Skip to main content

AWSUM North West November Edition 2024

Page 1


BLACK FRIDAY

CURRO ACADEMY MAHIKENG

Prefect Body

Head Prefects

SA Olympiads Top Achievers

This list of girls and boys all placed between: Position 1 - 5 (of 4 200 - 35 920 learners) for the respective subjects they participated in. The two learners who claimed Position 1 - 2 spots, respectively, also took home a cash prize, for their stellar performance. It goes without saying, how proud we are. Congratulations.

In order of appearance:

• Kesolofetse, Shalom: Grade 5 - Position 1: Natural Science and Technology Olympiad

• Dadasi, Qhayiya: Grade 6 - Position 5: Natural Science and Technology Olympiad

• Kovane, Katlo: Grade 4 - Position 2: Coding and Robotics Olympiad

• Mosadi, Omolemo: Grade 4 - Position 4: Coding and Robotics Olympiad

• Belle, Bernice: Grade 3 - Position 3: Mathematics Olympiad

Reneilwe Matane and Brandon Lekoma Head Girl and Head Boy
Shalom Kesolofetse Qhayiya Dadasi Katlo Kovane
Omolemo Mosadi Bernice Belle

HOËRSKOOL MAFIKENG HIGH SCHOOL

Matric Committee 2025

House Captains 2025

Riaz Bhayat Chairman
Whaaliyah Jampies Chairlady
Takatso Setena Secretary
Skyler Kruger Kekeletso Matsebatlela
Noxolo Njemla Neo Mothusi Precious Landsman
Boipelo Monchwe
Obakeng Moseki
Brayden Bezuidenhout
Olebogeng Mafora Treasurer
Zeke Mitchell Jackson house: Captain
Lethabo Lehutso Jackson house: Captain
Katleho Nteo Jackson house: Vice Captain
Goabaone Mahlanya Jackson house: Vice Captain
Keosbri Pienaar Proctor house: Captain
Zoë Johnson Proctor house: Captain
Andile Maphazi Proctor house: Vice Captain
Didintle Thuphaemang Proctor house: Vice Captain
Raiyaan Pathan De Meilion: Captain
Regomoditswe Motaung De Meilion: Captain
Caleb van Rooyen De Meilion: Vice Captain
Chelsea Newson De Meilion: Vice Captain

House Captains 2025

INTERNATIONAL SCHOOL OF SOUTH AFRICA

ISSA u.14 Boys’ Team

Congratulations to the ISSA u.14 Boys’ Team for winning the 2024 u.14 ISSA Basketball Festival. A big thank you to the organising committe for a successful and well managed event.

Sebego Sebego President
Gofaone Motlhale Vice President
Realeboga Moses Secretary
Cordy Diergaardt Deputy Secretary
Phenyo Mosenogi Treasurer
Thato Motswiri Head of Sports
Radina Ahmed Head of Academic and Public relations officer
Jabulile Malindi Head of Neatness
Onkemetse Gopolang Head of Culture

BERGSIG AKADEMIE / ACADEMY

2024 Prysuitdeling

Baie geluk aan die volgende leerders wat so goed presteer het!

Tanya Viljoen Wisseltrofee: Hierdie trofee word toegeken aan ‘n Gr 12-leerder wat gedurende die Jaar gewys het dat hy ‘n ware staatmaker is op vele tereine. Die personeel nomineer hierdie kandidaat en is nie gekoppel aan prestasie nie.

Most versatile GR 12 learner. The following criteria is taken in consideration: Academics, Sport, Culture, Personality, Image and Leadership.

Dit is voorwaar ‘n eer om hierdie besondere trofee aan ‘n uitsonderlike leerder toe te ken: Amé Potgieter, Erepenning. Sy behaal die volgende prestasies:

• Akademie: Sy is reeds vir die afgelope 5 Jaar deel van ons TOP 10 presteerders.

• Sport: Sy verwerf ‘n Bronstoekenning vir Netbal vir 5 Jaar aktiewe deelname en lid van die Eerstespan.

• Kultuur: Sy is ‘n kranige redenaar en debatteerder en haar debatspan stap ook weg met die toekenning vir die beste prestasie - verwerf ‘n silwertoekenning by ATKV

Amé is al vir 5 Jaar‘n redaksielid en redakteur van die skool se eie koerant, Uidines.

• Leierskap: Amé was in 2023/2024 Voorsitter van ons skool se VSRSy was ‘n steunpilaar vir vele leerders en ook ‘n geestelike leier vir haar mede-skoliere.

Amé baie dankie vir jou diens wat jy aan Bergsig gelewer het. Dankie dat jy bereid was om die ekstra myl te loop. Wees verseker dat wanneer jy jou vlerke sprei in 2025 – ons jou gaan dophou want ons weet jy is van die regte boustene aan mekaar gepleister.

Most versatile Gr. 10-learner. The following aspects are taken into consideration: Academics, Sport, Culture, Personality, Image and Leadership.

Hierdie toekenning gaan in 2024 aan Zanté Young! Sy ontvang die volgende toekennings:

• Akademie: Sy behaal ‘n goue toekenning vir ‘n pragtige gemiddeld van 92.6% en is die afgelope drie Jaar deel van die TOP 10 akademiese prestasies.

• Sport: Sy is die afgelope 3 Jaar lid van die Hokkie A-span en het hierdie Jaar aan die Provinsiale Kampioenskappe deelgeneem - die span is as Provinsiale ligawenners gekroon. Zanté is al 3 Jaar deel van die atletiek Interhoërspan en het ook aan die Provinsiale Kampioenskappe deelgeneem waar sy ‘n podiumposisie behaal het. Sy is ook al drie Jaar lid van die Interhoër swemspan en spog met deelname aan die NW skole-kampioenskappe.

• Kultuur: Sy neem 3 Jaar aktief deel aan Redenaars en Public

Speaking en sy het deurgedring na Landswye Finaal vir Radikale Redenaars en die Conspirito kompetisie. Zanté is ook al 3 Jaar lid van die redaksiespan –Uidines.

Zanté is ‘n gedissiplineerde jong dame met hoë morele waardes en standaarde. Sy toon merkwaardige deursettingsvermoë met alle take en uitdagings wat sy aanpak.

Sy is baie hulpvaardig en ondersteun graag haar medeleerders. Sy is ‘n goeie leier en een van die vertoonvensters van Bergsig Akademie. Baie geluk Zanté!

Kagiso Moloantoa
Beste Hokkie
Prestasie: Skoolverband
Caleb Kihoro Rugby Guts Floating Trophy
Cailyn Botha Sportdogter van die Jaar
Tamlyn Luyt Hoogste Prestasie in Fietsry
Zandré Myburgh Skaakspeler van die Jaar en Gr. 8 3de Hoogste Gem.
Devine Maswaganyi Drum Majorettes: Best Achievement
Kgologano Kgasie Tennisseun van die Jaar
Liandri Rademan Landloop-Dogter van die Jaar
Dian le Roux Boogskietseun van die Jaar
Alvah Sithole Athletics: highest Achievement Boys
SW de Waal Mees Belowende Rugbyspeler
Dewald Potgieter Beste Rugby Prestasie
Zanté Young
Amé Potgieter

David vd Bergh Hoogste Hokkie

Prestasie: Skoolverband

Oreratile Malatsi Highest Hockey Achievement: Boys

Keamongetswe Mmethi Best Orator: Senior Boys

Tino

Gr.

2nd Highest Average

Scott Williamson Landloopseun van die

Kultuurseun

André en Amé Potgieter Beste Debatspan”: Seniors

Veané Nel Beste Buiteskool Sportprestasie

Teagen Ferreira Beste Kultuurprestasie: Seniors

Nomsa Lisa Tsenye Best Operator: Senior Girls

Linuscha Fowlds Meeste Diensure in 1 Jaar

Best English Junior Orator

Milah Dreyer Gr 8 Duxleerling
Masvaure
11
Janeske vd Walt Gr. 12 3de Hoogste Gem.
Kayla Reyneke Gr. 11 3de Hoogste Gem.
Mia Meyer & Marnus Pienaar Beste Debatspan”: Juniors
Caitlin Mitchley Gr. 9 Dux Leerling
Jaar
Makanaka Makatore Gr. 11 Dux Leerling
Naldo Kock Sportseun van die Jaar
Luke Swart Pillar of Strength
Boogskiet - Sportspan van die Jaar
Phenyo Khunou
Estie du Plessis Gr. 12 Dux Leerling
Land Service Best Culture Achievement
Mia Meyer Gr. 9 2de Hoogste Gem.
Minéke Campbell Boogskiet-Dogter van die Jaar
Sonica Wiese Gr. 9 3de Hoogste Gem.
Donné Botha Gr. 10 2de Hoogste Gem.
Marnus Pienaar
van die Jaar
Divan Burger Gr. 10 3de Hoogste Gem.
Lienke Smith Gr. 8 2de Hoogste Gem.

HOËRSKOOL RUSTENBURG

VLR- en Rustieraadinhuldiging!

Vanaand het die Rusties behoorlik geskitter tydens ons VLR- en Rustieraadinhuldiging! Ons het ook met opgewondenheid die Top-8-graadleiers vir graad 9, 10 en 11 aangekondig, die leiers wat ons skool in 2025 gaan aanvoer. Baie geluk aan elke leerder wat gekies is! Ons is reeds ongelooflik trots op die inspirerende leiers wat julle is en kan nie wag om te sien hoe julle die weg vorentoe gaan baan nie!

2025 Rustieraadleiers

Geluk aan ons nuutverkose Top-8 Rustieraadleiers! Ons is opgewonde om 2025 saam met julle te begin en sien uit na ‘n jaar vol groei, samewerking en nuwe hoogtepunte onder julle leiding.

Derik Visser Voorsitter
Kendra Swart Voorsitter
Suryke v Schalkwyk Godsdiensraad
Marco Pretorius Kultuuraand
Henro Prinsloo Akademiese Raad
Donél Kemp Ficusraad
Kiara Neto Sosiale Raad
Ockert Grobler Sportraad
Voor: xxxx. Agter: xxxx.
Voor:
Voor:
Graad 9
Graad 10
Graad 11

FIELDS COLLEGE

Reabetswe Madibane Head Girl, Honours Blazer

Dux Learner Grade 10, Honours Blazer

Milan Kleynhans Top Achiever Grade 4

Oarabile Molkwane

Top Merit Achiever, Ambassador trophy Grade 8

Matlogonolo Modisane Head Boy

9

Roche Aysen Top Achiever Grade 3

Risana Raditladi Sportswoman of the Year

Zimi Mqambani Head Girl

Letshiwiti Dux Learner Grade 8

Gosego Modise Top Achiever Grade 2

Aiden Michaels Sportsman of the Year, Sportsmanship Award

Naledi Molotsi Head Boy

Yongamela Kgatshe Top Achiever Grade 1

Zeeshaan Bham Dux Learner Grade 12

Zameer Kola Top Achiever Grade 6

Muhammad Bulbulia Sportsman of the Year, Best Senior Cricket Boy High School

Katlego Tjale Dux Learner Grade 11

Anaya-Masego Gill Top Achiever Grade 5

Reategile Taukobong Sportswoman of the Year, Senior Netball player of the Year

Fields College’s Elegant Honours Evening: A Night of Celebration and Promise

Fields College recently hosted an elegant Honours Evening, a night dedicated to celebrating the achievements and talents of its learners. The atmosphere was filled with pride and anticipation as families, staff, and learners gathered to honour academic excellence, sport, leadership, and dedication.

One of the most anticipated moments of the evening was the announcement of the new Head Boy and Head Girl. Their appointments mark the beginning of a new chapter for Fields College, and both students embody the qualities of leadership, responsibility, and integrity that the school values so highly. As they take on these important roles, we can already see bright futures ahead for them, and we look forward to the positive impact they will have on the school community.

The event was a beautiful reminder of the hard work and commitment that define Fields College, and we are excited to start the new year with our new leaders guiding us. With their vision and enthusiasm, there’s no doubt that the best is yet to come for the school and its learners

Maile Ramoetlo
Maleeha Omarjee Dux Learner Grade
Jayden
Mishka Omar Top Achiever Grade 7

LAERSKOOL VASTRAP

Dux Leerders

Tennistalent

Skaak

Karah Gouws is in die Noordwes o.14-span opgeneem en speel in Des. by die splinternuwe Mzansi Interprovinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane.

Vastrap is trots op ons jong tennistalent! Hartlik geluk aan ons twee junior spanne wat vandag puik gespeel het in die Noordwes-finale in Klerksdorp.Vastrap se o.13-tennisspelers het koning gekraai in die NW-liga.

Tumé Hanekom Graad 7
Miré Ruthven Graad 6
William J.v. Rensburg Graad 5
Reuben Bull Graad 4
Karah Gouws
Meghan Steenkamp, Mia de Wet, Lilly Neethling en Mieke Venter. xxxx
Xalon Pöhl, Ethan Freitas, Blayne Nel en André Fryer.

LAERSKOOL RUSTENBURG

Jaru 7’s Toernooi Gholf

Die seuns het die afgelope naweek aan die JARU 7’s-toernooi deelgeneem. Hulle het uistekende rugby gespeel en het as die Bowl-finaal-wenners (5de plek) weggestap.

Atletiek

Larries presteer by Noordwes-Noord Atletiek!

Ons is ongelooflik trots op ons atlete wat pragtig presteer het tydens die Noordwes-Noord Atletiekbyeenkoms!

Hier is hul uitslae:

600m

• Linke dos Santos – 5de plek

Diskus o. 13

• Flippie Schoeman – 1ste plek

• Wickus Briel – 2de plek

Gewigstoot -o. 11

• Lindi Scheepers – 1ste plek (10.58m)

• Waldo de Lange – 1ste plek

• Minique Peyper – 4de plek

1200m o. 11

• Mikita Pienaar – 1ste plek

• Diane le Roux – 7de plek

200m Hurdles o. 13

• Brian Peyper – 1ste plek

• Liam J van Vuuren – 2de plek

1500m - o. 13

• Liam J van Vuuren Vyfde plek

600m - o. 9

• Amelia le Roux – 7de plek

• CJ Rademan – 14de plek

60m en 80m - o. 7

• Leah Bosch – 2de plek

• CJ Rademan – 4de plek

60m en 80m - o. 9

• Issobel Bosch – 5de plek

80m en 100m - o. 10

• Rian Jacobs – 1ste plek (80m)

• Rian Jacobs – 3de plek (100m)

Baie geluk aan elke atleet! Julle harde werk en toewyding maak ons skool trots!

Baie geluk aan ons Larries-gholfspan, Dylan van den Heever, Magnus Erasmus, Erich Albrecht, en Jayden Breet.

Hulle het vandag, 4 November, tydens die NWGholffinaal op die Magaliespark-gholfbaan pragtig presteer!

Die Larrie-span het algeheel derde in die IPS-kompetisie (A-afdeling) in die NW-provinsie geëindig. Hulle harde werk en toewyding het werklik vrugte afgewerp – ons is ongelooflik trots op hulle!

Spesiale gelukwense aan Magnus Erasmus wat met ‘n uitstaande vertoning die tweede plek in die IPSkompetisie (A afdeling, dus tweede in NW) behaal het.

Ons is ook baie trots om aan te kondig dat Magnus vir die NW-Laerskole Gholfspan gekies is wat in Desember aan ‘n interprovinsiale toernooi gaan deelneem.

Sterkte, Magnus! Larries staan agter jou!

LAERSKOOL DAVID BRINK

Hoofleiers | Head Leaders 2025

Baie geluk aan Laerskool David Brink se nuut verkose hoofleiers.

Prysuitdeling

Hoof se trofee Veels geluk aan me. Nadia Weitsz vir uitstaande dienslewering van ‘n personeellid.

Olwethu Bacela Hoofseun/ Head Boy
Kayla-Lemé Nel Hoofmeisie/ Head Girl
Kamva Ntelezi Onderhoofseun/ Deputy Head Boy
Taryn Percy Onderhoofdogter/ Deputy Head Girl Nadia Weitsz
Olwethu Bacela Sport Boy of the Year
Bené Wasserval Duxleerling Graad 7
Michael Schlebusch Duxleerling Graad 6
Nolitha Nkanjeni Duxleerling Graad 5
Raobaka Modise Duxleerling Graad 4

HOËRSKOOL HARTBEESPOORT HIGH SCHOOL

2024 Prysuitdeling

Hoërskool Hartbeespoort het erkenning aan alle senior- en junior-leerders, op akademiese-, sport-, leierskap- en kultuurgebied gegee. Dit was omtrent ‘n praggeleentheid en 2024 se harde werk, deursettingsvermoë en vasberandenheid is gesien. A huge congratulations to all prize winners, especially the following special trophy winners. We are extremely proud on all of you!

Miencke Bossert Senior Sportdogter (Hoogste Prestasie)
Monique de Vos Staatmakertrofee
Lena Gresse Finesse Trofee
Minante Jonker Senior Sportdogter (Veelsydigheid)
Caitlin Rossiter Junior Swemtrofee en Junior Sportdogter (Hoogste prestasie)
Alizee Evans Kultuurtrofee
Wilhelm Vorster Junior Sports Boy (Most Versatile)
Karin Fikkert en Klara Jonker Junior Sportdogter (Veelsydigheid)
André Olivier Senior Sportseun (Hoogste Prestasie)
Liam Smit Duxleerling
Mario Meyer Feniks Trofee, Meriete Trofee en Trofee vir Uitstaande Diens
Reabetswe Ramarumo Senior Sportseun (Veelsydigheid)
Jason Gentz Junior Sportseun (Hoogste prestasie)
Daniël Bothma Pro Praestantia Trofee en Herman Mulder Leierskaptrofee

DIE HOËRSKOOL WAGPOS

Top 10

Frans Burger Graad 12
Tristan Kilian Graad 12
Xander Le Roux Graad 12
Elmé Roets Graad 12
Monique Rudolph Graad 12
Rudi Snyman Graad 12
Matthys Nell Graad 12
Johan Schoeman Graad 12
Chloe van Zyl Graad 12
Zack Viljoen Graad 12
Elri Roesch Graad 11
Paul Strydom Graad 12
San-Mari van Niekerk Graad 11
Marizal Birger Graad 11
Emmarèse Erasmus Graad 11
Erica Haasbroek Graad 11
Jolene Prinsloo Graad 11
Freduan Adriaan van Rooyen Graad 11
Leandri Crouse Graad 11
Maretha Joubert Graad 11
Dylan Joubert Graad 10
GS Mostert Graad 10
Robert Burger Graad 10
Dannielle van Schalkwyk Graad 11
Maritsa de Beer Graad 10
Arlea King Graad 10
GJ van Niekerk Graad 10
Theo J.v. Rensburg Graad 10
Marga Terblanche Graad 10
Hanrike Barbard Graad 10
Christiaan Möller Graad 10
Emma Meintjes Graad 9
Louisa Pretorius Graad 9
Elri v.d. Merwe Graad 9
Braedan Smith Graad 9
Lisa Venter Graad 9

Olympic Games

Hardus de Wet is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die Youth Olympic Games in Dakar vanaf 6 – 11 November 2024.

Jagter Senior Kampioenskap

Baie geluk met jou uitstekende uitslae by die SA Jagter Senior Kampioenskappe. Killian is algeheel 23ste in die 50m en eindig 29ste met die 25m.

Jannie v.d. Merwe Graad 9
Luhan v.d. Merwe Graad 9
Marlize Rudolph Graad 9
Welne Wolmarans Graad 9
Emmi Grobbelaar Graad 9
Monya v.d. Merwe Graad 8
Stefan du Preez Graad 8
Cecilia Kruger Graad 8
Anika Joubert Graad 8
Carli Pretorius Graad 8
JP Rossouw Graad 8
Mariné Werner Graad 8
Jana Werner Graad 8
Hardus de Wet
Killian Kirchner
Lisa Möller Graad 8

LAERSKOOL BRITS

Britsie Leiers en Hoofleiers 2025

Laerskool Brits se Britsie Leiers en hoofleiers vir 2025 is aangekondig.

Carli Puth, Ané Marx, Marli Bondesio, Miley Styles, Kaylin Janse van Rensburg, Xania Knoetze, Jozelle Repsold en Jeanné Fourie. Tweede ry: Micke Maartens, Aileen Fourie, Mia Bezuidenhout. Derde ry: Amoré Pretorius, Mia Botes en Danica Kruger. Agter: Renette Kruger, Mija Bayer en Liebe Krüger.

Voor:
Voor: Rudolf Weyers, Patrick O’Brien, Nathan Viljoen, Juanro van der Walt en Mieg Du Preez. Tweede ry: Wynand van der Merwe, Ruan Botha en Marco Greyling. Derde ry: Heinrich De La Guerre. Agter: Nicolaas Boshoff, Daniël Ras en Kgosi Raolane. Afwesig: Logan Richter
Kaylin Janse van Rensburg (Onderhoofdogter), Mija Bayer (Onderhoofdogter), Marli Bondesio (Hoofdogter) Marco Greyling (Hoofseun), Wihann Lee (Onderhoofseun) en Mieg du Preez (Onderhoofseun).

Pronkpraters

Maats uit verskeie skole het deelgeneem aan Pronkpraters 2024 van bekkigheid tot besigheid wat deur Laeskool Brits in samewerking met BRITS ford aangebied is.

Bergfiets Swemgala

Joe Venter van Laerskool Brits is vir die Noordwes fietsryspan gekies. Hy is ook aangewys as die beste ryer van die Noordwes Skole MTB Series in die Sub-Juniors, 13-14 jarige ouderdomsgroep.

By Laerskool Brits se Interhuis swemgala het hierdie twee leerders rekords wat tussen 16 en 20 jaar staan laat spat.

Luca Otto Graad 7 het 5 rekords verpletter en uitstaande nuwe rekords en tye opgestel.

• 25 m Vlinderslag 13:80

• 25m Rugslag 15:19

• 25m Borsslag 15:50

• 25m Kruipslag 12:78

• 25 Wisselslag 1:09:57

Hy maak voorwaar Geskiedenis om 5 rekords in 1 jaar van 5 verskillende swemslae te breek. Retief Keun is ‘n opkomende swemster wat nou eers 3 maande lank aan swemgala’s deelneem. Steeds het hy die o. 8, 25m Rugslag rekord verpletter met ‘n tyd van 21:65.

Hierdie outjies kan maar opgewonde dopgehou word.

Krieket: Noordwes-Ligawenners

Laerskool Brits se o. 11 Krieketspan is die Noordwes-ligawenners vir Mediumskole. Afrigter Ruben Bosman en Albertus Roodt is baie trots op hierdie ysters.

Joe Venter
Luca Otto Retief Keun

HOËRSKOOL BRITS

2024 Prysuitdeling: Top 5 Trofee

Baie geluk aan die volgende leerders wat pryse ontvang het by ons jaarlikse prysuitdeling.

Bestuursraadtrofee: Veelsydigste Leerder op Akademiese-, Sport- en Kultuurgebied

Bestuursliggaamtrofee: Veelsydigste Graad 12 Leerder op Kultuurgebied

Sportman van die JaarVeelsydigheid

Guilluame Fourie (Onderhoofseun), Hanko van der Walt (Onderhoofseun), Armand Jv Rensburg (Hoofseun), mnr. Anton Nortman (Hoof), Tanya le Roux (Hoofmeisie), Jané Botha (Onderhoofmeisie) en Caitlyn Swanepoel (Onderhoofmeisie)
Rozanne de Beer
Katelynn Stokes Joyce Waringstrofee: Sportvrou van die JaarVeelsydigheid
Hermann Oberholzer
Neo Modiselle Frank Waringstrofee
Janus Hills Duxleerling

LAERSKOOL MOOIRIVIER

Erkenningsfunksie van 2024: Sport Toekennings

Baie geluk aan al ons leerders wat so goed presteer het!

Ethan Fourie Atletiek Senior Seun en Rugby
Fredrich Liebenberg Atletiek, Swem, Tweekamp, Landloop Junior Seun
Lize du Plessis Atletiek Senior Dogter
Christiaan Liebenberg Swem en Tweekamp Junior Seun
Kari Botes Atletiek en Landloop Junior Dogter
Skye Taute Swem Junior Dogter
Ettienne van Meersbergen Skaak
Millay de Kock Tweekamp Junior Dogter
Philip Gouws Skaak
Irma Kotzé Swem en Tweekamp Senior Dogter

Erkenningsfunksie van 2024: Spesiale Toekennings

Baie

Niecke vd Merwe Dux Leerder

Johané van Onselen Rotariër, 4-Ledige Toets Boekprys

Juvan van Pletzen Tennis Seun
Nica Keet Krieket Dogter
Jamie Lee Lourens Netbal
Hendré Kemp Hokkie Seun
Carli Tromp Gholf Dogter
Jaco Marais Krieket Seun
Sanmari de Jager Hokkie Dogter
Tedrich Hattingh Landloop Senior Seun
Dian du Bruyn Krieket Seun
Annabelle van Zyl Tennis en Hokkie Dogter
Abigail Fourie Krieket Dogter
Suné Enslin Netbal
Emilie Burger Hokkie en Krieket Dogter
Juvan Botes Gholf Seun
Christian du Plessis Krieket Seun
Hestie Smit Netbal
Alrike Hattingh Landloop Senior Dogter
Victor Scheepers Krieket en Gholf Seun
Emilie Burger Sportdogter
Ethan Fourie Sportseun en Tokkie van die Jaar
Joné Bibbey Kultuurdogter
Annabelle van Zyl Leierskap
Abigail Fourie

xxxxxxxxx

Gr. 6 Veelsydigste

Super 12 Deelname

Christian du Plessis

Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

Handré Kemp

Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

xxxxxxxxx

Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

xxxxxxxxx

Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

Erkenningsfunksie van 2024: Spesiale Toekennings

Baie geluk aan al ons leerders wat so goed presteer het!

xxxxxxxxx

Gr. 6 Veelsydigste

Super 12 Deelname

Ethan Fourie

Gr. 7 Veelsydigste Super 12 Deelname

Jaco Marais

Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

xxxxxxxxx

Gr. 6 Veelsydigste

Super 12 Deelname

xxxxxxxxx Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

xxxxxxxxx

Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

xxxxxxxxx

Gr. 6 Veelsydigste

Super 12 Deelname

xxxxxxxxx Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

Victor Scheepers

Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

Juvan Botes

Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

xxxxxxxxx

Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

xxxxxxxxx

Gr. 7 Veelsydigste Super 12 Deelname

Emilie Burger

Gr. 7 Veelsydigste Super 12 Deelname

xxxxxxxxx Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

xxxxxxxxx

Gr. 7 Veelsydigste

Super 12 Deelname

Erkenningsfunksie van 2024: Akademie en Kultuur

Baie geluk aan al ons leerders wat so goed presteer het!

Erkenningsfunksie van 2024: Akademie en Kultuur

Baie

Rohan
Jana Steyn
Handré
Skoolbesoek
Elzané du Preez
Irma Kotzé 100% Skoolbesoek vir 7 Jaar

LAERSKOOL BAILLIE PARK

Top 10

Xandré Baron, Conrad van Rheede van Oudtshoorn, SJ Janse van Rensburg, Eliah Bekker, Cassie Rankin, Mia Roos, Cobus Oosthuizen, Annebe Bester, Leyla Smith en Leander Botha. (Name volgens posisies)
Isabella Dreyer, Bianca Janse van Rensburg, Xander Human, Lize-Marie Meyer, Edrey van Zyl, Elsuné Els, Alex De Kock, Jessica Maxwell, Heinrich Berner en Carmie Hayward. (Name volgens posisies)
Graad 7
Graad 6
Graad 5
Isabella Prinsloo (afwesig), Zandri Janse van Rensburg, Femke Kruger, Madison Taylor, Yannika Kruger, Annebell van der Merwe, Rosa-Lee Els, Zelri van Niekerk, Celliers Hayward en Kara Reyneke. (Name volgens posisies)
Graad 4
Kaydie van Zyl, Adelay Botha, Max De Kock, Joané Fourie, Tessa Nel, Luan Erasmus, Mienke Els, Abby Smith, Reinhard Naudé en Carlene Coetzee. (Name volgens posisies)

Skole Tennis Liga

Baillies se Tennis o.13 seuns het aan die Noordwes Finaal Skole Tennis Liga deelgeneem in Oktober. Hulle het teen Laerskool Rustenburg verloor en in die finaal Laerskool Mooirivier gewen om algeheel 3de in Noordwes te eindig. Ons is baie trots op elke speler wat die skool verteenwoordig het.

Interprovinsiale Bergfiets Kampioenskappe

Baie geluk aan die volgende Baillies Bergfiets ryers wat die naweek, 19-20 Oktober 2024, deelgeneem het aan die Interprovinsiale Bergfiets Kampioenskappe in Harrismith. Ons is baie trots op elke Baillie-ryer wat deelgeneem het. Vanuit 91 Laerskole in SA wat deelgeneem het aan die Interprovinsiale Bergfiets Kampioenskappe het Laerskool Baillie Park ‘n algehele 10de plek van al die Laerskole in SA behaal en ons is baie trots!

SA kampioenskappe

Baillies Boogskiet het uitstekend presteer tydens die SA kampioenskappe in Kimberley gedurende die skoolvakansie. By die interprovinsiale kampioenskap het David Knoetze en Elizma de Jager, saam met die NW Penkoppe span, ‘n goue medalje verwerf vir 1ste plek. Baillies Boogskiet het ‘n derde plek behaal by die interskole 3D-kategorie. In die Bullseye-kategorie het die span ‘n 6de plek behaal uit 8 skole in die land. Individueel het David Knoetze ‘n derde plek (brons) in die Graad 6 seuns-kategorie behaal met ‘n indrukwekkende telling van 280 uit 300. Christelle Maritz het ‘n eerste plek (goud) verwerf vir die cub dogters, ook met ‘n telling van 280 uit 300.

Edrey van Zyl, Christiaan de Wet, Leander Botha en Heinrich Berner.
Jemma Gouws (7de), Joané Fourie (34ste), Henrey Jacobs (8ste), Hanru Odendaal (29ste), JP Cromhout (43ste), Bennie Fourie (58ste), Zandri Janse van Rensburg (23ste), Grizelda Janse van Rensburg (34ste), Ignu Cordier (62ste), Jemma Gouws (12de), Joané Fourie (43ste), Henrey Jacobs (4de), Hanru Odendaal (25ste), Bennie Fourie (31ste), Zandri Janse van Rensburg (22ste) en Grizelda J.v Rensburg (26ste).
David Knoetze, Elizma de Jager, MJ Kruis, FC Hugo, Anne-Belle Watson, Leanie Claassen, David Knoetze, Elizma de Jager, FC Hugo, Cara Snyman, MJ Kruis, Jacobus van Marle, Megan Hendrikse, Luan Erasmus, Luhan Kruis, Leanie Claassen, Eune Laubscher, Riene van Jaarsveld, David Knoetze en Christelle Maritz.

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

2024 Prysuitdeling

Baie geluk aan al ons Gimmie-leerders wat so goed presteer het!

Kotze Uitvoerende Kunstenaar, Senior Kultuurseun en Gimmie-Leerder

Duardt Erasmus Duxleerling met 95.1%

Johan
Nico Smit Hoogte Kultuurprestasie
Danel Fourie Senior Kultuurdogter
Christie Moolman Gimmie-guts
Xandri Palmer Veelsydigste Senior Sportdogter
Inneke Liebenberg Veelsydigste Junior Sportdogter
Jahndré Coetzee Veelsydigte Senior Sportseun
Wian Strydom Veelsydigte Junior Sportseun
Pieter Kruger Junior Kultuurseun
Bianke Pienaar Sportvrou van die Jaar
Sharlé de Vry Junior Kultuurdogter
Sihle Mahlangu Sportman van die Jaar, Senior atleet van die Jaar

LAERSKOOL M.L. FICK

Kate Viljoen 100% Skoolbesoek

Lleyton Laubscher Beste tennis speler van die Jaar

Landru Sevenster Onderhoofseun

Ansuné Welgemoed Noordwes Netbal span, Netbalspeelster van die Jaar

Jacquline Bodenstein 100% Skoolbesoek

Ruchel Reyneke Beste prestasie: Eng

Janco de Lange Krieketspeler van die Jaar

Damien Pretorius Rugbyspeler van die Jaar, Sportseun van die Jaar, Beste sportpresteerder, Beste vordering in Tennis

Prysuitdeling

Ansuné v Vuuren 100% Skoolbesoek

Liané v Aswegen Beste prestasie: Gr. 7, Teg, Onderhoofdogter

Caitlin Snyman Landloop atleet van die Jaar

Lucian Jackson Rugbyspeler van die Jaar

Bernedette Botes

Beste prestasie: Gr. 7, EBS, SW, Musiek

Micyala Mans

Beste prestasie: Gr. 7, Afr, Eng, Wisk, Teg,Visuele Kunst, Hoofdogter, Netbalspeelster van die Jaar

Liané vd Riet Beste prestasie: NW

Zandre Labuschagne Rugbyspeler van die Jaar

Renske Reinecke

Beste prestasie: LO, Hokkie speelster van die Jaar, Onderhoofdogter

Christiaan Knoesen Hoofseun

Lize v Wyk

Atleet van die Jaar, Veelsydigste dogter, Sportdogter van die Jaar, Beste vordering in Tennis

Rolandi Mulder Beste prestasie:Teg,

Nhlanhla Ntuli Veelsydigste seun

HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA

Beste Muurbalskool in die Potch-liga

Ferdies is aangewys as die beste muurbalskool in die Potch-liga! Ons is opgewonde om bekend te maak dat Ferdies aangewys is as die “Best Overall Squash School”! Met 6 spanne wat aan liga deelgeneem het, het ons elke wedstryd met ALLES aangepak en ons kan nie meer trots wees op ons spelers nie!

Allegretto Eisteddfod

Ferdies is ongelooflik trots op almal wat vanjaar aan die Allegretto Eisteddfod deelgeneem het. Die eerste rondte het uitstekende resultate gelewer: Ferdies spog met 15 B- en B+-simbole, 23 A-simbole, 27 A+-simbole, 10 A++-simbole en DRIE A+++-simbole - die hoogste simbole wat by die Eisteddfod behaal kan word. Dit is toegeken aan Laura van der Walt wat ook die Nasionale afdelingwenner vir Visuele Kuns is. Cindy van Deventer het ook wonderlike resultate vir haar kuns behaal, asook El’Ad Fransman vir sy dansitems.

Potgieter Hoofseun

Uitvoerende Komiteelid | Executive Member

Deané Kooyman Hoofdogter

Afrikaans Olimpiade vir Juniors

Ferdies wil baie geluk sê aan die volgende leerders wat aan die Afrikaans Olimpiade deelgeneem het en uitstekend presteer het.

Miné Bronkhorst 1ste in Noordwes: Afrikaans Huistaal

Marizette Aucamp 6de in Noordwes: Afrikaans Huistaal

Gite de Wit 2de in Noordwes: Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Shè-Leigh Coetzee 3de in Noordwes: Afrikaans

Eerste Addisionele Taal

Kwame Matlawe
Leigh-Anne Moss
Armand
Terrence Masupa Walt Esterhuysen

HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM

Volkies Krieket

Volkies is bevoorreg om te kan terug kyk na ‘n baie suksesvolle en geseënde seisoen op die krieket veld.

Ons eerste span is vir die 6de agtereenvolgende jaar as Noordwes kampioene gekroon en het ook gesorg vir verskeie hoogtepunte by groot toernooi soos die Noord-Suid en Diamantveld krieket-fees.

Volkies is ook baie trots op ons ander krieketspanne met 5 van ons 7 spanne wat ook as Noordwes Wenners gekroon is. Die spanne sluit in:

• Volkies o.14A span

• Volkies o.15B span

• Volkies 2de span

• Volkies senior dogters krieket span (Noordwes B-Liga wenners)

Baie geluk aan al ons afrigters en spelers met julle harde werk deur die seisoen. Julle hou volkies se naam hoog!

Volkies Astro Opening

Die dag het uiteindelik aangebreek vir Volkies om saam die Volkie familie ‘n groot droom te kon vier met die amptelike opening van ons nuwe astro-hokkiebaan. Dit was ‘n geleentheid van feesviering, blydskap en baie emosies met leerders, personeel, ouers en oud-volkies wat almal gedeel het in die geleentheid. Jaryd Hammond, hokkie direkteur en meneer Gerhard Swart het die baan amptelik ge-open waarna verskeie wedstryde met huidige en oud-leerders op die baan plaasgevind het. Dit was ook ‘n geleentheid om huldeblyk te bring aan Juffrou Marisca Badenhorst vir die sleutel rol wat sy gespeel het om hierdie droom ‘n realiteit te maak en Volkies sal vir altyd haar leuse van “Choose Joy” laat voortleef. Dankie aan die Trompie Groep, Volkie Vonk en elke ouer, onderwyser en leerder wat gehelp het om hierdie droom ‘n realiteit te maak. Ons sien uit om te sien hoe Volkies se Hokkie van krag tot krag gaan met nog vele groot oomblikke wat op hierdie fasiliteit gevier gaan word.

o.14 Span
o.15B Span
Eerste Span
Eerste Dogtersspan

THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS POTCHEFSTROOM

Congratulations to the Leaders for 2025

May you lead with pride, set a shining example, and inspire those around you. We’re excited to see the amazing things you’ll accomplish!

Lehakoe Ramokoka Nakibule Tyobeka
Morgan Winn Minenhle Dikobe
Reabetswe Namane
Remofilwe Kalanki
Nthabiseng Molebatsi
Kuyabongeka Zulu
Laura Andrade de Ponte
Teressa Bouwer Keisha Brishmaer
Isabella Correia Minenhle Dikobo
Mamello Phuthi
Megan Fouché Nyasha Gonyora Gheerde Kempen
Mia Kok Omphile Lesekele
Amorie Maass Owethu Madhlala
Kopano Mohlahlo
Anele Mdlulwa
Ntandokayise Mlangeni Kgolagano Modiboa
Qhobosheane Mofamere
Mukonazwothe Matsila
Reatlegile Mampe
Anele Mdlulwa Thuto Raphiri
Kaone Tsatsimpe Kiera Williams
Mbali Nhleko Bone Nkele

LAERSKOOL GOUDKOP

Hoofleiers 2025

Anru van Deveenter Hoofseun

Miné Randall Hoofdogter

Nina Brand Duxleerling, Prestasie: Wisk, NW, EBW, SW, KK, Teg, LO, Wenner van Afr Redenaars, SNR Dogters Tenniskampioen

Ruan Pelser Onderhoofseun

Miandi Spies Duxleerling

Keagan Flanagan Onderhoofseun

Prysuitdeling

Milann Herridge Duxleerling, Veelsydigste Seun

Miandi Spies Onderhoofdogter

van Zyl Duxleerling

Hymne du Rand Onderhoofdogter

Potgieter Vakprestasie: Afr

Josh
Elhandri
Benjamin Robbins Vakprestasie: Eng, Beste Eng Redenaar
Karli Vos Beste Eng Redenaar
Carolize Engelbrecht Wenner van Eng en Afr redenaars, Veelsydigste Dogter
Graeme van Schalkwyk Beste Eng redenaar, SNR Kultuurseun
Rueben van Schalkwyk Wenner van Afr Redenaars, Beste prestasie: JNR Redenaars, JNR Kultuurseun

Miané Randall Wenner van Afr redenaars, SNR Kultuurdogter

Kyle v.d. Westhuizen Beste SNR skaakseun

Jessica Marais

SNR Dogtersatleet en Sportdogter van die Jaar, Beste Middelafstand Atleet, Victrix Ludorum

Juandré Boshoff

Gholfspeler van die Jaar

Elné J.v. Rensburg Beste Afr redenaar, JNR Kultuurdogter

Louw Beste SNR skaakdogter

Chanté Fourie

SNR Sportdogter en Landloopatleet van die Jaar

Aiden Engelbrecht

SNR Sportseun en Tennisspeler van die Jaar, Beste Middelafstand Atleet, KFC presteerder

Marnu Marais Beste Afr redenaar

Annelie v.d. Walt

SNR Sportdogter van die Jaar

Izak Nieuwoudt SNR Sportseun van die Jaar

Juan Bezuidenhout Beste Boogskut Prestasie

Theuns Britz SNR Sportseun van die Jaar, Hokkie Seunspeler van die Jaar

JNR

Charlé
Julinke Rothman Beste JNR skaakdogter
Kyle van Niekerk Beste JNR skaakseun
Zayden Meyer SNR seunsatleet van die Jaar
Taylor Botma Hengelkampioen van die Jaar
Jomar Uys
Sportseun van die Jaar
CG Randall Beste Afr redenaars
Famke Jordaan ATKV SNR redenaars

SNR Seuns

Landloopatleet van die Jaar

Lesedi Motaung JNR dogters

landloopatleet, JNR

Sportdogter van die Jaar

Dihan Pretorius JNR Seuns Tenniskampioen
Juwan Pretorius JNR Seuns Tenniskampioen
Neoné Potgieter JNR Dogters Tenniskampioen
Jessica J.v. Rensburg JNR Dogters Tenniskampioen
Juann Brits Gauteng Provinsiale Lewensreddings gala
Osego Ramohlabi JNR Seunsatleet
Miré Swart JNR Dogtersatleet
Juan-Pierre du Plessis JNR Seunsatleet
Franco Pretorius SNR Seuns Tenniskampioen
Anru van Deventer Victor Ludorum
Miguel Nieuwoudt Victor Ludorum
Kristen J.v. Rensburg Victrix Ludorum
Ivoné Bosch Victrix Ludorum
Mirre du Rand Victrix Ludorum
Christiaan van Jaarsveld
Calden Viljoen Victor Ludorum
Amoné v.d. Walt Beste Netbalspeelster
Kesego Mosime Hokkie Dogterspeelster van die Jaar
Keagan Flanagan Krieketspeler van die Jaar
Caleb Botha Rugbyspeler van die Jaar
Matthew Barnard Victor Ludorum

LAERSKOOL SAAMTREK

Prysuitdeling 2024

Baie geluk aan die volgende leerders wat so goed presteer het!

Marisa Visser Afrikaans, Engels, Wiskunde NW, SW, LO, Beste Presteerder, Duxleerling Gr. 4 - 7, Kultuurdogter, Veelsydigste Leerder, Flinkdink span, Flinkdinker van die jaar en Rapportryer Beweging.

Sloan van Wyk Kultuurseun

Tabitha Botha Duxleerling Graad 6

Jason Tarr Sportman van die Jaar

Alto Wigget Sportseun Graad 6

Hayley Lues Sportmeisie van die Jaar en Landloper van die Jaar Meisies Senior

Juhanell Ollewagen Sportdogter Graad 6

Xavier Steenkamp Duxleerling Graad 4
Carmi van Niekerk Redenaar van die Jaar
Rosaline Botha Saamtrekker van die Jaar
Rubin Essakow Sportseun Graad 5
Sanya Visser Duxleerling Graad 5

HOËRSKOOL WESVALIA

Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe

Ons Bars Van Trots. Die Wesvalia Boogskietspan is aangewys as die algehele wenners in die skole afdeling. Baie geluk aan elke skuts en afrigters juffrou Beukes en meneer Basson. Provinsiale kompetisie van 25 September 2024.

Klara Venter Sportdogter Graad 5
Christilie Botes Sportdogter Graad 4 (Deel)
Ryan Beets Sportseun Graad 4
Sanel Leibbrandt Sportdogter Graad 4 (Deel)
Ilané van Heerden Sportdogter Graad 4 (Deel)
Dillen Beukes (1ste plek Gr. 10), Tristan Trollip (1ste plek Gr. 9), Deandré Erwee (3de plek Gr. 9), Mishka Hattingh (3de plek Gr. 8), Shawn Beukes, Tristan Trollip, Walter Weeks, Tiaan Oosthuizen, Judilie Ehlers en Mia Muller.

Krieket Nuus

Baie geluk aan ons 1ste Krieketspan wat opslae maak en vir die eerste keer in die skool se geskiedenis kwalifiseer vir die Noordvaal uitspele! Hulle ding in die kwartfinaal teen Hoërskool Waterkloof mee. Ongelukkig verloor ons die stryd met 8 paaltjies. Ons is trots op die span se goeie sportmangees en determinasie.

Kultuurseun

• Drama FAK Tienertoneel: Brons sertifikaat ensemble spel, Silwer sertifikaat vir spel, Goue sertifikaat verhoogbestuur, Brons sertifikaat produksie, Brons sertifikaat grimering en kostuums

• SA Spraak en Drama Kollege Eksamen (91%)

• Teaterkomitee

• Wesvalia Interne redenaarskompetisie

• (1ste plek seniors seuns)

• Klerksdorp Interskole Redenaarskompetisie (2de plek seuns)

• ATKV Redenaars: Deelname aan semifinaal.

• Wits Interskole redenaarsliga-Voorbereid: Landsfinaal deelname.

• ATKV DigiPraat 2023: 2de plek tydens Landsfinaal.

• Wesvalia Public Speaking competition (1st place)

• Klerksdorp Interschools Public Speaking First Additional Language competition (2nd place)

• KOSH and Potchefstroom Public Speaking Home Language competition.

• Wits Interschool Public Speaking League: Prepared speech National.

Kultuurdogter

• Eisteddfod Sang: Solo A+, Duet A+, Kategoriewenner duet

• Erekleure: Eisteddfod Drama: 4 x A++ vir Gedig, Prosa en 2 x Voorbereide lees

• Drama: SA Spraak en Drama Kollege Eksamen 2023 (92%)

• SA Spraak en Drama Kollege Eksamen 2024 (95%)

• Drama FAK Tienertoneel ; Brons sertifikaat ensemble spel, Brons sertifikaat vir spel, Goue sertifikaat verhoogbestuur, Brons sertifikaat produksie, Brons sertifikaat grimering en kostuums

• Teaterkomitee: 2024 Voorsitter

• Dring deur na ATKV 1ste rondteVoorbereid

• Wits Interskole redenaarsligaOnvoorbereid: Landsfinaal wenner

• Public Speaking: Plaaslik 2de plek

• Dring deur na semi-finaal van KOSH Interschool First Additional Language

• Talent Africa (Silwer)

• Brian Kenneth School of performing arts (Goud)

Sportdogter en Sportseun

Sportdogter 2024: Luché van der Berg

• Atletiek: Gemiddeld van 750+ punte op die ASA-tabel, Verower drie goue medaljes tydens die NW Interhoër, Verower twee silwer medaljes tydens die ASA NW Kampioenskappe, Verower ‘n goue medalje tydens die SASA NW Kampioenskappe, Verwerf Provinsiale kleure in Atletiek

• Hokkie:NW Span, Mees Belowende Speler

• Landloop: NW Span

• Tennis: Mees Belowende Speler, 5de span dogters - NW Naaswenners, 4de Dogtertennisspan Mees Belowende Speler, Mees Belowende Speler Sportseun: Fafa Calitz

• Atletiek: Gemiddeld van 750+ punte op die ASA-tabel, Verower twee goue medalje tydens die ASA NW Kampioenskappe

• Rugby 7’s: Luiperds o.17 7’s span, o.17 7’s Rugbyspeler van die Jaar, RugbyNWU reeks naaswenners, o.17 Luiperds Rhino week

Henco Mynhardt
Amoné Meyer
Luché van der Berg Fafa Calitz

NW Dragons

Baie geluk aan die 0.17 en o.19 NW Dragons met julle verkiesing tot die span. Julle het hard gewerk om hierdie prestasie te behaal en ons is opgewonde om julle talent en passie in aksie te sien. Mag julle elke wedstryd geniet en alles gee op die veld.

SA Junior

Baie geluk aan Tristan Trollip wat opgeneem is in die SA Junior Boogskietspan! Ons is baie trots op jou!

Tiska Karate

Baie geluk aan Kiana Maartens wat die volgende prestasies behaal: Basic Kumite (Goud), Kata (Silwer), Kumite (Silwer). Sy verwerf haar SA Kleure.

Tristan Trollip
Kiana Maartens
Luan Vermeulen Marneau Dreyer Eduard Dreyer

CURRO KLERKSDORP

High School Prefect Body 2025

Congratulations to the newly elected High School Prefect Body 2025!

Karabo Thapelo Gaboutloeloe, Lynnique Jaylin Jacobs, Unathi Tsholofelo Kambule, Tyra Ksonkomona, Ethan Kungu, Reabetswe Pule Leburu, Keketso Thabiso Letshabo, Kgaogelo Maake, Lesego Keitumetse Mahole, Jake Mallier Aunel, Mpumelelo Mashatola, Lord Motheo Molefe, Mbali Nkomo, Hlomang Reatile Ntebele, Mamello Thulaganyo Phoofolo, Amolemo Ralepeli, Onalenna Ralepeli, Masego Reagile Ramasodi, Reabetswe Jacoline Ranta and Bonakele Wonci.

Saint Theresa’s Boarding Prefects

Congratulations to the newly elected Saint Theresa’s Boarding Prefects for 2025.

Mamello Phoofolo (Deputy Head Girl), Lord Molefe (Deputy Head Boy) Bonakele Wonci (Head Boy) and Reabetswe Ranta (Head Girl)
Angaka Khohliso, Sebina Molala, Ponalo Motsaathebe, Makaziwe Nyuliwe, Reotshepule Phogojane, Masego Ramasodi (Head Girl) and Kgopotso Sibanda.

KLERKSDORP HOËRSKOOL

Liané Engelbrecht Matriek Duxleerling

Megan Burger Kultuurdogter van die Jaar

Ewald Jansen Sportseun van die Jaar

Leonard Swart Gholfseun van die Jaar

Laurike Mynhardt Netbalspeelster van die Jaar

Prysuitdeling

Kate-Lynn Fourie Sportdogter van die Jaar

Karmen Marais Gholfdogter van die Jaar

Stephan Jv Rensburg Krieketspeler van die Jaar

GJ Steenberg Rugbyspeler van die Jaar

Otto Bruwer Tennisspeler van die Jaar

Amogelang Tatai Seunsatleet van die Jaar

Mienke Engelbrecht Tennisspeelster van die Jaar

Keandra Jooste Dogtersatleet van die Jaar

Marnus van der Merwe Kultuurseun van die Jaar
Lizel van Antwerpen Bergfiets Dogter van die Jaar
Ty Botes Bergfiets Seun van die Jaar
Jazmijn Schepers Trompoppie dogter van die Jaar
Kitso Moaludi Trompoppie dogter van die Jaar

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook