Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.25 no. 33 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 25 no. 33

R8

060-911-9535, Voortrekkerstr., Ceres (Oorkant Witzenberg Munisipaliteit)

5 vir R75 Beskikbaar by Celebrations ook

Friday, August 26, 2022

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 25 Augustus

Vrydag 26 Augustus

Saterdag 27 Augustus

0° 15°

3° 14°

Sondag 28 Augustus

3° 18°

3° 18°

Ceres Koekedouw dam

67%

087 094 8092

Lesing: 2022/08/24

Telephone: (023) 316-2021

Fax: 086-211-5774

WA: 066-316-3003

nuus@witzenbergherald.com

www.witzenbergherald.co.za

Sterfgeval by tehuis

Ondersoek nog nie afgehandel nie DIE polisie se geregtelike doodsondersoek na die dood van ‘n bejaarde inwoner van Huis Maudie Kriel op Ceres is byna afgehanTWEE korrektiewe beamptes van die Voorberg gevangenis buite Porterville is Dinsdag lig beseer in ‘n ongeluk. Die ongeluk het omstreeks 13:10 naby La Plaisant plaasgevind. Beide is na Ceres hospitaal vervoer vir behandeling. Dit is nie bekend hoe die ongeluk op die reguit stuk pad plaasgevind het nie.

Man vasgetrek na hy vir polisie wegjaag ‘n INWONER van Wolseley is die afgelope maand twee keer deur die Ceres polisie gearresteer weens klagtes van ondermeer gesinsgeweld, aanranding en ontvlugting. Riaan Barnard (41) is verlede Donderdag 18 Augustus na ‘n jaagtog op sy motorfiets in Nuwekloofpas vasgetrek. Die speurders is ontbied na die soveelste voorval by sy gewese vrou se huis en werk. Toe hy die polisie sien het hy op sy motorfiets gespring en weggejaag en oor talle stopstrate gejaag. Die Ceres polisie het hom in Nuwekloofpas gearresteer kort nadat sy motorfiets se ketting gebreek het. Hy het Maandag 22 Augustus in die Ceres landdroshof verskyn nadat hy sy borgvoorwaardes verbreek het, ‘n

beskermingsbevel geignoreer het, ontvlugting tydens arrestasie en roekeloos en/of nalatig bestuur met sy motorfiets. Tydens Maandag se hofverskyning het hy op talle personeellede gevloek en skel voordat die saak na Maandag 29 Augustus uitgestel is vir regsverteenwoordiging en ‘n borgaansoek. Ander saak Barnard is ook op 29 Julie by sy vrou se werk gearresteer. Hy is op 5 Augustus op borg van R2 000 vrygelaat nadat ‘n nabye familielid dit betaal het. Hy moes ook op 18 Augustus weer begin werk het, maar het nie by sy werk opgedaag nie.

‘n INWONER van Huis Maudie Kriel op Ceres, Sagrya Petronella Engelbrecht (81), het die naweek van 6-7 Augustus tragies gesterf.

del, maar die staatspatoloog wag nog vir inligting om ‘n finale bevinding te maak. Die ACVV en die tehuis is ook nog besig met hulle dissiplinêre verhore en geen personeellid is nog geskors nie. Ses personeellede word by die voorval betrek en in van die verhore word uitspraak voorbehou terwyl ander nog nie afgehandel is nie. Die uitslag van dié ondersoeke sal eers later bekend gemaak word. Ondersoek Die ondersoeke kom nadat ‘n inwoner, Sagrya Petronella Engelbrecht (81), tragies by die ACVV tehuis gesterf het. Engelbrecht is die betrokke aand deur ‘n personeellid in haar rolstoel uit die hoofgebou en siekeboeg gestoot om te gaan rook onder ‘n buite-afdak, wat tussen die hoofgebou by die kombuis en woonstelle, geleë is. Engelbrecht is toe na bewering buite vergeet en Sondagoggend omstreeks 06:50 dood aangetref. Huis Maudie Kriel, die ACVV en die departement van maatskaplike ontwikkeling het onmiddellik ondersoeke na die voorval geloods.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 25 - 28 AUGUST 2022 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Whole grilled Chicken, 500g Chips & 6 Hamburger rolls

119

Bulk Lean Beef Mince

99

89

p/kg

7kg Potato bag 1 x Cabbage head 750g Carrots 1kg Onions 1kg Sweet Potato 350g Baby Marrow

PER COMBO

110

00

139

p/kg

Foccacia savoury

1999 each

Strawberries 400g

39

99 each

99

49

p/meal

Spar Lemon or Lime juice 500ml

S/M Smoked sandwich ham

12

99 each

949

7999 each

VAT 69 Whiskey 750ml

each

16999 each

Simba potato chips 120g

2 FOR

3000

Spar Pilchards in Tomato Sauce 400g

p/100g

Spar UHT Milk 6x1L, Full Cream, Fat Free or Low Fat

each

each

99 p/kg

8299

99

16999

Rump steak (matured)

99

Spar Sunflower oil 2L

SERVING SUGGESTION

89 Lam Half of heel

IQF mixed chicken Spar large eggs portions 5kg 30’s

Jameson Irish Whiskey 750ml

33000

Baby Soft 2-ply toilet paper 18’s

each

Castle Lite handies 24 x 330ml PER CASE

Tastic Rice 2kg

10

Weet-Bix 450g

2699 each

2 FOR

4000

2999 each

8999 each

235 00 225 00

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.25 no. 33 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu