HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
We belong to the RMI a Bike Racks | Roof Racks Roof Boxes | Luggage
021 850 0514 / 076 878 3832 vos@bikerack.co.za
SEPTEMBER 2018
www.awsum.co.za | Tel: 021 000 1705
C.V. joints / Shocks / Services / repairs to all vehicles Same premises as Silverton Radiators
12 Athlone Street, Strand
LIKE & FOLLOW
awsum_news AWSUM Helderberg
FRESH EGGS NOURISH THE MIND LATEST SCHOOL NEWS FOR THE FOODIES WHEELS FREE / GRATIS
Jamandi en Machiel, ook bekend as die Lekker Bekkers is die eerste wenners van M-Net se werklikheidsprogram, My Kitchen Rules. Op 10 Desember 2017 het die Lekker Bekkers met R1 miljoen prysgeld weggestap en AWSUM het hulle raak geloop in Bloemfontein by hulle gastehuis Solo Gracia. Dit is amper ‘n jaar later en AWSUM gesels met hulle oor hulle skooldae, MKR, braaidag en meer.
Waar was julle op skool? J: Ek was in Hoërskool Hartswater in die Noord-Kaap. M: Ek is ‘n ou Lantie, ek was in Hoërskool Jacobsdal Landboudal. Vertel asb vir ons lesers van julle kinderdae, wat sal julle altyd van skool onthou? J: Ek het dit gehaat om te leer, maar die maats en al die sosiale bedrywighede het opgemaak daarvoor. M: My atletiek dae, perdry en die lekker kuiers in die koshuiskamer. Hoe sal julle julself beskryf as tieners? J: Ek was ‘n rebelse kind. M: Ek was net stout. Wat was die eerste dis wat julle leer maak het as kind? J: Defnitief toasted cheese, ek was mal daaroor. M: As ek reg onthou was dit roereier. Kan julle vir ons ‘n kort opsoming gee van die afgelope jaar na My Kitchen Rules? Ons lewens is op die oomblik mal besig, naweke toer ons met ons ‘weber pizza’ en pop-up restaurante. In die week probeer ons by die huis bly saam ons kinders, maar ons geniet elke oomblik. Wat is die grootste les wat julle geleer het gedurende My kitchen Rules? Enige foute wat julle nie weer sal maak nie? Die grootste les wat ons geleer het is om altyd jou instinkte te vertrou en altyd mekaar te vertrou en natuurlik stick to the recipe!! Die belangrikste is om altyd nederig te bly.
Editorial team
Advertising
Designers
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter
Distribution
Coordinators Zinta Visser Andre Hanekom
AWSUM News is distributed to the following schools in HELDERBERG:
Distribution Yolande Brittnell Steyn
Page 2
Primary Schools: Rhenish, Lochnerhof, Eikestad, Stellenbosch, De Hoop, Hendrik Louw. High Schools: Parel Vallei, Strand, Stellenbosch,
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Rhenish Girls’, Paul Roos Gimnasium, Hottentots Holland, Somerset College. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 000 1705 www.awsum.co.za
My Kitchen Rules se laaste episode was geskiet op julle 10 jaar huweliksherdenking. Wat is julle resep vir ‘n gesonde huwelik? Eerstens moet jy regtig goeie maats wees en ‘n goeie verhouding met die Here hê. Respekteer mekaar altyd en hope liefde! Waar kom julle liefde vir kosmaak vandaan? Ons is albei verskriklik sosiaal en dit is waar die liefde vir onthaal en samesyn ontstaan het. Ons hou daarvan om mense te onthaal en vir hulle kos te maak. Watter gunsteling dis sal jy vir die ander een maak om hom of haar te bederf? J: Ek sal vir Machiel varktjops en mash maak met daardie spaghetti in ‘n blikkie, dit is verskriklik ek weet, maar hy is maar vreemd. M: Ek sal vir Jamandi ‘n lekker potjie maak, sy hou van deurmekaar kos. Wat is julle kinders se gunsteling kos? Enige pasta, ons kan dit enige tyd vir hulle maak. Wat sal julle nie oor julle lippe sit nie? J: Tamatiesous M: Tamatiesous Watter advies het julle vir ons lesers wat graag wil inskryf vir ‘n werklikheidsprogram? Wees altyd net jouself. Dit is die heel belangrikste om net jouself te wees, want mense is baie krities en die media kan jou soms uitmekaar skeur. Weet wie en wat jy is en glo in jouself. Wat is volgende vir die Lekker Bekkers? Ons gaan nog ‘n toer doen, miskien ‘n resepteboek of ‘n TV program, wie weet?
ENJOY READING ALL THE
SCHOOL NEWS! NEWS
School’s News
SERVICES OFFERED: • Passenger Transportation • Charter Services • Tours
• Transfers • School Routes • School Excursions
Tel: 021 981 9552 / 2326 | 24hr: 083 476 7940 | Fax: 021 981 2672 | Fax to Email: 086 274 8523 admin@craigandsons.co.za • 22 Eagle Str, Okovango Park, Brackenfell
HOËRSKOOL STRAND
(t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za
Arende maak skoonskip in Visuele Kuns-Afdeling by Helderberg Eisteddfod Vanjaar het HS Strand skoonskip in die senior afdeling van die Helderberg Eisteddfod se Visuele Kuns-afdeling gemaak. In die gevorderde fase (gr. 10 – 12) het Suzaan Eybers ‘n medalje ontvang vir die beste prestasie in haar afdeling. Sy is ook as die beste gr. 11-leerder aangewys. Rico Thiart het ook baie goed gevaar. Rico is as die beste gr. 10-deelnemer aangewys. Hy het ‘n Cum Laude vir sy potloodskets en ‘n Goud Plus vir sy akriel Kunswerk ontvang.
Vehicles 22, 32, 44, 50, 65, 70, 76 & 80 Seater Vehicles Semi-luxury vehicles with: Aircon, Reclining Seats, TV, PA, Smash & Grab Tint
Matrieks hou Makietie
Suzaan Eybers
Rico Thiart
Hoërskool Strand se matriekafskeid het op die 24ste Augustus, te Rusticana in Klapmuts, plaasgevind. Maande vooruit is die metgeselle gevra, rokke al beplan en haar- en grimeringafsprake gemaak. Hoe dan anders, hulle droom en maak al idees vanaf graad 8 bymekaar vir die groot geleentheid wat net een maal plaasvind. Die matrieks en hul metgeselle het al vanaf 15:50 by Hoërskool Strand met hul deftige motors begin arriveer. Binne in die saal het hulle druiwesap geniet en op die projektor gekyk hoe hul mede-matrikulante ingery kom. Daar is oor en weer gekuier en en mooi herinneringsfoto’s geneem. Die matrikulante het per bus by die spogvenue aangekom. “Ons is soos ware eregaste hanteer, met rooi tapyt en al”, was Carlin Fisher se gevoel na die spoggerige aand. Na ‘n onvergeetlike aand van smaaklike kos, dans en plesier, het die matrieks pootuit op die bus geklim om traag huiswaarts te keer. Dit was stil, want in elkeen se gedagtes het dieselfde gedagte bly maal: Hoe op dees aarde het vyf jaar so vinnig verby gevlieg? - Lumari Havenga
Arende baljaar in die branders Henco Scholtz gaan Suid-Afrika in branderplankry by die eerste 0.18 “Teqnica race” by die Wereldkampioenskap in China verteenwoordig. Hy sal die eerste 0.18 wees wat ons land gaan verteenwoordig. Hy vertrek 17 November na China. Tiaan Engelbrecht het ook Boland kleure vir branderplankry verwerf. Albei leerders is van HS Strand.
Christiaan Huisman en Jancke Claassen.
Henco Scholtz
Tiaan Engelbrecht
Gabriella Casellegio, Jancke Claassen, Aneshka van Rooyen, Carli Viljoen, Melissa le Roux, Carlin Fisher, Lumari Havenga, Elsje-Mari van der Poel, Maronay Todkill en Zanda Joubert.
We build great apps for great schools. Contact us at awsumapp@tiemedia.co.za Page 4
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Reinier Brits, Hendrikus Visser, Ryan Osborne, Luan Jacobs, Ben Edwards en Zanten Nolan.
LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Albert Snyman kom kuier! Albert Snyman. mede-skrywer en vervaardiger van reekse soos Die Boekklub en Fynskrif, kuier by die graad 6’e in die Afrikaanse klas.
Lees is lekker Ons spoglesers wat elkeen 100 boeke gelees het. Baie geluk.
Plant ‘n boom Lochies plant spekbome en gee so terug aan die aarde.
LAERSKOOL DE HOOP
(t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za
Revue: Catch me if you can! Dit was hierdie kwartaal ons drie-jaarlikse Revue vanaf 12 – 19 September 2018. Hierdie besonderse skouspel het gehandel oor ‘n drama waar Petronella Pan op soek was na haar verlore skaduwee. Dit het gelei tot ‘n avontuurlustige soektog deur ‘n skatkis gevul met opwindende verrassings. Alle leerders van Graad 1-7 het deelgeneem en ongeveer 600 leerders het die skouspelagtige opvoering afgesluit deur ‘n massa-item op te voer om saam met Petronella Pan te vier dat sy haar skaduwee gevind het. Baie dankie aan Lunchbox-Photography vir die pragtige foto’s van ons leerders.
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 5
LAERSKOOL HENDRIK LOUW Rugby WP7s boys and our u/13 7s team that won the WP schools 7s tournament held at Charles Morkel Friday 31 August 2018. WP 7s • Leejay Petersen • Clemond Nel • Ryan Jack • Tapiwa Nkumanda U/13 Team • Yuseri Le Roux • Caleb Louw • Leejay Peterson • Ryan Jack • Clemond Nel • Tapiwa Nkumanda • Leighton Fisher • Renaldo Vermeulen • Marais Westraat WP 7s • Isak De Wet
(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za
Netball Our Netball u/13 Girls won the Micro –Global Auctioneers tournament on Saturday 1 September 2018. U/13 Team • Chantel Storm (coach) • Amanda Krynauw (coach) • Leoné Hugo • Daniella Kadima • Candice Dalton • Zoë Knoop • Limpho Matsoso • Nicole Chitsumba • Q-Shay Carls • Amber Crafford • Ashleigh Dreyer
U/13 Team
HOËRSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com Hoërskool Stellenbosch spit eerste sooi vir nuwe ‘astro’-hokkieveld Die Hoërskool Stellenbosch (HSS) het op Maandag 17 September 2018 om ‘n kort sooispitseremonie gehou om sy nuwe kunsoppervlak (“astro”) hokkiebaan bekend te stel. Mnr Wayne Carpenter, een van die projekleiers en ‘n onderwyser aan die skool, sê dat die astro ‘n jare lange droom vir die skool is. “Hokkie aan die Hoërskool Stellenbosch het die afgelope paar jaar met rasse skrede gegroei. Daarmee saam ook die behoefte om ‘n astro te bou omdat dit amper al die standaard is as daar in hoër ligas inbeweeg word. Dit is inderdaad nou ‘n droom wat bewaarheid word vir die skool en ook baie spesiaal omdat dit in ons halfeeu feesjaar plaasvind.” Bouwerk aan die baan het reeds begin en behoort betyds voltooi te wees vir die 2019-seisoen. Die veld sal op die huidige A-hokkieveld by die skool in Jannaschstraat gebou word. Die 91,3 x 55m astro sal ‘n sandbasis-baan wees en sal die fyner, nuwe generasie “monofilament” mat wees wat van die begin af baie vinnig speel en meer stabiliteit onder voet voorsien. Synsport wat al meer as 20 jaar ondervinding op hierdie terrein het, sal die mat installeer. Op hierdie stadium sal die baan slegs ‘n spelersarea insluit, terwyl spreiligte en ‘n telbord later bygevoeg sal word. “Ons is ook verheug oor Laerskool Stellenbosch wat ‘n vennoot in die projek is. Dit is goed dat laerskoolleerders blootstelling kry om op hierdie oppervlak te kan speel omdat dit die gaping tussen o.13 en o.14 asook tussen gras- en astro-oppervlaktes verklein,” verduidelik Carpenter. “Die twee skole is reg langs mekaar geleë en die bestaande bande tussen die skole word so versterk. Daarmee saam word infrastruktuur gedeel om beter geleenthede vir leerders van beide skole te skep. “Ons spreek graag ook ons waardering uit aan die Laerskool Stellenbosch beheerliggaam asook die skoolhoof, mnr Hawkie de Villier,” sê Carpenter. Skoolhoofde, afrigters, leerders, borge, vennote en kontrakteurs was by die bekendstellingsgeleentheid teenwoordig gewees.
Die twee skoolhoofde, Meneer Theo Pellissier en Meneer Hawkie de Villiers is gretig om sommer self met die projek te begin.
Page 6
Liezl Kilian (hokkieorganiseerder - Hoërskool), Niel Retief (projekleier), Mieke Smit (eerste dogtershokkiespan), Meneer Theo Pellissier (skoolhoof Hoërskool), Meneer Hawkie de Villiers (skoolhoof - Laerskool), Enamari Goldie (o.13-A dogtershokkiekaptein), Kaspar Holm (o.13-A seunshokkiekaptein), Marilie Carpenter (hokkieorganiseerder - Laerskool), Leon Louw (projekbestuurder en siviele ingenieur - Integrate), Wayne Carpenter (projekleier), Jean du Plessis (DPB construction), JG Goldie (eerste seunshokkiespan).
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
PAUL ROOS GIMNASIUM
(t) 021 887 0017 (e) info@paulroos.co.za
The Western Province SPUR MTB league The Western Province SPUR MTB league finals ended with the fourth event in the series at PRG over the past weekend. Each of the four events consists of 36 High Schools & 750 riders. The top five teams in WP SPUR league finals qualify to participate in the National Schools Finals which takes place from 4-6 October in the Magaliesberg. PRG took first place overall and therefore qualified for the final. In 2017 PRG drew in the final of the national series against Garsfontein to share the national title and will be going back in October to secure the title.
Front: Arnand van der Merwe, Kruger Steyn, De Wet de Villiers, Janken janse van Vuuren, Kabe Gordan, Brendon du Plessis, Richard Muller, Albert Muller, Mr A van Staden, Aiden Penfold, Mr B Puddu, Jamie Penfold, Charel Bruwer, Marcus Esterhuyse, Kevin de Kock, Henning Venter and Hennie Beukes. Back: Krige van der Vyver, Dreyer Bothma, Franco Pretorius, Kevin Long, William Gorge, Johan Wasserman, Tjaart van der Walt, Eric Nielsen, Joshua Laughton, Theodore van Wyk.
HOËRSKOOL PAREL VALLEI PV se Bulhonde nou in die premier B-rugbyliga
Jamie Penfold (PRG #1 and SA u18 MTB).
(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za
Dis alom bekend dat PV uitnemendheid bereik op verskeie vlakke, soos onder andere op akademiese vlak, as een van die top-skole in die Wes-Kaap. PV se Musiek- en Drama-afdeling maak ook gereeld opslae op die verhoog. PV se hokkieprestasie is ook noemenswaardig. Dié jaar eindig PV se eerste span hokkiedogters 18de op die algehele skole-ranglys. Dit is egter PV se rugbyspan se toewyding en passie vir dié sport oor die afgelope vier en ‘n half jaar wat nou vir PV ‘n plek in die premier B-rugbyliga besorg het! Wedstryde is gewen, maar ook verloor en so is PV-rugbyspelers hard gebrei, maar die bulhond-veggees het altyd geseëvier saam met die Blue Thread-gees wat PV onderskei van enige ander skool! Dankie aan al PV se rugby-afrigters wat saam gedroom het en nou kan deel in die vervulling van die droom om in 2019 in die premier B-rugbyliga te kan speel!
Die afrigters, onder leiding van Thinus Pienaar (hoof van PV-rugby), is: • O.14 Leclue Visser, Johanthan Schenck, Hendre Smit, Dean Williams, Piet Faasen. • O.15 J. J. Niewoudt, Johann de Kock, Ivan Kotze, Erik de Villiers. • O.16 Beau Schoeman, Alvino Isaacs, Jaco Venter, Jacques du Plooy. • O.19 Angelo Fritz, Hugo Cloete, Johandre Labuschagne. (Charl Marks - Biokenetikus). Hierdie span afrigters sal in die aanloop tot die volgende seisoen selfs nog harder werk, meer oefensessies en kampe beplan en strategiese planne volg om sodoende hul mededingers voorbereid aan te durf. Die afrigters se algehele visie sluit ook in om gebalanseerde jong manne te ontwikkel en om mentors te wees vir die jong Parel Valleiers, want rugby is meer as net ‘n spel; dis ‘n lewenswyse.
CLEAN WAY DETERGENT WHOLESALER
DIRECT 2 PUBLIC
3 FOUNTAIN SQUARE, MAIN ROAD, SOMERSET WEST, 7130
Dié seuns van PV loop breëbors rond en is opgewonde oor die uitdagings wat op hulle wag in die nuwe liga!
TEL: 021 852 6007 CELL: 083 2337233 INFO@CLEANWAY.CO.ZA
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 7
LAERSKOOL EIKESTAD (t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za Boomplantdag Laerskool Eikestad het Boomplantdag gevier op Maandag 3 September. Dr. Aucamp, skoolhoof van Laerskool Eikestad, het die eer gekry om die boom te plant aangesien dit ook sy verjaardag was. Die Gr. 1’s van 2018 gaan nou vir die boom sorg totdat hulle in Gr. 7 is!
Heelskoolproduksie! Laerskool Eikestad het vanaf 11-15 September ‘n heelskoolproduksie aangebied, waaraan 720 leerders deelgeneem het. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein is ‘n KLEIN dorpie waar GROOT drome waar word.
Carli Hamman (Pixie), Isabella de Vries ((Vaak), Matthew KerFox (Spoil), Juan Odendaal (Sport), Nina Roussouw (Vaak).
Tennis Laerskool Eikestad se o/13seuns en meisies tennispanne het op 31 Augustus en 1 September aan die Seeff Courtrai Tennistoernooi deelgeneem. Baie geluk aan altwee hierdie spanne wat silwer medaljes verower het.
LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Laerskool Stellenbosch is top by Kunskompetisie Die Provinsiale Kunskompetisie uitstalling het op 15 September, by P.J Olivier Kunssentrum, plaasgevind. Twee van ons graad 6-leerders, Isabella Eksteen en Braam van der Westhuizen is as Provinsiale pryswenners aangewys.
Page 8
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
OUR ‘YEAR OF THE OPEN HAND’ SWINGS INTO SUMMER! The KAMERS/Makers team just returned from another celebration of SA’s artisan creativity, this time back in Bloemfontein after five years of requests to return by fans in the Free State. And now…
2 BRAND NEW VENUES FOR SUMMER 2018 Our Winelands Summer Show moves to the fabulous Blaauwklippen Vineyards between Stellenbosch and Somerset West. A perfect backdrop for our treasure trove of local fashion, jewellery, homeware, décor and lifestyle products. We will break records again here, with almost 180 Makers on show – our biggest ever KAMERS/Makers Boland show! Keeping it festive, we will be open later on Friday evening for shoppers who want to attend after work. As always, we close the year in Pretoria – with yet another amazing new venue – Cornwall Hill College in Irene. Just around the corner from Open Window where we’ve been for the past 6 years, this beautiful school offers us wonderful open spaces, easy access and, very importantly, plenty of secure off-street parking. We are looking at an even more phenomenal 200 Makers for this show, making it our biggest show ever. Not only does your show ticket include a limited edition KAMERS/Makers shopper bag and a new magazine, but this summer every visitor will also receive a glass bottle to refill with purified drinking water from Bluewater in partnership with Consol. Another way we are combating single-use plastic and saving water! KAMERS/Makers remains a completely cashless environment, thanks to our great partners, ABSA. The new and improved KAMERS Online Marketplace now makes it even easier to shop your favourite Makers right through the year at shop.kamersvol.com.
RHENISH PRIMARY SCHOOL (t) 021 883 3152 (e) rhenish@mweb.co.za Prestige Music Concert Rhenish recently held its Prestige Music Concert.
SOMERSET COLLEGE
(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za
Somerset College supports! Thank you to the Somerset College students who recently supported the Anna Foundation at the Cape Town Marathon. No doubt that your singing, dancing, energy and enthusiasm motivated the runners in the race.
Page 10
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Grade 10 Cederberg camp Our Grade 10 students departed on the 8th of September for their 6 night camp in the Cederberg. They enjoyed an amazing week of hiking and exploring the various sites in the conservation area. The students needed to be completely self-sufficient, everyone did a great job in planning and preparing for a week in the great outdoors. What a fantastic time spent in the wilderness with our enthusiastic and energetic Grade 10’s!
HOTTENTOTS-HOLLAND HIGH SCHOOL Gold for weightlifting!
Congratulations Mr & Mrs Smallberg! Welcome to the Hottentots-Holland family Alex Luna Smallberg. You have so much love around you! Congratulations Mr & Mrs Smallberg. Your family is beautiful. We wish you every blessing as you find your feet.
Congratulations to Jon-antohein who achieved Gold in the Western Province Seniors and coastal champs for weightlifting. We are proud of you!
RHENISH GIRLS’ HIGH SCHOOL UNASA SAMSUNG conference Rhenish representing Nepal at the UNASA SAMSUNG conference at the Western Cape Provincial Parliament.
(t) 021 852 1405 (e) adminmail@hhhschool.co.za
(t) 021 887 6808 (e) admissions@rhenish.co.za
Class of 1968 50th reunion Members of the class of 1968 held a reunion on Saturday 13 September. They also visited the school for tea and a walk down memory lane. The ROGU committee members were on hand to welcome them and Ms Slabber took them on a tour - of particular interest was the hostel where many stories and memories were shared.
Rhenish takes the victory! A huge congratulations to the Rhenish mountain biking team for winning the girls division of the Spur Mountain Bike League. Well done!
AWSUM NEWS SEPTEMBER 2018
Page 11
WHEELS
Stellenbosch
Kilotreads Building Tel: (021) 886 9117 | Fax: (021) 882 9256 stellenbat@telkomsa.net
One common mistake could be raising your fuel bill and putting you in danger A simple, free safety check at your local petrol station could reduce your fuel bill – and potentially save your life, says Jeff Osborne, Head of Gumtree Automotive. “It’s estimated that at least a quarter of drivers have one or more underinflated tyres on their vehicle. This is not only dangerous, but wasteful.” Under-inflated tyres burns off more fuel because it increases their rolling resistance. A study in Canada showed that almost 643 million litres of fuel is wasted each year simply because of improper inflation. Underinflating your tyres creates excessive heat build-up which can wear your tyres down and even cause the tyre to blow out. “ The other risk factor is weight. If your tyres aren’t inflated properly, your car can’t carry as much weight as before. It also makes it more dangerous to drive over potholes, or in adverse weather conditions, like flooding.” Tyre checks are easy to do, even for the layman. Your manufacturer’s handbook should provide a recommended measurement for your tyre known as psi or bar. A car loses two psi of air per month, more in warmer weather. (The number provided on your tyre only indicates the maximum amount of air your tyre will hold.) You can test the psi of your car tyres with a simple gauge, or ask your local garage to do it for you. “Over-inflated tyres are equally dangerous, because they wear unevenly and ride harshly. Some manufacturers recommend inflating tyres unevenly for the front and back wheels, so take note of that.” Many modern cars have a tyre-pressure monitoring system, but you still have to perform manual checks as these lights only come up when the tyre is down 25-35% of recommended pressure. “It’s important to also pay attention to your tyres’ “wear bars”. You will spot these when your tyre tread is worn, which can cause you to lose your grip,” says Osborne. “Make a habit of checking your tyres every time you pull into a service station. It could save your life and relieve pressure on your wallet.”
GROUP 1 NISSAN STELLENBOSCH TEL: 021 887 6900 / 021 861 3760 DPNS@GRP1.CO.ZA 81 BIRD STREET, STELLENBOSCH.