WH Her ald Witzenberg
Volume 26 no. 31
R 8.50
Friday, 11 August 2023
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 10 Augustus
Vrydag 11 Augustus
Saterdag 12 Augustus
7° 26°
7° 29°
Sondag 13 Augustus
4° 21°
1° 18°
CERES KOEKEDOUW DAM
100 % TULBAGH DAM
We are open during LOADSHEDDING
100 % WAVERENSKROON TULBAGH
(023) 316-2463 For T&C’s visit www.steers.co.za
31%
Lesings geneem: 2023/08/09
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Staking dra by tot probleme in die streek
SPORADIESE voorvalle van oproerigheid deur ‘n klein groepie inwoners is die afgelope paar dae in die Witzenbergstreek aangemeld. ‘n Paar Wolseley inwoners het Maandagoggend probeer om die pad en brug na die Pine Valley woonbuurt en Kluitjieskraal te versper deur motorbande te brand.
DIE Ceres polisie en die verkeersdienste was Vrydagoggend by die Bella Vista-ingang en Thusong sentrum waar ‘n groot groep minibus taxis geparkeer was.
5 599
R369 000
0%
13,25%
R279 036
R5 599
DIE polisie en verkeersdienste in die Witzenbergstreek was sedert verlede week op ‘n gereedheidsgrondslag indien die WesKaap minibus-staking na die streek sou oorspoel. Opportunistiese geweld, plundery en klipgooiery deur jeugdiges het hoofsaaklik rondom die Kaapstad lughawe en in die Dunoonomgewing plaasgevind. Talle busse is uitgebrand en motoriste is beseer wat deur klipgooiers raak gegooi is. Twee persone is reeds doodgeskiet nadat motoriste op klipgooiers geskiet het. Talle klinieke in die provinsie, ook die Nduli kliniek, is gesluit en Kaapstad hospitale hanteer net noodgevalle. Talle ondernemings se werkers is die afgelope paar dae erg geraak wat weens die staking nie by hul werksplekke kan uitkom nie. Sporadiese voorvalle van oproerigheid deur ‘n klein groepie inwoners is die afgelope paar dae in die Witzenbergstreek aangemeld. ‘n Paar Wolseley inwoners het Maandagoggend probeer om die pad en brug na Pine Valley woonbuurt en Kluitjieskraal te versper deur motorbande te brand. Dit is gou verwyder en die pad is weer oopgemaak vir verkeer. Winkeleienaars het self besluit om winkels toe te maak terwyl oproerigheid aan die gang was. ‘n Klein groepie mense het Dinsdagoggend onsuksesvol probeer om die Wolsely-ingang aan die Tulbagh kant toe te maak. Hulle is vinnig deur die polisie verwyder. ‘n Klein groepie mense was Dinsdagoggend ook onsuksesvol in hul pogings om Nduli se ingang te versper. Polisie uitgeroep Ceres SAPD is verlede Vrydag 4 Augustus kort nadat die skool begin het, na die Iingcinga Zethu Secondary school in Nduli uitgeroep waar twee groepe oproerige skoolkinders mekaar met klippe bestook het. ‘n Skoolbus is tydens die klipgooiery erg beskadig toe vensters uitgegooi is. Volgens die polisie hou die voorval nie verband met die provinsiale taxi-staking nie. Kort na dié skool-voorval het die polisie hulle na die Bella Vistaingang en Thusong sentrum gehaas waar ‘n groot groep minibus taxis geparkeer was. Hulle het saam met die verkeersdienste die situasie tussen plaaslike taxis en ‘n groep onwettige operateurs gemonitor. Meer as 850 000 leerders kon Maandag en Dinsdag nie skool bywoon weens die Santaco-staking in die minibustaxibedryf nie. Dit is byna 71% van leerders in die provinsie. Meer as 17 500 onderwysers was ook nie by die skool nie. Valsnuus verspreiding op sosiale media platvorms het ook die situasie vererger en onnodige vrees gesaai.
R268 372
*Model shown for illustrative purposes only. While stocks last and subject to change without prior notice. Errors and omissions excepted. Includes R1 207,50 Initiation fee and R69 monthly administration fee. Fees as prescribed as per the National Credit Act. Initiation Fees for juristic entities falling outside of the National Credit Act is 1,2% of the financed amount up to a maximum of R7 500 and will adjust the advertised payment accordingly. The Toyota FutureDrive Guaranteed Future Value offer is based on 20 000kms per annum, 13,25% variable interest rate may change and will adjust the advertised payment accordingly. Toyota Financial Services (South Africa) Limited. An Authorised Financial Services (FSP No. 7454) and Registered Credit Provider (NCRCP62). Ts & Cs Apply.
(023) 312-1057 Arno, Pierre, Andre of Giepie Voortrekkerstraat 112, CERES
The trusted name in commercial and residential
Waterproofing.
087 094 8092 www.rubberroofs.co.za