Skip to main content

AWSUM Northern Cape November Edition 2024

Page 1


ATKV-Crescendo: Tyd vir inskrywings raak min

Die tyd vir voornemende kunstenaars om oorweeg te word vir ATKV-Crescendo se mentorskapprogram in 2025 raak min. Belangstellendes het tot 31 Desember 2024 tyd om vir hierdie projek in te skryf.

Oor die afgelope vyf dekades het Crescendo gehelp om die musikale loopbane van kunstenaars soos Rina Hugo, Riana Nel, Jak de Priester, Anna Davel, Anneli van Rooyen en Karin Hougaard af te skop. Die formaat het egter oor die jare verander. “In plaas van ’n talentkompetisie waar net een persoon as ’n wenner aangewys word, fokus ATKV-Crescendo deesdae op die ontwikkeling van musikante, want talente is nie gegee om teen mekaar te kompeteer nie, maar eerder om mekaar daardeur te verryk,” verduidelik projekorganiseerder Morné van Staden. “Deur die jaar woon ’n aantal finaliste slypskole by om hulle voor te berei op ’n loopbaan in die kunste. Daar word ook klem gelê op nuutskeppings, aangesien kunstenaars liedjies moet inskryf wat uit hulle eie pen kom.”

Die talent wat uit hierdie mentorskapprogram gekom het, het die ATKV genoop om ATKV-Crescendoproduksies te begin, wat nuwe produksies op die planke bring en finaliste help om hulle liedjies, albums en musiekvideo’s vry te stel. Hierdie produkte kan op aanlyn platforms soos YouTube gesien word en liedjies word op radiostasies en stroomplatforms soos Apple Music, YouTube Music, Spotify, Amazon Music en Deezer vrygestel. “Op hierdie manier,” verduidelik Morné, “voorsien ATKV-Crescendo ’n konstante vloei van nuwe stemme, kunstenaars en liedjies vir die Afrikaanse musiekindustrie.”

Alhoewel die finaliste dit eens is dat die mentorskapprogram hulle musikale loopbane ’n hupstoot gegee het, is die persoonlike groei wat die kunstenaars hierdie jaar ervaar het nie te versmaai nie. Lize-Marié Naudé verklap dat sy gedink het die ervaring gaan “cool” wees, maar “nie só cool nie”. “Selfs toe ek die e-pos kry dat ek deurgedring het na die slypskool was dit reeds lewensveranderend. Die mense is egter next level. By hulle kon ek net myself wees. Dit was nie nodig om voor te gee nie. Dit was nie nodig om grimering aan te sit nie. Ek is aanvaar net soos ek is en dit is wat die mooi van musiek en musikante is – ons bring die beste in mekaar uit. Die ATKV-Crescendo-familie is nou die een familie wat ek nie gaan los nie.”

Meer selfvertroue is wat vir Lester Paulus (aka Crimson Hozai) uitstaan as hy die persoonlike groei wat hy hierdie jaar ervaar het, moet beskryf. “Ek het meer vertroue in myself, die tipe musiek wat ek skryf en die tipe kunstenaar wat ek is. Ek kan ook nou oor enige onderwerp skryf en rap. Na dese verstaan ek dat my opinie van ander s’n verskil en ek is oukei daarmee.”

Potensiële finaliste kan hul inskrywings digitaal instuur, maar daar is ook talentsoekers in verskillende dele van Namibië en Suid-Afrika wat oudisies in persoon hou indien deelnemers dit verkies. Die inskrywingsproses werk soos volg:

Besoek crescendo.org.za indien jy ’n digitale inskrywing wil doen. Hier sal jy ook kontakbesonderhede kry van talentsoekers in Suid-Afrika en Namibië indien jy eerder ’n oudisie in persoon wil doen. Die sluitingsdatum vir alle inskrywings is 31 Desember 2024.

Uit hierdie inskrywings word 25 finaliste genooi na ’n omvattende mentorskapprogram tydens die Maart/April-skoolvakansie.

Die doel van hierdie weeklange mentorskapprogram is om die finaliste toe te rus met genoegsame kennis en kundigheid om hul loopbane af te skop hetsy hulle deurdring na die volgende ronde of nie.

Na afloop van die mentorskapprogram word daar tien finaliste uit die 25 gekies. Hierdie tien finaliste tree op in ’n reeks produksies gedurende die jaar.

Tydens ’n finale slypskool kry finaliste loopbaankartering en een-tot-een-onderrig, want hierdie groep is die mense wat met die ondersteuning van Crescendo hul musiekloopbane afskop.

Besoek ons webwerf by www.crescendo.org.za vir meer inligting oor ATKVCrescendo, wat in 2024 vyftig jaar se talentontginning vier.

Skandeer die QR-kode om in te skryf.

Playful dads, happy kids: Building connections through fun

Engaging in play is one of the most impactful ways fathers can enhance their children’s well-being. Play is essential to a child’s development, nurturing cognitive, physical, social, and emotional growth. Recognising this, Takalani Sesame launched its Bond Through Play Campaign in August, encouraging father figures to embrace the power of play.

“Fathers bring unique perspectives and strengths to play, complementing the care mothers provide,” says Mari Payne, Deputy Managing Director at Sesame Workshop South Africa. Playtime not only strengthens the parent-child bond but also challenges harmful gender stereotypes, promoting caregiving as a shared responsibility.

Tips for Playful Parenting

Takalani Sesame offers practical advice for fathers at every stage of a child’s development:

• Infants: Engage in gentle rocking or massage to provide comfort and build trust.

• Toddlers: Participate in active games like chasing or throwing a ball to develop motor skills and coordination.

• Preschoolers: Encourage imaginative play, such as storytelling or dress-up, to foster creativity and language development.

Fun, Family-Friendly Games

Make playtime enjoyable with these South African classics and creative ideas:

• Hide and Seek: Play indoors or outdoors to promote problem-solving and physical activity.

• Round-robin storytelling: Add hand shadows for a magical twist, enhancing imagination and narrative skills.

• Laundry: Sort clothes by color or type to teach categorization and make chores fun.

• Shopping: Spot shapes and colors in the aisles to develop observational skills.

• Cooking: Turn meal prep into a scavenger hunt, encouraging participation and learning about food.

• Traveling: Count cars by color or play “I spy” to keep children engaged and attentive.

More Fun Activities for Bonding

• Scavenger Hunt: Create a treasure map for your home or garden and hide small treats or toys for children to find.

• Obstacle Course: Use household items like chairs, cushions, and broomsticks to create a fun indoor or outdoor course.

• Musical Chairs: An old favorite that combines movement, music, and laughter.

• Paper Plane Contest: Make paper planes and see who can fly theirs the furthest.

• Nature Walk Bingo: Create a simple bingo sheet with items to spot during a walk, such as leaves, birds, and flowers.

• Puppet Shows: Create puppets from socks or paper bags and put on a family performance.

• Dress-Up Adventures: Use old clothes and accessories for imaginative play as pirates, superheroes, or explorers.

Active Games for Energy Burn

• Ball Games: Play soccer, basketball, or catch in the yard or at a local park.

• Simon Says: A classic game that improves listening and following instructions.

• Dancing Games: Have a mini family disco with favorite songs.

Quiet and Calming Activities

• Puzzle Time: Work on age-appropriate puzzles together to build problem-solving skills.

• Story Time: Take turns reading or inventing stories to enhance language and imagination.

• Building Projects: Use LEGO, building blocks, or household items to create towers or imaginative structures.

“Playing with your children means spending quality time with them,” says Payne. “It’s an investment in their social, emotional, and academic growth, as well as their readiness for school.

As the December holidays approach, it’s the perfect time for families to embrace the joys of play and create lasting memories together. Whether through traditional games, imaginative adventures, or simply spending quality moments with your children.

HOËRSKOOL DIAMANTVELD

Prysuitdeling 2024

Henno van der Merwe JP Auret Toekenning
Mari du Raan Sportvrou van die Jaar
Cherise Müller Graad 12: Eerste Akademiese Posisie
Sumari Pheiffer Graad 8: Eerste Akademiese Posisie
Ruben Viljoen Graad 9: Eerste Akademiese Posisie
Danelle Delport Graad 10: Eerste Akademiese Posisie
Anika van der Merwe Graad 11: Eerste Akademiese Posisie
André de Boer Graad 12: Tweede Akademiese Posisie
Simon Liversage Sportman van die Jaar
Johan van Wyk Graad 8: Tweede Akademiese Posisie
Hanco Klopper Graad 9: Tweede Akademiese Posisie
Juan Müller Graad 10: Derde Akademiese Posisie
Zoe-Marie Waldeck Graad 11: Derde Akademiese Posisie
Sanmarie Spangenberg Graad 10: Tweede Akademiese Posisie
Mia Truter Graad 11: Tweede Akademiese Posisie
Helene Wiid Graad 12: Derde Akademiese Posisie
Chané Konig Graad 8: Derde Akademiese Posisie
Neil Steynberg Graad 9: Derde Akademiese Posisie

Diamantveld spog met Albert Hamman en Juan Krüger, wat uitstekende prestasies behaal het. Albert Hamman het beide ‘n 1ste en ‘n 3de plek verower in die KAM Solo kompetisie vir trompet en klavier. Albert en Juan Krüger het ook in die KAM Fees Simfonie Orkes gespeel. Die simfonie orkes bestaan meestal uit musiekonderwysers en dosente. Juan Krüger is ingesluit in die orkes wat in November gaan optree in ‘n jaareind konsert. Juan is ook aangewys as een van die top presteerders vir Graad 5 Tjello in die Noord-Kaap en Vrystaat en is genooi om in die Presteerder Konsert in Bloemfontein op 3 November 2024 te speel. Albert Hamman en Juan Krüger

Redenaars: Oppie Tong Af

Ons bars van trots oor ons drie leerders wat aan die Nasionale kompetisie vanaf 3 tot 5 Oktober 2024 te Centurion deelgeneem het. Oppie Tong Af is ‘n nasionale veeltalige redenaarskompetisie met van die sterkste skole in die land. Zimri de Wet eindig onderskeidelik 8ste en 13de in haar kategorieë. JD Möller eindig 5de in sy kategorie. Milan le Grange eindig 3de in haar kategorie.

Senior Komitee 2025

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is om op die Senior Komitee te dien vir 2025. Julle het groot skoene om vol te staan! Die hoofleiers word tydens Stigtersdag in 2025 aangekondig.

Dogters: Wiandie Botha, Marne Coetzee, Naomi Julius, Caitlin Kuhn, Milan Le Grange, Danika Meyer, Klarissa Taljaard, Mia Truter, Anika van der Merwe, Abigail van der Vyfer. Seuns: Jaco Beukes, Toors Bezuidenhout, Louis Fourie, Johnathan Harding, Erich Harmse, Heinz Hauptfleish, Sherwin Rabie, Zuan Rautenbach, Lourens Scheffer en Waldo Steenkamp.
Musiek

Wil jy graag die koerant met familie en vriende deel? Skandeer die QR kode en deel die digitale weergawe met hulle.

NEWTON PRIMARY SCHOOL

Krieket

Baie geluk aan die volgende seuns wat opgeneem is in die o.11 en o.13 provinsiale spanne:

• Ruben van Rensburg (o.13)

• Ewan Coetzee (o.13)

• Jean-Logan Diedericks (o.13)

• Sulie Hunter (o.13)

• Tashreeq Riddles (o.13)

• Carlo Viljoen (o.13)

• Arni van Rooyen (o.13)

• Benru Janse van Rensburg (o.13)

• Luan Coetzee (o.13)

• Malachi Dunn (o.13)

• Graham Quinn (o.11)

• Theodore Botha (o.11)

• Stephan Kriek (o.11)

• William de la Querra (o.11)

• Rayan Henderson (o.11)

Tweekamp

Baie geluk aan Louis Lategan wat tydens die naweek se Inter Provinsiale Tweekamp byeenkoms te Potchefstroom, n goue medalje verower het. Swem

Nicholas Harbron het, 11-12 Oktober, aan die Otters Prestige gala te Bloemfontein deelgeneem.

Hy ontvang die volgende medaljes:

• Goud-200m IM

• Silver-50m Vryslag

• Silver-200m Vryslag

• Brons-50m Vlinderslag

• Brons-100m Borsslag

Hy ontvang ook die Junior Victor Ludorum beker!

Nicholas Harbron
Louis Lategan
o.13 Seuns o.11 Seuns

Skandeer die QR kode en lees nog

LAERSKOOL EUREKA

Hoofleiers 2025

Jim Fouché-byeenkoms

Hier is ons atlete wat aan die Jim Fouché-byeenkoms deelgeneem het!

Leerlingraad 2025

Provinsiale Kleure in Tennis

Die volgende leerlinge het provinsiale kleure vir tennis ontvang – ‘n ongelooflike prestasie!

Daniel Barnard (Hoofseun), Willem-Adriaan van der Merwe (Onderhoofseun) Rése Delport (Hoofmeisie) en Karli de Klerk (Onderhoofmeisie)
Daniel Barnard, Charl Bezuidenhout, Needham Cooke, Karli de Klerk, Rése Delport, Nadia Delport, Mia du Preez, Belicia Fidel, Jeané Harding, Aninke-Cari Hauptfleisch, Minchke Kruger, Lienka Kruger, Mika Kruger, Christiaan Mienie, Anja Oberholzer, Rianné Pope, Nadia Steyn, Janco Strydom, Johan Swart, Willem-Adriaan van der Merwe, Luca van der Merwe en Anrich von Wielligh.

HOËRSKOOL ADAMANTIA

Op 10 Oktober het die jaarlikse prysuitdeling van Adamantia plaasgevind. Leerders was opgetof in hul beste uniform. Elkeen wat dit verdien het, het erkenning vir hul harde werk, deursettingsvermoë, vordering sowel as pligsgetrouheid teenoor hul boeke ontvang. Elke graad se top kandidate is bekroon met hul prestasies. Diplomas is gegee vir die top presteerder in elke vak, uitsonderlike prestasie sowel as prestasie. Groot variëteite tofeë is toegeken aan van die top leerlinge in die skool. Daar was drie wit baadjies oorhandig tydens die prysuitdeling aan: ruan Strydom, Lindell Louw en Ashely van Breda. Baie geluk, jul is ’n groot inspirasie vir toekomende leiers en leerders wat in julle voetspore wil volg. Die prysuitdeling het weereens bewys harde werk word beloon. Ter afsluiting: Mik hoog Addies, gee ten alle tye jou beste en jy sal eendag die vrugte van ’n goeie oes pluk.

Toppresteerders kry erkenning

Talente Neem Oor

Dit was een ongelooflike aand en een wat ons definitief nooit sal vergeet nie. Die vertoning het om 6 uur begin. Daar was ’n groot verassing gewees en dit was dat die onderwysers opgetree het. Nadat ons-ons self dood gelag hetg, het die kinders begin optree. Daar was verskillende talente soos sing dans instumente en nog vele meer. Daar was ’n pouse ook gewees sodat ons kunstenaars ’n breek kon vat voor hul volgende opvoerings. Die kinders het briljante opvoerings en tonele voorsien asook om die gehoor te beïndruk met hul pragtige stemme en indrukwekkende danspassies. Ons sien uit na die besonderse verassing wat die talentaand van 2025 vir ons inhou.

Die Nuwe VRL-Voorsitters

Die nuutgekose graad12-VRL-lede van 2025 het in spanning gewag vir die akademiese prysuitdeling, waar die nuwe voorsitters bekend gemaak is. Elkeen van die leerders het weereens besef dat ongeag of hulle deel van 2025 se voorsitters is of nie, dat hulle ’n noemenswaardige bydra tot die span gaan lewer. Die VRL van 2025 glo vas dat hulle ’n positiewe impak op die skool sal hê, want net Melaine in haar toespraak gesê het: “hulle weet nie wat ons weet nie”.

KIMBERLEY BOYS’ HIGH SCHOOL

2024 Honours Blazer Award- Musical Excellence and Leadership

Recipient of the Honours Award for excellence in Music. The recipient who took part in the Stellenbosch International Chamber Music Festival (SICMF) is also a member of the Northern Cape Symphony Youth Orchestra, and currently serves as subPrincipal Clarinettist. Nyaniso was selected for the Festival Concert Orchestra under the baton of Italian conductor Maestro S. Tartaglione.

Congratuations to the following learners who were selected

Mmuso Mmoiemang (2nd Deputy Head Boy), Phetolo Mokgoro (Head Boy) and Osego Thejane (1st Deputy Head Boy).
Nyaniso Botha Kemoratile Khuduga
Lindell Louw en Ruan Strydom Akademie
Ashely van Breda Sport: Toutrek
Ché Grové Voorsitter
Willem van Lingen Voorsitter
Lillian Brummage Ondervoorsitter
Istifaa Doorze Ondervoorsitter
Mnr Erasmus en Mnr du Plooy
Dynamites Group

KIMBERLEY GIRLS’ HIGH SCHOOL

Congratulations to the following learners who achieved the highest Academic Marks in their respective grade. We are proud of you!

Top Academic Marks in a Grade Service Awards Leadership Colours

RCL 2025 Special Awards

Congratulations to the following learners who were selected to be a part of the RCL of 2025.

Congratulations to all the learners who were presented with special awards.

Boitumelo Dipitso (Gr. 12), Jiawen Huang (Gr. 11) Chaylin Myburgh (Gr. 10 and Highest Aggregate in the school) Beaunique Abrahams (Gr. 9) and Jacinta Musona (Gr. 8)
Boitumelo Dipitso, Cae-Lynn Ross, Mpho Xala and Rebabalecwe Lenyedi.
Omphile Oliphant (Leadership colours), Boitumelo Dipitso (Leadership colours), Motheo Namisa (Nichola Loock Leadership Trophy), Skye Joseph (Leadership colours), Mpho Thobeli (Leadership colours) and Gosiame Moses (Leadership colours).
Kristen Riddles (Treasurer), Mikhulu Mbane (Head Girl), Faith Mokokong (Deputy Head Girl) and Omogolo Adams (Secretary).
Kathryn Williams (Jones All Rounder Cup), Beaunique Abrahams (Achievement Trophy) and Tristin Snyders (Gold Award).
Awarded to a grade 12 who has displayed outstanding, regular and consistent service to the school beyond the call of duty over a number of years.
Awarded to a grade 12 who has displayed exceptional leadership qualities and showing initiative in leading an activity/sport. This is one of the highest awards that the staff can make to a learner in recognition of her exceptional leadership skills.
LoveLocal Kimberley

ST PATRICK’S CBC KIMBERLEY

High School Honours and Colours Awards Assembly

LAERSKOOL STAATS PRIMARY SCHOOL

Oppie-Tong-Af Redenaars

Op 1-4 Oktober 2024, het ons Staatsies weer gespog met hul talente by die OPPIE-TONG-AF Redenaars-finaal.

Baie geluk aan die volgende leerders wat ons skool én provinsie met TROTS verteenwoordig het:

• Hayleigh Gaginaar in Graad 2 het ‘n 12de plek behaal.

• Gershwin Companie in Graad 1 het ‘n 10de plek behaal.

• Danté Gaginaar in Graad 6 het ‘n 6de plek behaal.

• Khloë Partridge in Graad 6 het ‘n 4de plek behaal.

• Adam Meyers in Graad 2 het ‘n 3de plek in die Engelse afdeling behaal.

• Rehoboth Mitore in Graad 3 het ‘n 7de plek in die Engelse-afdeling behaal.

• Rati Segoje in Graad 3 het ‘n 5de plek in die Engelseafdeling behaal.

• ‘n Spesiale geluk aan Nontozonke Phillips wat ‘n Nasionale wenner in die Engelse-afdeling is.

• Ons is besonders trots op elkeen van julle. Julle is voorwaar AMBASSADEURS van ons skool.

We couldn’t be prouder of our young cricket stars who are making us beam with pride! Their hard work, skill, and sportsmanship shine through, inspiring us all. Keep raising the bar, boys! We’re so proud of you! Wyatt Ruiters showcased his talent with a stunning 100 runs not out against Laerskool Eureka! Ruben Swarts held his ground to score a determined 50 runs not out against Futurum! Chris van Wyk wowed us all with 50 runs not out against both Laerskool Jacobsdal and Futurum, and then delivered an incredible 100 runs not out against Yorkshire Hub!

Staats Cricket

Wyatt

Chess trials

Our learners participated in the Chess trials in August in their respective categories and the following four learners were selected to participate in their respective regional teams for 2025.

Dance Championships

Two of our Staatsie learners participated in the South African Irish Dance Championships during the holidays. Liyaan Adams won a gold medal, a bronze medal and achieved an overall 6th place. Gabriella Engelbrecht won a bronze medal and achieved an overall 4th place.

Oratilwe Mothelesi, Ayden Matthys, Ebenezer Ross and Eliana Matthys.
Ruiters u.9
Ruben Swarts u.13
Chris van Wyk o.11
Liyaan Adams and Gabriella Engelbrecht
Skandeer die QR kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
Colours Blazer
Zoë van der Ross Colours Blazer: u.18
Inter-provincial Hockey team
Tlhago Chabaesele Colours Blazer: u.19
Badminton team Reese Jacobs Colours Blazer: u.18
Hockey team
Thabo Hammer Colours Blazer: u.18
Inter-provincial Hockey team
Lifa Nogwili Colours Blazer: u.18
Inter-provincial Hockey team
Katlego Moleli Colours Blazer: u.18
Inter-provincial Hockey team
Landon Manuel Colours Blazer: u.18
Inter-provincial Hockey team
Dudueletsang Mekgwe Full Colours for Service
Full Colours - Achievement
Full Colour - Sport

NORTHERN CAPE HIGH SCHOOL

Ataliah Davids Buyelwa March Chanel Linters Chantel Green
Chareez James Daynah Smith Erin Africa Imaad Gool Jasmin Oliphant Joshen Marmaan Joshua Du Plooy
Kaelo Jantjies Kezia Gough Khairiyah Paulse Leoné Walker Lieschen O’Brien Lluyd Louw Luqmaan Gool Miviwe Nundze Muhammed Hunter Nazneen Alexander
Owethu
Nina St Quintin
Sisamkele Cekiso
Zayde Limburgh
Lottering Robyn Williams, Kganya Molefe, Kutlwano Leserwane Chanel Linters Jayden Potgieter, Bradley Brummer, Elren Morkel and Jonathan Alexander.

LAERSKOOL ORANJE-NOORD

Ons Top 10 - Akademiese presteerders van die derde kwartaal 2024

Luha Kotzé, Connor Douglas, Luca Horne, Caylin Viljoen, Anjoné Swamers, Jeaney Marais, Janke Krüger, Maya van der Westhuizen, Ninke Mocké en Thalita Joubert.
Jamie Venter, Phillipa Knoesen, Alec Webster, Luhann Fick, Sunelle Matthee, Milan Mulder, J.D. Visser, Lizané van Schalkwyk, Mialé van Rooyen en Pierre van Rooyen.
Noah Visser, Jané Gagiano, Mia van Eeden, Liree Mocké, Liam Schmidt, Noah Walker, Eliah Mouton, Manus van der Walt, Annika Terblanche en Mariané Viviers.
Caitlyn Jonck, Grace-Lain Benade, Mincke Gagiano, Joshua Douglas, Lienke-Mari Kruger, Margo Steyn, Willemien Alberts, Gea March, Cor Engelbrecht en Daniël Davis.
Graad 7
Graad 6
Graad 5
Graad 4
Skandeer die QR kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

HOËRSKOOL DUINEVELD

Prysuitdeling 2024

Hoofleiers

Koshuishoofleiers

Leiers Dogterskoshuis

Leiers Seunskoshuis

Wickus Nel Sportman van die Jaar
Izanne Maritz Sportvrou van die Jaar
Pierre Nel en Ethan van Zyl
Ererol Wenners
Douw Steyn (Hoofseun), Abriëlle de Witt (Hoofdogter), Philip van As (Onderhoofseun) en Mienke Schutte (Onderhoofdogter)
Hanno Brand (Hoofseun), Shani Steenkamp (Hoofdogter), Dow Steyn (Onderhoofseun) en Mienke Schutte (Onderhoofdogter)
Janique Botes, Melandri Meyer, Monique Krapohl, Zané Kotze, Esmaré Willemse, Talia Ross, Mienke Schutte, Shani Steenkamp.
Pieter Barnard, Hanno Brand, Dohan Dege, Andries Ellis, Janku Fourie, Jacquin Jasson, PJ Smit, Douw Steyl, Jacobus Vos.

Top Akademiese Posisies

Leerlingraad 2024

Graad 7 Direshni de Wee, Mieke Boshoff en Luan Botes.
Graad 6 Alyssa Crafford, Carlos Links en Thomas Van Wyk.
Graad 5
Matthew Rief, Ridley Human en Christopher Van Rooi.
Graad 4 Jancke Adams, Skye Mouton en Anya Theron.
Jandré Botha, Alet-Mari Pearson, Carlos Links, Alyssa Crafford, Kailindt Brandt, Oarabetse Fothoane, Chrismay Swartz, Tyreez Kivedo, Maneesha Fredricks, Caithlynn Julies, Braydon Matshoba, Evan Daries, Brehwann Smith, Reinhardt Strauss, Lael Van Der Westhuizen en Thomas Van Wyk (afwesig).
Jandré Botha (Hoofseun), Alet-Mari Pearson (Hoofdogter) Carlos Links (Onderhoofseun) en Alyssa Crafford (Onderhoofdogter)
Skandeer die QR kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

LAERSKOOL KATHU

Prysuitdeling 2024

Maandag 4 November (graad 4-5) en Dinsdag 5 November (graad 6-7) was twee aande van skitterblink toekennings vir harde werk en uitmuntende prestasies wat deur die jaar by Laerskool Kathu gelewer is. Daar is ook twee verdienstesertifikate uitgedeel vir uitnemende meesteronderrig aan twee onderwysers wat onderskeidelik Desember 2024 en Februarie 2025 aftree. Juf. Annelie van Schalkwyk het haar toekenning ontvang vir 37 jaar diens by Laerskool Kathu terwyl juf. Elzana Buckle haar toekenning ontvang het vir 17 jaar by Laerskool Kathu. Welgedaan met hierdie uitsonderlike mylpale.

Jana Cloete

Veelsydigste leerder in graad 3

Alani Nel Dux-leerder, Sportvrou van die Jaar, Veelsydigste sportpresteerder en Veelsydigste leerder

Former Orlando Pirates player visits Kathu Primary

De Wet Janse van Rensburg Sportman van die Jaar
Voor: Dylan Jacobs (o.k), Mario da Silva, Ruben vd Westhuizen (k), Evert Janse van Rensburg, Jayden Verwey. Agter: Keagen Bester, De Wet Bezuidenhout, Duan Erasmus, Arnaldo Coetzee, Nico Erasmus (afrigter), Luca Smit, Janco Bylsma, Andrew Lubbe en Josh Smit.
Teboho Moloi, a former Orlando Pirates player and the Bafana u.17 coach came to visit Kathu Primary School on Friday 25 October. He had a motivational speech and handed out Orlando Pirates hampers to the A soccer teams of Kathu Primary. We were privileged to have him here. Thank you for encouraging and supporting our soccer players.
Skandeer die QR kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
Die Beamerskrieketspan van Laerskool Kathu het hierdie seisoen uitstekend presteer.

HOËRSKOOL KATHU

The New UC/UK for 2025 at Kathu High School

Your energy, creativity, and leadership are going to make 2025 unforgettable! Let’s make some magic happen!

Exciting News from Kathu High School!

Our talented Speech Choir, under the guidance of teacher Swiegers, shone brightly at the National Eisteddfod of SA on October 3rd! Judged by the renowned actor Hugo Taljaard, known for his roles in Ballade vir ‘n Enkeling and as the dialogue coach for 7de Laan, our girls captured his heart with their outstanding performance. We are thrilled to announce that they earned a Diploma and have qualified for the next round, which will be held next year at the Roodepoort Theatre.

Go Minke! Alumni Achievement Alert!

Our very own Minke Barendse Theron has made us proud at the South Africa Championship Of Performing Arts (SACOPA) and receive a Gold medal for Runway Casual and Swimwear. Minke will be representing Team SA 2025 at the World Championship Of Performing Arts (WACOPA) in Hollywood!

Krieket Provinsiale Uitspele

A huge congratulations to ex-learner Jana Gouws, Matric Class of 2021, for placing joint 3rd in Dentistry for the academic year of 2023 at the University of the Western Cape! We are incredibly proud of you, Jana! Keep shining!

Beide ons 1ste dogters en 1ste seuns krieketspan het gekwalifiseer vir die provinsiale uitspele, 12/13 Januarie. Dit beteken albei spanne is in die top 8 in die provinsie.
Voor: Minke Rossouw (o.k), Faith van Wyk (k), Juffrou A. Pretorius (afrigter), Hope van Wyk (k), Wilmerie de Jager (o.k) Middel: Alexa Smith, Roelien Louw, Rianca de Lange, Sunika Grobler, Mieke Coetzee. Agter: Christi-Lize Wiese, Ginah Rooibaadjie en Lucia Tlholakae.
Voor: Riaan Esterhuizen, Garren Stonestreet (k), Mnr. H. Buys (afrigter), Caleb Willimse (k), Joze Beukes. Middel: Enzio Links, Gregory Julie, Christiaan Erasmus, Marko Rudolph, Tyrique Gouws, Zian Shepherd, Elim van Heerden. Agter: Tinus vd Merwe, Jordan de Beer, TJ Lategan, Joze Baptista en Tumisho Tihelo.
Skandeer
Jana Gouws
Nikita van Wyk, Elray van Wyk, Kae-Lynn Kotze, Ashley van der Merwe, Cathlene van Wyk, Chanri Pretorius and Mckayla Mulder.
Cazia Assegaai, Theoleen Brendell, Morisa George, Mia Joubert, Jordan-Shay Julius, Taznique Louw, Hlopepo Modisamongwe, Maronel Maritz, Mia Moller, Omogolo Shuping, Ronique Phillipus, Micayla Tobias, Stephan Burke, Runaid Harrison, Kabo Holele, Jeandre Lensing, Rebaone Mashwe, Antwa Meiring, Tumisho Mogamisi, Thuto Motingwe, Garren Stonestreet, Tlotliso Tlholohyane, Isago Tseka and Nico Van Dyk.

CURRO KATHU

High School Prize-Giving 2024

Congratulations to our learners who have done exceptionally well for the year.

Primary School Cricket

LAERSKOOL POSTMASBURG

Ons Top 10

Caylon Hodman 1ste: 89.19%, Duxleerder, Erekleure: akademie, Prefek, WOW spelfees, Dalipo atletiek

Larisca Coetzee 5de: 86.33%, Erekleure: akademie

Desiré Moorcroft 2de: 85.15%, Erekleure: akademie

Roan van den Heever 6de: 85.83%, Erekleure: akademie

Dylan Smith 3de: 84.15%, Onderhoofseun

Monthati Moeng 4th: 83.41%, Highest achievement: Natural Sience

Chené Hofsta 5de: 83.07%, Dux Proxime, WOW spelfees

Luzelle Esau 6de: 82.89%, Prefek, Half Erekleure: netbal, Beste besigheidsplan

Wayline Struis 7de: 82.04%, WOW spelfees, Dalipo netbal

Novuyo Mpetsheni 8th: 81.81%

Caleb Basson 7de: 85.61%, Erekleure: akademie

Jaralle Rooiland 8ste: 84.39%, Dalipo atletiek

Deoné Coetzer 9de - 83.17%

Zanté Trauernicht 10de, Hoogste prestasie in LO

Osego Witbooi 2nd: 91.66%, Honorary colours: Academic, Beste prestasie: Afr. HT, Social Sciences

Leja Dauth 1ste: 94.11%, Erekleure: akademie, WOW spelfees

SJ Schreuder 2de:90.28%, Brons sertifikaat: AMESA Wisk, Erekleure: akademie

Avery Cloete 3de: 90.61%, Erekleure: akademie, Highest achievement: Eng FAL

Elano Witbooi 4th: 90.6%, Honorary colours: acedemic, Highest achievement: Eng HL, WOW spelling

Lee-Anke van Tonder 5de: 88.95%, Beste vordering in Eistedfodd

van Neel 3de: 88.33%, Erekleure: akademie

John Luvuno 6de: 88.56%

Caitlyn Townsend 4de: 86.34%, Erekleure: akademie

Michaela Lamprecht 2nd Highest in Gr. 12
Kabelo Motlharo Most Versatile Sport Boy
Lourens Maritz Sport Boy of the Year, Captain of the NC golf teams. Part of the SA schools golf team
San-Mari Kampher Top Gr. 12 Learner 2024
Liam Pretorius Most Versatile Learner in Culture
Elizabeth Opperman Most Versatile Sport Girl
Mia Groenewald Sport Girl of the Year, Part of the NC swim team. Silver medal at SA’s. Bronze Medallist in Biathlon
Cricket Boys: Finalists in under 13B JTG League | Cricket Girls: Runner up in JTG finals.
u.13 Girls Cricket
u.13 Boys Cricket
Ava
Caleb Markgraaff 7de: 88%, Beste prestasie: Wisk Tanisha
Hayden Heys
91.28%, Hoogste prestasie: Afr HT, Eng FAL Veronique
Velencia Mohlomi
Graad 7
Graad 6
Graad 5
Graad 4
Selby Clarke Graad 9 - Vierde
Moipone Mosemeng Graad 10 - Derde
Kgotlayame Theko Graad 10 - Eerste
Cataleya Mabaso Graad 10 - Vyfde
Ayanda Matyobeni Graad 9 - Vyfde
Caleb Louw Graad 10 - Vierde
Claydean Joseph Graad 10 - Tweede
Thembeka Sehako Graad 11 - Eerste
Jaydine Jonas Graad 11 - Tweede
Uka
Okoro Graad 11 - Derde
Ankia Zondagh Graad 12 - Tweede
Shameela Rooiland Graad 11 - Vyfde
Kealeboga Mokokong Graad 12 - Vierde
Tivan van Wyk Graad 11 - Vierde
Kayleigh Louw Graad 12 - Derde
Liezl Plaatjies Graad 12 - Eerste
Vilencia Hael Graad 12 - Vyfde
Ndiene Mngani Graad 8 - Eerste
Nicalah Isaaks Graad 8 - Derde
Marlon Kaarse Graad 9 - Eerste
Lagon Hodman Graad 8 - Tweede
Minette van der Westhuizen Graad 8 - Vyfde
Reaboka Riet Graad 8 - Vierde
Jefflynn van Wyk Graad 9 - Tweede
Ashley-Ann Erasmus Graad 9 - Derde
By LoveLocal Kathu & Kuruman

HOTAZEL COLLEGE

Ethan Andreas NCTS Floating Trophy & Cash Prize: (Grade 1 - 3)
Melody Chindeka Value Driven Ambassador for the school
Lebogang Machogo Strydom Trofee en Kontantprys
Thoko Motsoane and Isaac Motsoane Sports Man of the Year Floating Trofee: Shared
Jócke Coetzee
Award
Ramondé Leburu Duxleerder 2024: Bataleur: Legacy Group, Beste Akademiese Prestasie in Gr. 7
Hope Christians RCL Chairperson: 2025
Petunia Moitgotli Strydom Trofee en Kontantprys
Lonene Mhelembe Most Diverse Learner
Kaboentle Lefakane Floating Trophy for Cultural Excellence
Zina Shasha Marco Greyling: Lamp of knowledge Floating Trophy: Dux Learner

HOËRSKOOL KALAHARI

Hoërskool Kalahari Prysuitdeling 2024 Hoogtepunte

Die leerders van Hoërskool Kalahari het hierdie jaar weereens puik presteer en op 9 en 10 Oktober 2024 is ons jaarlikse Akademiese en Sportprysuitdeling gehou. Driekuns toekenning word vir die eerste keer ooit oorhandig waar drie leerders uit selfde gesin die toekenning ontvang vir die hoogste graad persentasie in Wiskunde in hul onderskeie grade. Let wel hulle jonger broer verwerf die hoogste punt vir wiskunde waar hy tans in die laerskool is.

Katlego Masoka (Onderhoofseun), SW van Heerden (Hoofseun), Danel Lubbe (Hoofdogter), Keira Blom (Onderhoofdogter)
Clarina Thomatos (Gr. 8), Anika Thomatos (Gr. 10), Nicolas Thomatos (Gr. 12)
Mia Ekkerd en Thys Fourie Sportvrou en Sportman
Faith Makatong Dux-leerder
Hoofleiers vir 2025
Hoogste graad prestasie in Wiskunde
Kayla Markram
GJ Nel (Onderhoofseun), Carlo Du Plessis (Hoofseun),Winique Markram (Hoofdogter) en Alendy Cloete (Onderhoofdogter).

Connecting

info@everythingschool.co.za

Skandeer die QR kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!
NJ Eveleigh Beker vir Veelsydigheid
Renica Badenhorst Beker vir Veelsydigheid Jamie Nel DUX Leerling Graad 12
Zane Lefuthane Veelsydigste Sportpersoon
Mila Koortzen Sportpersoon van die Jaar (Laerskool)
Ulrich Swanepoel DUX Leerling Graad 6
Jannis Cilliers DUX Leerling Graad 9
Melissa Du Plessis Wenner van die “Excellence in Gr. R teaching” National Teachers Awards
Chané Steenkamp (o/Voorsitster), Caretha Nel (Voorsitster), Henco Human (Voorsitter) en Henning Myburgh (o/Voorsitter)
Gemma Megaw (o/Hoofmeisie), Joeke van Bergen (Hoofmeisie), Wilhelm Gous (Hoofseun) en LJ Bruwer (o/Hoofseun).
Ernine Erasmus en Lindi Koortzen Sportpersoon van die Jaar (Hoërskool)
Ernine Erasmus en Arno Vlok Hoofmeisie en Hoofseun
Bestuursraad
Laerskool-leiers
Koshuisleiers

Prysuitdeling

Prysuitdeling 2024

In kwartaal 4 is dit ons skool se gebruik om erkenning te gee aan al die leerders wat so hard gewerk het in 2024. Hierdie Hartsies se passie, entoesiasme, uithouvermoë en wilskrag het van hulle ware uitblinkers gemaak. Hoërskool Hartswater is baie trots op hulle!

Eduardt Erasmus Rugbyspeler van die Jaar
Lucka van Dyk Hokkiespeelster van die Jaar
Willem Nel Hartswater Krieket Skild
Gloretha Sikeni Landloop Trofee
Lethabo Seleka Best Individual Sports Achievement in School
Eduardt Erasmus en Rico Deysel FNB Trofee vir Sportman van die Jaar
Demuncke Fourie Veelsydigheidstrofee
Tshiamo Tsiane AJ Bosman Trophy
Lana McKenzie Hartsie Persoonlikheid
Tasmia Hossain GJ Lubbe Trofee, DUX Leerder 2024 (81,67%)
Akademie
Minhé Payne Junior Victrix Ludorum Dirkie McKenzie Junior Victor Ludorum Demuncke Fourie Senior Victrix Ludorum, Netbalspeelster van die Jaar
Marko Möller Senior Victor Ludorum
Sport
Aitaishe Mazvimba Gr. 7: Scientist of the Year
Aleandro vd Heever Gr. 7: Derde plek en
Liané Kluge
Gr. 7: Tweede plek - 89%
Iné du Plessis Gr. 7: Senior Redenaar, Beste Prestasie in Graad, Dux - 95.3%
Aitaishe Mazvimba, Garren Esau, Busisiwe Maphanga and Tshwetso Mocumie.
Astro Quiz Provincial Winners + SAASTA Tablets Jonathan

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
AWSUM Northern Cape November Edition 2024 by AWSUM News - Issuu