WH Her ald Witzenberg
Volume 25 no. 48
R8
Friday, December 9, 2022
4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 8 Desember
Vrydag 9 Desember
12° 35°
18° 33°
Saterdag 10 Desember
Sondag 11 Desember
17° 34°
17° 29° Open during
Ceres Koekedouw dam
59,6% Tulbagh dam
60%
(023) 316-2463
Lesings geneem: 2022/12/07 Telephone: (023) 316-2021
For T&C’s visit www.steers.co.za
Fax: 086-211-5774
WA: 066-316-3003
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Inwoner by kuierplek doodgeskiet ‘n NDULI inwoner het die naweek gesterf nadat ‘n onbekende skieter by ‘n kuierplek ingestorm en wild op omstanders begin skiet het. Dit is die tweede naweek waar ‘n inwoner van die woonbuurt sterf nadat hulle deur on-
bekende skieter/s geskiet is. Die skietvoorval Vrydag 2 Desember omstreeks 23:23 in Eluxolwenistraat plaasgevind. Volgens die polisie was daar kort voor die skietvoorval ‘n argument tussen drie mans by ‘n Spaza winkel oorkant die pad van die kuier-
plek. Skote is afgevuur waarna een van die mans, Tshepang Thateng (42), na die kuierplek gehardloop met twee mans agterna. Een van die mans het daarna wild begin skiet en van die mense in die kuierplek raakgeskiet.
Meer as 7 skote is afgevuur. ‘n 35-Jarige man is op die toneel dood nadat hy in die bors getref is. Nog twee mans, Bongani Pitso (22) en Pitso Pitso (30), is onderskeidelik in die been en skouer gewond. Die polisie ondersoek duur voort.
Klub hou streek se naam hoog in eindstryd Deur Louis Jumath
DIE bestuurder van dié swart VW Polo met ‘n Kaapstad registrasienommer het Maandag 5 Desember omstreeks 14:45 langs die Ceres/Wolseleypad tot stilstand gekom. Dit is nie duidelik wat presies gebeur het nie. Die Polo is oor die sperreling by Witbrug en het in ‘n waterafvoersloot tot stilstand gekom. Niemand is beseer nie.
BELLA Vista rugbyklub se droomseisoen het Saterdag tot ‘n einde gekom toe hulle in die top 12 finaal teen Saldanha vasgeval het. Saldanha is vir die tweede jaar die Boland se kampioenspan. Dit was ‘n spanningsvolle finaal wat ‘n volle 100 minute saam met ekstratyd geduur het. Die eindtelling was 9-9 nadat spanne rustyd ook met 6-6 gelyk was. Die finale uitslag is beslis met vyf stelskoppe na die pale en dit was hier waar verlede jaar se kampioen, Saldanha, se skoppers beter gedoen het. Saldanha het vier oorgeskop en Bella Vista kon net twee oorskop. Geskiedenisboeke Al het Bella Vista rugbyklub dié
BELLA Vista rugbyklub se droomseisoen het Saterdag tot ‘n einde gekom. Na die wedstryd het Ralph Muller, Cleo Adams, Theo Hendriks, Craig Volmoer (klubvoorsitter) en Clinton Oncker saam ‘n gebed gedoen.
Ceres Toyota en Puma wil graag al hulle kliënte bedank vir die ondersteuning gedurende die jaar en wens almal ‘n Geseënde Kersfees en ‘n Voorspoedige 2023 toe.
Voortrekkerstraat 112, CERES ☎ (023) 312-1057
Ceres Toyota
wedstryd verloor, kan hul spelers, bestuur en ondersteuners trots wees op hul seisoen. Die finaal sal in die boeke aangeteken word as een van die bestes ooit in die geskiedenis van Boland Rugby Unie.
Vosstraat 44, CERES ☎ 083-461-0928