Die tyd vir voornemende kunstenaars om oorweeg te word vir ATKV-Crescendo se mentorskapprogram in 2025 raak min. Belangstellendes het tot 31 Desember 2024 tyd om vir hierdie projek in te skryf.
Oor die afgelope vyf dekades het Crescendo gehelp om die musikale loopbane van kunstenaars soos Rina Hugo, Riana Nel, Jak de Priester, Anna Davel, Anneli van Rooyen en Karin Hougaard af te skop. Die formaat het egter oor die jare verander. “In plaas van ’n talentkompetisie waar net een persoon as ’n wenner aangewys word, fokus ATKV-Crescendo deesdae op die ontwikkeling van musikante, want talente is nie gegee om teen mekaar te kompeteer nie, maar eerder om mekaar daardeur te verryk,” verduidelik projekorganiseerder Morné van Staden. “Deur die jaar woon ’n aantal finaliste slypskole by om hulle voor te berei op ’n loopbaan in die kunste. Daar word ook klem gelê op nuutskeppings, aangesien kunstenaars liedjies moet inskryf wat uit hulle eie pen kom.”
Die talent wat uit hierdie mentorskapprogram gekom het, het die ATKV genoop om ATKV-Crescendoproduksies te begin, wat nuwe produksies op die planke bring en finaliste help om hulle liedjies, albums en musiekvideo’s vry te stel. Hierdie produkte kan op aanlyn platforms soos YouTube gesien word en liedjies word op radiostasies en stroomplatforms soos Apple Music, YouTube Music, Spotify, Amazon Music en Deezer vrygestel. “Op hierdie manier,” verduidelik Morné, “voorsien ATKV-Crescendo ’n konstante vloei van nuwe stemme, kunstenaars en liedjies vir die Afrikaanse musiekindustrie.”
Alhoewel die finaliste dit eens is dat die mentorskapprogram hulle musikale loopbane ’n hupstoot gegee het, is die persoonlike groei wat die kunstenaars hierdie jaar ervaar het nie te versmaai nie. Lize-Marié Naudé verklap dat sy gedink het die ervaring gaan “cool” wees, maar “nie só cool nie”. “Selfs toe ek die e-pos kry dat ek deurgedring het na die slypskool was dit reeds lewensveranderend. Die mense is egter next level. By hulle kon ek net myself wees. Dit was nie nodig om voor te gee nie. Dit was nie nodig om grimering aan te sit nie. Ek is aanvaar net soos ek is en dit is wat die mooi van musiek en musikante is – ons bring die beste in mekaar uit. Die ATKV-Crescendo-familie is nou die een familie wat ek nie gaan los nie.”
Meer selfvertroue is wat vir Lester Paulus (aka Crimson Hozai) uitstaan as hy die persoonlike groei wat hy hierdie jaar ervaar het, moet beskryf. “Ek het meer vertroue in myself, die tipe musiek wat ek skryf en die tipe kunstenaar wat ek is. Ek kan ook nou oor enige onderwerp skryf en rap. Na dese verstaan ek dat my opinie van ander s’n verskil en ek is oukei daarmee.”
Potensiële finaliste kan hul inskrywings digitaal instuur, maar daar is ook talentsoekers in verskillende dele van Namibië en Suid-Afrika wat oudisies in persoon hou indien deelnemers dit verkies. Die inskrywingsproses werk soos volg:
Besoek crescendo.org.za indien jy ’n digitale inskrywing wil doen. Hier sal jy ook kontakbesonderhede kry van talentsoekers in Suid-Afrika en Namibië indien jy eerder ’n oudisie in persoon wil doen. Die sluitingsdatum vir alle inskrywings is 31 Desember 2024.
Uit hierdie inskrywings word 25 finaliste genooi na ’n omvattende mentorskapprogram tydens die Maart/April-skoolvakansie.
Die doel van hierdie weeklange mentorskapprogram is om die finaliste toe te rus met genoegsame kennis en kundigheid om hul loopbane af te skop hetsy hulle deurdring na die volgende ronde of nie.
Na afloop van die mentorskapprogram word daar tien finaliste uit die 25 gekies. Hierdie tien finaliste tree op in ’n reeks produksies gedurende die jaar.
Tydens ’n finale slypskool kry finaliste loopbaankartering en een-tot-een-onderrig, want hierdie groep is die mense wat met die ondersteuning van Crescendo hul musiekloopbane afskop.
Besoek ons webwerf by www.crescendo.org.za vir meer inligting oor ATKVCrescendo, wat in 2024 vyftig jaar se talentontginning vier.
Skandeer die QR-kode om in te skryf.
Playful dads, happy kids:
Building connections through fun
Engaging in play is one of the most impactful ways fathers can enhance their children’s well-being. Play is essential to a child’s development, nurturing cognitive, physical, social, and emotional growth. Recognising this, Takalani Sesame launched its Bond Through Play Campaign in August, encouraging father figures to embrace the power of play.
The Role of Fathers in Play
“Fathers bring unique perspectives and strengths to play, complementing the care mothers provide,” says Mari Payne, Deputy Managing Director at Sesame Workshop South Africa. Playtime not only strengthens the parent-child bond but also challenges harmful gender stereotypes, promoting caregiving as a shared responsibility.
Tips for Playful Parenting
Takalani Sesame offers practical advice for fathers at every stage of a child’s development:
• Infants: Engage in gentle rocking or massage to provide comfort and build trust.
• Toddlers: Participate in active games like chasing or throwing a ball to develop motor skills and coordination.
• Preschoolers: Encourage imaginative play, such as storytelling or dress-up, to foster creativity and language development.
Fun, Family-Friendly Games
Make playtime enjoyable with these South African classics and creative ideas:
• Hide and Seek: Play indoors or outdoors to promote problem-solving and physical activity.
• Round-robin storytelling: Add hand shadows for a magical twist, enhancing imagination and narrative skills.
• Laundry: Sort clothes by color or type to teach categorization and make chores fun.
• Shopping: Spot shapes and colors in the aisles to develop observational skills.
• Cooking: Turn meal prep into a scavenger hunt, encouraging participation and learning about food.
• Traveling: Count cars by color or play “I spy” to keep children engaged and attentive.
More Fun Activities for Bonding:
• Scavenger Hunt: Create a treasure map for your home or garden and hide small treats or toys for children to find.
• Obstacle Course: Use household items like chairs, cushions, and broomsticks to create a fun indoor or outdoor course.
• Musical Chairs: An old favorite that combines movement, music, and laughter.
• Paper Plane Contest: Make paper planes and see who can fly theirs the furthest.
• Nature Walk Bingo: Create a simple bingo sheet with items to spot during a walk, such as leaves, birds, and flowers.
• Puppet Shows: Create puppets from socks or paper bags and put on a family performance.
• Dress-Up Adventures: Use old clothes and accessories for imaginative play as pirates, superheroes, or explorers.
Active Games for Energy Burn:
• Ball Games: Play soccer, basketball, or catch in the yard or at a local park.
• Simon Says: A classic game that improves listening and following instructions.
• Dancing Games: Have a mini family disco with favorite songs.
Quiet and Calming Activities:
• Puzzle Time: Work on age-appropriate puzzles together to build problemsolving skills.
• Story Time: Take turns reading or inventing stories to enhance language and imagination.
• Building Projects: Use LEGO, building blocks, or household items to create towers or imaginative structures.
“Playing with your children means spending quality time with them,” says Payne. “It’s an investment in their social, emotional, and academic growth, as well as their readiness for school.
As the December holidays approach, it’s the perfect time for families to embrace the joys of play and create lasting memories together. Whether through traditional games, imaginative adventures, or simply spending quality moments with your children.
DIE HOËRSKOOL MENLOPARK
Prysuitdeling 2024
LAERSKOOL GARSFONTEIN
Ons eerstespan krieket eindig as naaswenners in die Titans Stadsbeker-reeks
• Robert Odendaal - Centurion Kunswedstryd Algehele wenner, Poësie Graad 1 en 2.
Gholf Stadsbeker wenners
Lelize van der Walt
- FW, WISK, Alpha WISK
Ruan van Heerden (Afrigter), Werner van Wyngaardt, Vaughn Oelofsen, Ruan Graaff (K), Divan Brandt, Marko McCormick (K), Altus van Breda, Reuben Burger en George Engelbrecht (Afrigter).
Lana-Leigh du Toit
Lenco Steyn
Robert Odendaal
Voor: Rylan Spies, Marx Luttig,Henre de Klerk en Pieter Terblanché. Agter: Mnr Morne Smal.
Voor: Diederik van Emmenes, Casper Steenkamp, Jovan Steyn, Pieter de Beer, Rohan Rossouw, Benjamin Joubert. Agter: Mnr. Anton Britz, James Norval, Jordan Swart, Wilden Bezuidenhout, Sebastian Alberts, Evan Esterhuizen en Mnr. Armand Azar.
HOËRSKOOL GARSFONTEIN
Merietefunksies 2024
Baie geluk aan die volgende leerders met hul puik prestasies en toekennings.
Kultuurprestasies Top Prestasies 2024
EDUPLEX
Eduplex’s national winner at Radikale Redenaars
Congratulations with your outstanding results:
• Kyan Coulson is the National winner in the Gr. 11 English Home Language category.
• Jaron Borman was second in the Gr. 10 English Home Language category.
• Miché Botha was fourth in the Gr. 11 English Additional Language category.
Kyan Coulson Grade 11
Eduplex Prestasies word vereer
Tydens Eduplex Hoërskool se Lourieraand word erkenning gegee vir Akademie, Sport en Kultuur.
Die Prestige toekennings sluit die Direkteurstrofee sowel as die Ambassadeurstrofee in.
Die Ambassadeurstrofee is nie gekoppel aan prestasie nie. Hierdie leerder maak van die skool ‘n beter plek, maak ‘n duidelike verskil in medeleerders se lewens en stel die skool aan die buitewêreld bekend.
Die Direkteurstrofee word toegeken aan die leerder wat op verskeie gebiede die skool verteenwoordig.
Dit sluit akademie, sport, kultuur en leierskap in.
Zelise Theron Dux-leerder
Cara-lee Dillman (Senior) en Frederick Rheeder (Junior en Senior) Tennis Beste Spelers
Junade Pasensie 7’S Rugby - Speler van die Jaar
Anke Janse van Rensburg Netbal Fast Five - Speler van die Jaar
Jelaan Eveleigh & Handré Maree Leierskaptrofee
James Schnetler en Lize-Mari Claassens Sportster 2024
Vorster Brink Kultuurdraer 2024, Beste Prestasie Uitvoerende Kuns: Instrumentaal
Luché Steyn Omni-Trofee 2024
Carissa Ras Beste Prestasie Uitvoerende Kuns: Drama Zoe Engelbrecht Beste Prestasie Uitvoerende Kuns: Sang
Hardus van Eeden Kultuurseun (Graad 8 – 11)
Mickayla van der Merwe Kultuurdogter (Graad 8 – 11)
Congratulations to all of these learners on these outstanding achievements.
Jordan Oosthuysen
Average of 91.8%,
Dux Matric Scholar, Academic Top 10
Jayden van den Heever Academic Top 10
Daniel Mulol Academic Top 10, Senior Boys Swimmer
Elise Badenhorst Academic Top 10
Zanri Venter Academic Top 10, Dance Trophy, Senior Cultural Girl, Volat Altus Award: Excelling in all three school disciplines
Liam Smith Academic Top 10
Rofhiwa Musie Academic Top 10
Reitumetse Moleleki Academic Top 10
Christiaan Beukes Ductus Exemplum Award: Being a true Curro Ambassador
Gabriella Crofton The Servant Leader award
Ruby-Shae Wiese The Senior Cantate Trophy, Academic Top 10
Chelsea Henderson The Senior Afrikaans Redenaars and Senior Orator, Academic Top 10
Daly Ndlovu Senior Hockey Boy
Jayda Collett Senior Hockey Girl
Tshepo Hlongwane Senior Rugby Players
Christoff Vermeulen Senior Rugby Players
Bayanda Walaza Senior Athlete Boys, Sportsman of the Year, Highest Achievement in a school sport
LAERSKOOL WITPOORT
SANESA Kern-Liga Ruiters
Lewensvaardighede-Kompetisie
Ses van ons Graad 3-leeders het op, 10 Oktober, deelgeneem aan die distrik se gondslagfase lewensvaardighede-kompetisie. Hulle was aangewys as die wenners.
HOËRSKOOL CENTURION
Toppresteerders 2024
Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk. Ons is baie trots om die belonings wat hulle ontvang het aan te kondig.
Interprovinsiale Fietswedrenne
Ses van ons leerders het in Oktober deelgeneem aan die interprovinsiale fietswedrenne, waar Laerskool Witpoort 30ste geëindig het onder al 9 provinsies se top skole.
Wittieraad vir 2025 aangekondig
Groot trots
Ons deel graag met groot trots die toekennings wat ontvang was tydens ons Distrik se Intermediêre fase prysuitdeling.
Corlia Eksteen
Beste skool in Lewensvaardigehede, Erkenning vir uitnemendheid vir NW en Teg as Leier onderwyseres, SK as Onderwyseres
Elize Nagel Erkenning vir uitnemendheid as Departementshoof
Loané Nel, Vida Burmeister, Alexander Hughes, Jacques Herbst en Leandri Smith.
Voor: Johan van Eeden, Max du Plessis, Henco Pretorius, Joshua du Plessis. Agter: Juffrou Riette du Plessis (spanbestuurder), Jacques Herbst, Walter du Plessis (hulp organiseerder) en Lian Pretorius.
CJ Wagner, Abiah van der Merwe, Jandré Kruyshaar, Isabella Sassenberg, Armand Jooste en Althea Oosthuizen.
Voor: Jowan Basson, Dian Steyn, Pedri Meyer, Kevin Joubert, Christiaan Thoms. Middel: Lise-Marie Mostert, Ziyané Janse van Rensburg, Skyler Radley, Kristy Vorster, Janke Vermeulen. Agter: Megan Bareuther, Carolize van der Linde, Mienke Steyn, Liné de Wet, Lian Pretorius en Druhan Kruger.
MARAGON MOOIKLOOF
Head Leaders and Student Council 2024/2025
Congratulations the following students who have been chosen to lead Margon Olympus as the Head Leaders and Student Council for 2024/2025
AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL
Top-Ruiterspan in Suid Afrika
Verwelkoming
Afrikaanse Hoër Meisieskool is trots om die aanstellings van Mnr. Raine Pienaar as dirigent van die senior koor en Me. Nanri Pretorius as dirigent van die junior koor aan te kondig. Hierdie aanstellings is van groot belang vir die skool se kulturele voortreflikheid. Ons verwelkom ook Me. Nina Deale, wat onlangs as die nuwe kultuurhoof by die skool aangesluit het.
Die drumpel tussen die ou en die nuwe
Afrikaanse Hoër Meisieskool se bestaande ingangshek is opgegradeer onder leiding van die argitek Peter Matthews. Die nuwe ingang van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria beskerm nie net die leerders en personeel nie, maar eer ook die skool se tradisie en ryk erfenis. Met ‘n ontwerp wat in die geskiedenis geanker is en na die toekoms wys, spreek die ingang AHMP se taal van tradisie en vooruitgang. Belangrike argitektoniese elemente wat in die finale ontwerp vasgelê is, sluit in:
• Die Bakstene: Die kleur en tekstuur van die bakstene pas by die bestaande hoofgebou en verteenwoordig Pretoria se ryk geskiedenis. Die oorspronklike bakstene is vervaardig deur Kirkness Baksteenfabriek, wat die bakstene vir talle geboue in die hoofstad voorsien het. Die skool se ligging in Kirknessstraat versterk hierdie simboliek. Die wit bakstene wat ingewerk is, verteenwoordig die toekoms en bied ’n kontrasterende agtergrond wat die mosaïek van die skoolwapen uitlig.
• Die Beton: Beton simboliseer die vaste fondasie waarop die skool se waardes rus. Hier verwys dit na die akademiese en sosiale fondamente wat vir graad 8-leerlinge gebou word. Die oostelike deel van die ingang is soos ‘n boekstut ontwerp, wat die kontemporêre ontwerp afrond sonder om die historiese waarde van die hoofgebou te oorheers.
• Die ‘Kappie’: Die skool se embleem is geïnspireer deur Anton van Wouw se beeldhouwerk, Noitjie van die Onderveld, wat ‘n meisie met ‘n kappie uitbeeld. Hierdie ‘kappie’-motief dien as ‘n goue draad wat deurlopend verweef is in AHMP se argitektuur, soos gesien by die dak van die Marna Jordaan Klubhuis (voorheen die Sportkompleks), die waghuis naby die nuwe ingang, en die EC Steijnsaal se verbeterings.
• Die Mosaïek Wapen: Kuns is verweef met AHMP se akademiese kultuur, en die skoolwapen is in mosaïek meesterlik uitgebeeld deur Marina Giovito Ehlers van Mosaic Arts. Hierdie artistieke werk beklemtoon die skool se waardering vir estetiese en kulturele uitdrukking.
Dank sy die uitsonderlike werk van AJ Renovatum, vorm die nuwe ingang ‘n praktiese samesmelting van kontemporêre en erfeniselemente en dra dit by tot die nalatenskap van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria.
Luckhanyo Ntolosi Head Boy
Amy Collins Head Girl Eduan de Jager Deputy Head Boy Luncumo Nodo Deputy Head Boy
Lethokuhle Zwane Deputy Head Girl
Blessing Tshibaka Deputy Head Girl
Aiden Trawin Chimwemwe Banda Danaella van der Merwe Eugene Beneke
Baie geluk aan die volgende Kaalvoetkinders wat gekies is vir die Blougolfraad 2025. Sterkte vir al die take wat julle gaan aanpak in 2025.
Laaste Blougolfraad 2024 uitreik na Club 21
Tydens Loslitdag het ons Blougolfraad in samewerking met Club 21 Learning Centre –‘n nie-winsgewende organisasie wat toegewyd is aan die opvoeding en ontwikkeling van kinders en persone met Downsindroom – 1610 Loslitdag-plakkers verkoop. Ons Kaalvoetgemeenskap het ’n indrukwekkende totaal van R32,200.00 vir hierdie inspirerende organisasie ingesamel.
Kaalvoethoofleiers 2025
Baie geluk aan ons nuutverkose kaalvoethoofleiers 2025!
• Ryan Bester (Hoofseun),
• Joan McDonald (Hoofdogter),
• Nólte van Rooyen (Onderhoofseun) en
• Lisa Aucamp (Onderhoofdogter).
HOËRSKOOL ELDORAIGNE
Graad 12 VLR 2025
Pippa Alers, Marli Joubert, Lisa Aucamp, Abella Kleynhans, Sunelle Badenhorst, Grethe le Roux, Betsie Bennett, Joan McDonald, Roslyn Bennett, Jana Pienaar, Nina Brink, Kiki Pieters, Mia Broodryk, Mijané Richter, Mia Changuion, Alné Saunders, Abigail de Bruto, Katie van Schalkwyk, Natàlia Dry, Ané Venter, Kaylen Engelbrecht, Heila Viljoen, Carla Eybers, Alexi Wheeler, Jenni Greyling, Karien Kotze, Ryan Bester, Estian Nel, Dian Burger, Rudolph Pansegrouw, Aiden Cloete, Franco Pienaar, Riko Coetzee, Uys Pretorius, Tom Coetzer, Reinhardt Rossouw, Liam du Preez, Lihan Steenkamp, Burger Duvenage, Reuben Swanepoel, Josh Franks, Tiaan van den Berg, Juwan Grobler, Nólte van Rooyen, Philip Heckter, Louis van Wyk, Ethan Janse van Rensburg, Willem Vogel, Liebert Nel, Liam Wessels en Bertu Nel.
Kara-Mia Badenhorst, Rachel Bryant, Anke De Jager, Jizelle Du Toit, Nicola Hands, Kiara Herbst, Almi Jacobs, Zané Herbst, Carla Jansen van Rensburg, Jana Kriel, Didi McNally, Lerato Mokwana, Anke Paton, Jessica Paynter, Nadia Schutte, Lindokuhle Sibanyoni, Mieke Stoltz, Chanica Sutherland, Monica Swart, Natalie Van der Bank, Matias Beetge, MJ Buitendag, Daniel Dyason, Juangerhard Engelbrecht, Johan Graaff, Kilian Cameron, Marinus Langerman, Ryno Mulder, Matthew Oldewage, Timothy Oldewage, Jolem Reyneke, Johnrich Reyneke, Sebastian Serfontein, Jason Tennant, Aidan Troskie, Henri Underhay, Dean Underhay, JW Van As, Louis-Christo Venter, Ruan Visser.
Voor: Niclas Moller, Matthew Sampson, Vince Lotz, Ryno Mulder, Kyle de Bruin, Marinus Langerman (k) Middel: Abré Vollgraaff (afrigter), Jean Du Randt, Angus Mayers, Ruan Boshoff, Benyeal Morkel, Reinhardt Haasbroek, Ruan Steyn, Le roux Botes (afrigter), Joseph Mugabe (afrigter) Agter: Cornell Cousins.
Baie geluk aan Chris Putter wat deelgeneem het aan Gauteng Distrik Gala in Linden en puik presteer het. 50m Rugslag - Goud 50m Vryslag - Goud
200m Rugslag - Goud 100m Rugslag - Goud
Ons eerstespan krieket het hul Promosie/ Relegasie wedstryd teen HS Centurion gewen. Die Eldo’s kwalifiseer dus vir die A-bond in 2025.
OR Tambo Soncini Social Cohesion Games
Ons is baie trots op ons dogters wie aan die Interprovinsale Skole Bergfiets Kompetisie te Harrismith gaan deelneem het.
• Isbel Kuys
• Zane Spiegelhof
• Caitlin van der Westhuizen
• Zoe Prinsloo
Laerskool Pretoria-Oos eindig algeheel derde in die dogtersafdeling.
LAERSKOOL PRETORIA-OOS
Bergfiets
Tennis
Laerskool Pretoria-Oos wen die Provinsiale Rising Star Tennistoernooi en het, 25-27 Oktober 2024, in die Nasionale kampioenskappe wat in Benoni plaasgevind het deelgeneem. Hulle dogters eindig in ‘n algehele vierde plek by die RCS Rising Star Nasionale Tennistoernooi.
Toppresteerders van 2024
Baie geluk aan die leerders wat met die hoogste prestasies vir 2024
wat hulle ontvang het aan te kondig.
Elri Botha Senior Sportdogter van die Jaar
Ellis Junior Sportseun van die Jaar
Mae Mans
SA-Kampioen Perderuiter is ‘n Wilgie!
Schalk Scheepers, ‘n Graad 11-leerder, het saam met sy talentvolle perd, Bea, deelgeneem aan die Nasionale Kampioenskappe vir Western Mounted Games wat by die Afridome in Parys, gehou is. Die twee het hul teenstanders behoorlik laat regop sit met ‘n reeks uitmuntende prestasies. Schalk behaal verskeie 1ste, 2de en 3de plekke en eindig algeheel in die 10de plek op Vlak 7, asook eerste in die skole-liga op Vlak 4, wat dan ook die hoogste vlak in die sport is. Schalk se toewyding en harde werk, tesame met Bea se vernuf en spoed, het hulle tot hierdie oorwinnings geneem en bewys dat hulle ‘n formidabele span is in Western Mounted Games. Dié prestasies spreek van uitstekende spanwerk, passie vir die sport en ‘n ware liefde vir perde. Schalk en Bea het nie net op die Nasionale verhoog presteer nie, maar ook hul skool se naam met eer uitgedra.
Lindeli Kriel, Laura Marais, Li-May Swanepoel en Zoey Retief.
Zoe Prinsloo, Caitlyn Van Der Westhuizen, Isbel Kuys, Zané Spiegelhoff en Mnr. Jaco De Beer.
Li-May Swanepoel, Laura Marais, Zoey Retief en Lindeli Kriel.
beloon is. Ons is baie trots om die belonings
Adriaan Theron Dux-Leerder
Jaco Koster Senior Kultuurseun van die Jaar
Zanje BodensteinSenior Kultuurdogter van die Jaar
Kealen Cloete Senior Sportseun van die Jaar
Jean-Jacques
Jaime
Junior Sportdogter van die Jaar
Jayden du Toit Junior Kultuurseun van die Jaar
LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT
Uitmuntende kultuurprestasies by die Centurion Kunstefees
Die volgende groep leerders wen die algehele beste groeppoësie. Laerskool Louis Leipoldt is ook aangewys as die algehele beste engelse drama presteerders by die Centurion Kunstefees.
Tshwane Kleure
Baie geluk aan die drie sagtebaldogters wat Tshwane Kleure verwerf het.
Titans Krieket
Baie geluk Carmen Hugo is vir die derde agtereenvolgende jaar in die Titans Krieketspan vir o.13 dogters ingesluit.
Daar wag vir jou ‘n baie goeie loopbaan voor in dié sport!
LAERSKOOL BAKENKOP
Nasionale kampioenskappe
Tydens SANESA se Nasionale kampioenskappe tussen 24 - 28 September ontvang Laerskool Bakenkop se “perdekind” Mieke du Plessis en haar perd Angel ‘n eerste plek met die P2SJCLCompetitorHr (60 Jump).
Redenaarsliga
Tydens die Interskole Redenaarsliga Finaal by Wits Universiteit wen Laerskool Bakenkop se Gr. 4-span die afdeling met hulle praatjie “Ons is groot, die baba is vergete”. Karla Joubert ontvang ‘n derde plek met haar onvoorbereid wat ‘n baie moeilike afdeling is.
Krieket
Die o.11 krieketspan is naaswenners van die Titan medium skole B- Liga.
Laerskool
Helena Schabort Nina Nell René Ferreira Jhanke Coetzer Azariah Boonzaaier
Tyler van Rooyen Blue Sox
Kara Holtzhausen Red Sox
Gemah Conradie Red Sox
Bakenkop kondig hulle leiers van 2025 aan
Ilya Abrahams, Christelle Bezuidenhout, Jessica Cilliers, Hailey Evans, Charné Griesel, Annesca Janse van Vuuren, Nicole Kemp, Zetske Maritz, Anna-Leen Meissner, Thekla Noeth, Isabeau Potgieter, Leyla Sochen, Annabelle Schoeman, Gia van der Linde, Lisa van Jaarsveld, Ami van Staden, Mia van Wyk, Lezandi Wessels, Lamprecht Botha, Merikus Coetzee, Liam de Castro, Juan Engelbreg, Pierre-Willem Ferreira, Daniel Fourie, AJ Jacobs, Dylan Kidson, Jannie Kuik, Ruan Maartens, Fourie Nel, Wihan Pretorius, JJ Rabie, Jean Rocher, Joshua van der Merwe, Marcel Venter, Phillip Verster en Noah Visser.
Skandeer die QR kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
Danielle Smit, Zandri Smit, Miane Meyer en Miané Agenbag.
LAERSKOOL ROOIHUISKRAAL
Acapella
Ons Acapella-groep het aan die finale rondte van die Artistatue Kunstefees deelgeneem. Hulle het uitgeblink met uitstekende vertoning en ontvang die toekenning vir die beste Acapella-groep vir 2024.
Voor: Jano de Klerk, Cara Delport, Eloize Muller, Osanna Mabaso. Ry 2 van onder: Arlien Gildenhuys, Anke Olivier, Karla Malan, Cara Weideman. Ry 3 van onder: Carmio du Preez, Danika Kruger, Kayleigh Ferreira, Bianca Ferreira,Miandi Nawn. Ry 4 van onder: Leané van Jaarsveld, Rianca Oberholzer, Hanri Fölscher, Omphile Makgoba. Agter: Dajuné Grobler, Alicia Vogel, Amieke Combrink, Clarissa Shepherd.
Robotika
Ons skool het twee spanne wat aan die Resolute RobotiCon Kompetisie deelgeneem het, en ons skool met trots verteenwoordig het. Ons is baie trots op hierdie Robotika-Rooimiere! Ons skool het twee spanne wat aan die Resolute RobotiCon Kompetisie deelgeneem het, en ons skool met trots verteenwoordig het.
Titans Dogterskrieketspan
Delani van Dyk is vir die Titans o.13 dogterskrieketspan gekies, wat ‘n merkwaardige prestasie is. Hierdie prestasie getuig van haar toewyding en passie vir die spel. Dit plaas haar onder die voorste jong kriekettalente in haar ouderdomsgroep.
LAERSKOOL SWARTKOP
Leerlingraad 2025
Atletiek
Ons atlete het tydens die September-vakansie, ‘n atletiekkamp saam met die TuksAthleticsspan, bygewoon. Ons is ongelooflik trots op elke atleet wat die geleentheid aangegryp het om deel te neem.
Die kamp het nie net vaardighede geslyp nie, maar ook spanbou en karakter versterk. Ons sien met opgewondenheid uit na die seisoen wat voorlê en glo dat hierdie voorbereiding vrugte sal afwerp.
Drie van Laerskool Rooihuiskraal se fietsryers het aan die interprovinsiale fietsry-finaal in Harrismith gaan deelneem.
Tennisspanne wen hulle ligas
Twee van Laerskool Swartkop se Tennisspanne wen hulle ligas hierdie seisoen. Baie geluk aan die eerste oopspan Seuns en o.11A tennisspanne.
Lea Seeney, Carla Meades, Amelia van der Nest en Luan Snyman.
Elzaan van Heerden, De Wett Venter, Armand Verster en Xuan de Leeuw.
Mnr. Johann Jacobsz, Delani van Dyk en Juf. Carien Fölscher (Skoolhoof).
Alexander Botha, Heindru Lombaard, Mnr. Christo Groenewald en Christoff Pieterse.
Voor: Zaine Marx, Gideon Steyn, Mnr. Werner Fourie, Me. Elria Geerlings, Mnr Driaan Smit, Joshua Schoeman en Chris-Jan de Kock. Agter: Wihan de Klerk, Adriaan Pieters, Morné Maré, Janru Oliphant, Krisjan Venter, Jake Schoeman en Gaby Etsebeth.
Zaine Marx, Kyle Claassen, Zander Potgieter en Jake Schoeman. o.11 Span: Connor Cross, Timothy Cross, Jovan du Plessis en Hendrik Reyneke.
Anika Coetzer
Briana Quinn
Karlien Klopper Meeke Joubert
Anika de Kock
WJ Boonzaaier
Morné Maré
Chris-Jan de Kok
Dylan du Bruyn
Eben Engelbrecht
Evan Giliomee Ty Steyn
Jake Schoeman
Hendré Rheeders Zander Potgieter
Julian Möller
Leané Boshoff
Emuhle Sithole Madeleine Theron Karli Wepener
Kaylah van Lill Anebell Uren
Laerskool Swartkop se o.13A Krieketspan wen hulle liga.
HOËRSKOOL ZWARTKOP
Zwarrie-krieketdogters Presteer
Die Zwarriekrieketdogters ervaar ‘n ongelooflike suksesvolle seisoen. Hulle neem binnekort aan die Noordvaal semi- en finale deel om te bepaal wie die wenners van die Noordvaal-liga sal wees. Daarmee saam het die dogters amptelik ‘n tweede plek tydens die S.A. Skolekompetisie behaal en is dus as naaswenners aangewys. Hulle is ook die Titans Dogters Hoërskool kampioene van die A-liga.
Leané Coetzee, Tenika
Blou Bulle IPT wenspan
Op 23 – 28 September, het die Zwarrie-rugbyseuns die Blue Bulls Youth Rugby Association se onderskeie spanne by die Inter Provinsiale Toernooi in Durban verteenwoordig. Die Zwarrie eerste span spelers, Adriaan Jansen van Vuuren (Graad 12) en Logan Knott (Graad 11), se span klop die Valke in die finaal en word vir die eerste keer in 8 jaar as die wenners van die o.18 toernooi aangewys. Die o.14
Zwarrie rugbyseuns Christopher Dobson, Wilhelm du Toit en Dylan du Preez is deel van die span wat die Leeus in die finaal klop en die IPT o.14 kampioene van 2024 is. Chris Engelbrecht, ‘n buiteafrigter by Hoërskool Zwartkop, het die IPT o.14 wenspan afgerig.
Nasionale boogskiet
Die Zwarries bekleë top posisies in Nasionale Boogskiet.
In die Compound o.18 afdeling is die plasings as volg:
• Gian Edwards 3de in S.A.
• Megan Kritzinger 3de plek in S.A.
In die Semi-compound o.18 afdeling is die plasings as volg:
• Mia Kritzinger 1ste in S.A.
• Michelle Wakeford 2de in S.A.
• Landi-Mari Grobbelaar 7de in S.A.
Juffrou Lindry Hanekom het die 8ste plek in die Recurve vroue afdeling behaal. Dit is ongelooflik vir die tydperk wat hierdie Zwarries met die groot boë skiet!
Kunsmatige Intelligensie
Laerskool Wierdapark is trots om ‘n baanbrekerstap aan te kondig! Hulle is die eerste laerskool in SuidAfrika wat hulle leerders gaan leer hoe om kunsmatige intellegensie op ‘n etiese manier te gebruik. “Dis omdat ons ‘n skool van geleenthede is dat ons die baanbrekers in verantwoordelike en veilige tegnologie gebruik ook aanpak. Ons streef daarna om ons leerders tegnologies vaardig te maak, met die vinnige ontwikkeling van tegnologie, bly ons toegewyd om ons leerders op ‘n verantwoordelike en veilige wyse te bematig”.
UITSIG HIGH SCHOOL
Academic Achiever
Drama Achievement
• Artistatue National Arts Festival - Local Level: Monologue: A++ (90% and higher)
• Artistatue National Arts Festival - National Level: Monologue : 2nd place nationally (badge – 2ndst place)
• ODP Drama FestivalLocal Level: Monologue: A++ (90% and higher)
• ODP Monologue Festival - National Level: Monologue: 3rd place nationally (certificate, badge and medal with orange ribbon)
Mr & Ms Uitsig Winners
Voor: Lizelda Geldenhuys. Middel: Hayley van der Westhuizen, Carlin Erasmus, Mia Barnard, Ymke Handford. Agter: Hanté de Vries, Samantha Smith,
Pretorius, Me. Amoné Muller (afrigter), Jean-Mari Engelbrecht, Elani Jooste en Dané da Silva.
Logan Knott, Dylan du Preez, Christopher Dobson, Mnr. Chris Engelbrecht (afrigter), Wilhelm du Toit en Adriaan Jansen van Vuuren.
Adriaan Jansen van Vuuren en Logan Knott.
Gian Edwards, Michelle Wakeford, Megan Kritzinger, Juffrou Lindry Hanekom, Mia Kritzinger, Mnr. Shaun Anderson (afrigter)
Colby Burgess Gr. 12 Top Academic Achiever, 2024 DUX Learner