Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.33 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 33

R 10

Friday, 23 August 2024

Man kry noodoperasie na aanranding

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 22 Augustus

Vrydag 23 Augustus

5° 26°

-2° 18°

Saterdag 24 Augustus

Sondag 25 Augustus

4° 14°

Scan the QR code for more information

2° 18°

CERES KOEKEDOUW DAM

100%

WITZENBERG SECURITY FORUM

Servicing the Business, District and Community

‘n INWONER van P.A. Hamlet is in die Worcester hospitaal opgeneem nadat hy verlede week na bewering deur twee polisiemanne aangerand is. Die afgelope week is daar navraag oor dié voorval by die polisiestasie sowel as by die WesKaap provinsiale hoofkantoor gedoen. Lees artikel op bladsy 3.

TULBAGH DAM

100% WAVERENSKROON TULBAGH

62%

Lesings geneem: 2024/08/21

24/7 CCTV Monitoring & Response

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Wil saak afhandel

Man wat plaaswerker vermoor wil pleitooreenkoms aangaan

WERKERS van Ceres en P.A. Hamlet wat agterin twee bakkies gesit het, is ernstig beseer in ‘n ongeluk wat vroegoggend op P.A. Hamlet plaasgevind het. Volgens die polisie het die ongeluk Maandag omstreeks 06:20 plaasgevind in Vosstraat oorkant die hotel. Volgens voorlopige inligting het die bestuurder van die Kia trokkie ‘n U-draai probeer maak waarna ‘n Isuzu dit op die kant getref het. Twee vroue is met erge kopbeserings na die hospitaal geneem vir behandeling. Daar was vier mans in die een voertuig en vier mans en twee vroue in die ander voertuig. Die polisie ondersoek ‘n klag van roekelose en/of nalatige bestuur.

DIE man wat verlede jaar ‘n plaaswerker van die Koue Bokkeveld met ‘n staalpyp geslaan en wat later aan sy beserings beswyk het, wil nou ‘n pleitooreenkoms met die staat aangaan. Rhamkati Tslana (32) moet weer op 8 Oktober in die Ceres streekhof verskyn weens die moord op Bokang Motinkhoane (32). Motinkhoane wat op die Heldersig plaas in die Koue Bokkeveld gewoon het, is op 22 September 2023 omstreeks 13:30 deur Tslana aangerand. Motinkhoane is volgens die polisie met ‘n staalpyp van 1.2 meter teen die kop geslaan nadat Tslana hom voor die aanval van ‘n verhouding met sy vrou beskuldig het. Motinkhoane is na die voorval met ‘n AMS noodhelikopter na Tygerberg hospitaal gevlieg waar hy later aan sy beserings beswyk het. Tslana is na die voorval deur die polisie gearresteer. Hy staan tereg op aanklagte van aanranding om ernstig te beseer en moord.

Nog fotos op bladsy 3.

Passasiers afgeslinger

Twee sterf toe bakkie rol TWEE mense het die naweek gesterf nadat die bakkie waarin hulle passasiers was, omgeslaan en gerol het. Die bestuurder van ‘n Nissan NP 200 bakkie, Charlton Smit (22) van Bella Vista, het Saterdag 17 Augustus omstreeks 22:13 beheer verloor, ‘n sementwal getref voordat die bakkie aan die onderkant van Gydopas gerol en in ‘n vrugteboord oorkant die Koelfontein-ingang tot stilstand gekom het. Van die passasiers wat agterop gesit het, is met die rolslag van die bakkie geslinger. Nooddienste en die SAPD is na die ongelukstoneel ontbied. Die bestuurder van die bakkie het vasgesit en

moes met lewenskake uit die wrak bevry word. Hy is tans bewusteloos in die hospitaal se intensiewesorgeenheid. Een passasier, Siena Mouton (72) van Bella Vista, het op die ongelukstoneel gesterf en ‘n tweede passasier, Charlton Oktober (41), ook van Bella Vista, het op pad na die hospitaal gesterf. Daar was ses persone waarvan een ‘n kind, in die bakkie. Die kind en ‘n vrou is na Tygerberg hospitaal oorgeplaas vir behandeling. Die SAPD ondersoek twee klagtes van strafbare manslag.

DIE ontwikkelaars van die beoogde Ceres Mall wil eers alle onderhandelings en gesprekke met rolspelers, die plaaslike munisipale owerheid en moontlike huurders afhandel en finaliseer voordat daar teen einde September 2024 meer inligting oor die beplande projek aan die Witzenberg gemeenskap verskaf sal word.

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 22 - 25 AUGUST 2024 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Rib Burger & Chips

SERVING SUGGESTION

Panini’s 4’s

3000

Nescafé Classic coffee 200g or refill pouch 230g (excl. Decaf)

Spar 2-ply 18’s Toilet Paper

each

Oxtail

10999 p/kg

Bulk Pork neck steaks

69

Bulk matured Rump steak

119

99

3999 each

Garlic rolls 6’s

23 54

99

99 each

4999

89

129

each

99 Huletts 2.5kg Spar light each meat white sugar shredded UHT Milk. 99 Tuna in water Spar Full Cream, or oil 170g Low Fat and Bokomo Weetbix 900g Fat Free 6 x 1L 99

17

400g Strawberry’s 500g Red & White grapes

49

3499

99

Tender&Tasty BBQ Spareribs per 1kg box

Spar IQF 5kg Chicken mixed portions

Spar Bacon range 200g

p/kg

p/kg

Klipdrift Premium Brandy 750ml

each

99

139 17999

1999 9999

99 199 99 each

each

Spar Canola or Sunflower oil 2L

57 5999

36

99

16000 Castle Lite Cans 6 x 410ml

99 each

750g Nola Mayonnaise Tangy or Original 750g

BUY 2 FOR

2kg Sunlight hand washing powder

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.27 no.33 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu