Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.26 no.7 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 26 no. 7

R 8.50

Friday, 24 February 2023

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 23 Februarie

Vrydag 24 Februarie

Saterdag 25 Februarie

16° 31°

18° 34°

14° 30°

Waterproofing.

087 094 8092 www.rubberroofs.co.za

PROFESSIONAL CCTV AND ALARM SYSTEMS IN WITZENBERG

MAANDAG 13 Februarie omstreeks 14:20 het lede van Tulbagh SAPD inligting ontvang van ‘n verdagte voertuig wat op die R46 pad in Tulbagh se rigting beweeg. Lede van misdaadvoorkoming het die voertuig gou opgespoor en afgetrek vir deursoeking.

Sondag 26 Februarie

15° 34°

Ceres Koekedouw dam

44%

Tulbagh dam

34%

Meer inligting en fotos op bladsy 3.

Lesings geneem: 2023/02/22

The trusted name in commercial and residential

087 095 361 7 WWW.JPTEK.CO.ZA INFO@JPTEK.CO.ZA

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Tragedie op plaas

Ma van 3 met piksteel doodgeslaan

Die verdagte

DRIE kinders onder die ouderdom van 6 jaar is wees gelaat nadat hulle ma in een van die grusaamste voorvalle in die Witzenbergstreek, vermoor is. Die moord het Vrydagoggend omstreeks 08:50 op ‘n plaas in die Onder-Swaarmoed omgewing plaasgevind. Plaaslike speurders en lede van GKS is na die moordtoneel ontbied nadat die verdagte aan die plaasbestuurder genoem het dat hy sy saambly vrou vermoor het deur haar met ‘n piksteel dood te slaan. Die 32-jarige slagoffer se kinders was nog in die plaaswerkershuis toe die polisie op die toneel kom. Hulle is tans in die sorg van familielede geplaas en kry berading. Arresteer Die polisie het die verdagte, Lehlohonolo Joseph Mokhoabane (43) gearresteer weens die moord. Hy het Maandag vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn voordat die saak na 27 Februarie uitgestel is. Volgens die polisie word Mokhoabane Donderdag 23 Februarie vir ‘n ondersoek en waarneming na Kaapstad geneem voor sy volgende hofverskyning. Ander saak Mokhoabane is einde April 2022 gearresteer toe die Valke op ‘n plaas in die Onder-Swaarmoed-omgewing toegeslaan en hom gearresteer het vir die onwettige kweek en handel in dagga. Die arrestasie volg nadat inligting opgevolg is en ander dagga-klopjagte in die Boland uitgevoer is. Daar is toe op nagenoeg R171 000 se dagga en 79.95 kg se gedroogde dagga met ‘n beraamde straatwaarde van nagenoeg R90 000 beslag gelê. Die daggasaak was laas op 6 Oktober 2022 op die hofrol voordat dit verwyder is. Hy was uit op R3 000 borgtog ten tye van dié naweek se moord.

Damvlakke bly daal AS daar na die huidige damvlakke in die Wes-Kaap gekyk word, lyk dit steeds of El Nino Suidelike ossilasie (Enso) ‘n impak het op die provinsie se reënvalsyfers. Daar is sedert September 2022 ‘n La Nina-fase wat hoër gemiddelde reënval in somerreënvalgebiede en laer reënval in die winterreënvalgebiede (Wes-Kaap) veroorsaak. Die SA Weerdiens het aan die begin van die jaar ‘n laer as gemiddeld reënval voorspel. Hierdie verskynsel het reeds bygedra dat Julie - Augustus 2022 een van die droogstes was sedert 2010. Die Koekedouwdamvlak is nou meer as 37% leër as in Februarie 2022 (81%). Die dam is tans net 44% vol. Daar is sedert einde Januarie, vlak 3 waterbeperkings op Tulbagh van krag. * Daar is Maandag 20 Februarie 51 mm reën in die Warm Bokkeveld gemeet, 63.4 mm in die Koue Bokkeveld (Sterkwater omgewing), net 16.6 mm in die Bo-Swaarmoed omgewing en 32.8 mm in die Romansrivier-omgewing buite Wolseley. * Reënvalsyfers word goedgunstiglik deur Hortec Ceres en iLeaf verskaf.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 23 - 26 FEBRUARY 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Chicken Schnitzel, Chips + Mushroomsous

35 Pork bulk Neck frozen steak

89

99 p/kg

Lamb bulk braai chops

149

99 p/kg

Pork Belly or Rashers

89

99

9999 p/kg

7kg Aartappel, heel Kool, 300g Baby Marrow, 750g Wortels + 1kg Uie

Sweetcorn 4’s

COMBO

110

00

each

24

99 each

21

99 each

Flora Regular or Light Fat Spread tub 1kg

5499 each

each

14999

Sunlight Hand Washing powder 3kg

750ml

KWV 3 Year Old Brandy 750ml

7999 each

52 46 99

Spar Cold meat range 200g

99

p/meal

6

99

p/kg

Ouma’s bulk boerewors

12

00

Bokomo Weet-Bix 900g

Spar large Eggs 18’s

29

Dettol Soap 175g

SERVING SUGGESTION

99

Nescafé Ricoffy (excl. Decaf) 750g

20

104 99 84 99

Crosse & Blackwell Tangy and Creamy Mayonnaise only 750g

32

20

130 00 110 00

99 each

Tastic parboiled Rice 2kg

Coca-Cola reg. only 2,25L

Spar 2-ply Toilet Rolls 350 sheet 18’s

Castle Lite handies 6 x 330ml

PER MULTIBUY

PER MULTIBUY

6

56 00 50 00

2 FOR

9999 each

50

00

15

144 99 4th Street 5L ass 129 99

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.26 no.7 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu