Follow us on INSTAGRAM Stay up to date with all the AWSUM news we share @awsum_news
John Williams Motors Bloemfontein
16 CP Hoogenhout Str Tel: 051-406 8700, Fax: 051-406 8707 BFN- NELRI 083 233 4779, THEMBA 074 426 1307, PIETER 072 631 2444, CHEARNE 078 847 2004, BEN 083 489 8780
#
47 Nelson Mandela, Bloemfontein • 051 447 4623 | 082 556 9610
20
MANGAUNG-ATLETIEKSTADION – 9 FEBRUARIE 2018
We use only the finest, freshest ingredients for our phenomenal Italian-style pizzas and pastas. Enjoy the superior taste of our imported pizza flour and 100% Durum wheat pasta creations — invented in Italy, perfected at Panarottis. Buon Appetito!
Big on Family. Big on Pizza.
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
INHOUD
Verwelkoming deur Hoërskool Sentraal Hoërskool Sentraal verwelkom vanjaar weer eens die top atletiekskole in ons land hier in die hartjie van Suid-Afrika met die aanbieding van die negentiende Sentraal Top 20-Atletiekbyeenkoms. Wat ‘n voorreg het elkeen van hierdie skoolatlete om voor ‘n pawiljoen vol toeskouers en atletiekliefhebbers hul talente te kom vertoon. Ons is ook trots op die Uitnodigingspan – bestaande uit atlete van verskillende skole – wat vandag hier deelneem. Atletiek kan beskou word as die moeder van alle sportsoorte. Prestasies op die atletiekveld lei telkemale tot prestasies in ander sportsoorte. Hierdie individuele toewyding lei dikwels tot lewensukses. ‘n Spesiale woord van dank aan die voortreflike span onderwysers van Hoërskool Sentraal onder leiding van mnr. Cassie Carstens en mev. Saré Hattingh, asook die beamptes, vir u ywer om vandag se byeenkoms ‘n sukses te maak. Mnr. Nico van Rensburg en mev Ansie Wilken het in 2000 die eerste Sentraal Top 20-Atletiekbyeenkoms die lig laat sien – vandag word hierdie geleentheid as ‘n tradisie beskou – merkwaardig! Sentraal sê dankie! Aan ons hoofborg, Die Noordwes-Universiteit (NWU), baie dankie vir u borgskap en lojale ondersteuning, waarsonder hierdie geleentheid nie moontlik sou gewees het nie.
Herb Brooks Skoolhoof
“You were born to be a player. You were meant to be here. This moment is yours.” – Herb Brooks –
SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.
Verwelkoming deur Hoërskool Sentraal................... 2 Rekords in gevaar by 2018 Sentraal Top20.............. 3 Reëls | Toekennings | Items...................................... 4 Program................................................................5–7 Bloemfontein-skole...............................................8–9 Welkom-skole........................................................ 10 Virginia- en Kakamas-skole.................................... 10 Pretoria- en Kroonstad-skole................................. 11 Paarl- en Stellenbosch-skole.................................. 11 Top 20 Rekords...................................................... 12 Deelnemende Skole............................................... 12
To advertise Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Editor Marika Truter
Coordinator Zinta Koekemoer
Designers Aniena Keller Ruveix Venter Nadia Matthee
Distribution Ryno Wolfaardt
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 000 1705 | www.awsum.co.za
VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd. Hoërskool Paarl Gimnasium kon ongelukkig nie al hul foto’s plaas nie as gevolg van die kragonderbrekings in Paarl.
COREEN V AN DEN BE PROP ERTY FINAN
CE CONSU
073 158 7
CoreenV@
051-400 9107
Bladsy 2
AWSUM CLASHES: PRESTIGE ATLETIEKBYEENKOMS 9 FEBRUARIE 2018
RG
LTANT
130
sahomelo
ans.com
5 MILL STRAAT, HAMILTON, BLOEMFONTEIN. 051 434 2241
Rekords in gevaar by 2018
Sentraal Top20
Agtien jaar gelede het die Sentraal Top20 sy bestaan in sentrale Suid-Afrika, in Bloemfontein om meer spesifiek te wees. Hierdie bekende atletiekbyeenkoms word deur die top hoërskole in die land bygewoon. Sentraal Hoërskool, die gashere van hierdie kompetisie sedert 2000, maak straks gereed vir die 2018 Sentraal Top20. Dit is die skool uit die Boland – Hoërskool Jongenskool Paarl – wat verlede jaar met die louere weggestap het in die seunsafdeling. Boishaai, wat hierdie jaar ook sy 150ste bestaansjaar vier, het die beste van bestes uit oorlê en was as die beste skool aangewys. Skole by die Sentraal Top20 sluit onder andere Pretoria-Noord, HS Grey Kollege, HTS Louis Botha, Hugenote HS, Pretoria Boys High, Welkom Gimnasium, HS Sentraal en HS Riebeeckstad in. Die ander skole wat saam met Boishaai die top drie uitgemaak het was Grey Kollege en HTS Louis Botha. Boishaai het met 12 676 punte die tweedegeplaasde Grey Kollege, wat op 12 170 punte geeïndig het, met 'n massiewe 506 punte geklop. Hierdie spanne het die duisende bywonende skare regdeur elke wedloop en kompetisie vermaak. In die dogtersafdeling was dit La Rochelle (13 090), HS Goudveld (12 828) en HS Jim Fouche (12 484) in die top drie.
Volgens Sentraal se bemarkingshoof, Gideon Goosen, kan die 2018 Top20 vele verrassings opdis, met rekords wat dalk gebreek kan word na jare se bestaan. “Spiesgooi Dogters 0.17 kan dalk deur Heike de Nysschen gebreek word die jaar, en sy is maar net 15 jaar oud.” Daar is wel rekords wat sedert die eerste atletiekbyeenkoms nog steeds bestaan, en dit maak dinge baie interresant en kompeterend vir alle skole betrokke. Die Suid-Afrikaanse hekkiesatleet LJ van Zyl het in 2000 en twee jaar later in 2002 twee rekords opgestel. Albei rekords is nog steeds staande. In 2000 het Van Zyl die 300m hekkies vir 0.15 seuns met 37.16 sekondes opgestel en in 2002 die 400m hekkies vir die seuns 0.17 opgestel. “LJ van Zyl se rekord in 2002 vir 400m hekkies seuns 0.17 was die beste oomblik sover by Top20,” het Goosen met trots gesê. Ander rekords sluit in (almal in 2000 opgestel): • A de Jager 100m hekkies Dames 0.19 14.31s • B Visagie Verspring Dames 0.19 5.86m • E Schultz 1500m Dames 0.15 4:43.48s Hierdie jaar se Top20 gaan beslis iets vir die boeke wees met al die skole wat hard aan die voorberei is. deur Lyndon Julius
EAGLE TYRES Tel: 051 448 1551 | 051 448 0520 Fax 1: 051 448 5410
Tyre Experts
Email: francotyres@absamail.co.za c/o Monument Road & Hornby Street, Oranjesig AWSUM CLASHES: TOP20 SENTRAAL ATLETIEKBYEENKOMS 9 FEBRUARIE 2018
Bladsy 3
REËLS VAN BYEENKOMS SAMESTELLING VAN SPANNE Elke skool mag slegs een span inskryf 1 SEUNS 10 Seuns, met ‘n maksimum van 6 seuns per ouder domsgroep (19 jaar, 17 jaar en 15 jaar). Een span- bestuurder, dus 11 persone. Minstens 4 items vir seuns moet veldnommers wees. 2 DOGTERS 10 Dogters, met ‘n maksimum van 6 dogters per ouder domsgroep (19 jaar, 17 jaar en 15 jaar). Een spanbestuurder, dus 11 persone. Minstens 4 items vir dogters moet veldnommers wees. 3
Skole mag nie meer as TWEE DEELNEMERS PER ITEM inskryf nie en atlete mag ook NIE INDIVIDUEEL inskryf nie.
4 Aflosspanne Sweedse Aflos Seuns – enige spanlede in enige ouderdomsgroep (100m, 200m, 300m, 400m) Sweedse Aflos Dogters – enige spanlede in enige ouderdomsgroep (100m, 200m, 300m, 400m) 5
Atlete mag slegs in een ouderdomsgroep deelneem, behalwe in die aflosse.
6 Atlete word beperk tot TWEE ITEMS en die AFLOSSE. 7
Atlete moet in hul skool se atletiekdrag deelneem.
PUNTETELLING 1
Puntetelling geskied volgens die puntetabel.
2
Die eerste 8 plekke per item tel punte.
3
SEUNS: Die 15 beste prestasies plus die aflos van elke span tel.
4
DOGTERS: Die 15 beste prestasies plus die aflos van elke span tel.
TOEKENNINGS 1 Wenspan – Seuns: Trofee vir elke lid van die span en R2 000,00 kontantprys aan die betrokke skool. 2 Wenspan – Dogters: Trofee vir elke lid van die span en R2 000,00 kontantprys aan die betrokke skool. 3 Wenspan – Seuns en Dogters gesamentlik: Trofee vir elke lid van die span en R2 000,00 kontantprys aan die betrokke skool. 4 Beste prestasie deur ‘n seun in ‘n baanitem: ‘n Trofee wat die eiendom van die atleet word en ‘n kontantprys van R400,00. 5 Beste prestasie deur ‘n seun in ‘n velditem: ‘n Trofee wat die eiendom van die atleet word en ‘n kontantprys van R400,00. 6 Beste prestasie deur ‘n dogter in ‘n baanitem: ‘n Trofee wat die eiendom van die atleet word en ‘n kontantprys van R400,00. 7 Beste prestasie deur ‘n dogter in ‘n velditem: ‘n Trofee wat die eiendom van die atleet word asook ‘n kontant prys van R400,00. 8 Eerste drie plekke in elke item: Goue-, Silwer, en Brons-medaljes.
ITEMS ITEM 4.1 100 m 4.2 200 m 4.3 400 m 4.4 800 m 4.5 1 500 m 4.6 Sweedse aflos 4.7 90 m Hekkies 4.8 100 m Hekkies 4.9 110 m Hekkies 4.10 300 m Hekkies 4.11 400 m Hekkies 4.12 Driesprong 4.13 Hoogspring 4.14 Paalspring 4.15 Verspring 4.16 Diskus 4.17 Gewigstoot 4.18 Spiesgooi
S 19 x x x x x
S 17 S 15 D 19 D 17 x x x x x x x x x x x x x x x x x x x x GEMENGDE OUDERDOMME
x x x
x
x x x x x x x x
x x x x x x x x
x
x
x x x x x x x x
x x x x x x x x
x
x x x x x x
x
AVBOB POLICYHOLDERS GET A
1 Krause Street, Oranjesig,
FREE BASIC FUNERAL
Bloemfontein, 9310 Tel: (051) 447 1011
TO THE VALUE OF R10 000* PLUS: A R2 000 cash upfront payment for initial expenses* FREE transportation of the deceased within the borders of South Africa* PLUS a 15% addition to the sum assured on the main life which, if needed, may be converted to a six-month RETRENCHMENT BENEFIT* *Terms and conditions apply. AVBOB only aplly if AVBOB Funeral Service conducts the funeral. AVBOB is a level 2 B-BBEE contributor. FSP 20656.
Bladsy 4
www.AVBOB.co.za
=
AWSUM CLASHES: TOP 20 SENTRAAL ATLETIEKBYEENKOMS 9 FEBRUARIE 2018
D 15 X X X X X
x x x x x
NEW POLO IS COMING AND IT WILL MAKE YOU THINK YOU CAN DO ANYTHING. Tel : 051 447 8811 | nvisser@lindsaysaker.co.za | Lindsay Saker Bloemfontein, c/o Zastron St & Aliwal Road, Bloemfontein 9301
PROGRAM
John Williams Motors Bloemfontein
16 CP Hoogenhout Str Tel: 051-406 8700, Fax: 051-406 8707 BFN- NELRI 083 233 4779, THEMBA 074 426 1307, PIETER 072 631 2444, CHEARNE 078 847 2004, BEN 083 489 8780
2017 A200 d BE A, WHITE 500 KM REF:22911 R489 000 (SAVING R53 000)
2017 C180 A STANDARD, WHITE 1 500KM REF:22960 R545 000 (SAVING R20 000)
2017 A200d BE A , SILVER 12 000KM REF:22711 R459 000 (SAVING R81 000)
2017 C200 BE A AVANTGARDE, WHITE 2017 GLC220d, WHITE 7 000KM 12 000 KM REF:22712 REF:22918 R555 000 (SAVING R78 000) R718 000 (SAVING R30 000)
2014 B200 Cdi A, RED 58 000KM REF:22990 R319 000 (SAVING R20 000)
2017 C220d A AVANTGARDE, WHITE 10 000KM REF:22873 R580 000 (SAVING R52 000)
2017 GLE43 AMG A, SILVER 5 000KM REF:22981 R1 290 000 (SAVING R120 000)
2017 CLA200 d A, WHITE 1 500KM REF:22792 R529 000 (SAVING R63 000)
2017 C220d A AVANTGARDE, SILVER 12 000KM REF:22756 R565 000 (SAVING R73 000)
2017 GLS350d , WHITE 15 000KM REF:N22747 R1 230 000 (SAVING R179 000)
2017 CLA200 d A, SILVER 21 000KM REF:22607 R485 000 (SAVING R99 000)
2017 C220 d COUPE A, GREY 14 000KM REF:22714 R585 000 (SAVING R99 000)
2016 V220 Cdi A, WHITE 36 000KM REF:22973 R799 000 (SAVING R85 000)
2015 C180 A AVANTGARDE 39 000KM REF:22943 R379 000 (SAVING R25 000)
2016 E200, AVANTGARDE, SILVER 20 000 KM REF:22363 R689 000 (SAVING R140 000)
2017 VITO 116 Cdi TOURER A, IVORY 21 000KM REF:COM R669 000 (SAVING R60 000)
2017 GLA200 A, SILVER 7 000KM REF:22810 R565 000 (SAVING R32 000)
AWSUM CLASHES: TOP20 SENTRAAL ATLETIEKBYEENKOMS 9 FEBRUARIE 2018
Bladsy 5
201 7 YOUR FAMILY MEDICAL & DENTAL CENTRE
X-RAY
4 GENERAL PRACTITIONERS | 7 DENTISTS | ORAL HYGIENIST 2016
Online Booking: Go to www.medicross.co.za Choose Your Medical Centre and Speciality
GP Tel: 051 406 0200 | DENTAL: 051 406 0250 47 Nelson Mandela, Bloemfontein • 051 447 4623 | 082 556 9610
ITEM #
TYD
ITEM
ITEM #
TYD
ITEM
1
14:00
HOOGSPRING D-15 (B-mat)
21
14:50
DRIESPRONG D-17 (A-put)
2
14:00
VERSPRING D-19 (A-put)
22
14:50
DRIESPRONG D-19 (A-put)
3
14:00
PAALSPRING S-15
23
15:00
1 500 m S-15
4
14:00
PAALSPRING D-17
24
15:05
1 500 m D-17
5
14:00
PAALSPRING D-19
25
15:05
VERSPRING S-15 (B-put)
6
14:00
JAVELIN G-17
26
15:15
400 m D-19
7
14:00
400 m HURDLES B-19
27
15:25
400 m S-15
8
14:00
DISCUS B-19
28
15:35
200 m D-17
9
14:00
SHOTPUT G-19
29
15:45
200 m D-15
10
14:00
VERSPRING S-17 (B-put)
30
15:55
200 m S-17
11
14:10
400 m HURDLES G-17
31
16:05
HOOGSPRING D-17 (B-mat)
12
14:15
400 m HURDLES G-19
32
16:05
200 m S-19
13
14:20
400 m HURDLES B-17
33
16:05
VERSPRING D-15 (B-put)
14
14:30
800 m S-19
34
16:05
JAVELIN B-15
15
14:45
300 m HURDLES B-15
35
16:05
DISCUS G-19
16
14:50
300 m HURDLES G-15
36
16:05
SHOTPUT B-19
17
14:50
HOOGSPRING D-19 (A-mat)
37
16:05
PAALSPRING S-19
18
14:50
JAVELIN B-17
38
16:15
800 m S-17
19
14:50
DISCUS G-17
39
16:25
100 m HURDLES G-17
20
14:50
SHOTPUT B-15
40
16:35
100 m HURDLES B-15
DRIVE HOME YOUR ADVANTAGE.
Drive the BMW 318i M Sport Automatic from R8 599 p/m. *T’s & C’s Apply. Sovereign
Cnr Charles and First Avenue, Westdene, Bloemfontein Tel: 051 400 0000 | Fax: 051 400 0099 | Email: sovereign@bmwdealer.co.za | www.bmw-sovereign.co.za
Bladsy 6
AWSUM CLASHES: TOP20 SENTRAAL ATLETIEKBYEENKOMS 9 FEBRUARIE 2018
201 5
TAKE 2 TUESDAY 2X Large Pizzas @ R100
Mc Gregor Street, Bloemfontein, 9301
*Collection Only *Selected Pizzas Only
Tel: 051 448 7526 | Fax: 051 448 7676 | Email: www.coastalhire.co.za
UNIVERSITAS 082 647 1750 | 079 995 0109 FICHARDTPARK 051 522 1100
ITEM #
TYD
ITEM
ITEM #
TYD
ITEM
41
16:45
100 m HURDLES G-19
63
18:15
HOOGSPRING S-19 (A-mat)
42
16:55
90 m HURDLES G-15
64
18:15
1 500 m S-19
43
17:00
HOOGSPRING S-17 (A-mat)
65
18:25
1 500 m D-15
44
17:00
VERSPRING S-19 (A-put)
66
18:35
100 m S-19
45
17:00
JAVELIN B-19
67
18:45
100 m S-17
46
17:05
SHOTPUT B-17
68
18:55
100 m S-15
47
17:05
VERSPRING D-17 (B-put)
69
19:05
DISCUS B-17
48
17:05
DISCUS G-15
70
19:05
JAVELIN G-15
49
17:15
1 500 m S-17
71
19:05
HOOGSPRING S-15 (B-mat)
50
17:20
1 500 m D-19
72
19:05
SHOTPUT G-17
51
17:25
800 m D-17
73
19:15
800 m D-19
52
17:30
800 m S-15
74
19:25
400 m D-17
53
17:35
400 m D-15
75
19:35
400 m S-17
54
17:40
100 m D-17
76
19:45
400 m S-19
55
17:50
100 m D-19
77
19:55
200 m D-19
56
18:00
100 m D-15
78
20:05
200 m S-15
57
18:15
DRIESPRONG S-17 (A-put)
79
20:15
800 m D/15
58
18:15
DRIESPRONG S-19 (A-put)
80
20:30
110 m HURDLES B-19
59
18:15
PAALSPRING S-17
81
20:40
110 m HURDLES B-17
60
18:15
DISCUS B-15
82
20:50
AFLOS (Sweeds) D
61
18:15
JAVELIN G-19
83
21:00
AFLOS (Sweeds) S
62
18:15
SHOTPUT G-15
21:15
TOEKENNING VAN PRYSGELD
NEW POLO IS COMING AND IT WILL MAKE YOU THINK YOU CAN DO ANYTHING. Tel : 051 447 8811 | nvisser@lindsaysaker.co.za | Lindsay Saker Bloemfontein, c/o Zastron St & Aliwal Road, Bloemfontein 9301
AWSUM CLASHES: TOP20 SENTRAAL ATLETIEKBYEENKOMS 9 FEBRUARIE 2018
Bladsy 7
HOËRSKOOL SENTRAAL
Voor: Rayven Adams, Leila Theron, Zizi Grobler, Mardi Grobbelaar, Klokkies Mokomela, Louwrens de Beer. Middel: Mischa van den Berg, Charna Janse van Vuuren, Lu-Zahn Jansen van Rensburg (Kaptein dogters), Zaine de La Rey (Kaptein seuns) , Valmay Somers, Jana van Heerden, Heike de Nysschen. Agter: Keagan Beukes, Allan Mokhoele, Francois du Plessis, Janko Kachelhoffer, Christiaan Duvenage, Diaan Marias, Tony Augus.
HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ
Voor: Hanlie van Wyk, Carissa Erasmus, Chandré Erasmus, MJ Strydom, AJ Botha. Agter: Francelle Jordaan, Annamé Fourie, Elmeré van der Berg, Ryben du Pont, Tristan van Wyk, Jardel Franca. Afwesig: Tharina van der Walt, Jana Smith, Elizna Greeff, Eduane Janse van Rensburg, Keenan Cloete, Malcolm Reinecke, Ignatius Ferreira, Handré Hayes, Kevin Mcintyre.
Bladsy 8
HOËRSKOOL FICHARDTPARK
Voor: Rebohile Sekhamdu, Mianda Nel, Johan Le Roux, Marcus Gordon, Jay-Dee Stadhouer, Su-Mari Gouws, Arnè van der Merwe, Marnie Dreyer, Elaine Pretorius. Agter: Gerhard Alberts, Herman Steenkamp, Jannes De Jager, Jan Labuschagne, Jandrè van der Merwe, Elri Groenewald, Sanè Groenewald.
PETUNIA SECONDARY SCHOOL
Voor: K Stefaans, N Dichaba, N Mohale. Agter: D Booysen, Mnr J Louw (bestuurder), Mnr P Coetzee (afrigter), G Baaipane.
AWSUM CLASHES: TOP 20 SENTRAAL ATLETIEKBYEENKOMS 9 FEBRUARIE 2018
C&N MEISIESKOOL ORANJE
GREY KOLLEGE
Voor: DJ Liebenberg, Lemohang Leballo, Lucky Moleyane, Tat Botha en Herman Agenbag. Agter: Joubert Schoeman, MD Laubscher, Wicus Vosloo, Marcell Muller en Jannes Schlebusch.
HOËRSKOOL SAND DU PLESSIS
Voor: T Masakeng, Z Moshodi, L Steyl. Agter: M Ramabolu, O Matlhole, H Nel, S Matthysen, K Dorfling, M Ferreira, Z Jwili.
1ste ry: Alri Bosch, Zannelle J v Rensburg, Matilé Prinsloo, Alex Klopper en Lienke Snyman. 2de ry: Marjanell van Dyk, Emma Schutte, Enid Bezuidenhout, Deirdré Jonker en Klarissa Bezuidenhout.
HTS LOUIS BOTHA
Voor: Thato Phasha, Retshiditswe Shai, Kgotso Lesia, Olwethu Madadasane & Wellborn Maritse. Agter: Agreement Nkoane, Gift Mboxwanna, Relebohile Molete, Phelelani Gasa & Rappie Nhkahle
AWSUM CLASHES: TOP 20 SENTRAAL ATLETIEKBYEENKOMS 9 FEBRUARIE 2018
Bladsy 9
GOUDVELD HOËRSKOOL
Voor: Mine de Klerk, Chante Walker, Cherien van Zyl, Bianca Kellerman, Anja Engelbrecht, Elme Scott, Rhody Grobbelaar, Sarah-Lee Claasen. Middel: Dewald Niemand, Bernice Kirsten, Carina Stolk, Christiaan Goosen, Niel Harmse, Melvin Mojweri. Agter: SJ Eloff, Leonard Jacobs, Rian Olivier, Ruben Liebenberg, Riaan Vlok, Nathan Janse van Rensburg.
HOËRSKOOL HENTIE CILLIERS
RIEBEECKSTAD HOËRSKOOL
Voor: Tankiso Mosamo, Stella Brand, Mojalefa Mohloki, Melandre Meyer, Kondile Geelbooi. Middel: Andre Els, Karabelo Mosala, Rethabile Makhoto, Mpho Khate, Ngconde Matwebu, Jatienne White. Agter: Mamello Mofokeng, Portia Machaba, Matshidiso Lebuso, Ntsoaki Molahloe, Colette Uys, Elisa Molelonolo.
HOËRSKOOL MARTIN OOSTHUIZEN
Voor: Kamohelop Pela, Mzwakhe Kumalo, Kaylene Bester, Chante Vermaak. Middel: Karabelo Rannyane, Tumi Tekiso, Sibusiso Mazibuko, Kgabaneng Khoathane, Bridgette Nortier, Karlie de Jongh, Mekayla Wessels, Anzel Maree.
Voor: Maryke van Staden, Greta Steenkamp, Jo-Malize Saaiman, Heila Hayes, Ilze Scheuder, Wilna Mayer, Ellie Britz, Haylen Boer. Middel: Marna van Wyk, Marchelle Schreuder, Le Roux de Vos, Evander Kasimbingwe, Eunate Kock,
Agter: Promise Sulo, Reletile Gaobape, Eddison Bango, Skali Ntobela, Winston Xingwana, Kazick Loots. Afwesig: Elizabeth Steyn, Curtly Smith.
Anristo Cloete. Agter: Ben-John Kasimbingue, Daniel Ferreira, Gideon Nel, Danian Louw, Duan van der Merwe, Anton Bester.
Bladsy 10
AWSUM CLASHES: TOP 20 SENTRAAL ATLETIEKBYEENKOMS 9 FEBRUARIE 2018
HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD
Front: Danica Grobler, Luché Els, Jansie Lindeque, Cinteché du Plessis, Nekeishe Rademeyer, Nicole Busby, Janika Marx. Second row: Chrisna Snyman, Wanica Erasmus, Jarred Enslin, Carla Smith, Amberlee Sutherland. Third Row: Wian Snyman, Rico Nel, Tiaan de Jager, Luanré van Niekerk, Hendrik Badenhorst. Back: Keano Geldenhuys, Carlo Alexander, Keano Bornman, Dylan McMaster.
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
Voor: Yorique Agullhas, Brandon Banthubathi, Keithan Oliphant, Rudi Willemse, Agter: Sebastian de Klerk (kaptein), Aldo Rautenbach, Boeta Moolman, Marko de Witt, Dieter Mohr, Stefan Nortje.
HOËRSKOOL KROONSTAD ROOISKOOL
Voor: Palesa Malhatsi, Megan van BIljon, Anricke Scriven, Amy van Biljon. Tweede ry: Michellle Storm, Carma Moster, Marlene Vorster, Tinike O’Neill. Derde ry: Michael Keyser, Piet van Rensbrug, Erno Britz, Franna van Niekerk. Agter: Lucian Bekker, Hanu Visagie, Zean Westraad, Juan Louw Pieters, Jannie Crous, Wian Viljoen. Afwesig: Tharicha de Beer, Elisna Eloff.
RHENISH GIRLS’ HIGH
Front: Clemence Mukendi, Chloe Parsadh, Gabriella Ludick, Tatum Ludick, Emma Ritter. Back: Ms Jean-Mare Senekal, Kian-Lee du Toit, Amy Roux, Danielle Combrink, Tatum Hendricks, Mr Paul van der Hoven. Absent: Madison Pakulski-Kirsten.
AWSUM CLASHES: TOP 20 SENTRAAL ATLETIEKBYEENKOMS 9 FEBRUARIE 2018
Bladsy 11
TOP 20 Rekords Item
Seuns-19
Seuns-17
Seuns-15
Item
Dogters-19
Dogters-17
Dogters-15
100 m
S Ngqabasa
LJ van Zyl
L Hannie
100 m
N Mkenku
C Claasen
M Dorfling
10,30 LOU 2012
10,70 GRE 2001
11,10 PRG 2003 R Collins
11,72 UIT 2007
12,11 WIL 2000
12,12 VRT 2007
200 m
P Kleynhans
R Smit
M Dorfling
24,40 HEN 2001
24,70 PGM 2013
25,23 VRT 2007
400 m
E Hugo
E Hugo
R van der Westhuizen
11,10 PBH 2007 G Moroka 11,10 LOU 2010 200 m
F Mofokeng
400 m 800 m
1:48,87 LOU 2008 1500 m
S Ngqabasa
T Leotlela
20,54 LOU 2013
21,20 LOU 2010
22,39 LOU 2013
LJ van Zyl
J Schupping
K Moleko
46,80 GRE 2003
48,20 KLE 2001
50,70 GIM 2012
W Jonas
J Schupping
S Mokuena
1:50,80 KLE 2001
1:59,72 PBH 2010
H Schultz
O Hlaselo
S Mokuena
3:55,28 GRE 2002
3:59,50 LOU 2005
4:11,93 PBH 2010
90 m Hurdles
-
-
-
100 m Hurdles
-
-
E Papgis
56,10 FIC 2001
55,98 FIC 2000
56,60 NOO 2001
800 m
B Makatisi
D Scott
E Schultz
2:14,78 UIT 2014
2:14,42 UIT 2008
2:12,50 ORA 2001
1500 m
L Lötter
E de Jager
E Schultz
4:30,31 HMB 2006
4:33,69 ORA 2002
4:43,48 ORA 2000
-
-
M Brits
90 m Hurdles
12,89 HMB 2009 100 m Hurdles
A de Jager
M Brits
14,31 JIM 2000
13,87 HMB 2010
110 m Hekkies
-
-
-
300 m Hekkies
-
-
H Coetzee 43,91 GIM 2013
13,22 GRE 2007 110 m Hurdles 300 m Hurdles
T Smit
M van der Vyver
13,40 PRG 2013
13,40 PRG 2001
-
-
400 m Hekkies
LJ van Zyl
Driesprong
37,16 GRE 2000 400 m Hurdles Driesprong Hoogspring Paalspring Verspring Discus Shotput Javelin Sweedse aflos
PC Beneke
LJ van Zyl
51,80 GRE 2008
51,11 GRE 2002
B Mothlathlego
K Watson
15,56 PBH 2008
14,43 PRG 2004
-
J Senekal
J Wienand
60,41 PGM 2011
60,65 UIT 2002
C Henning
C Loubser
12,16 JIM 2003
11,46 HUG 2010
J de Villiers
K Brönn
-
-
Hoogspring
1,66 UIT 2010
1,71 HMB 2013
1,71 KHS 2003
-
Paalspring
E Lamley
H Loesch
-
3,50 UIT 2016
3,23 SEN 2001
Verspring
B Visagie
M Brits
C Groenewald
5,86 ORA 2000
5,87 HMB 2011
5,69 ORA 2017
H Alers
B Poole
B Poole
2,03 GIM 2008
2,08 PRG 2016
1,90 PRG 2015
R van Wyk
R van Wyk
C Norman
4,75 PRG 2010
4,65 PRG 2008
3,70 PGM 2006
R Samaai
Z Visser
T Mbovane
7,57 PGM 2010
7,04 GIM 2006
6,77 PRG 2007
JL Kotzé
JL Kotzé
BP Kemp
55,13 PGM 2012
59,16 PGM 2011
56,08 PRG 2006
N Grobler
R Britz
R Maree
17,61 GRE 2006
19,57 JON 2013
18,10 JON 2008
W du Plessis
D Jacobs
J Schlebusch
68,77 HEN 2002
69,22 PBH 2010
69,50 GRE 2015
Discus Shotput
Javelin Sweedse aflos
E van der Merwe
A Smit
T van der Walt
C Uys
43,51 LAR 2016
48,04 JIM 2017
40,02 RIE 2015
M van Oudtshoorn
T van der Walt
A Smit
13,06 AHK 2017
14,48 JIM 2016
13,79 LAR 2013
L Steyn
J Steenkamp
H de Nysschen
50,03 JIM 2008
45,57 DIA 2014
38,58 SEN 2016
PGM 2:16,99 2011
LOU 1:54,68 2012
DEELNEMENDE SKOLE SKOLESLEUTEL AHS
DIE AFRIKAANSE HOËRSKOOL KROONSTAD
JIM
HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ
RIE
RIEBEECKSTAD HOËRSKOOL
LAN
HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND
LOU
HTS LOUIS BOTHA
SDP
HOËRSKOOL SAND DU PLESSIS
EUN
EUNICE HIGH SCHOOL
HMO
HOËRSKOOL MARTIN OOSTHUIZEN
SEN
HOËRSKOOL SENTRAAL
FIC
HOËRSKOOL FICHARDTPARK
ORA
C en N SEKONDÊRE MEISIESKOOL ORANJE
GIM
WELKOM GIMNASIUM
GOU
GOUDVELD HOËRSKOOL
PET
PETUNIA SECONDARY SCHOOL
UIT UITNODIGINGSPAN
GRE
GREY KOLLEGE
PTN
HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD
HEN
HOËRSKOOL HENTIE CILLIERS
RHE
RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL