Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.26 no.3 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 26 no. 3

R 8.50

Friday, 27 January 2023

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 26 Januarie

Vrydag 27 Januarie

Saterdag 28 Januarie

16° 34°

15° 34°

15° 28°

KRY JOU SONKRAG EN BATTERY SISTEEM BY ONS!

Polisielid naby moordtoneel

Sondag 29 Januarie

12° 27°

SELFOONDATA en die GPS-koördinate van die navigasiestelsel van ‘n polisievoertuig plaas ‘n Piketberg hofordonnans naby ‘n moordtoneel buite Wolseley. Dié inligting vorm deel van die misdaadondersoek waarby a.o. Maurice Arries (foto links) betrek word. Hy word ondermeer aangekla van moord, bedrog, korrupsie, vervalsing, uitgifte, regsverydeling en nou ook van intimidasie. Berig op bladsy 3

Ceres Koekedouw dam

52%

Tulbagh dam

47%

Lesings geneem: 2023/01/25

087 095 3617 info@jptek.co.za www.jptek.africa

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Taxigeweld eis nog 'n slagoffer Die moord is op sekuriteitskameras vasgevang. Dit is nie bekend wat die polisieondersoek opgelewer het en of enige persoon al vir die moord vasgetrek is nie. Laaste taxi-moord Die laaste twee taxi-moorde was meer as ses maande gelede, in Mei en Junie 2022. Elliot Pheza (66), voorsitter van een van die plaaslike taxiverenigings, is Maandag 13 Junie vyf keer op kort afstand geskiet. Twee onbekende aanvallers het kort nadat Pheza met sy voertuig by sy erf uitgetrek het, op hom geskiet. Pheza is deur beide arms geskiet en is ook in sy bors en skouer gewond. Hy het later daardie week aan sy wonde beswyk. Die voorval het by sy huis langs Nduli primary plaasgevind terwyl skoolkinders besig was met ‘n byeenkoms by die skool. Skaars vyf weke voor dié aanval is Hlongwane Mokhosi (35) in Nduli op 12 Mei doodgeskiet en sy vrou gewond.

DIE Wes-Kaap taxi-eenheid ondersoek die soveelste taxi-verwante skietery in Nduli nadat ‘n taxi-operateur die naweek voor ‘n huis in Zolastraat doodgeskiet is. Sedert 2015 verlam die voortslepende taxigeweld die Witzenbergstreek. Talle taxi-eienaars en taxibestuurders is sedert 2020 doodgeskiet of gewond. Onskuldige omstanders is ook in van die aanvalle gewond. Volgens die polisie is Sakhile Mbangula (32) dood nadat hy Saterdag 21 Januarie omstreeks 22:40 doodgeskiet is. Die voorval het in Zolastraat plaasgevind. Mbangula is op die toneel dood na skote hom in die bolyf getref het. ‘n Tweede persoon is in die aanval gewond. Die onbekende verdagtes het van die toneel gevlug. Familielid ook geskiet ‘n Familielid van Sakhile, die minibus-eienaar Victor Mbangula (66), is op 18 Augustus 2020 ook in Zolastraat doodgeskiet. Hy het die betrokke dag voor sy huis gestaan toe hy deur twee onbekende aanvallers doodgeskiet is. Hy is drie keer deur eerste aanvaller geskiet voordat ‘n tweede man omgedraai en hom nog twee keer geskiet het. Die aanvallers het te voet gevlug.

Inligting Indien inwoners oor enige inligting beskik of weet waar die aanvallers hulle bevind, kan hulle die polisie skakel 0860-010-111.

Groepie opgewonde graad eens DIE groepie opgewonde leerders het verlede Woensdag 18 Januarie met hul skoolloopbaan by Laerskool Koue Bokkeveld begin. Hier is juffrou Sonja saam met die nuwe graad eentjies.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 26 - 29 JANUARY 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Bulk matured Rump Steak

139

99 p/kg

7999 p/kg

Pork Spare Ribs marinated

8999 p/kg

7kg Aartappel, 1kg Skorsie, 1kg Patat, 750g Wortels + 1kg Uie

Spar Cold meat pre packed 200g

22

99

Spar large Eggs 18’s

4299

each

each

Spar Bacon assorted 200g

49

99

p/combo

Stork Country Spread 1kg

2999

each

99 each

999 each

2 FOR

Nescafé Classic 200g

80 Brookes Oros 2L assorted

each

00

36

99 each

2

69 99 67 99

2799

1999 each

3299 each

President Feta 400g

199 99 189 99

Leopard’s Leap Sauvignon or Chenin Blanc 750ml 99

54

Castle Lite handies 6 x 330ml

PER MULTIBUY

each

2 FOR

each

All Gold Tomato Sauce 700ml

10

J&B Rare blended Scotch Whisky 750ml

Potbrood

99

Sweetcorn 4’s

COMBO

12500

155

PER MULTIBUY

00

SERVING SUGGESTION Bulk Pork Rib & Loin chops

4kg Omo Auto Pantene Shampoo or Conditioner 400ml Washing powder

Chikka Family Feast (4 cheeky burgers, 4 drumsticks, 4 wings and 500g chips)

5

84 79 99

99

Spar 2L Sunflower Cooking Oil

14000 NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.26 no.3 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu