HS Swartland vs HS Hugenote - AWSUM Special Edition 2025
OUR TEAM
Editor Meinette van Zyl
Layout & Design
Rowan Engledoe
Lukhanyo Siko
Phillip Samuels
Distribution
Charl Paulse
Schools Coordinator
Melinda Huysamen
Advertising Coordinator
Michaela Smit
Printed by Paarl Coldset.
Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd
HEAD OFFICE
The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646
Email: awsumnews@tiemedia.co.za
Chief Executive Officer: Durandt van Zyl
Managing Director: Meinette van Zyl
Financial Manager: Christelle van Wyk
Admin Manager: Carina Pio
Sales Manager: Quintus Brand
Follow us on Facebook! @East London & Surrounds School News @PE & Surrounds School News
Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za
Lees al die onderhoude met die spankapteins en afrigters aanlyn!
Dit is vir Hoërskool Swartland ’n groot voorreg om Hugenote Hoërskool by die 49ste Interskole te verwelkom. In dieselfde asem verwelkom ek ook elke oudskolier, ouer, ondersteuner en borg. Twee skole wat oor dekades van krag tot krag ggaan het en elke jaar steeds verbeter op die vorige jaar. Dankie aan elkeen wat oor ’n halfeeu hierdie Interskolkompetisie met deelname en ondersteuning in stand gehou het.
“We crate success or failure on the course primarily by our thoughts.” Gary Player Hierdie woorde versinnebeeld ons Interskole die afgelope halfeeu, en ek glo Interskole 2025 sal hierdie aanhaling weer gestand doen, Ongeag die uitslag op die telbord, sal die kompetisie van Interskole 2025 vir almal wat deel was van die dag, bybly. Hierdie band tussen die twee skole moet ook in die volgnede dekade verder uitgebou word.
Bergfiets is in sy tweede jaar deel van die uitbouingsproses van Interskole en sal verder veld wen op die nuwe baan van Hoërskool Swartland wat deur ouers en leerders gebou is.
Die migrasie van mense na die Wes-Kaap bied vir ons twee skole die geleentheid om Interskole as ’n verteenvenster te gebruik om nog leerders te trek wat waarde sal toevoeg tot ons plattelandse skole.
Daar is ook talle laerskoolleerders wat die geleentheid saam met hul ouers bywoon,m en ons stwee skole bevestig met hierdie gesonde kompetisie dat leerders en ouers die regte keuse gemaak het ten opsigte van hulle hoërskoolloopbaan. Dankie aan die Swartlandpersoneel, skoolbeheerliggaam en ouers wat baie ure se voorbereiding en werk gedoen het. Hierdie werk gaan n ie ongesiens verby nie. Die terrein vertoon ongelooflik mooi. Dit is ’n voorreg om deel van hier skool en gemmenskap te wees. Ek bly nederig ten opsigte van die borgskappe en ontwikkeling wat deur verskillende persone in die afgelope paar jaar teweek gebring is. Nogmaals dankie aan al die besighede wat ruim bygedra het tot Interskole 2025.
“A strong mind is one of the key components that separates the great from the good.” Gary Player
Ons is bevoorreg dat ons aan sport kan deelneem en dat ons talente, gesondheid en soveel genade van God ontvang. Mag ons eerstens ons ons talente aanwend om God te eer: tweedens, goeie sportmanskap toepas deur ons teenstanders te eer en te respekteer: en derdens, met intigriteit en regverdigheid speel.
Mag ons die mooi in die onderwys vier, en mag ons elke oomblik van ons jeug koester!
Geniet Interskole 2025!
J Schoonraad
Skoolhoof: Hoërskool Swartland
Martin neethling
HOËRSKOOL SWARTLAND SE EERSTESPAN-KAPTEIN VASBESLOTE OM 2025 OP ’N HOË NOOT AF TE SLUIT
Vir Martin Neethling het die voorbereiding vir die seisoen lank voor die eerste afskop begin. “Ons voorbereiding het reeds in 2024 begin,” vertel hy. “Die grootste uitdaging was om te verseker dat al die manne deur die Desembervakansie aan die oefen bly. Aan die begin van die jaar moes ons toe twee keer so hard werk om weer op standaard te kom, maar ek glo ons is reg vir wat voorlê.”
Hy glo die span se grootste sterkpunt is hul lus vir oorwinning. “Ná ons verlede jaar se interskole met 17–15 teen Hugenote verloor het, is ons honger om te wys dat ons die wen wil hê –en ons gaan dit op die veld bewys.”
Om die eerstespan te lei, is vir hom ’n droom wat waar geword het. “Dit is ’n groot eer om kaptein te wees. My fokus is om enige negatiewe energie in die span te verwyder en te verseker dat almal met ’n positiewe ingesteldheid elke uitdaging aanpak. Ek wil my span met my voorbeeld lei – op en van die veld af.”
Hy beskryf sy skool se rugbykultuur as iets besonders: “Die eer om die bloktrui te dra, is uniek aan ons skool. Van graad 8 af droom elke rugbyspeler daarvan om eendag daardie trui oor sy kop te trek. Dit is ’n tradisie vol trots en geskiedenis –’n gevoel wat jy nie kan verduidelik as jy dit nog nie self beleef het nie.”
Met die oog op die res van die seisoen, is die doel duidelik: “Ons wil beter vaar as verlede jaar – meer oortuigend wen, selfs wanneer ons teen sterk opposisie speel. Selfs al wen ons nie, wil ons kan wys dat ons alles op die veld gelos het.”
Die kaptein sien veral uit na die laaste paar wedstryde en Interskole, die seisoen se groot hoogtepunt. Hy put inspirasie uit Pieter-Steph du Toit: “Hy wys dat iemand uit die Boland ook ’n Springbok kan word. Keer op keer bewys hy dat harde werk die moeite werd is. Die feit dat hy van Hoërskool Swartland af kom, motiveer my net nog meer.”
luke daniels
KAPTEIN LUKE DANIELS LEI MET TROTS EN EENHEID
Vir Luke Daniels, kaptein van Hoërskool Hugenote se eerstespan, is die span se band en samewerking die geheime wapens van 2025. “Ons het van die begin af baie gefokus op vertroue en kommunikasie binne die span. Daar is ’n sterk gevoel van eenheid - ons ondersteun mekaar selfs in moeilike oomblikke en dit maak ’n groot verskil teen sterk teenstanders,” verduidelik hy.
Om die span te lei, is vir hom ’n groot voorreg. “Dis nie net oor sport of prestasie nie, maar oor die geleentheid om ’n voorbeeld te wees vir my spanmaats en die jonger spelers wat na ons opkyk. Ek wil altyd fokus op hoe ek die span kan verbeter – op en van die veld af.”
Daniels beskryf sy skool se rugbykultuur as diep gewortel in trots en erfenis. “By ons dra jy nie net ’n trui nie – jy dra dekades se geskiedenis. Elke speler weet wie voor hom die trui gedra het, en ons dra dit met respek. In ons kultuur staan die span altyd eerste. Selfs die beste speler weet sy
rol beteken net iets as dit die span help.”
Die span se doelwit vir 2025 is eenvoudig, maar kragtig: “Ons wil alles tot die beste van ons vermoë doen en die trui in ’n beter plek los as wat ons hom gekry het.”
Op die kalender is daar een wedstryd wat besonder uitstaan – Swartland. “Ons sien baie uit na daardie wedstryd,” sê hy met ’n glimlag.
Wanneer dit by inspirasie kom, is daar vir Daniels een speler wat uitstaan: Cheslin Kolbe. “Hy is altyd nederig en plat op die aarde. Een van die mees talentvolle spelers, maar hy het geweet talent beteken niks sonder harde werk nie. Vir hom is gesê hy is te klein om professioneel rugby te speel, maar dit het hom net gemotiveer om harder te werk. Vandag is hy een van die beste in die wêreld.”
HOËRSKOOL SWARTLAND EERSTESPAN RUGBY
Andre Nel
Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag?
Ons verwag aantreklike, mooi, gedissiplineerde rugby met ’n goeie spangees.
Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor?
Ons werk hard en fokus baie op ons tegnieke en om by ons spelpatroon te hou wat ons deur die jaar geoefen het.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons span se krag lê in ons Hemelse Vader wat vir ons die talent gegee het om rugby te kan speel.
Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?
My o.19-afrigter, Jan Goosen, het ’n groot invloed op my rugbyloopbaan gehad.
Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop?
Ek vra my spanlede om elkeen hul beste te gee.
Martin Neethling (k) 5
Ernst Coetzee 1
Eben van Wyk 2
Melchior Botha 3
Lamin Bah 4
James Joubert 6
Christian Cupido 7
Wessel Neethling 8
Dimitri Boutsikaris 9
De Wet van Aswegen 10
Zaidell Paulus 11
Daniël Walters (o.k) 12
Justin Vermeulen 13
Enrico Louw 14
Aurello van Wyk 15
HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTESPAN RUGBY
Nico Burger
AFRIGTER VAN DIE
EERSTESPAN RUGBYY: HUGENOTE HOËRSKOOL
Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag?
Die seuns het ’n ongelooflike passie vir die skool, en van die wedstryde het hierdie jaar nie in ons guns getel nie. Daardie seer sal omgeskakel word in ’n dryf en hongerte om hul beste rugby van die jaar te speel.
Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interskole voor? (fisies en geestelik)
Fisies word hulle baie hard gedryf in die gimnasium en op die veld deur Nicole Pretorius, ons biokinetikus. Emosioneel het ons besluit om die aanloop tot Interskole ten volle te geniet. Die harde werk sal gedoen wees, en die Saterdag sal vir homself sorg. Ons is opgewonde om deel te wees van die groot geleentheid.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons het ’n goed-gebalanseerde span, met voorspelers wat hul man kan staan in die vaste fasette en agterspelers wat uit enige geleentheid drieë kan druk. Ons is veral trots op ons skrumsukses hierdie jaar. Afrigter Dewald Gebbing is ons eie Dan Human!
Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?
My eie afrigter op skool, Emile Neethling, het my baie geleer oor hoe om met seuns te werk. Meer onlangs het Pieter Rossouw van Paarl Gimnasium my baie geleer in die vier jaar wat ek in sy sisteem afgerig het. Ek dink hy is die beste skoleafrigter tans in Suid-Afrika.
Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop? Ek praat nie baie voor die wedstryd nie. Die seuns is dan in beheer. Ek glo dit is waar hulle eienaarskap vat.
Luke Daniels (k) 15
Etienne de Bruin
André van der Merwe (o.k)
Christof Filmater
Willem Spangenberg 4
Conradie
Brody Fortuin
Brayden Abrahams 8
Dylan Venter 9
Li-Grant Summery
Groban Jones
Xavier Oktober 12
Hassani Daniels 13
Teano Cecils 14
Middel: Ravesh Padayachiey, Jaylon Steyn, Jacquin Ephraim, Jonathan Cloete en Lathan Carolissen.
Agter: Daniël Hanekom, Kayden Kruger, Kishtan Williams en Divan Steekamp.
Middel: Jéan Beukes, Wernich de Lange, Jared Fredericks, Nicholis Marais, Paul Neethling en Lian Dipaola.
Agter: Vusumzi Johannes, Jazhiel Leander, Finn Fowlds, Cohan Müller, Christo Groenewald, Javier Croy en Winsor Solomon.
Jordan-Lee
Hoërskool Swartland - o. 16A-Rugby
Hugenote Hoërskool - o. 19B-Rugby
Hugenote Hoërskool - o. 16A-Rugby
Voor: Jacques van Zyl, Pieter Hanekom, Jaco van Zyl, Andries Basson, Evert de Waal, Ethan Roberts en Mazotsho Tswela.
Agter: Haniel Oberholzer, Langley Timotheus, Jayron Lottering, Gregan Theunis, Lohan Hill, Mccyle Beziek, Skyler Claassen en Bryan Titus.
Voor: Eliston Delport, Xavier Blaauw, Stiaan Williams (o.k), Ewan Burger (k), Egan-Lee Cornelissen en Chulumanco Fako.
Voor: Ryan Leukes, Daniel Cornelissen, Marco April (k), PW Labuschagne (o.k), Muhaimin Johaar en Nicolas Basson.
Middel: Liam Apollis, Matthew Arendse, Ayabukwa Thupa, Zeeque Adams, Jordan Valentine en Diago Kopa.
Agter:
Davids, Liam Duncan, Moses Kubarwa, Luke Fortuin, Lorenzo de Jager en Daniel Rossouw.
Voor: Noah van der Weshuizen, Juan Hilberg, Ziech Schreuder (k), Christiaan Mocke (o.k), Tafadzwa Mashizha en Markus Vorster.
Voor: Caitlyne Wolfe, Faith Philander (k), Mia Burger (o.k). Agter: Anuschké Solomon, Ky-Leigh April, Cameo Scheffers, Mia Kotzé.
Met ’n jong, maar vreeslose eerstespan, staan Hoërskool Swartland se netbalmeisies gereed om hierdie seisoen hul merk te maak. Kaptein Christina van der Merwe glo dat dit juis hul jeug, gekombineer met ’n onwrikbare veggees en uitsonderlike afrigting, is wat hulle mededingend maak. “Ons het iets om te bewys. Met die afrigting en bestuur wat ons het, gaan ons net van krag tot krag,” sê sy.
Vir Christina is dit ’n groot eer om haar skool te verteenwoordig. “Ek is trots op my skool en dankbaar vir die geleentheid om Hoërskool Swartland se naam hoog te hou,” vertel sy met opregtheid.
Die span se primêre doelwit vir die jaar is duidelik: wen by interskole en terselfdertyd goeie ambassadeurs vir die skool wees. Verder hoop hulle om ’n nalatenskap te bou van ’n span wat nooit opgegee het nie en altyd hard gewerk het.
HOËRSKOOL SWARTLAND EERSTESPAN NETBAL
Hul grootste uitdaging? “Definitief die toernooi in Pretoria by Hoërskool Menlopark,” sê Christina. “Met drie kompeterende wedstryde ’n dag word jou ‘mental toughness’ regtig beproef. Dit bou karakter en deursettingsvermoë.”
As inspirasie kyk Christina op na Karla Pretorius, voormalige Proteanetbalspeelster. “Sy word gerespekteer vir haar leierseienskappe, sportmangees en positiewe gesindheid op en van die baan af. Sy is ’n netballegende en iemand om na op te kyk,” sê sy.
Met so ’n vasberade kaptein en ’n span wat gretig is om hul stempel af te druk, kan teenstanders weet Swartland se netbalmeisies gaan nie maklik geklop word nie.
Christina van der Merwe (k)
Jana du Toit
Luné Laubscher
Anke de Bruyn
Sunelle de Bruyn (o.k)
Zailen Julies
Kerryn Busch
Lana Powell
Voor: Anika Hanekom, Teneal Joubert (k), Tamlynn Willemse (o.k), Karli Geyser. Agter: Denéke Abrahams, Caedy-Lee Mulder en Carmia Rall.
CHRISTINA VAN DER MERWE LEI SWARTLAND SE JONG, VASBERADE NETBALSPAN
We supply affordable, brand-name stationery packs through a simple WhatsApp Pay platform - secure, fast, and stress-free for parents. Schools earn rewards on every order while we handle all payments, packing, and admin.
Email us at info@everythingschool.co.za
HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTESPAN NETBAL
JANAY BEZUIDENHOUDT: ’N LEIER OP EN VAN DIE BAAN
Hoërskool Hugenote se eerstespannetbalspan is hierdie jaar vasberade om hul stempel af te druk, en kaptein Janay Bezuidenhoudt glo dat dit hul samewerking, vertroue en respek vir mekaar is wat hulle mededingend maak. “Ons sien nie foute as mislukkings nie, maar as geleenthede om te leer en sterker terug te kom.”
Vir Janay is dit ’n groot voorreg en eer om haar skool te verteenwoordig. “Elke keer as ek my skool se netbalrok aantrek, voel ek trots, verantwoordelikheid en opwinding,” sê sy. Sy beklemtoon dat om ’n eerstespan-speler te wees nie net fisieke fiksheid verg nie, maar ook vaardigheid, dissipline, tydsbestuur en emosionele volwassenheid. “Ek speel elke wedstryd my hart uit en probeer ’n goeie voorbeeld vir jonger kinders stel. Ek hou my skool se naam hoog, op en van die baan af.”
Die span het verskeie doelwitte vir die seisoen gestel, waarvan sommige reeds bereik is. Een van die kernfokuspunte is beter kommunikasie, om in hul “channels” te bly en strategies te werk
om die bal te wen of die bal vir hulle te laat werk. “Ons werk goed as ’n span saam en hou mekaar gemotiveerd,” sê Janay.
Wanneer sy oor uitdagings praat, noem Janay die Menlopark-toernooi as een van die grootste. “Dit was aan die begin van die seisoen oor vier dae met drie tot vier wedstryde per dag. Dit het ons geduldig en gedissiplineerd gehou, en ons het mekaar beter leer ken en opgebou. Dit was ’n geleentheid om aan ons foute te werk en dit reg te stel, terwyl ons uithouvermoë en spanbande versterk is.”
Janay kyk op na Karla Pretorius, die bekende Suid-Afrikaanse “Goal Defence”-speler. “Sy lees ’n spel ongelooflik goed, toon goeie leierskap, bly nederig en het altyd goeie sportmangees.“
Met so ’n toegewyde kaptein aan die stuur, is dit duidelik dat Hoërskool Hugenote se eerstespan-netbalspan nie net vir die oorwinning speel nie, maar ook vir groei, samewerking en trots.
Luchen Jacobs (o.k)
Lucé Basson
Riquelmé Albertus
Mienke Janse van Rensburg
Zani Booysen
Janay Bezuidenhoudt (k)
Zoey Cloete
Elzaan Bredenkamp
Anneke de Jonge
Iselle Gouws
Hugenote - o.19B Netbalspan
Alicia le Roux, Keisha Agulhas, Phumi Dyonta, Marténet Stander (k), Leani Pienaar, Zenieke Jansen van Vuuren. Afwesig: Nazley September.
HOËRSKOOL SWARTLAND EERSTESPAN HOKKIEDOGTERS
Danielle Schwartz (k)
Micha van Papendorp
Thakeerah Wilskut
Annabel Basson
Maritz
Cayleigh Petersen (o.k)
Meeding Marzé Kohn
Isabella Weels
Steyn
Lienka Heyneke
Minke da Fontes
Gia Jordaan
Elri Coetzee
Swartland - o.19B Hokkiedogters
Hugenote - o.19B Hokkiedogters
Swartland - o.16A Hokkiedogters
Hugenote - o.16A Hokkiedogters
Voor: Sikelewa Nogqala, Lize Friis, Junél Smith (k), Erna Conradie, Kayleigh Swart, Sarlie Steyn. Agter: Zarah van Niekerk, Jangke Beneke, Jané Smit, Antoinette Kriek, Inge Truter, Ilnadie Basson, Chelsea Mostert.
Voor: Ally Laubscher, Anica Young, Rochelle Lategan (o.k), Janke van Zyl (k), Klaradyn Neethling (o.k), Anné van der Merwe. Agter: Lilly Maree, Mia Siljeur de Wet, Rosie Büchner, Alyssa Erasmus, Dahné Hanekom, Neytiri Nieuwoudt.
Lanzelle Sampson, Lana Botha, Hope Klerck (k),Inge Kühn (o.k), Jana Blom en Marli Lochner. Leila Petersen, Milan Kotzé, Busisiwe Matshotyana, Ami Theunissen, Lienka le Roux, Ané Visser, Marné Jansen van Vuuren, Chanelle Grobbelaar, Simoné Roux, Mari Smit en Farren Feju.
HOËRSKOOL SWARTLAND
Juriaan Schreuder (k)
Sebastian Griffiths
Joel Rix
Nelius Schreuder
Lukas Barnard
Du Preez Erasmus
du Plessis
Cox
Bester
van Rensburg
Kotze
Hendricks (o.k)
Voor: Tristan Cloete, Matthew Ferreira, William Dias (k), Janco Geldenhuys (o.k), Daniël van Deventer, Joshua Pieterse. Middel: Tristan Solomons, Adeo Witbooi, Luan Ferreira, Alec Hartley, Jaco Erasmus, Wian Saayman. Agter: Jason Lee, Jesse Holland-Müter, Rozier van Niekerk, Edrich Brettschneider, Franco Genis.
- o.16A Hokkieseuns
Henré Schoeman
Johann van der Merwe
Rohan Sudell
Neil-Willem Büchner (o.k)
Daniël Rossouw
Chezlie Kuiler
Stiaan de Bruin
Jayden Pretorius
Pieter Lombaard
Daniël Loedolff
Coden Morilly
Blessing Malema
Heymish Zyster (k)
Hassan Abbas
Henré Kotzé
Timon Redelinghuys
Landile Mfundisi, Pierre Burger, Carlyle Ockhuis (k), Johan De Jonge (o.k), Mika van Niekerk, Ethan Janse van Rensburg, Omroa Padayachiey, Logan van Schalkwyk, Reuel Elyon, Hugo Muller, John Aylward, Armandt Pretorius, Jeandré Visser, Stian Erasmus, Isak Smuts en Micah Williams.
Voor: Corné Maree, Aiden Maré, Aldrich Kluyts (k), Stiaan Coetzee, Arrin Adams, Luke Swart. Agter: Daniël Swart, Albrecht Oosthuysen, Armand Delport, Liam Walters, Damian Jones, Caydon Ferreira, Gerhard van Zyl, Kyle Vorster.
Hugenote
Swartland - o.16A Hokkieseuns
Voor: Rozier van Niekerk, Jesse Holland-Müter (o.k), Alec Hartley (k), Rikus van Zyl en Edrich Brettschneider. Agter: Eric Kruger, Jason Lee, Luan Ferreira, Nicky Lategan, Malachi Liedeman, Joshke Brown. Afwesig: Zane van der Merwe, Ben Cronje en Waldi Weideman.
Swartland - o.14A Hokkiedogters
Tarien van Aswegen, Christeli Stoffberg (o.k), Luhnay Meeding (k), Luca Saayman en Johanné Louw. Middel: Gazelle Kapp, Sunelle Groenewald, Lehandi Nieuwenhuys en Lilly-Ann Bosman. Agter: Annika Hoffman, Jani Westenraad, Elizabeth Smit, Jeanne Thompson, Lianke Neethling en Lerushka Colombo.