Skip to main content

Witzenberg Herald Vol.26 no.30 (Online Weergawe)

Page 1

WH Her ald

TRADING HOURS: Mon - Fri: 09:00 - 17:00 Saturday: 08:00 - 13:00

Witzenberg

Volume 26 no. 30

R 8.50

4-Da g w eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 3 Augustus

Vrydag 4 Augustus

Saterdag 5 Augustus

Sondag 6 Augustus

9° 25°

9° 23°

5° 20°

7° 22°

CERES KOEKEDOUW DAM

100% TULBAGH DAM

100%

Tel: (023) 312-3578 49 Lyell Street, Ceres

Layby now for 3 months Silverback, Surge, Avalanche Bicycles UPCOMING EVENTS ESELFONTEIN MTB 13 - 15 OCT. 2023 WOLSELEY MTB 29 OCT. 2023

Friday, 4 August 2023

Accelerating Socio-Economic Opportunities for Women's Empowerment

• Onafhanklike finansiële advies • Kostes en swak prestasie vreet aan jou neseier • Laat dit onafhanklik hersien.

WAVERENSKROON TULBAGH

Martin Behm 082-734-4549

20%

Lesings geneem: 2023/08/02

(023) 316-2959 martinb@27four.com

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com witzenbergherald.com

Sendeling se moordenaars bly in aanhouding

Vermoor HERMAN Nieuwoudt (59).

DIE twee mans wat verdink en aangekla word van die moord op ‘n Ceres inwoner en sendeling van die streek, het verlede week weer in die Worcester landdroshof verskyn op klagtes van moord en diefstal. Dié moord het Meimaand skokgolwe deur die streek gestuur. Die Worcester polisie se ondersoek na die moord op proponent Herman Nieuwoudt (59) van Ceres, duur voort. Banele Moya (19) en Bongani Banda (20) van Worcester is kort na die moord gearresteer. Hulle verskyn op klagtes van moord, diefstal van voertuig en die besit van gesteelde voertuig. Die saak is tot 7 September vir verdere ondersoek uitgestel. Die twee mans bly in aanhouding. Agtergrond Die Worcester polisie het in ‘n vroeë verklaring gesê dat Herman Nieuwoudt op Vrydag 5 Mei na 17:00, sy huis op Ceres in sy Toyota dubbelkajuit bakkie verlaat het om kruideniersware in die dorp te gaan koop.

Die bakkie is die laaste keer omstreeks 18:00 op veiligheidskameras opgemerk waar dit uit Ceres in die rigting van Michellspas gery het. Saterdag 6 Mei omstreeks 08:30 het ‘n voetganger, lede van die Worcester SAPD gestop en meegedeel dat hy ‘n man se liggaam langs die pad opgemerk het. Met nadere ondersoek het die polisie ‘n liggaam ongeveer 1 kilometer van die Wolseley/ Worcester kruising by die N1 aangetref waar dit in die bosse langs ‘n rivier gelos is. Nieuwoudt het gesterf weens beserings aan sy gesig asook steekwonde in sy nek en rug. Sy bakkie was nie op die toneel nie en is later op die Eureka-plaas in die De Wetomgewing buite Worcester gevind. Nieuwoudt was voor sy dood werksaam by die Patmos Arbeidsbediening waar hy geestelike werk op plase in die Bo-Swaarmoedomgewing, die Sandveld en Tankwa Karoo gedoen het.

DIE twee verdagtes, Bongani Banda (20) en Banele Moyo (19), tydens 'n vorige verskyning in die Worcester landdroshof. FOTO: Edrea du Toit - Rapport

Verdagte verskyn in hof DIE vermeende moordenaar van ‘n saggeaarde jeug- en welsynwerker van Tulbagh, het verlede Vrydag vlugtig in die landdroshof verskyn. Die saak teen Albert Gwayishe (50) is tot 14 Augustus uitgestel vir ‘n borgaansoek. Hy word van die moord op Siyamthanda Dastile (29) aangekla. Gwayishe verskyn ook op ‘n klag van roof nadat hy ‘n selfoon en horlosie van Dastile gesteel het. Gwayishe bly in aanhouding. ‘n Groot aantal inwoners het Vrydag buite die Tulbagh landdroshof saamgedrom ty-

dens die eerste verskyning van die 50-jarige Gwayishe. Hulle het vreedsaam buite die hof betoog. ‘n Groot groep inwoners het ook die hofsaal volgesit. Geskok Die Tulbagh gemeenskap was verlede week erg geskok na die moord op Siyamthanda Dastile. Hy is verlede Sondag in die Ceres hospitaal dood. Hy het Sondag 23 Julie omstreeks 05:00 huistoe gestap toe hy beroof is en twee keer met ‘n skerp voorwerp gesteek is.

SIYAMTHANDA Dastile (29).

Porterstraat, Ceres (023) 312-3413 Besigheidsure: Ma. - Vr.: 08:00 - 17:00 Sat.: 08:00 - 11:30 Alle pryse is BTW ing. Geldig vanaf 3 - 18 Augustus 2023 Terme en voorwaardes geld. Geen smouse. Pryse is BTW ing.

FLOODLIGHT LED 80W R295 FLOODLIGHT 20W R90 FLOODLIGHT 30W R115 AMMONIATED CLEANER 5L R65 BLEACH 5L R55 DISHWASH 5L R95

COLORTONE WOOD VARNISH 5L R635

3KVA INGCO R3 795 5.5KVA INGCO R8 900 7.5KVA INGCO R12 650


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Witzenberg Herald Vol.26 no.30 (Online Weergawe) by Witzenberg Herald - Issuu