



















































![]()




















































Die tyd vir voornemende kunstenaars om oorweeg te word vir ATKV-Crescendo se mentorskapprogram in 2025 raak min. Belangstellendes het tot 31 Desember 2024 tyd om vir hierdie projek in te skryf.
Oor die afgelope vyf dekades het Crescendo gehelp om die musikale loopbane van kunstenaars soos Rina Hugo, Riana Nel, Jak de Priester, Anna Davel, Anneli van Rooyen en Karin Hougaard af te skop. Die formaat het egter oor die jare verander. “In plaas van ’n talentkompetisie waar net een persoon as ’n wenner aangewys word, fokus ATKV-Crescendo deesdae op die ontwikkeling van musikante, want talente is nie gegee om teen mekaar te kompeteer nie, maar eerder om mekaar daardeur te verryk,” verduidelik projekorganiseerder Morné van Staden. “Deur die jaar woon ’n aantal finaliste slypskole by om hulle voor te berei op ’n loopbaan in die kunste. Daar word ook klem gelê op nuutskeppings, aangesien kunstenaars liedjies moet inskryf wat uit hulle eie pen kom.”
Die talent wat uit hierdie mentorskapprogram gekom het, het die ATKV genoop om ATKV-Crescendoproduksies te begin, wat nuwe produksies op die planke bring en finaliste help om hulle liedjies, albums en musiekvideo’s vry te stel. Hierdie produkte kan op aanlyn platforms soos YouTube gesien word en liedjies word op radiostasies en stroomplatforms soos Apple Music, YouTube Music, Spotify, Amazon Music en Deezer vrygestel. “Op hierdie manier,” verduidelik Morné, “voorsien ATKV-Crescendo ’n konstante vloei van nuwe stemme, kunstenaars en liedjies vir die Afrikaanse musiekindustrie.”
Alhoewel die finaliste dit eens is dat die mentorskapprogram hulle musikale loopbane ’n hupstoot gegee het, is die persoonlike groei wat die kunstenaars hierdie jaar ervaar het nie te versmaai nie. Lize-Marié Naudé verklap dat sy gedink het die ervaring gaan “cool” wees, maar “nie só cool nie”. “Selfs toe ek die e-pos kry dat ek deurgedring het na die slypskool was dit reeds lewensveranderend. Die mense is egter next level. By hulle kon ek net myself wees. Dit was nie nodig om voor te gee nie. Dit was nie nodig om grimering aan te sit nie. Ek is aanvaar net soos ek is en dit is wat die mooi van musiek en musikante is – ons bring die beste in mekaar uit. Die ATKV-Crescendo-familie is nou die een familie wat ek nie gaan los nie.”
Meer selfvertroue is wat vir Lester Paulus (aka Crimson Hozai) uitstaan as hy die persoonlike groei wat hy hierdie jaar ervaar het, moet beskryf. “Ek het meer vertroue in myself, die tipe musiek wat ek skryf en die tipe kunstenaar wat ek is. Ek kan ook nou oor enige onderwerp skryf en rap. Na dese verstaan ek dat my opinie van ander s’n verskil en ek is oukei daarmee.”
Potensiële finaliste kan hul inskrywings digitaal instuur, maar daar is ook talentsoekers in verskillende dele van Namibië en Suid-Afrika wat oudisies in persoon hou indien deelnemers dit verkies. Die inskrywingsproses werk soos volg:
Besoek crescendo.org.za indien jy ’n digitale inskrywing wil doen. Hier sal jy ook kontakbesonderhede kry van talentsoekers in Suid-Afrika en Namibië indien jy eerder ’n oudisie in persoon wil doen. Die sluitingsdatum vir alle inskrywings is 31 Desember 2024.
Uit hierdie inskrywings word 25 finaliste genooi na ’n omvattende mentorskapprogram tydens die Maart/April-skoolvakansie.
Die doel van hierdie weeklange mentorskapprogram is om die finaliste toe te rus met genoegsame kennis en kundigheid om hul loopbane af te skop hetsy hulle deurdring na die volgende ronde of nie.
Na afloop van die mentorskapprogram word daar tien finaliste uit die 25 gekies. Hierdie tien finaliste tree op in ’n reeks produksies gedurende die jaar.
Tydens ’n finale slypskool kry finaliste loopbaankartering en een-tot-een-onderrig, want hierdie groep is die mense wat met die ondersteuning van Crescendo hul musiekloopbane afskop.
Besoek ons webwerf by www.crescendo.org.za vir meer inligting oor ATKVCrescendo, wat in 2024 vyftig jaar se talentontginning vier.

Skandeer die QR-kode om in te skryf.





Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk.

Tiaan
Beste Senior Seunsatleet, Beste Senior Krieketspeler.

















Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk.

Armand Meintjies
“Nico Kruger-trofee” vir die Beste Senior Fietsryer van

Mahlatse Kekana Best u.16 Rugby Player for 2024 season.

Erandi Cilliers Beste Bevorderings Speler van 2024.


Tharia Collins Paula Kotzè-trofee: Beste Dogtersspeler van 2024.


Druan Venter Jaques Stiemie-trofee: Beste Jukskeispeler van 2024.


Zander de Klerk Afrigterstrofee vir die Beste Junior Krieketspeler.






AJ Jv Rensburg Seunsatleet van die Jaar

Ertjie Lourens Skaakspeler van die Jaar

Ann-Marie Potgieter Netbalspeelster van die Jaar

Jadon Jacobs Rugbyspeler van die Jaar

Arno Roberts Sportseun en Krieketspeler van die Jaar

Janica Cilliers Hengelaar van die Jaar

Chris-Lou Duvenhage Hengelaar van die Jaar

Jo-Lani Kühn Jukskeispeelster van die Jaar

Ertjie Lourens & Rieke Bosman Hokkiespelers van die Jaar

Leanè Nagel Dogtersatleet van die Jaar

Rieke Bosman Redenaar van die Jaar, Veritas Kultuur en Skoolhoof Toekenning
















Congratulations Matric class of 2024. These results are based on their Prelim Exams and all-year Academic and Sports performance. Academic Subjects Award - highest mark over 75% in the Prelim Exams:

Hlaneki (LO, Life Sciences), Mu’aaz Mayet (IT), Ruva Goromondo (History), Boitumelo Rabalao (Sepedi FAL), Theo
(Mathematical Literacy), Aluani Netshituni (Physical Sciences, Mathematics), Thabo
Bell
(English HL, Accounting, Afrikaans FAL), Mukona Gwele (Georgraphy, Business Studies), Letago Malatji (Mathematical Literacy Project).

Hassim Nuha
Cocks Accounting Trophy for highest Accounting Prelim mark, and the Dux Award - top Academic learner of the year.


Nkonyani Nikiwe
Accounting Olympiad, John Hudson Trophy for most exemplifying the Spirit and Ethos of the College, and the Best Allround learner.


Aluani Khetan Vallabh Science Trophy for the highest Prelims Science Mark






Carson Best Student in Sight Reading, Public Speaking and Visual Arts Grade 1-3

Phethahatso Motsoeneng Best Student in Drama Boys and Practical Music: Instrumental Grade 4-7

Best Student in Public Speaking, Sight Reading and Afrikaans Redenaars Grade 4-7


Best Student in Drama Girls Grade 4-7












High School Sport and Culture Prize Giving
Curro Heuwelkruin High School Sport and Culture Prize Giving – 29 October 2024














Prestige Prize Giving Ceremony
Curro Heuwelkruin Prestige Prize Giving Ceremony – Thursday 31 October 2024

















Baie geluk aan al ons pryswenners!







Wian


Jayden Gouws Veelsydigste Kultuurseun en Kultuur Osie van die





Auwke Jongbloed en Cara Snyman
Beste Junior Landloop Seunsatleet en Beste Junior Landloop Dogters Atleet van 2024

Estian Meintjies en Angelina Kkoutas
Beste Seuns en Beste Dogters Jukskeispeler

Jo-ané Pieterse en Lisa Pieterse
Veelsydigste Kultuurdogter van die Jaar

Daniël Dreyer en Leah Haarhoff
Top seun en dogter fietsryers vir 2024

Jade Grossel en Dene Bierman
Beste Hoërvlak Ruiter In Western Mounted Games

Katelyn Ferns,Lynn-Mari Esterhuyse en Joshua Brandt
Beste Senior Dogterspresteerder in Swem, Beste Dogter Juniorswemmer en Beste Seun Juniorswemmer.





Prysuitdeling 2024
Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk. Ons is baie trots om die prestasies wat hulle behaal het te deel.








Belowendste Onderwyskandidaat







On Tuesday the 8th of October a few pupils of our pupils participated in the Komatsu Maths Olympiad where our juniors managed to take the top three places:
• 1st place: Teya Zanetic
• 2nd place: Hana MacMillan
• 3rd place: Tadhg Egan
Our seniors took 1st and 3rd place respectively: 1st place: Amber McHugh and 3rd place: Jenny Zhang. Overall we were the top school at the Komatsu Maths Awards. The following pupils were invited to attend the awards ceremony:
• Juliette Leher
• Sewela Mahowa
• Tadhg Egan
• Hana MacMillan
• Harshiv Gohil
• Teya Zanetic
• Lehlabile Tswaane
• Nick Dando
• Kayla Makhomisane
• Paityn Landsman
• Nic Boyum
• Alistair Van Hilten
• Nsovo Mabila
• Amber McHugh
• Isabella Alcock
• Tristan Brett
• Jenny Zhang
• Yash Kalan
• Ryno Schultz
• Sophia Leher
• Teacher: Mrs. M. Els

The Grade 9 students of Stanford Lake College showcased their talent in the SANGO Junior Geography Olympiad, where 19 students participated with impressive results. Megan Lamminga, Thebe Thobejane and Miano Tshivhula earned Bronze Certificates for placing in the top 15%, while Hana MacMillan achieved a Silver Certificate for ranking in the top 10%. Exceptional performances were seen from Ruby Fair and Harshiv Gohil, who earned Gold Certificates for placing in the top 5%. Special congratulations goes to Jan-Carel Els for his
achievement, earning a Platinum Certificate for ranking in the top 1% nationally, placing him 2nd overall in the country, and
province. Stanford Lake College was also recognised as the top school in Limpopo.







Op 18 Oktober 2024 is die gebruiklike graad 12 prysuitdeling en kerkdiens in Merensky se skoolsaal gehou.

du Plessis Sportdogter van die Jaar
James le Grange Gr. 12 Landbou Ambassadeur en Lydia de Wet-toekenning vir Onbaatsugtige Diens
Jayden Jurgens
Kultuurpersoonlikheid van die Jaar
Israel Mpadaguta
Senior Sakkie Meyertrofee vir Toewyding en Deursettingsvermoë

Mostert Hoogste prestasie in kultuur

Sherize Myburgh
Junior Sakkie Meyertrofee vir Toewyding en Volharding
Merensky Landbou Akademie het op Donderdag, 10 Oktober, die jaarlikse Oktober Prysuitdeling gehou, waar die skool se beste presteerders vir hul uitsonderlike prestasies van Januarie tot September 2024 vereer is. By dié spoggeleentheid is bykans 500 toekennings toegeken, wat ’n wye verskeidenheid van die skool se aktiwiteite dek, insluitend kultuur, sport, landbou en ander uitblinker areas.





















Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk. Ons is baie trots om die belonings wat hulle ontvang het aan te kondig.


Abigail Collins Veelsydigste Junior Kultuurleerder

Zené de Jager Veelsydigste Junior Sportdogter van die Jaar

du
Skyfskiet - Beste Senior Dogterskut van die Jaar

Sluis Seleise
Landboubestuur 75%, Landboutegnologie 81% Veelsydigste Leerder


Chané Esmeraldo Besigheidstudies 92%

Luke Beith Boogskiet - Beste Seun Skut van die Jaar


Chrisian Toranzo Fong
English Home Language 82%, Physical Sciences 85%, Life Sciences 86%


Gobetz Kultuur - Beste Junior Kultuurleerder

Lunghile Mkhawana Chess - Best Senior Player of the Year


Megan Mans Hokkie Speler van die Jaar, Senior Sportdogter van die Jaar, Provinsiale Kleure in Hokkie/Krieket, Tennis Speler van die Jaar


Skyfskiet - Beste Junior Dogterskut van die

Mario Steyn Hokkie - Speler van die
o/14 - Seuns


Rikus de Kock
Beste Sportprestasie van die Jaar, SA-kleure vir Skyfskiet, Beste Junior Seunskut van die Jaar



Reuben van Aswegen Tennis - Beste Speler van die Jaar - Seuns


Rudolf Theunissen Gholf - Beste Speler van die Jaar



Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk. Ons is baie trots om die belonings wat hulle ontvang het aan te kondig.





Chelsea Snyman
Swem - Beste Senior Dogter van die Daar, Buitengewone Swemprestasie toekenning



Hanri


Clarabelle Dippenaar Western Mounted Games - SA kampioen, 1ste plek op Junior Level





Dami Siyanbola Athletics, Best Senior Athlete of the Year, Best Achievement - Field item





Tumelo Ramalepe Cross CountryBelowendse Atleet van die Jaar








Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk. Ons is baie trots om die belonings wat hulle ontvang het aan te kondig.

Poolman Rugby - Beste Speler van die Jaar Nyati’s

de Beer
Rugby - Speler van die Jaar o/16

Kian Lötter
Junior Sportseun van die Jaar, Provinsiaal rugby en atletiek, Beste Prestasie - Baanitiem, Beste Junior Atleet

Venter Swem - Beste Junior Seun van die Jaar

Jason Loucao Swem - Beste Senior van die Jaar, Buitengewone Swemprestasie

Lubisi
Beste Sportprestasie van die Jaar, SA Colour for Netball, Netball - Player of the Year u.17


Lia Coetzee
Junior Sportdogter van die Jaar, Provinsiale Kleure in Atletiek en Netbal

- Beste Ontwikkelde
van die Jaar

Lindy-Lee Meyer
Atletiek - Beste Vordering in Atletiek








Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk. Ons is baie trots om die belonings wat hulle ontvang het aan te kondig.

o.14 A-span - Beste nelbalspan van die Jaar




Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk. Ons is baie trots om die belonings wat hulle ontvang het aan te kondig.

Eerstespan Hokkiedogters - Beste span van die Jaar

Eerstespan Hokkieseuns - Beste seunshokkiespan van die Jaar




Elizma Truter Toppresteerder in Kultuuren en Uitsonderlike Ambassadeurskap


Aldoné Schwerdtfeger Sportdogter van die Jaar en Triegie van die Jaar Trofee vir Uitstaande Prestasies gelewer

Joshua Cronje Sportseun van die Jaar

Miané Vorster Beste Leierontwikkeling en Staatmaker van die Jaar Trofee vir Volgehoue positiewe gedrag, hulpvaardigheid, netheid en medemenslikheid





Baie geluk aan die volgende seuns en dogters wat verkies is tot prefek vir 2025! Sterkte met jul komende termyn!
Seuns Prefekte


Dogters Prefekte



Baie geluk aan al die leerders wat aangewys is as Media en Snoepie Prefekte vir 2025! Baie dankie vir al die harde werk en tyd wat julle gaan insit in die media en snoepie! Julle maak ons Triegies slim!
Media Prefekte


Snoepie Prefekte





Beste






