WH Her ald
TRADING HOURS: Mon - Fri: 07:30 - 17:30 Saturday: 08:00 - 13:00 49 Lyell Street, Ceres Tel: 076-029-3930
Witzenberg
Volume 25 no. 47
R8
Friday, December 2, 2022
MERRY CHRISTMAS TO ALL OUR CLIENTS
WE OFFER: • SERVICES • PARTS • ACCESSORIES • CLOTHING Find us on:
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 1 Desember
Vrydag 2 Desember
10° 20°
14° 31°
Saterdag 3 Desember
Get 25% off on a 12 month (single adult, pensioner or scholar) cash membership when you sign up before or on 2 December 2022.
Sondag 4 Desember
8° 28°
11° 22°
Ceres Koekedouw dam
62%
Tulbagh dam
63%
Lesings geneem: 2022/11/30
Terms and conditions apply
Telephone: (023) 316-2021
Fax: 086-211-5774
WA: 066-316-3003
nuus@witzenbergherald.com
www.witzenbergherald.co.za
Twee mense vermoor TWEE inwoners van die Witzenbergstreek is die naweek vermoor. Ceres SAPD ondersoek twee moorde nadat ‘n man en ‘n vrou in afsonderlike voorvalle vermoor is. In die eerste voorval is die liggaam van die 23-jarige Janine Kayster, op Saterdag 26 November omstreeks 22:55 in ‘n vrugteboord gevind. Sy was aangerand en het aan haar beserings beswyk. Die polisie is na die toneel en met verdere ondersoek is ‘n verdagte, Jan Oerson (31) gearresteer. Hy het ook later uitwysings aan die polisie gedoen. Oerson het Dinsdag vlugtig in die Ceres landdroshof verskyn op ‘n moordklag. Die saak is na 6 Desember uit-
gestel vir borginligting. Oerson bly in aanhouding. Beide Oerson en Kayster het op ‘n plaas in die BoSwaarmoed omgewing gewerk. Tweede moord Onbekende aanvaller/s het Saterdag 26 November ‘n Nduli-inwoner in die rug geskiet. Volgens Ceres SAPD het die moord omstreeks 01:00 plaasgevind. Hulle is uit na die moordtoneel waar hulle Peter Malaphi (46) se liggaam in Pakamisastraat aangetref het. Inligting Indien inwoners oor meer inligting beskik, kan hulle a.o. Rudi Williams skakel by 082-522-3151.
Geweld teen vroue styg met 23% DIE bestuurder van dié Volvo vragmotor met vraghouers agterop, het Vrydag 25 November omstreeks 16:30 in Michellspas omgeslaan nadat hy beheer daaroor verloor het. Die bestuurder, Farai Shonhiwa van Kraaifontein is nie beseer nie. Geen verdere inligting was beskikbaar nie.
Sasko Cake Wheat Flour 10kg 12500
each
DIE Wes-Kaap polisiehoof, Lt.genl. Thembisile Patekile en minister Reagan Allen, het Dinsdag 29 November tydens ‘n perskonferensie, die provinsie se kwartaalikse misdaadstatistieke vir die tydperk van Julie tot September, bekendgemaak. Geweld teen vroue het met 23% toegeneem en teen kinders met 9%. Moord en poging tot moord klagtes het ook gestyg. ‘n Beroep is op die gemeenskap gedoen om nie stil te bly oor geweld teen vroue en kinders nie.
White Star Super Maize Meal 10kg 10400
Baby Soft Mini 2-ply 200 sheets toilet paper white 4’s 1799
each
each
☎ (023) 312-2125 CERES Voortrekkerstraat 91
Bri-Coal Charcoal 4kg 3699
each
All Gold Tomato sauce 700ml 3200
Jive 2L assorted 1100
each
each
Bokomo Weet-Bix 450g 26
99
each
First Choice Custard 1L 2200 each
Score Energy drink 500ml assorted 850 each
each
Cadbury Slabs assorted 1599
each each
Mrs Balls Chutney ass. 3350
each
Bobtail Dog Food assorted 8kg 16900 each
Pryse geldig tot 15 Desember 2022 Ons behou die reg om hoeveelhede te beperk. Terwyl voorraad hou! Geen kleinhandelaars! Capitec OTM in winkel. SASSA-kaarte welkom.