Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.27 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 27

R 10

Friday, 12 Julie 2024

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 11 Julie

Vrydag 12 Julie

Saterdag 13 Julie

Sondag 14 Julie

4° 15°

4° 14°

2° 12°

1° 12°

CERES KOEKEDOUW DAM

97%

MEAL IT!

TULBAGH DAM

Add a 1.5L drink

100%

20980

R

WAVERENSKROON TULBAGH

29%

(023) 312-1916 CERES

Lesings geneem: 2024/07/10

For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Verkragter kry 20 jaar

Sneeu lê dik rondom Ceres

TWEE seksuele oortreders wat jong slagoffers se lewe verwoes het, gaan vir ‘n lang tyd agter tralies deurbring. Ceres SAPD se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS), het beide die sake ondersoek en skuldigbevindings in die hof gekry wat sal help dat dié twee mans, lank agter tralies sal deurbring. In die eerste geval 17 jaar gelede - in Desember 2007 - is ‘n 6-jarige meisie by ‘n woning in die Ceres omgewing verkrag terwyl haar ouers by die werk was. Sy was alleen by die huis.

MEER as 13000 huishoudings in die WesKaap was Woensdag nog sonder krag midde erge stormweer. Nog reën en moontlike sneeu word tot die naweek vir die Witzenbergstreek voorspel. Drie kouefronte het die Wes-Kaap kort na mekaar getref en nog drie is op pad. Swaar sneeu-neerslae in die Witzenbergstreek - die dikste in meer as 20 jaar - het sedert Sondag oor ‘n groot deel van die streek uitgesak.

Deon de Bruin (nou 57) het by die huis opgedaag en gevra waar is haar ouers. Toe die slagoffer sê hulle is nie by die huis nie, het hy haar oorval en verkrag. Terwyl hy op die rusbank gelê het, het sy opgespring en gevra sy wil die badkamer gebruik. Sy het deur ‘n badkamervenster geklim en na ‘n familielid gehardloop en haar van dié voorval vertel. Eers verlede jaar kon die polisie De Bruin met die 2007-verkragting verbind nadat sy DNS verkry is. Hy was besig om gevangenisstraf in die Dwarsrivier gevangenis uit te dien vir ‘n verkragting van ‘n 4-jarige slagoffer van Nduli. Dié voorval het blykbaar ‘n paar weke na die Desember 2007-voorval plaasgevind. Vonnisse Deon de Bruin is op 28 Junie, 20 jaar gevangenisstraf in die Ceres landdroshof opgelê. In ‘n tweede saak, is Wilbur Cupido, 12 jaar gevangenisstraf opgelê vir poging tot moord en poging tot verkragting van ‘n 53-jarige slagoffer. Die voorval het op die plaas Ideaal plaasgevind. Die slagoffer was die betrokke dag na ‘n kerkdiens, op pad terug van ‘n buurplaas. Sy het deur ‘n vrugteboord geloop toe Wilbur Cupido haar van agter aanval, teen die grond neergooi en haar teen haar kop skop. Hy het later op haar gesit en met ‘n mes haar in die nek en op die kop gesteek. Die slagoffer het terugbaklei en omhulp geroep. Van die plaasmense het haar gehoor en nader gehardloop. Cupido het daarna weggehardloop. Hy is later gearresteer en op 27 Junie skuldig bevind en gevonnis tot 12 jaar gevangenisstraf.

Lees berig op bladsy 3 plus fotos.

Beide die sake is deur s/a.o. Jenny van Wyk van Ceres SAPD GKS ondersoek.

Vosstraat 44, CERES 083-461-0928

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 11 - 14 JULIE 2024 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS + OMISSIONS EXCL.

CERES SUPERSP AR SUPERSPAR (023) 316-2226 SUPERSPAR: Mon - Sun 07:00 - 19:00 Bulk Rump steak

11999

TOPS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Beef bulk Grilled chicken leg quarter Pasta Grande Macaroni lean Mince & Chips or Spaghetti 500g SERVING SUGGESTION

p/kg

85

99

3000 each

p/kg

1499

Weetbix 450g

PUMA WINTER SPECIAL BESTE DIESELPRYSE: DIESEL 50 ppm R2160

2699 2999

Banana bread

Spar White sugar 2kg

each

14999

Excella 2L Sunflower Oil Nescafé Gold 200g OR Refill Pouch 220g (excl. Decaf)

4499 3199 each

Tastic parboiled Rice 2kg

each

each

2 FOR

2500 Pineapples

Spar IQF Chicken mixed portions 4kg

59

99 each

146

99 each

41

2L Darling

99 Full Cream each

milk


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook