Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.27 no.30 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald Witzenberg

Volume 27 no. 30

R 10

Friday, 2 August 2024

Janine Duckworth Area representative +27 (0)60 528 0683 janine@rubberroofs.co.za rubberroofs.co.za RESIDENTIAL, COMMERCIAL & INDUSTRIAL SERVICES INDOOR & OUTDOOR EXPERT APPLICATION

4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 1 August

Vrydag 2 August

Saterdag 3 August

Sondag 4 August

6° 19°

3° 18°

5° 25°

2° 13°

• Onafhanklike finansiële advies • Kostes en swak prestasie vreet aan jou neseier • Laat dit onafhanklik hersien.

CERES KOEKEDOUW DAM

100% TULBAGH DAM

100% WAVERENSKROON TULBAGH

43,75%

Vrydagaand 2 Augustus om 21:20

Lesings geneem: 2024/07/31

Martin Behm 082-734-4549

(023) 316-2959 martinb@27four.com

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Diewe breek in by KFC PERSONEEL van Ceres KFC was Woensdag geskok om te sien dat diewe by hulle perseel ingebreek het. Vlug met geld Twee verdagtes het in die vroeëoggendure by die KFC-winkel in Voortrekkerstraat ingebreek en nagenoeg R3 000 kontant gesteel. Die onbekende verdagtes het later gevlug. Personeel het Woensdag kort na 07:00 met hul aankoms by die perseel, bewus geword dat daar ingebreek is. Die Ceres polisie volg leidrade op en bestudeer CCTV beeldmateriaal van KFC en omliggende ondernemings.

DIE KFC winkel in Voortrekkerstraat, Ceres.

Hommeltuie ingespan in soektog na kind (10) wat in Titusrivier val

Meisie in hof op moordklag DIE moordsaak teen ‘n vrou wat haar vriend in Juniemaand vermoor het, is verlede week weer uitgestel. Shane Scholtz (22) van die Rooikampwoonbuurt op Ceres, is dood nadat hy na bewering deur sy meisie met ‘n mes in die nek gesteek is. Die voorval het Saterdag 1 Junie omstreeks 23:55 plaasgevind tydens ‘n beweerde stryery tussen Scholtz en Ashleigh Fortuin (25). Na die voorval is Scholtz na Ceres hospitaal gehaas waar hy ure later oorlede is. Fortuin het verlede Woensdag 24 Julie in die Ceres landdroshof verskyn op ‘n aanklag van moord. Die saak is na 2 September uitgestel. Haar borgtog van R500 is verleng.

DIE polisie se hommeltuig-eenheid het Dinsdag drie hommeltuie gebruik in hul soektog na die vermiste Geraldo van Wyk. Meer as twee weke nadat Geraldo op ‘n plaas in ‘n vinnig vloeiende rivier geval het, soek die polisie steeds onverpoos na dié 10-jarige kind. Die polisie se duikeenheid en lede van misdaadvoorkoming het verlede week die soektog te voet en op ‘n rubberboot voortgesit. Die soektog is verder rivier-af verskuif waar die Titusrivier agter die Eiland in die Dwarsrivier vloei. Meegesleur Volgens inligting het Geraldo op Sondag 14 Julie saam met ‘n groepie vriende in die reën langs die rivier gaan speel. Hulle het oor ‘n bruggie probeer stap waarna Geraldo blykbaar gegly en in die vinnig vloeiende rivier geval en stroomaf meegesleur is. Die soektog langs die sterk vloeiende rivier is belemmer deur baie boomtakke, riete en sand. Teen Dinsdag 30 Julie was daar nog geen teken van Geraldo, wat vermoedelik verdrink het nie.

Pineware Fan Heater @ R250

HAZ 2 Bar Heater @ R250

Porterstraat, Ceres ☎ (023) 312-3413 Besigheidsure: Maandag - Vrydag: 08:00 - 17:00 Saterdag: 08:00 - 11:30 Pryse geldig vanaf 1 - 16 Augustus 2024 terwyl voorraad hou. Terme en voorwaardes geld. Geen smouse. Pryse is BTW ing.

Salton Bar Heater @ R370

Salton Panel Heater @ R715

Cape Mohair Socks assorted

Stanley Travel Mugs assorted

Rain Suit Navy or Yellow @ R150

Ingco Drill 60nm Cordless 20v @ R790

Battery + charger sold seperately

Ingco Grinder 115mm Cordless 20v @ R810

Salton 3 Bar Heater @ R495

Freezer Jacket S/M/L @ R450 Freezer Jacket XL @ R485

Battery + charger sold seperately


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.27 no.30 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu