WH Her ald Witzenberg
Volume 26 no. 29
R 8.50
The trusted name in commercial and residential
Waterproofing.
087 094 8092
Friday, 28 July 2023
www.rubberroofs.co.za
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 27 Julie
Vrydag 28 Julie
Saterdag 29 Julie
Sondag 30 Julie
3° 16°
2° 15°
-1° 9°
-2° 11°
CERES KOEKEDOUW DAM
100% TULBAGH DAM
100% WAVERENSKROON TULBAGH
20%
Lesings geneem: 2023/07/26
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Inwoners geskok na moord op Dastile DIE Tulbagh gemeenskap was Dinsdag nog in skok na die moord op ‘n saggeaarde inwoner van die dorp. Siyamthanda Dastile (29), ‘n jeug- en welsynwerker, is Sondag in die Ceres hospitaal dood. Hy het Sondagoggend huistoe gestap en is twee keer met ‘n skerp voorwerp gesteek. Die motief is moontlik roof. Die onbekende aanvaller/s het gevlug. Polisie volg tans leidrade op. Indien iemand in die gemeenskap meer inligting het, kan hulle die ondersoekbeampte a.o. Cupido skakel by (023) 230-8100. Huldeblyke Talle mense het hul skok uitgespreek op sosiale media en kort huldeblyke geplaas. Jan Wolmarans het geskryf: “Siyamthanda was ‘n saggeaarde, gelowige en dienswillige entoesias wat vele fronte van gemeenskapsdiens op Tulbagh beman het. Altyd vol lag en sprankel - was lank betrokke met kindersorg, hulpskemas, bevordering van die kunste en ander platforms tot welsyn en steun. Hy is deur skobbejakke beroof en vermoor. Die skok daarvan is groot en sonder begrip of troos. Jammer, Siya. Here, dis so wreed. Jammer. En dankie vir jou geesdrif en welwillende sorg”. “Dit is baie hartseer en moeilik om die nuus te deel rakende die sterfte van een van die skool se oudleerders, Siyamthanda Dastile. Laerskool Waveren personeel wil ons innige meegevoel aan sy geliefdes oordra in hierdie moeilike en hartseer tyd. Mag God julle teen Sy boesem koester en julle vertroos. Die Tulbagh gemeenskap het ‘n ster en staatmaker verloor”.
HERSTELWERK aan die Van Bredabrug vorder goed. Bouwerk het reeds in Desember 2021 begin en behoort teen Maart 2024 klaar te wees. Die brug word tans opgegradeer teen ‘n koste van meer as R58 miljoen. Die een deel van die brug behoort binnekort reg te wees vir voetgangers om te gebruik.
SIYAMTHANDA Dastile (29), ‘n jeug- en welsynwerker van Tulbagh is die naweek vermoor.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 27 - 30 JULY 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226
SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Bulk Rump or Sirloin steak Oxtail
11999 p/kg
Bulk Pork neck chops
00
18999 each
7999 6000 2 FOR
p/kg
each
3499 each
p/kg
10999 p/kg
p/kg
All Gold Tomato Sauce 700ml
5399 each
6000 each
Stork Country Spread 40% Fat Spread Tub 1kg
4699 each
Ouma’s bulk Boerewors
9999
18500
8999
19999
14999
750ml
Red Heart Rum 750ml
each
Olof Bergh Brandewyn 750ml Sunlight 2-in-1 Hand washing powder 3kg
Koo Baked Beans in Spar Deli Loaf Chilli, Tomato Sauce 410g Brawn, Chicken and Olive
3899 8999
PER COMBO
6000
Nescafé Ricoffy 600g
Baby Soft toilet rolls 18’s 2-ply 350 sheeets
Chikka 10 + Chips + 2.25L Coca-Cola original
Crosse&Blackwell Tangy + Creamy Mayonnaise 750g
5 FOR
Wortels 750g, Baby Marrows 350g, Aartappels 7kg, Koolkop, Uie 1kg 2.5kg Spar Refined White Sugar
each
Cobenhagen
Spar IQF mixed portion Chicken 5kg
PER COMBO
125
6
Potbrood
899
99
13999 Castle Lite Handies 24 x 330ml
Spar UHT Milk Full Cream, Low Fat and Fat Free 6 x 1L
PER TRAY
5999 74
99
25000
each
Ouma Rusks ass. 450/500g
Spar 2L Sunflower Oil
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.