WH Her ald Witzenberg
Volume 27 no. 49
R 10
Friday, 13 December 2024
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 12 Desember
Vrydag 13 Desember
Saterdag 14 Desember
Sondag 15 Desember
11° 27°
10° 21°
8° 30°
12° 27°
The Witzenberg Herald team wish you and your family the joy of the holiday season and a happy new year. Thank you for your continued support in 2024.
CERES KOEKEDOUW DAM
97,3% TULBAGH DAM
We will be closed from:
Friday 20/12/2024 at 16:00 and reopen on:
Monday 13/01/2025 at 08:00
80%
WAVERENSKROON TULBAGH
100%
Lesings geneem: 2024/12/11
Into emandi IYAPHINDWA 2X Large Real Deal Pizzas l 2X 15 Chicken Shots CHOOSE FROM: BBQ Bacon l BBQ Beef l BBQ Chicken l Debonairs T’s&C’s apply Chicken l Spicy Chicken l Chicken & Spicy Pine
(023) 312-1916 CERES For orders of R80 + more, within a 3km radius from Ceres
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Kind (9) sterf na vragmotor teen voertuig bots ‘n FAMILIE van Gauteng is Maandagaand in rou gedompel nadat ‘n vragmotor teen hulle sportnutsvoertuig gebots het. ‘n 9-Jarige seun, een van ‘n tweeling, het in dié ongeluk buite Tulbagh gesterf. Sy ma, Noeline de Gee van Pretoria en ouma, asook twee broers van 9 en 12 jaar oud, word in die Worcester Medi-Clinic behandel vir beserings. Volgens die polisie het die ongeluk 9 Desember omstreeks 22:30 tussen die twee Tulbagh-kruisings plaasgevind. ‘n Blou Mazda CX5 sportnutsvoertuig het met noodligte aan in die geel-lyn langs die R46 dubbelbaanpad met ‘n pap band gaan staan. Die gesin het in die motor gesit en wag vir iemand van Wolseley om hulle te kom help toe ‘n vragmotor, wat in Ceres se rigting onderweg was om ‘n vrag te gaan laai, die Mazda van agter getref het. Die slag het die agterkant opgefrommel waarna die bestuurder van die Hamer Transport vragmotor, Hennie de Wet van Noorder-Paarl, in ‘n nabygeleë stuk veld tot stilstand gekom het. Die seun het op die toneel gesterf. EMS personeel het die beseerdes na Ceres hospitaal vervoer voordat hulle na Worcester MediClinic oorgeplaas is. Die Tulbagh polisie ondersoek ‘n strafbare manslag saak. Getuieverklarings moet nog afgeneem word.
Rugbyspeler saam met broer en vriend in landdroshof ‘n GEWESE Springbok 7’s rugbyspeler het Maandag saam met sy broer en ‘n vriend in die landdroshof op Ceres verskyn op ‘n aanklag van poging tot moord. Jaiden Baron (27) van P.A. Hamlet, sy broer Jo-Niel Baron en ‘n vriend, Burton Zimri, het Maandag 9 Desember vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn. Lees berig op bladsy 3
DRIE beskuldigdes: Burton Zimri, Jo-Niel Baron en Jaiden Baron.
Ceres Toyota, Caltex en Puma wil graag al hulle kliënte bedank vir die ondersteuning gedurende die jaar en wens almal ‘n Geseënde Kersfees en ‘n Voorspoedige 2025 toe.
CERES TOYOTA
Voortrekkerstraat 112, CERES (023) 312-1057
Vosstraat 44, CERES 083-461-0928