WH Her ald Witzenberg
Volume 26 no. 16
R 8.50
Friday, 28 April 2023
4-Da gw eer voor uitsig 4-Dag weer eerv ooruitsig Donderdag 27 April
Vrydag 28 April
Saterdag 29 April
Sondag 30 April
7° 17°
5° 19°
4° 21°
5° 25°
We provide professional legal services. We will be happy to represent you.
JOHN PJ SAULS INC ATTORNEY AT LAW PRACTICE AREAS:
Ceres Koekedouw dam
39,2%
☎ (023) 312-3666 admin@johnpjsauls.co.za 4 Murchison Street, Ceres
Tulbagh dam
22%
Lesings geneem: 2023/04/26
Family Law • Divorce • Maintenance
Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com
Talle ongelukke aangemeld
Man op plaas vermoor DIE Ceres polisie ondersoek ‘n moordklag nadat ‘n man op ‘n plaas buite die dorp gesterf het. Volgens die polisie het die voorval Sondag 23 April tussen 19:50 en 20:30 op die plaas Laastedrif plaasgevind. Twee werkers was in ‘n argument betrokke waarna die een, Banele Dineka ‘n mes gegryp en die 23-jarige oorledene, Thulani Shasha, met ‘n mes gesteek het. Shasha is op die toneel dood. Dineka is gearessteer en het die week vlugtig weens moord in die Ceres landdroshof verskyn. Voetganger sterf ‘n Plaaswerker van die Koue Bokkeveld is die naweek dood nadat ‘n voertuig oor hom gery het. Volgens die polisie het die voorval op Saterdag 22 April omstreeks 09:10 op die R305 naby die plaas Kleinfontein plaasgevind. Die oorledene, Tembela Matysini (25) van die plaas Kleinfontein, het in die pad gelê. ‘n Wit Mazda voertuig wat onderweg was in die rigting van Op-die-Berg het in reënweer hom nie gesien nie en oor hom gery. Matysini is op die toneel dood. Die polisie ondersoek ‘n strafbare manslagsaak.
SAAM met eerste goeie winterreën in die Witzenbergstreek is daar ook die afgelope week talle ongelukke aangemeld. Sover vasgestel word is insittendes net lig beseer en niemand het in dié ongelukke gesterf nie. Provinsiale verkeersdienste het van 11-16 April, meer as 240 padblokkades gehou waartydens meer as 33 800 voertuie deursoek is. Meer as 9 800 boetes is uitgereik en 41 persone is weens dronkbestuur inhegtenis geneem. Daar is 21 ongelukke aangemeld waarin 26 persone gesterf het. Hiervan was vier bestuurders, twee fietsryers, drie motorfietsryers, nege passasiers en agt voetgangers, waarvan een naby Bronaar raakgery is. * Die bestuurder van dié vragmotor het Donderdag 20 April beheer verloor en bo-op die sperreling in Michellspas tot stilstand gekom. Die ongeluk het omstreeks 11:15 in die berugte treinspoordraai plaasgevind. Die hulp van ‘n vragmotor met ‘n hyskraan op, is ingeroep om die gestrande vragmotor van die sperreling te lug. Niemand is in die voorval beseer nie.
LEDE van Ceres EMS is verlede Woensdag 19 April ontbied nadat ‘n munisipale werker ‘n epilepsie-aanval gekry het terwyl hy saam met ander werkers besig was om ‘n boom af te saag. Die voorval het omstreeks 12:30 op die hoek van Owen- en Staffstraat plaasgevind. Die werker is na Ceres hospitaal geneem vir behandeling en kort daarna weer ontslaan.
ONLY AVAILABLE AT CERES SPAR FROM 27 - 30 APRIL 2023 OR WHILE STOCKS LAST. VAT INCL. NO DEALERS. ERRORS AND OMISSIONS EXCL. CERES SUPERSPAR (023) 316-2226
SUPERSPAR TOPS: BUSINESS HOURS: BUSINESS HOURS: Mon - Fri 09:00 - 19:00 Mon - Sun 07:00 - 19:00 Sat 09:00 - 17:00
Lamb bulk knuckle & stew
Lamb bulk braai chops
124
144
99 p/kg
99 p/kg
Ouma boerewors
7kg Aartappels, 750g Wortels, Kopkool, 1kg Uie, 1kg Patat
9999
15499 p/kg
Pork neck chops bulk
8499 p/kg
120
00
7999 each
9
Stork Country Spread 40% Tub 1kg
COMBO
p/kg
Spar IQF 2kg mixed chicken portions Lamb bulk loin & rib chops
Chikka Party Pack & 2.25L Coca Cola
99 each
Potbrood
Bokomo Weet-Bix 900g
39 15
99 each
99 each
Vegi Bun 6’s
Spar 2L Sunflower Oil
69
99 each
All Gold Tomato Sauce 700ml
2899 each
39
Parmalat Cheese range 850g
99
KWV 3 Year Brandy 750ml and Coca-Cola 1L
9999
13999 750ml
COMBO MEAL
Coca-Cola regular only 2.25L
15000 16500
Aquafresh Fluoride toothpaste ass. 100ml
8999
COMBO
1399 each
each
TWO FOR
45
00
Lux Soap 175g
Russian Bear Vodka excl. Energy Fusion
Carling Black Label handies 24 x 330ml
24999 tray
TWO FOR
750g Ricoffy
2400
NIE TE KOOP AAN PERSONE ONDER DIE OUDERDOM VAN 18. GENIET VERANTWOORDELIK.