

Welkom op Bosvarkpark!
Welcome to Worcester Gymnasium and Parel Vallei High Schools’ sports day at Bosvark Park.
Thank you to all the sponsors, coaches, referees, first aiders, and groundsmen who ensure our children have the opportunity to participate in activities we all love
Ons wens is dat almal ‘n heerlike sportdag sal geniet en in ‘n gees van wedersydse respek en sportmangees net hul beste sal lewer en te alle tye soos ware sportmanne en -vroue en ambassadeurs van hul skole sal optree.
Ons vertrou ook dat alle ondersteuners ‘n positiewe voorbeeld van sportmangees aan die deelnemers sal stel.
Enjoy the day, and please support our sponsors!
CA Schoeman Principal



Thank You!
Thank you to Worcester Gymnasium’s regular sponsors. We can’t do this without you! A SPECIAL WORD OF THANKS TO ALL THE REFEREES, UMPIRES AND FIRST AID, COACHES, THE WGA AND EVERYBODY ELSE INVOLVED IN THE ARRANGEMENTS FOR THE DAY.












GEEN ALKOHOLIESE DRANK WORD IN DIE OPENBAAR OF LANGS DIE VELDE TOEGELAAT NIE.
Rugby: Tye en Velde
o. 14A HS Parel Vallei
o. 15A HS Parel Vallei
o. 19B HS Parel Vallei
o. 16A HS Parel Vallei
o. 19A HS Parel Vallei
HS Parel Vallei
HS Parel Vallei
HS Parel Vallei
Hockey: Times and Fields
Kleedkamers vir hokkie: ASTRO-kleedkamer


WG as 'n WAARDEGEDREWE skool: SPORTGEDRAGSKODE
1.toegewyd te wees en elke oefening / wedstryd betekenisvol te maak ( )
2 die sport en my posisie as mentor te respekteer
3.vir jou as 'n speler en jou ontwikkeling om te gee ( )
4.verantwoordelikheid vir wat en hoe ek jou leer, te aanvaar ( ), en
5.altyd vir jou ‘n voorbeeld van eerlikheid te stel. (
1. shall be committed to each practice/game ( )
2 shall respect the sport and my position as a player ( )
3 shall care for my fellow players and for their development ( )
4. acknowledge that I have to act and behave responsibly on and off the sports field. ( )
5. must always set an example of honesty on and off the sport field. ( )
1. alle spelers sinvol aan te moedig ( );
2. 'n positiewe rolmodel vir my kind te wees en sportmangees aan te moedig deur respek en hoflikheid, positiewe ondersteuning vir alle spelers, afrigters, beamptes en toeskouers by elke wedstryd, oefening of ander sportgeleentheid, te toon; ( )
3. nie betrokke te raak by enige vorm van onsportiewe gedrag soos uitjouery en uittarting nie; nie lasterlike taal of gebare teenoor enige beampte, afrigter, speler of ander ouer/toeskouer te gebruik nie ( );
4. verantwoordelik teenoor die beamptes op te tree en nooit hul gesag tydens wedstryde openlik te bevraagteken of te bespreek, of afrigters / spelers / toeskouers by die veld te konfronteer nie ( ), en
5. die emosionele en fisiese welstand van my kind bo my persoonlike begeerte om te wen, te plaas ( )