Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.26 no.33 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 26 no. 33

R 8.50

Friday, 25 August 2023

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 24 Augustus

Vrydag 25 Augustus

Saterdag 26 Augustus

1° 13°

1° 20°

0° 14°

Ceres polisie deursoek haarkapper se perseel

Sondag 27 Augustus

2° 23°

CERES KOEKEDOUW DAM

100%

CERES SAPD het verlede week ‘n lasbrief bekom en dit Saterdag 19 Augustus tussen 10:00 en 11:00 uitgevoer met die deursoeking van ‘n haarkapper se perseel in die Vena-sentrum. ‘n Landsburger van Tanzanië is gearresteer vir die handeldryf met dagga.

TULBAGH DAM

100% WAVERENSKROON TULBAGH

37%

Lesings geneem: 2023/01/11

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Verdagte weer in streekhof DIE Zimbabwiese burger (20) wat 16 maande gelede ‘n gastehuis-eienaar van Wolseley verskeie kere met ‘n mes gesteek en kort daarna gevlug het, se hofsaak is weer in die Paarl streekhof uitgestel vir verdere ondersoek. Nog klagtes is teen Lovemore Doriyo, ‘n onwettige immigrant, bygevoeg. Behalwe vir die poging tot moord klagte op Wolseley sal Doriyo ook weens die poging tot moord van ‘n 8-jarige meisie en haar verkragting en ontvoering op Malmesbury, teregstaan. Die voorvalle het op 10 Mei op Malmesbury plaasgevind kort nadat hy uit Wolseley gevlug het. Doriyo moet weer op 29 Augustus in die Paarl streekhof verskyn. Hy bly in aanhouding. Agtergrond Die Wolseley polisie het na die voorval by Winterberg

Brand verwoes twee store op Ceres

Mountain Inn en Oestafel Bistro, vir meer as ‘n maand na Doriyo gesoek voordat hulle hom middel Mei 2022 in ‘n ernstige toestand in die Tygerberg hospitaal opgespoor het. Doriyo is op 10 Mei 2022 deur ‘n groep van nagenoeg 100 omgekrapte inwoners van die Ilingelethu woonbuurt buite Malmesbury, aangerand en bewusteloos geslaan. Dit was blykbaar ‘n vergeldingsaanval nadat Doriyo na bewering die 8-jarige meisie verkrag, probeer verwurg het en haar as gyselaar in ‘n hut aangehou het. Hy is later in die hospitaal gearresteer. Reint Grobler (51), mede-eienaar van Winterberg Mountain Inn en Oestafel Bistro tussen Ceres en Wolseley, is op 11 April 2022 by dié onderneming met ‘n mes aangeval. Hy is meer as 10 keer met ‘n Okapi-mes in sy rug, bors, maag, bene en hand gesteek.

‘n BRAND by ‘n sakeperseel in Voortrekkerstraat is Maandag 21 Augustus vinnig deur Witzenberg Brand en Redding geblus. Die reën het ook gehelp dat die vlamme nie na aangrensende eiendom kon versprei nie. Die brand het omstreeks 03:30 aan die agterkant van die ou Midas gebou begin. Twee store is beskadig en dit is nog onbekend hoe die brand ontstaan het. Die versekeraars moet nog die skade bepaal.

MOOI Uitsig primêr het onlangs ‘n besoek van die welbekende rymkletser en TV persoonlikheid, Early B, ontvang. Early B het saam met die Vereniging vir Demensie en Alzheimers van Suid-Afrika (ADASA) in samewerking met die Kaapse Wynland Onderwysdistrik, Ceres besoek as deel van ‘n bewusmakingsveldtog. Leerders het meer oor demensie en Alzheimers te wete gekom. Dié besoek vorm deel van Wêreld Alzheimersmaand, wat in Septembermaand gevier word, met 21 September wat amptelik internasionale Alzheimersdag is. RSG het ook opnames by twee skole, Mooi-Uitsig primêr en Skurweberg Sekondêr gemaak, wat in Septembermaand deur RSG uitgesaai gaan word. *Early B is bygestaan deur sy suster, Rochelle, asook die Vereniging vir Demensie en Alzheimers van Suid-Afrika se nasionale projekbestuurder, Ilse Schûrmann. Op die foto staan Ivor Krotz saam met sy graad 5 klas saam met Early B. FOTO: Jayden Arnoldus (JDA Photography)

ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 24 - 27 AUGUST 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226

SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00

Whole Chicken + 6 rolls

Foccacia peppers

19

SERVING SUGGESTION

8999

99 each

11499 p/kg

Spatchcock Chicken

Whole & ½ Lamb

94

49

99 p/kg

PER COMBO

Bulk Rump steak

139

99 p/kg

120

00

8999 18

7999

p/kg

52

64

99 each

46

00

Royco Soup packets ass. 50g Spar vacuum pack cheese 700g

Flora Regular or Light Fat spread tub 1kg

36

3 FOR

99

750ml

Grant’s Whiskey 750ml

each

Nescafé Classic Coffee Jar (Incl. refill pouch 230g) 200g

Wortels 750g 99 Aartappels 7kg each Koolkop, Uie 1kg Patats 1kg Bokomo Weetbix 900g

10999

12499

Klipdrift Export 750ml

4 FOR

2.5kg Spar Refined White Sugar

99

750ml

each

p/combo

Ceres Spar bulk Boerewors

14999 19999

4kg Omo Auto washing powder

44

00

Simba Potato Chips 120g

Futurelife Smart Food, Zero ranges 500g

99 each

Spar 2-ply Toilet rolls 350 sheet, 18’s

1399

750ml

Wild Africa Liquer 750ml

Protex hygiene soap 150g ass.

BUY 2 FOR

2 FOR

Nivea Roll on 50ml

59

99

24

99

11499

each

each

4500

Pro-Wash Fabric Pantene Shampoo or Conditioner 360ml / 400ml ass. Softener 500ml

Castle Lite Cans 6 x 410ml

15000

NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.26 no.33 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu