Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.25 no.49 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 25 no. 49

R8

Friday, December 16, 2022

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 15 Desember

Vrydag 16 Desember

Saterdag 17 Desember

16° 24°

18° 31°

'n GRATIS aanlynweergawe sal volgende Maandag 19 Desember uitgestuur word. 'n Skakel sal ook op ISUUU beskikbaar wees vir lesers om af te laai.

Sondag 18 Desember

16° 25°

CERES (023) 312-2144

15° 26°

Ceres Koekedouw dam

59,2% Tulbagh dam

60%

Lesings geneem: 2022/12/14 Telephone: (023) 316-2021

Fax: 086-211-5774

WA: 066-316-3003

www.witzenbergherald.co.za

Dorp twee dae sonder krag DONDERSTORMS met swaar reënneerslae het sedert Saterdagmiddag in die Witzenbergstreek en Tankwa Karoo uitgesak. Saam met die reën was daar ook weerlig en plek-plek ligte haelneerslae. Talle kleiner plaasdamwalle het in die Tankwa Karoo gebreek nadat ‘n paar riviere in vloed afgekom het. Behalwe skade aan vrugteboorde, plaasdamme en woonhuise, het weerlig Sondagaand net na 19:30 ‘n sub-kragstasie van die Witzenberg munisipaliteit en Eskom in die Witzenbergvallei raakgeslaan. Ceres, Op-die-Berg, P.A. Hamlet en omliggende plase was tot Dinsdagaand net na 23:00 vir meer as 52 uur sonder enige krag. Sedert die krag af is het Eskom en die Witzenberg munisipaliteit se elektriesespan volstoom gewerk om die skade te herstel. Hulle het ook gereeld kennisgewings op sosiale media geplaas om terugvoering aan inwoners te gee rakende die kragprobleem. Swaar neerslae Hulp is ook die afgelope paar dae ingeroep om inwoners van die Tankwa Karoo by te staan waar daar talle oorstromings plaasgevind het en gaste en inwoners op plase vasgekeer was. Skade is oor ‘n wye gebied aangerig met Tankwa padstal en Tankwa Tented Camp wat onder water was. Die plaas Avontuur was ook onder water. Die presiese skade sal eers bepaal kan word sodra al die plase bereik is. Baie grondpaaie het verspoel.

Van Saterdag tot Sondagaand het 58mm reën in die Warm Bokkeveld uitgesak. In die Bo-Swaarmoed-omgewing het die meeste reën geval met 107.6mm wat gemeet is. In die Koue Bokkeveld het 52.4mm uitgesak en byna 30mm in die Witzenbergvallei. Maandagaand tot Dinsdagoggend het daar weer talle reënbuie uitgesak. In die Warm Bokkeveld opvangsgebied is meer as 27mm gemeet, in die Koue Bokkeveld net 3.4mm, in die Witzenbergvallei is 15.2mm gemeet en in die Bo-Swaarmoed-omgewing het meer as 40mm uitgesak. Met al die reën het ‘n grondstorting in Theronsbergpas-omgewing plaasgevind en ‘n groot hoeveelheid sand en klippe oor die pad gestrooi. Dié bergpas was Dinsdagoggend ‘n tyd lank gesluit vir opruiming. Geen beurtkrag Die munisipale bestuurder, David Nasson, het Woensdagoggend bevestig dat die munisipaliteit asook Eskom se operasionele span ‘n versoek gerig het dat die dorpe vir ‘n paar dae vrygestel moet word van beurtkrag. Woensdagoggend se beplande beurtkrag wat om 10:00 moes begin, het nie plaasgevind nie. Inwoners en sakelui is dankbaar daarvoor. Waarskuwing Die weerkantoor het Dinsdag ook ‘n vlak 6-waarskuwing vir Wes-Kaap uitgereik dat ‘n tweede afsnylaagdrukstelsel die naweek verwag word met swaar reën en donderstorms.

DIE Witzenberg Herald se bestuur en personeel wens elke adverteerder en leser ‘n Geseënde Kersfees toe en ‘n Voorspoedige 2023. Die kantore sal Vrydag 16 Desember sluit en heropen op Maandag 9 Januarie 2023. * Twee sussies van Ceres, Francesca (2) en Daniela (6) Canelli, gee hier mekaar ‘n drukkie vir Kersfees.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 15 - 18 DECEMBER 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 20:00 Mon - Sun 07:00 - 20:00 Sat 09:00 - 17:00

Snacktime ass. crackers 800g

Stork Country Spread 1kg

69 Lamb Leg

Pork Belly’s

89

99 p/kg

159

99 p/kg

Witzenberg Boerewors

94

99

3

p/kg

3 FOR

25

00

2

36 99 34 99

DC Sandwich Ham

8499

Spar White Sugar 2.5kg

p/kg

Avo’s

p/kg

2999 each

Freshline Mini Plum Tomatoes 400g

2799

Imitation Cream long doughnuts

each

4 FOR

44

Brookes Oros 2L

00

Nestlé Ideal Milk or Caramel Treat 380g/360g

2 FOR

70

00

42

each

9

Baie dankie vir u getroue ondersteuning tydens 2022.

Ons sal oop wees tot 20:00 vanaf 15 - 31 Des. 2022 Spar stuffed Olives 340g

2999 each

Spar CSD ass. 2L

99

Red Heart Rum 750ml

89 99 79 99

Crosse & Blackwell Mayonnaise 750g

99

750ml

10

42 99 39 99

Boneless Gammon

18999

99 each

13999 750ml

Olof Bergh Brandewyn 750ml

2 FOR

180

00

5999 each

Van Loveren Sauvignon or Chenin Blanc 750ml

Brutal Fruit Ruby Apple cans 6 x 500ml

PER MULTIBUY

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.25 no.49 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu