Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.29 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 29

R 10

Friday, 26 July 2024

Janine Duckworth Area representative +27 (0)60 528 0683 janine@rubberroofs.co.za rubberroofs.co.za RESIDENTIAL, COMMERCIAL & INDUSTRIAL SERVICES INDOOR & OUTDOOR EXPERT APPLICATION

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 25 Julie

Vrydag 26 Julie

Saterdag 27 Julie

Sondag 28 Julie

7° 20°

6° 14°

3° 12°

2° 9°

CERES KOEKEDOUW DAM

100% TULBAGH DAM

100% WAVERENSKROON TULBAGH

37%

Lesings geneem: 2024/07/24

Artikel op bladsy 4 en 5

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Kind steeds vermis na hy in rivier val MEER as ‘n week nadat ‘n kind op ‘n plaas in ‘n vinnig vloeiende rivier geval het, soek die polisie saam met gemeenskapslede steeds onverpoos na die 10-jarige kind. Die ma van die 10-jarige Geraldo van Wyk, het verlede week in ‘n noodkreet om hulp gevra waarna verskillende rolspelers van die polisie en korrektiewe dienste, munisipale wetstoepassers, gemeenskapslede asook die burgemeester en onderburgemeester en onderwysers van Achtertuin primêr, Sondag 21 Julie langs die Titusrivier gehelp soek het na Geraldo. Voor die soektog is ‘n kort kerkdiens op die plaas Dankbaar gehou wat ook deur Geraldo se ma, Mina van Wyk, bygewoon is. Die soekgeselskap kon Sondag nie die vermiste kind vind nie. Die polisie se duikeenheid was Woensdag 24 Julie weer saam met plaaslike polisielede uit na die rivier om die soektog te voet en op ‘n rubberboot voort te sit. Die soektog is verder rivier-af verskuif waar die Titusrivier agter die Eiland in die Dwarsrivier begin vloei. Agtergrond Volgens inligting het Geraldo op Sondag 14 Julie saam met ‘n groepie vriende in die reën langs die rivier gaan speel. Hulle het oor ‘n bruggie probeer stap waarna Geraldo blykbaar gegly en in die vinnig vloeiende rivier geval en stroomaf meegesleur is. Die soektog langs die sterk vloeiende rivier word verder belemmer deur baie boomtakke, riete en sand. Teen Woensdagmiddag was daar nog geen teken van Geraldo, wat vermoedelik verdrink het nie.

‘n SOEKGESELSKAP saamgestel uit verskillende rolspelers, gemeenskapslede asook die burgemeester en onderburgemeester, het Sondag 21 Julie gehelp om langs die Titusrivier na die vermiste 10-jarige te soek. Troebel rivierwater en die rivier wat steeds baie vinnig vloei, het weer die soektog belemmer.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 25 - 28 JULY 2024 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Rib Burger & Chips

Ouma Rusks assorted 450g/500g

SERVING SUGGESTION

3000 each

Bulk Rump or Sirloin Steak

Bulk lean Mince

12999 7999 p/kg

7kg Aartappels, ½ Kool, 1kg Patats, 1kg Uie, 750g Wortels

p/kg

PER COMBO

120

00

Oupa’s bulk Boerewors

9999

29

p/kg

99 each

1799 each

9999

Hot Cross Buns 6’s

p/kg

17999

Piesangbrood

Simba Potato Chips 120g

41

TWO FOR

33

00

Bokomo Weetbix 900g

43 Marinated Pork Spare Ribs

99

Stork Country spread 40% Fat spread tub 1kg

Spar IQF 5kg Chicken mixed portions Huletts Sun Sweet Brown Sugar 2kg

4999

99 each

Sasko Cake Flour 2.5kg

Spar mini toilet rolls 1-ply 300 sheets 18’s

3999 3499

BUY 2 FOR

10000

each

Nescafé Ricoffy refill pouch 800g

9999

Spar UHT Milk. Full Cream, Low Fat and Fat Free 6 x 1L

3199 34

each

8999

99

Nola Mayonnaise Tangy or Original 750g

TWO FOR

5000 Handy Andy Cream 750ml ass.

All Gold Tomato Sauce 700ml


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.27 no.29 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu