Skip to main content

Oakdale vs Boland - AWSUM Special Edition 2025

Page 1


Building communities by piecing together school stories – One achievement at a time.

Together with local schools, we create memories families cherish forever. For school news, go to

Willem du Buisson
Editor Meinette van Zyl

ONS GESELS MET DIE

Watter spesifieke sterkpunte glo jy het hierdie jaar se span wat julle van die opposisie sal onderskei?

Ons vaste fasette is een van ons sterkpunte, sowel as ons voorspelers. Die agterspelers kapitaliseer op die geleenthede wat geskep word en omskep dit in punte.

Hoe voel dit om jou skool se eerstespan te lei, en waarop sal jy as leier fokus?

Dit is vir my ’n baie groot voorreg. Daar rus ’n groot hoeveelheid verantwoordelikheid op my skouers, en ek is trots dat daardie vertroue in my geplaas is. As leier fokus ek daarop om goeie kommunikasie te handhaaf, ’n rustige atmosfeer te skep, en ’n kultuur van eenheid en samewerking binne die span te bou.

Watter wedstryde of toernooie sien julle die meeste na uit?

Interskole is beslis een van die groot hoogtepunte op die rugbykalender, en ons sien baie daarna uit. Ander groot toernooie waarna ons uitsien sluit in Noord-Suid, Wildeklawer en die King Price Derby Series.

Watter tradisies of waardes maak jou skool se rugbykultuur uniek?

Ek dink die feit dat rugby en Oakdale sinoniem is, maak ons rugbykultuur uniek. Elke seun se trots in die skool straal uit en gee jou daardie ekstra motivering as speler.

KAPTEINS VAN DIE EERSTE RUGBYSPANNE

Die “sing-songs”, die respek vir die wit trui en vir jou opponent, asook die harde werk en doelgerigtheid waarmee ons elke wedstryd aanpak, maak Oakdale-rugby besonders.

Watter doelwitte het julle as span vir die seisoen gestel?

Ons het vir mekaar gesê dat ons elke wedstryd net ons beste wil gee. Ons wil onsself én ons skool trots maak, die planne wat ons oefen toepas, en elke oomblik op die veld geniet.

Is daar ’n professionele rugbyspeler na wie jy opkyk, en hoekom?

Een van die spelers na wie ek die meeste opkyk, is Richie McCaw – ’n ware All Blacklegende. Daar is baie wat ek by hom kan leer, veral oor leierskap, werksetiek en die vermoë om kalm te bly op die veld onder druk.

Watter spesifieke sterkpunte glo jy het hierdie jaar se span wat julle van die opposisie sal onderskei?

Ons span het ’n baie sterk konneksie met mekaar. Ons gee nooit op nie, en het die vermoë om iets uit niks te skep.

Hoe voel dit om jou skool se eerstespan te lei, en waarop sal jy as leier fokus?

Dit is ’n groot eer en beteken baie vir my, aangesien dit van kleins af ’n droom was om die Swart-trui te dra. As leier sal ek daarop fokus om die span gemotiveerd en gefokus te hou, en om die regte besluite te neem wanneer dit saak maak.

Watter tradisies of waardes maak jou skool se rugbykultuur uniek?

Die feit dat die hele skool op Vrydagaande voor die wedstryde by die sing-songs moet wees en dan inbly, skep ’n spesiale gees. Die voorreg om die Swart-trui oor jou kop te trek en vir Boland Landbou te speel — nie net vir jouself nie, maar ook vir elke ou op die pawiljoen en elke old boy van die afgelope 63 jaar — is iets wat jy nie maklik in woorde kan vasvang nie.

Watter doelwitte het julle as span vir die seisoen gestel?

Ons doel is om die Swart-trui op ’n beter plek agter te laat. Ons droom is beslis om vanjaar Interskole te wen.

Watter wedstryde of toernooi sien julle die meeste na uit?

Interskole op Riversdal op 9 Augustus is beslis die een waarna ons die meeste uitsien. Dis die hoogtepunt van die jaar en iets waarna die hele skool elke jaar uitsien.

Is daar ’n professionele rugbyspeler na wie jy opkyk, en hoekom?

Verseker Handré Pollard. Die manier waarop hy speel, sy leierskap op die veld, en hoe kalm hy bly onder druk is iets waarna ek opkyk en bewonder.

Jannes Snyman
Pieter Bergh

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag? ‘n Vertoning om op trots te wees.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor?

Ons besef die erns van die wedstryd, maar ons sal nie buitengewoon ander dinge doen in aanloop tot Interskole nie.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons is saam deur diep waters vanjaar, maar het ook briljante oomblikke beleef en hieruit put ons baie krag en weet dat ons ten spyte van baie doemprofete kwaliteit rugby kan speel!

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe al gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

By dr. Gerrit Pool het ek baie oor rugby geleer - ek het o.a. ‘n seisoen in Italië saammet het hom afgerig! Hy was ook my afrigter by Maties en Griekwas. Hawies Fourie is ook ‘n mentor van my!

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan/veld hardloop? Jy moet jou spanmaats na die tyd in die oë kan kyk en vir jouself “’n klop op die skouer” kan gee!

Wikus Coetzee 2
Derico Messina Stephan Griesel Kody Nell (k)
Jeandre Le Roux
Jadon Ocks
Pieter Bergh
Diwan Schoeman
Jacques Retief Juan Visagie
Blake de Kock Jason Ocks
Aleit Stander
Diwan Grobbelaar
Gehano van Bo

Oakdale: o.19B

Tweede ry: Ulrich

Derde ry: Lunen Coetzer, Luan Mortlock, Jacques Lötter, Julian Hume, Dirk Vermeulen, Lohan Dirker en Mich van Eeden.

Agter:

Rugby
Voor: Stoof Bezuidenhout (afrigter), Adriaan Jansen (afrigter), Sine Mdlankomo (kaptein), Malan du Plessis (afrigter), Tyrese Plaatjies (onderkaptein), JB Naudé (afrigter), BG Uys (afrigter).
Middel: Caleb Williams, Nathan-Lee Gordon, Mark-Hein Fourie, Warren Labuschagne, André van der Merwe, Michael Burger, Dylan Jordaan en Wayne Ganniwa. Agter: Bernard Badenhorst, Jean Coetzee, Zivan Grobbelaar, Liam van den Berg, Kyle Burger, Mika Smit, Lohan Gerber en Kane du Plessis.
Voor: Marky Kortje, Ernie Durrheim (afrigter), Pieter Barnard (kaptein), Pieter Wessels (afrigter), Berno Burger, Gerhard Holtzhausen (afrigter) en Nuan Scheepers.
van Dyk, André Gouws, Muller Geldenhuys, Stiaan Pool, Stian Pfaff, Dorian de Wee en Joseph van der Merwe.
Joshua Helmand, Callie Wannenburg, Stefan Vollgraaff, Marno Meyer, Sebastian Truter, Charlie Terblanche.
Oakdale: o.16A Rugby

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

o.19B Rugby

Voor: Chad Meintjes, Mnr, Schoeman du Preez, Mnr. Etienne van den Brink, Henry Rüdder (Kaptein), Mnr. Jos Stander, Mnr. Johan van Rooyen en Diwan Schoeman. Middel: Sydney Blaauw, Erchel Hanga, Johannes Goosen, Kobus Conradie, Lulo Serato, MJ Harmse, Francois van Straten en Pierre Brand. Agter: Ruan van der Westhuizen, Adrian le Roux, Du Toit Brink, RW van Deventer, Alex Potgieter, Danté Christians, Tiaan Malan, Derik du Preez en Francois de Villiers

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

Voor: Ado Hendriks, Cameron Botha, André Bester (afrigter), Gus Vorster (kaptein), Stefan de Klerk (afrigter), Luan Faber, Janco Botha.

Tweede ry: Lance April, Le Thugqin Campher, Nihan Potgieter, Néhan Botha, Zane Vermaak, Eon Haasbroek.

Derde ry: Malan van Aardt, Ludwig Odendaal, Hendré Botes, Gideon Wentzel, Christiaan Oosthuizen, Lian van Niekerk, Logan Ellis.

Agter: Frank Barnard, Ruben Portheine, Liam du Plessis, Johandré Posthumus, Gawie Grobler.

Voor: Hugo Wannenburg, Luan Augustyn, Philip Hattingh (afrigter), Christiano Delgado (kaptein), Tjaart Naudé (afrigter), Durick Davids, Bernard Erasmus (spanbestuurder).

Middel: Liam Smith, Louw Bouwer, Alex Fouché, Fourie Kotzee, CB Strydom, Tiaan van der Walt, Jacobus Theunissen, Hanco Uys, Louritz Holtzhausen, Diego Stalmeester.

Agter: Jayden Plaatjies, Aidan de Beer, Juann Muller, Ajay Taute, Neil Bloem, Lihan Lategan, Cayden Andrews, Wihan Erasmus, Burden Hume, Andries le Roux.

Voor: Jayden Liebenberg, Ernie Durrheim (afrigter), Mich van Eeden (kaptein), Pieter Wessels (afrigter), Julian Hume, Gerhard Holtzhausen (afrigter), WWJ Spangenberg.

Tweede ry: Rossou Rossouw, Stian Pfaff, Stiaan Pool, André Gouws, Joseph van der Merwe, Ulrich van Dyk, Boesman Keyser.

Derde ry: Francois van den Berg, Jean Durand, Dirk Wessels, Jacques Lötter, Johan May, Nick van Zyl, Nuan Scheepers.

Agter: Damian van der Sluis, Janu Botma, Stefan Vollgraaff, Sebastian Truter, Ruben Ludik, Victor Storm en Johan Viljoen.

Voor: Malique McGregor, Johandé Posthumus, André Bester (afrigter), Gideon Wentzel (kaptein), Stefan de Klerk (afrigter), Callan du Plessis, AJ Swart.

Middel: Zach Olivier, Néhan Botha, Gian Silva, Malan van Aardt, Christiaan Oosthuizen, Ludwig Odendaal, Bennie van der Linde, Logan Ellis en Norman Eygelaar.

Agter: Andrew Jonker, Gawie Grobler, Neil Meyer, Ruben Portheine, Lafras van Greunen, Ruben Bezuidenhout, Albert Myburgh.

Voor: Derik van Zyl, Chrisjan Louw, Philip Hattingh (afrigter), Louritz Holtzhausen (onderkaptein), Bernard Erasmus (spanbestuurder), Jacobus Theunissen (kaptein), Tjaart Naudé (afrigter), Willem Laufs, Jason Nel.

Middel: Ethan Benjamin, Walter Steyn, Tian Crook, Alexander Pieterse, Hugo Wannenburg, Lance Carstens, Burden Hume, Andries le Roux, Jozua van Dyk, Luke Visser, Danté van der Westhuizen.

Agter: Juann Muller, Neil Bloem, Dewalt van der Westhuizen, Evan Bokelmann, Jordan Walters, Lihan Lategan, Erich Falch.

o.15B Rugby
o.14B Rugby
Voor: Mnr. Prieur du Plessis, Carlton Jantjies, Marno Spotta, Arno Hollenbach (Kaptein), Mnr. Christo Zevenster, Carlo de Fontas, Kai Scott, Tristan Gallant, Mnr. Heinrich Bühr. Agter: Steff Ohlhoff, Richard Webb, Morné Wentzel, Liaan Visser, Ben Brynard, Rudolph Stadler, Ockert Vermeulen, Kruger van der Walt, Han-Dries Fourie.
Voor: Mnr. Etienne van den Brink, Bjorn Matthews, Riaan de Beer, Jayden Witbooi, Tristan de Kock (kaptein), Zardo Marley, Juan van Heerden, Dylan du Plessis, Mnr. Marlyn Williams. Agter: Jayden Small, Joshua Bothma, Cohen Taljaard, Emile Goosen, Geon Fouché, Bertus Mong, Dylan Kitching, Martiens Labuschagne, Divan Olivier.
o.14A Rugby
o.15A Rugby
Voor: Mnr. Albertus Buckle, Oloff Bergh, Divan Meyer (Kaptein), Mnr. Liaan Scriven, Edrich Rix, Daniel Hanse, Mnr. Henri van der Westhuizen. Middel: Wian Messina, André Louw, Kyle Wait, Henry Hess, Ruan Nel, Jacques Bester, Charl du Plessis, Nico de Beer. Agter: Cobus Immelman, Caleb Seroot, Wilhelm Badenhorst, Joshua Kruger, Reinier Visser, Louis du Plessis, Steyn Lamprecht, Hanno du Toit, Jason Joseph.
o.16A Rugby
Voor: Kayden Tomlinson, Hugo Jordaan, Hanno du Toit, Mnr. Liaan Scriven, Charl du Plessis (Kaptein), Rowan Somers, Christiaan Taljaard. Middel: Mnr. Albertus Buckle, Ben Theron, Henry Hess, Handré Sabbagha, Aiden Ellis, Zak Joubert, Mnr. Henri van der Westhuizen. Agter: Jordaan Mouton, Dolph Botha, Johan Koch, Gideon Kotzé, Albert Eksteen, Jurie Cronjé, Keon Visser.
Voor: Mnr. Prieur du Plessis, Elmar Brink (Kaptein), Mnr. Christo Zevenster, Steff Ohlhoff, Mnr. Heinrich Bühr. Middel: Daniel Visser, Philip Reyneke, Jean-Alfred du Preez, Aldo Erasmus, Kiean Swanepoel, Han-Dries Fourie, Mark Bosch. Agter: Connor Loubser, Kristian Herbst, Christi Botha, Wian van Deventer, Kevin-Daniël Coetzee, Thys Venter, Izak de Klerk.
Voor: Mnr. Eugene Snyders, Theo Kruger, Mnr. Etienne van den Brink, Albertus Buckle(Kaptein), Mnr. Marlyn WIlliams. Middel: Dehan Engelbrecht, Jay-Olynne Faro, Paul Basson, Anrique Scheepers, Tayler Davis, Hermias Hugo, Dian Nel. Agter: Ian Truter, Albie Burger, Johan du Toit, Viljoen Botha, David Lombaard, Liam van der Westhuizen, Henlu Bam.
o.16B Rugby
o.14B Rugby
o.15B Rugby

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE

Gholfspan

Voor: Ruben Erasmus. Middel: Jason Nel, Matt Barkley, Ian de Kock en Alrich Rademeyer. Agter: Lian Otto, Jaco de Wet en Divan Greeff.
Bergfietsspan
Voor: Jean-Prieur du Plessis, Jacolette de Klerk (spanbestuurder) en Bobby-Luke Colborne.
Agter: Pieter du Plessis (afrigter), Boesman Keyser, Ruan Goosen en Hano van der Walt (afrigter).

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND

Voor: Mnr. Manie Smit, Adriaan Bisschoff (k), Devan Vercuiel, Mnr. Handro le Roux.
Agter: PJ Koch, Stef Coetzee, Liam van der Merwe, Willem van Wyk.
Voor: Schalk Vorster, Mnr. Niel Rossouw, Janko Cronje, Jariegh van Lill.
Agter: Gavin Gird, Dirk Kotze, Ben Louw, Rueben Stoltz
Dian Bleuler
Adre Smith Gene Willemse
Jay-Cee Nel
Dian Heunis
Corne Rahl
HP van Schoor
Neil le Roux
Paul de Villiers
Sebastian de Klerk Deon Carstens
Hottie Louw Canan Moodie
Justin Basson Stefan Basson
Tobie Botes
Willem de Waal
Derick Hougaard Johan Coetzee
Danie van Wyk

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Oakdale vs Boland - AWSUM Special Edition 2025 by AWSUM News - Issuu