Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.23 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 23

R 10

Friday, 14 June 2024

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 13 Junie

Vrydag 14 Junie

Saterdag 15 Junie

Sondag 16 Junie

5° 22°

8° 24°

6° 22°

3° 17°

CERES KOEKEDOUW DAM

77%

TULBAGH DAM

91%

WAVERENSKROON TULBAGH

22%

(023) 316-2463

Lesings geneem: 2024/06/12

For T&C’s visit www.steers.co.za

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Vrou (18) sterf, man kry borg DIE Wolseley SAPD se ondersoek na die moord van ‘n jong vrou is nog nie afgehandel nie. Die polisie is Maandag 27 Mei omstreeks 23:45 na Hopestraat ontbied waar ‘n Sothoman hulle vertel het van ‘n jong vrou wat dood is op ‘n voetpaadjie in die woonbuurt. Die polisie is na die toneel in White City, Pine Valley waar hulle die liggaam van

Ntseliseng Ramonyatsi (18) aangetref het. Met nadere ondersoek is ‘n verdagte geïdentifiseer en is hy met twee steekwonde aan sy bene, deur die polisie in hegtenis geneem. Kopano Stierman (18) het op 6 Junie in die hof verskyn waarna die saak na 4 Julie uitgestel is. Hy is op borg van R2 000 vrygelaat.

VYF streke in die Wes-Kaap het verlede Woensdag 5 Junie aan die provinsiale reddingsuitdaging op Ceres deelgeneem. Dit is die eerste keer dat dié uitdaging op Ceres aangebied is. EMS reddingspanne het teen tyd teen mekaar deelgeneem in verskillende reddingsdissiplines. FOTO: Trevor Felix

Bestuurders nog soek in twee tref-en-trap voorvalle TWEE onbekende mans het onlangs gesterf toe hulle in twee afsonderlike voorvalle deur motorvoertuie buite Ceres getref is. Die twee tref-en-trap voorvalle het byna ‘n maand gelede plaasgevind, skaars 10 kilometer van mekaar. Die polisie vra weer die Witzenberg gemeenskap om na vore te kom met inligting of indien hulle weet van iemand wie se voertuie onlangs beskadig is. Beide motorbestuurders het van die toneel weggejaag. Die eerste voorval het omstreeks 20:05 op Sondag 26 Mei plaasgevind waartydens ‘n 28-jarige man op die R46 op pad na Theronsberg dood is toe hy deur ‘n voertuig getref is. Die tweede voorval het omstreeks 23:26 op die Bo-Swaarmoedpad naby De Eiken en Lakenvlei plaasgevind. Indien iemand iets weet van die voorvalle, kan hulle s/kst. Sikade of s/sers. Laban skakel by (023) 316-8500.

‘n BAKKIE en ‘n motor het verlede Dinsdag 4 Junie teen mekaar gebots. Die ongeluk het tussen Ceres en Nduli plaasgevind. Nooddienste- en ambulanspersoneel was vinnig op die toneel. * Gedurende die week van 3-9 Junie was daar 236 padblokkades deur verkeersbeamptes in die provinsie beman en meer as 21 115 voertuie is nagegaan. Een en vyftig persone is gearresteer waarvan 43 vir dronkbestuur. Daar was 19 ongelukke waarin 20 mense gesterf het. Hiervan was 11 voetgangers. Voetganger sterftes wek steeds kommer in die Wes-Kaap. Die afgelope twee weke het meer as 20 voetgangers gesterf, twee daarvan op 26 Mei op Ceres (Sien berig).

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 13 - 16 JUNE 2024 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL.

CERES SUPERSP AR SUPERSPAR (023) 316-2226 2021 Toyota Hilux 2.8GD-6 DC 4x4 Raider A/T 176 000km

[15% balloon payment l 72 months]

2021 Toyota Hilux 2.4GD-6 DC 4x4 M 137 000km

[15% balloon payment l 72 months]

SUPERSPAR: Mon - Sun 07:00 - 19:00 Bulk Lamb braai chops

Crosse & Blackwell Tangy and Creamy Mayonnaise 750g only

14999

13499

p/kg

p/kg

Malva pudding

2999

Weetbix 450g

TOPS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Matured Rump or Sirloin steak

36

each

From R10 399

Spar Rusks ass. 450g

From R8 899

3499

6499

Spar Toilet Tissue Mini 1-ply 18’s

5999

Spar White sugar 2kg

each

1kg Spar 40% Daily fat spread tub

FSP NO: 28260. TERMS AND CONDITIONS APPLY. KILOMETERS MAY DIFFER. RATE IS DETERMINED ON CLIENT’S RISK CATEGORY. THERE IS MANY MORE STOCK TO CHOOSE FROM

Voortrekkerstraat 112, CERES  (023) 312-1057

99

Sunlight Auto Washing Powder or Liquid 2kg/1.5L

29

99 each

Oranges 5.5kg bag

39

99 each

3499

29

99

Spar Cake Flour 2.5kg

4599

5999 2L Spar Sunflower or Canola oil


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.27 no.23 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu