WH Her ald Witzenberg
Volume 26 no. 28
R 8.50
Friday, 21 July 2023
CERES (023) 312-2144
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 20 Julie
Vrydag 21 Julie
Saterdag 22 Julie
Sondag 23 Julie
-4° 13°
-3° 18°
-1° 16°
-2° 13°
(023) 004-1338 l www.mastheadfp.co.za A representative of MASTHEAD Financial Planning (Pty) Ltd, a licensed Financial Services Provider
CERES KOEKEDOUW DAM
100%
MASTHEAD Financial Planning
TULBAGH DAM
Neels Boshoff (Financial Planner) 082-335-8331 l nboshoff@mastheadfp.co.za Anna-Marié Boshoff (Financial Planner) 082-376-6498 l aboshoff@mastheadfp.co.za
100% WAVERENSKROON TULBAGH
17%
Lesings geneem: 2023/07/19
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Kabeldief doodgeskiet EEN kabeldief is Dinsdagoggend doodgeskiet en een gearresteer in ‘n voorval waar koperkabels buite Tulbagh gesteel is. Die twee kabeldiewe was saam met drie ander verdagtes besig om koperkabels van Transnet naby ‘n plaas te steel. Omstreeks 06:30 het die sekuriteitswagte
Waarde van kabels meer as R75 000 die mans opgemerk. Hulle het weggehardloop. Skote is later oor en weer op mekaar geskiet waarna die onbekende man noodlottig getref is.
Baba met noodvlug na Tygerberg hospitaal DIE Air Mercy Services (AMS) helikopter is Vrydag 14 Julie ontbied om ‘n 5-dae oue premature baba by Ceres hospitaal te kom haal. Die helikopter het net na 13:15 geland maar moes byna drie ure wag voordat verpleegpersoneel van die hospitaal en AMS, die baba kon stabiliseer vir die noodvlug na Tygerberg hospitaal. Die babatjie is in die helikopter se spesiale broeikas met suurstof geplaas vir die 25 minute vlug na Kaapstad. * Nie AMS of EMS kon teen Woensdag sê wat die babatjie se toestand is nie.
Twee vuurwapens van die Transnet sekuriteit is deur Tulbagh SAPD gekonfiskeer asook ‘n selfoon van die oorledene en 50 meter koperkabel ter waarde van R75 000.
Die SAPD het ‘n geregtelike doodsondersoek (GDO) begin, die omstandighede rondom dié skietery word ondersoek en ‘n klag van poging tot moord word ondersoek. Inligting Indien enigiemand oor inligting beskik, kan hulle die Stop misdaad nommer 0860010-111 skakel.