








![]()









Die tyd vir voornemende kunstenaars om oorweeg te word vir ATKV-Crescendo se mentorskapprogram in 2025 raak min. Belangstellendes het tot 31 Desember 2024 tyd om vir hierdie projek in te skryf.
Oor die afgelope vyf dekades het Crescendo gehelp om die musikale loopbane van kunstenaars soos Rina Hugo, Riana Nel, Jak de Priester, Anna Davel, Anneli van Rooyen en Karin Hougaard af te skop. Die formaat het egter oor die jare verander. “In plaas van ’n talentkompetisie waar net een persoon as ’n wenner aangewys word, fokus ATKV-Crescendo deesdae op die ontwikkeling van musikante, want talente is nie gegee om teen mekaar te kompeteer nie, maar eerder om mekaar daardeur te verryk,” verduidelik projekorganiseerder Morné van Staden. “Deur die jaar woon ’n aantal finaliste slypskole by om hulle voor te berei op ’n loopbaan in die kunste. Daar word ook klem gelê op nuutskeppings, aangesien kunstenaars liedjies moet inskryf wat uit hulle eie pen kom.”
Die talent wat uit hierdie mentorskapprogram gekom het, het die ATKV genoop om ATKV-Crescendoproduksies te begin, wat nuwe produksies op die planke bring en finaliste help om hulle liedjies, albums en musiekvideo’s vry te stel. Hierdie produkte kan op aanlyn platforms soos YouTube gesien word en liedjies word op radiostasies en stroomplatforms soos Apple Music, YouTube Music, Spotify, Amazon Music en Deezer vrygestel. “Op hierdie manier,” verduidelik Morné, “voorsien ATKV-Crescendo ’n konstante vloei van nuwe stemme, kunstenaars en liedjies vir die Afrikaanse musiekindustrie.”
Alhoewel die finaliste dit eens is dat die mentorskapprogram hulle musikale loopbane ’n hupstoot gegee het, is die persoonlike groei wat die kunstenaars hierdie jaar ervaar het nie te versmaai nie. Lize-Marié Naudé verklap dat sy gedink het die ervaring gaan “cool” wees, maar “nie só cool nie”. “Selfs toe ek die e-pos kry dat ek deurgedring het na die slypskool was dit reeds lewensveranderend. Die mense is egter next level. By hulle kon ek net myself wees. Dit was nie nodig om voor te gee nie. Dit was nie nodig om grimering aan te sit nie. Ek is aanvaar net soos ek is en dit is wat die mooi van musiek en musikante is – ons bring die beste in mekaar uit. Die ATKV-Crescendo-familie is nou die een familie wat ek nie gaan los nie.”
Meer selfvertroue is wat vir Lester Paulus (aka Crimson Hozai) uitstaan as hy die persoonlike groei wat hy hierdie jaar ervaar het, moet beskryf. “Ek het meer vertroue in myself, die tipe musiek wat ek skryf en die tipe kunstenaar wat ek is. Ek kan ook nou oor enige onderwerp skryf en rap. Na dese verstaan ek dat my opinie van ander s’n verskil en ek is oukei daarmee.”
Potensiële finaliste kan hul inskrywings digitaal instuur, maar daar is ook talentsoekers in verskillende dele van Namibië en Suid-Afrika wat oudisies in persoon hou indien deelnemers dit verkies. Die inskrywingsproses werk soos volg:
Besoek crescendo.org.za indien jy ’n digitale inskrywing wil doen. Hier sal jy ook kontakbesonderhede kry van talentsoekers in Suid-Afrika en Namibië indien jy eerder ’n oudisie in persoon wil doen. Die sluitingsdatum vir alle inskrywings is 31 Desember 2024.
Uit hierdie inskrywings word 25 finaliste genooi na ’n omvattende mentorskapprogram tydens die Maart/April-skoolvakansie.
Die doel van hierdie weeklange mentorskapprogram is om die finaliste toe te rus met genoegsame kennis en kundigheid om hul loopbane af te skop hetsy hulle deurdring na die volgende ronde of nie.
Na afloop van die mentorskapprogram word daar tien finaliste uit die 25 gekies. Hierdie tien finaliste tree op in ’n reeks produksies gedurende die jaar.
Tydens ’n finale slypskool kry finaliste loopbaankartering en een-tot-een-onderrig, want hierdie groep is die mense wat met die ondersteuning van Crescendo hul musiekloopbane afskop.
Besoek ons webwerf by www.crescendo.org.za vir meer inligting oor ATKVCrescendo, wat in 2024 vyftig jaar se talentontginning vier.

Skandeer die QR-kode om in te skryf.


Engaging in play is one of the most impactful ways fathers can enhance their children’s well-being. Play is essential to a child’s development, nurturing cognitive, physical, social, and emotional growth. Recognising this, Takalani Sesame launched its Bond Through Play Campaign in August, encouraging father figures to embrace the power of play.
“Fathers bring unique perspectives and strengths to play, complementing the care mothers provide,” says Mari Payne, Deputy Managing Director at Sesame Workshop South Africa. Playtime not only strengthens the parent-child bond but also challenges harmful gender stereotypes, promoting caregiving as a shared responsibility.
Takalani Sesame offers practical advice for fathers at every stage of a child’s development:
• Infants: Engage in gentle rocking or massage to provide comfort and build trust.
• Toddlers: Participate in active games like chasing or throwing a ball to develop motor skills and coordination.
• Preschoolers: Encourage imaginative play, such as storytelling or dress-up, to foster creativity and language development.
Fun, Family-Friendly Games
Make playtime enjoyable with these South African classics and creative ideas:
• Hide and Seek: Play indoors or outdoors to promote problem-solving and physical activity.
• Round-robin storytelling: Add hand shadows for a magical twist, enhancing imagination and narrative skills.
• Laundry: Sort clothes by color or type to teach categorization and make chores fun.
• Cooking: Turn meal prep into a scavenger hunt, encouraging participation and learning about food.
• Traveling: Count cars by color or play “I spy” to keep children engaged and attentive.
More Fun Activities for
• Scavenger Hunt: Create a treasure map for your home or garden and hide small treats or toys for children to find.
• Obstacle Course: Use household items like chairs, cushions, and broomsticks to create a fun indoor or outdoor course.
• Musical Chairs: An old favorite that combines movement, music, and laughter.
• Paper Plane Contest: Make paper planes and see who can fly theirs the furthest.
• Nature Walk Bingo: Create a simple bingo sheet with items to spot during a walk, such as leaves, birds, and flowers.
• Puppet Shows: Create puppets from socks or paper bags and put on a family performance.
• Dress-Up Adventures: Use old clothes and accessories for imaginative play as pirates, superheroes, or explorers.
• Ball Games: Play soccer, basketball, or catch in the yard or at a local park.
• Simon Says: A classic game that improves listening and following instructions.
• Dancing Games: Have a mini family disco with favorite songs.
Quiet and Calming Activities:
• Puzzle Time: Work on age-appropriate puzzles together to build problemsolving skills.
• Story Time: Take turns reading or inventing stories to enhance language and imagination
“Playing with your children means spending quality time with them,” says Payne. “It’s an investment in their social, emotional, and academic growth, as well as their readiness for school.
As the December holidays approach, it’s the perfect time for families to embrace the joys of play and create lasting memories together. Whether through traditional games, imaginative adventures, or simply spending quality moments with your children.



Our newly elected learner council committee is ready to lead and inspire! They’ll be meeting every Wednesday with the Head of our High School, Ms Isa Swanepoel, to collaborate and make a difference. Wishing them the best of luck as they embark on this exciting journey together!
Head Leaders:
• Abner Paul
• Ingé Dippernaar
Deputy Head Leaders:
• Liani Bezuidenhout
• Buhle Mayedwa
Secretary:
• Tanzyn Main

CTA A & B champs 2024 - 2 & 3
November. With 103 swimmers swimming for Curro Aquatics at this championship we managed to win the trophy for TOP CLUB with the highest amount of points scored over the weekend.
•
•
We want to congratulate all our swimmers who held the Curro name
we are so proud of you.

Ewan Kruger has travelled the world in 2024 producing amazing results in his sport of fencing. He has represented SA with huge honour and based on all these wonderful results, he has been nominated for two awards by the Cape Town Sports Council.
Ewan has also been nominated for the Junior Sportsman of the Year and Schools Sportsman of the Year categories at the Cape Town Sports Council Awards 2024. We are very proud of Ewan having been announced as the School Sportsman of the Year!

Madison-Mae Alexander (Gr. 10) did excellently this year in the ATKVDigiPraat-speaker competition. She is appointed as the national winner in the section Afrikaans First Additional Language (gr. 10-12). Congratulations on this remarkable achievement.


Hoofleiers 2025
geluk aan die leeerders wat as die Hoofprefekte van 2025 verkies is! Dit is ‘n ongelooflike prestasie, en dit spreek van die vertroue en respek wat jou eweknieë en onderwysers in jou leierskapsvermoëns het. Ons is trots op julle en sien uit om gedurende 2025 saam met julle te werk.

het op 29 Oktober weer hul jaarlikse JC
as
leerders het in September aan die jaarlikse ATKV-taalolimpiade deelgeneem en pragtig presteer.

algehele trofee vir die beste atletiekspan van die byeenkoms verower.




•
• Netbal - beste o.16-speler - Anika
• Netbal - beste o.17-speler - Ansja
• Dogtershokkie - beste o.19-speler -
• Seunshokkie - beste o.19-speler - Gerd




•
•
•
•






•
•
•







Annika Rabie (Sosiale Wetenskappe), Emma Kriek (Tegnologie), Heyden Manuel (Afrikaans Eerste Addisionele Taal), Mieke Fourie (Natuurwetenskappe), Leah van Niekerk (Afrikaans Huistaal & LO), Johann de Klerk (EBW), Ané Bowman (Kreatiewe Kunste & English First Additional Language), Aden Govender (English Home Language) en Anré Burger (Wiskunde)

Fourie


Kriek

Hoofleiers 2025




Die bergfietsryspan van Laerskool
Gene Louw het die eerste plek in die laerskoolafdeling van die Cycle 2 Ride Short Track League vir 2024 behaal tydens die derde en finale resies van die reeks wat in Oktober in Idasvallei plaasgevind het. Hier hou Skyler Blom die trofee vas wat sy en haar spanmaats verower het. Sy het al drie die individuele wedrenne in haar kategorie gewen en is as die top“Sprog Girls”-ryer van die C2R-reeks aangewys. Wes-Kaap Skolefietsry intussen ook bevestig dat Skyler vanjaar die algehele eerste plek in haar ouderdomsgroep in die WesKaapse Skole-bergfietsryliga beklee.

Laerskool Gene Louw het onlangs hul eerste RoboRookies Robotika-kompetisie vir Grondslagfaseleerders aangebied. Hierdie opwindende baanbrekersprojek het behels dat Graad 3- en Graad 2-deelnemers elk saam met een van hul ouers werk om ’n robot volgens spesifieke instruksies te bou en te kodeer om sekere take uit te voer. Die organiseerders het soveel inskrywings ontvang dat twee sessies vir elke graadgroep gereël moes word. Elke span se bouproses en kodering is beoordeel om ’n wenner vir elke sessie te kies. Die Graad 2-wenners was Ruan de Wind en sy pa, Hanno, en Mia van der Walt en haar pa, Kurt. Van die Graad 3’s het Salome Josling en haar pa, Jacques, en Euan Vosloo en sy pa, Basil, met die louere weggestap. ChinguBots se Aikiro-robotikastelle, wat ook by die skool in die robotika-klas gebruik word, is vir die kompetisie ingespan.
Vyf o.13-krieketspelers van Gene Louw is gekies om die Metro-Noord-distrik by die Wes-Kaapse Distrikte- Skolekrieketfees op 11-14 Desember te verteenwoordig. Luan Lubbe, Robert Murray en Lian Potgieter sal vir die District North Tigers speel, Andrew Murray vir die District North Eagles, en Hannah Constable vir die District Warriors.

Hoofleiers 2025


Atletiek
Laerskool Gene Louw se topatlete het op 5 November by die Laerskool Panorama Du Plessis Prestige-byeenkoms teen 10 ander skole meegeding en ’n skitterende vertoning gelewer deur altesaam 49 medaljes (15 goud, 21 silwer en 13 brons) te verower. Die Genies het die meeste punte aangeteken om as algehele wenskool met die Du Plessis Prestige-skild bekroon te word. Imke Roux, wat drie rekords verbeter het, is as beste dogtersbaan- en -veldatleet aangewys, en Frederik Oosthuizen as beste seunsveldatleet.




























By LoveLocal Durbanville

Prysuitdeling 2024



















We’re thrilled to share some fantastic news from our Math Department - get ready for some exciting highlights! UCT Maths Competition: Over 7,500 participants competed, from the Western Cape, and we’re proud to announce that Victor Grabe, (Grade 9 FHS Student) achieved a Gold Award and placed 5th for Grade 9 individuals! WITS Mathematics Competition: Competing against the best from across Africa, Victor was among the top 100 Junior Secondary finalists, alongside his talented peers Emily Grove, Michael-William Weber, Shayla Potgieter, Scott King, and Nina Gao! The second round took place at UCT and Stellenbosch—stay tuned for results! SAMO Maths Olympiad: In this rigorous national competition, Victor not only qualified for all 3 rounds but also secured the Number 1 spot in the country for Junior Secondary Learners! What an incredible achievement for our math genius! Well done to all students who partook in these events! We are SO proud of you all!”

Congratulations to Ndalo Dolweni on his incredible achievements! He not only made the Western Province u.15 team, who emerged as champions at the Hollywood Foundation Iqawe Week, defeating Border 24-23, but he also secured a spot on the Western Cape u.15 7s team. Well done, Ndalo!

Fairmont High School’s 1st team girls have made history this season by remaining undefeated in the Cape Peninsula Schools Football League (CPSFL), with just one draw. This remarkable achievement secures their league division title for the third consecutive year! In addition to this success, a heartfelt congratulations is in order for the U15 Girls Football team, who also brought home the cup after winning the CPSFL this year. Their hard work, dedication, and teamwork have truly paid off, adding another trophy to Fairmont High’s collection. With two league trophies in hand, these young athletes have made the entire school community proud!


in the
and
Kenridge is incredibly proud of these athletes – you did exceptionally well and represented your school and your country at the highest level. Congratulations!

Buitelug-Klub
Die Buitelug-klub het vir SANCCOB besoek, waartydens ons lede oor natuurbewaring, ons wonderlike land, asook unieke diere geleer het.

We are so excited to celebrate Ava Newton (Grade 9) and her outstanding achievements at this year’s 43rd Freda Barnard Invitational Swim Meet held in Oudtshoorn this past weekend! Ava showcased her incredible talent by earning a remarkable 263 individual FINA points and medaled in every event she competed in. Over the course of four days, she participated in 14 races and brought home an impressive haul of 14 medals: • 9 Gold
Notably, Ava also set a new record for the 200m backstroke for 14-year-old girls! In recognition of her exceptional performance, she was awarded the prestigious Senior Victrix Ludorum trophy. Congratulations, Ava! We are so proud of you!

The 2024 Dance Showcase, titled “Connected Through Dance,” captivated audiences with a dazzling array of performances that celebrated the power of movement and expression. Hosted by Fairmont High School, the event highlighted the remarkable talents of the school’s Dance Department, whose hard work and creativity were evident throughout the evening. Congratulations are in order for all the performers and choreographers who took to the stage. Their passion and dedication shone brightly, creating a truly memorable experience for everyone in attendance. Through their art, they fostered a sense of connection and community, reminding us all of the unifying force of dance.

Big Smiles All Around! Here are some of our Grade Ones on the new Foundation Phase Jungle Gym.

Graad 7-leerders
Ons Graad 7-leerders het ondersoek ingestel oor hoe om ‘n noodskuiling te ontwerp, asook die brandkenmerke van verskeie tekstiele te ondersoek.




































Helgard Müller is gekies vir die Wes-Kaap Skaakspan om aan die SA Jeug Skaakkompetisie, in Polokwane, deel te neem.

Christiaan Dippenaar is gekies om die “Cape Metro Schools” Landloop te gaan verteenwoordig by die Wes-Kaapskole se landloopkampioenskappe.

Annabel Germishuys, Lisa van Tonder en Mija Vermeulen wen goud in hul onderskeie gewigsklasse by die SA Jeug Stoei Kampioenskappe. Ons harte bars van trots!



Ellé Loubser het “Cape Town District”-kleure ontvang vir Artistiese, Trampolien Gimnastiek. Sy het ook eerste geëindig by die WesKaapkampioenskappe.

Suné Vermeulen het “Cape Town District”-kleure ontvang vir Artistiese Gimnastiek. Sy het algeheel tweede geëindig in die Wes-Kaap en Wes-Kaapkleure ontvang.

Ons sê baie geluk aan Amelia van Eyssen, Jesse Pienaar en Hunter Coetzee wat as die top akademiese presteerders in die Grondslagfase aangewys is.

Mnr en Mej Blessie het die gehoor in ‘n tydmasjien gesit en op ‘n avontuur deur die eras gevat! Baie geluk aan elke Blessie wat deelgeneem het - dit was fantasties!

Linke Winter het die Voortrekkers se nasionale toekenning, Voorslag Silwer, ontvang. Baie geluk op hierdie besonderse prestasie.

Lua Hill het by die Cape Town Eisteddfod tweede plek behaal in die Visuele Kuns-afdeling vir die Gr. 1 - 3 kategorie. Sy het vir altwee haar inskrywings Cum Laude behaal.

Totius-Ideaal
Baie geluk aan die 4 leerders wat die Totius-ideaaltoekennings ontvang het.

Henri Snyman kwalifiseer vir Nasionale klere in Boogskiet by SANIFAA 3D en vat goud! By die provinsiale kampioenskappe wen hy silwer vir die Laerskool seunsafdeling en silwer in die algehele Laerskole afdeling!

Stephan Pienaar het onlangs aan die Biathle Wêreldkampioenskap in Port Said, Egipte deelgeneem. Stephan en sy spanmaat, behaal ‘n algehele 17de plek in die afdeling vir gemengde aflos. Individueel behaal Stephan ‘n 25ste plek in die wêreld!

Ons Blessies het uitstekende uitslae vir hul skryfwerk by die FAK-Internasionale Ekspo ontvang.













We are very excited to announce our Senior Council for 2025 aswell as our Head Boy and Head Girl.
• Head Girl: Andrea Titus
• Head Boy: Iagan Korasie
• Onderhoofdogter: Chanike Quinn
• Onderhoofseun: De Wet Marais
Baie baie geluk! Ons sien uit om die leierskappad saam met julle te stap. Mag 2025 ‘n jaar wees wat jul wildste verwagtinge sal oortref.

Huge congratulations to our amazing u.14A hockey girls at Brackenfell High School for winning the 2024 league! Julle harde werk, spanwerk en vasberadenheid het julle na hierdie fantastiese prestasie gelei.
We are so proud of you all! Here’s to more victories ahead!

We’re thrilled to welcome our new RCL members for 2025! Ons is dankbaar vir julle passie, kreatiwiteit, integriteit en toegewydheid. Hierdie passie en liefde vir ons skool is op die ou end die wenresep om ons skool na hoër hoogtes te neem. Hierdie reis gaan wees wat jy daarvan maak.
Get ready for an amazing year filled with opportunities to connect, collaborate, and create a positive change!
• RCL Chairperson: Andrea Titus • VRL Ondervoorsitter: Zoë
Let’s make this journey unforgettable together!


Sommige van die Bastion-atlete het deelgeneem aan die Bredasdorp Top 10 Skoleatletiekbyeenkoms. Hierdie atlete het ’n uitstekende vertoning gelewer, deur 10de uit meer as 50 skole by die byeenkoms te eindig. Bastion is besonders trots op Cody Schultz, wat as die beste atleet in sy ouderdomsgroep aangewys is. Hy het ’n nuwe hoogspringrekord vir die byeenkoms opgestel.

Laerskool Bastion se boogskietspan het 25-28 September in Kimberley op die nasionale verhoog deelgeneem en presteer. Die volgende prestasies is behaal:
• Stephanie van der Berg – Goud in die laerskooldogters 3D-kompetisie en silwer in die graad 6 meisies “Bullseye”-afdeling.
• Lohan Janse van Rensburg – Brons in die laerskoolseuns 3D-kompetisie.
• Simon Janse van Rensburg – Silwer in die Graad 5-seuns “Bullseye”-kompetisie.
• Mikyle Tucker – Goud in die Graad 6-seuns “Bullseye”-afdeling.
Laerskool Bastion het die algehele silwermedalje verwerf in die “Bullseye”afdeling vir laerskole, en is as die 3D-kampioen vir laerskole gekroon, ‘n titel wat welverdiend is nadat hulle onberispelike akkuraatheid, konsekwentheid en sportmanskap dwarsdeur die toernooi getoon het.


Bastion se o.11A-krieketseuns het deelgeneem aan Fanie Theron se 6-a-side-toernooi. Hul uitstekende spel het daarvoor gesorg dat hulle die toernooi kon wen. Bastion is veral trots op Belius Potgieter wat as Kolwer van die Toernooi aangewys is, en Cody Schultz wat as Bouler van die Toernooi aangewys is.



By LoveLocal Brackenfell
Laerskool Bastion se o.13A-seuns het aan die Back to Basics o.13Krieketfees in Knysna deelgeneem. Nie net het Bastion al drie hul wedstryde gewen nie, maar die seuns het hulself besonders goed gedra, beide op die veld en van die veld af. Tydens die wedstryde is uitstekende vaardighede en spanwerk ten toon gestel.



































































Congratulations to these learners selected for Panorama’s Learner Council for 2025! We are proud of each of you and trust that you will set an excellent example for our school. Good luck with your new responsibilities!




































Karate 2024 was n hoogs suksesvolle karate jaar vir Aristea se Daniël Fourie en Mnr. Raynier Fourie. Daniël het 2024 geëindig met 4 x dubbel goue Nasionale medaljes en Mnr. Fourie met 3 Nasionale Brons medaljes. Beide is gekies vir die Karate Suid-Afrika Nasionale Span wat Suid-Afrika 28 November tot 1 Desember by die Statebond Spele Kampioenskappe verteenwoordig!






4 Oktober 2024 het Aristea se fraaie, jonge Grondslagfase dames ’n Poppetee bygewoon. Dit was omtrent ’n deftige geleentheid en die kleine dames is behoorlik bederf!




die QR kode en lees nog van ons

Eisteddfod
JC Archer is ’n uitsonderlik talentvolle musikant wat beide die viool en kontrabas met indrukwekkende vaardigheid bemeester. Hy het die gesogte LOF by die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod verwerf vir sy uitmuntende kontrabasspel.

Ons skool het groot gewen in die Shell Kruispad kompetisie! Danksy mnr. Roberts se ongelooflike toewyding het ons ‘n splinternuwe laptop vir ons skool ontvang!

Peyton het haar stempel afgedruk by ’n plaaslike toernooi tussen twee dojos, waar sy in die o.9-kategorie meegeding het!

Destinatus hou konsert. Hierdie unieke vertoning het die klassieke Disney-atmosfeer saamgebring met die ongelooflike talente van Destinatus-leerders en -personeel, wat ‘n vertoning geskep het wat ‘n groot sukses was en terdeë geniet was deur almal wat dit bygewoon het. Die kinders, ouers en gehoor was bekoor deur die ervaring, wat dit ‘n onvergeetlike gebeurtenis vir almal gemaak het. Dankie vir almal se ondersteuning en entoesiasme wat hierdie konsert n sukses gemaak het !

