









![]()










Die tyd vir voornemende kunstenaars om oorweeg te word vir ATKV-Crescendo se mentorskapprogram in 2025 raak min. Belangstellendes het tot 31 Desember 2024 tyd om vir hierdie projek in te skryf.
Oor die afgelope vyf dekades het Crescendo gehelp om die musikale loopbane van kunstenaars soos Rina Hugo, Riana Nel, Jak de Priester, Anna Davel, Anneli van Rooyen en Karin Hougaard af te skop. Die formaat het egter oor die jare verander. “In plaas van ’n talentkompetisie waar net een persoon as ’n wenner aangewys word, fokus ATKV-Crescendo deesdae op die ontwikkeling van musikante, want talente is nie gegee om teen mekaar te kompeteer nie, maar eerder om mekaar daardeur te verryk,” verduidelik projekorganiseerder Morné van Staden. “Deur die jaar woon ’n aantal finaliste slypskole by om hulle voor te berei op ’n loopbaan in die kunste. Daar word ook klem gelê op nuutskeppings, aangesien kunstenaars liedjies moet inskryf wat uit hulle eie pen kom.”
Die talent wat uit hierdie mentorskapprogram gekom het, het die ATKV genoop om ATKV-Crescendoproduksies te begin, wat nuwe produksies op die planke bring en finaliste help om hulle liedjies, albums en musiekvideo’s vry te stel. Hierdie produkte kan op aanlyn platforms soos YouTube gesien word en liedjies word op radiostasies en stroomplatforms soos Apple Music, YouTube Music, Spotify, Amazon Music en Deezer vrygestel. “Op hierdie manier,” verduidelik Morné, “voorsien ATKV-Crescendo ’n konstante vloei van nuwe stemme, kunstenaars en liedjies vir die Afrikaanse musiekindustrie.”
Alhoewel die finaliste dit eens is dat die mentorskapprogram hulle musikale loopbane ’n hupstoot gegee het, is die persoonlike groei wat die kunstenaars hierdie jaar ervaar het nie te versmaai nie. Lize-Marié Naudé verklap dat sy gedink het die ervaring gaan “cool” wees, maar “nie só cool nie”. “Selfs toe ek die e-pos kry dat ek deurgedring het na die slypskool was dit reeds lewensveranderend. Die mense is egter next level. By hulle kon ek net myself wees. Dit was nie nodig om voor te gee nie. Dit was nie nodig om grimering aan te sit nie. Ek is aanvaar net soos ek is en dit is wat die mooi van musiek en musikante is – ons bring die beste in mekaar uit. Die ATKV-Crescendo-familie is nou die een familie wat ek nie gaan los nie.”
Meer selfvertroue is wat vir Lester Paulus (aka Crimson Hozai) uitstaan as hy die persoonlike groei wat hy hierdie jaar ervaar het, moet beskryf. “Ek het meer vertroue in myself, die tipe musiek wat ek skryf en die tipe kunstenaar wat ek is. Ek kan ook nou oor enige onderwerp skryf en rap. Na dese verstaan ek dat my opinie van ander s’n verskil en ek is oukei daarmee.”
Potensiële finaliste kan hul inskrywings digitaal instuur, maar daar is ook talentsoekers in verskillende dele van Namibië en Suid-Afrika wat oudisies in persoon hou indien deelnemers dit verkies. Die inskrywingsproses werk soos volg:
Besoek crescendo.org.za indien jy ’n digitale inskrywing wil doen. Hier sal jy ook kontakbesonderhede kry van talentsoekers in Suid-Afrika en Namibië indien jy eerder ’n oudisie in persoon wil doen. Die sluitingsdatum vir alle inskrywings is 31 Desember 2024.
Uit hierdie inskrywings word 25 finaliste genooi na ’n omvattende mentorskapprogram tydens die Maart/April-skoolvakansie.
Die doel van hierdie weeklange mentorskapprogram is om die finaliste toe te rus met genoegsame kennis en kundigheid om hul loopbane af te skop hetsy hulle deurdring na die volgende ronde of nie.
Na afloop van die mentorskapprogram word daar tien finaliste uit die 25 gekies. Hierdie tien finaliste tree op in ’n reeks produksies gedurende die jaar.
Tydens ’n finale slypskool kry finaliste loopbaankartering en een-tot-een-onderrig, want hierdie groep is die mense wat met die ondersteuning van Crescendo hul musiekloopbane afskop.
Besoek ons webwerf by www.crescendo.org.za vir meer inligting oor ATKVCrescendo, wat in 2024 vyftig jaar se talentontginning vier.

Wil jy graag die koerant met familie en vriende deel?
Skandeer die QR-kode om in te skryf.
Skandeer die
QR kode en deel die digitale weergawe met hulle.

Engaging in play is one of the most impactful ways fathers can enhance their children’s well-being. Play is essential to a child’s development, nurturing cognitive, physical, social, and emotional growth. Recognising this, Takalani Sesame launched its Bond Through Play Campaign in August, encouraging father figures to embrace the power of play.
“Fathers bring unique perspectives and strengths to play, complementing the care mothers provide,” says Mari Payne, Deputy Managing Director at Sesame Workshop South Africa. Playtime not only strengthens the parent-child bond but also challenges harmful gender stereotypes, promoting caregiving as a shared responsibility.
Takalani Sesame offers practical advice for fathers at every stage of a child’s development:
• Infants: Engage in gentle rocking or massage to provide comfort and build trust.
• Toddlers: Participate in active games like chasing or throwing a ball to develop motor skills and coordination.
• Preschoolers: Encourage imaginative play, such as storytelling or dress-up, to foster creativity and language development.
Make playtime enjoyable with these South African classics and creative ideas:
• Hide and Seek: Play indoors or outdoors to promote problem-solving and physical activity.
• Round-robin storytelling: Add hand shadows for a magical twist, enhancing imagination and narrative skills.
• Laundry: Sort clothes by color or type to teach categorization and make chores fun.
• Shopping: Spot shapes and colors in the aisles to develop observational skills.
• Cooking: Turn meal prep into a scavenger hunt, encouraging participation and learning about food.
• Traveling: Count cars by color or play “I spy” to keep children engaged and attentive.
• Scavenger Hunt: Create a treasure map for your home or garden and hide small treats or toys for children to find.
• Obstacle Course: Use household items like chairs, cushions, and broomsticks to create a fun indoor or outdoor course.
• Musical Chairs: An old favorite that combines movement, music, and laughter.
• Paper Plane Contest: Make paper planes and see who can fly theirs the furthest.
• Nature Walk Bingo: Create a simple bingo sheet with items to spot during a walk, such as leaves, birds, and flowers.
• Puppet Shows: Create puppets from socks or paper bags and put on a family performance.
• Dress-Up Adventures: Use old clothes and accessories for imaginative play as pirates, superheroes, or explorers.

• Ball Games: Play soccer, basketball, or catch in the yard or at a local park.
• Simon Says: A classic game that improves listening and following instructions.
• Dancing Games: Have a mini family disco with favorite songs.
Quiet and Calming Activities
• Puzzle Time: Work on age-appropriate puzzles together to build problem-solving skills.
• Story Time: Take turns reading or inventing stories to enhance language and imagination.
• Building Projects: Use LEGO, building blocks, or household items to create towers or imaginative structures.
“Playing with your children means spending quality time with them,” says Payne. “It’s an investment in their social, emotional, and academic growth, as well as their readiness for school.
As the December holidays approach, it’s the perfect time for families to embrace the joys of play and create lasting memories together. Whether through traditional games, imaginative adventures, or simply spending quality moments with your children.









































































































Celebrating Academic Excellence in a changing world!
In just 39 years, Parel Vallei has established itself as a leader in academic excellence, consistently ranking among the top schools in the Western Cape. Our remarkable academic results speak for itself, and we proudly recognise the hard work and dedication of our learners in achieving these outstanding awards and accomplishments.
The governing body and teachers would like to congratulate ALL learners who received awards at the academic prize-giving! It was wonderful to celebrate your achievements with you.
Our deepest hope is that you will make use of all opportunities offered at PV and always remember the wisdom shared by our guest speaker and former pupil, JC Schoeman, who highlighted the phrase from the Parel Vallei school song: “How to grow in the art of living.”

Besondere gelukwensing aan die onderstaande leerders wat top sportpryse in hul verskeie kodes behaal het. Die leerders se toewyding en harde werk dien as ‘n inspirasie en dit was met groot trots dat ons hul prestasies saam kon vier.
Stay focused, stay motivated, and may you always find the strength to TUNGU so that you can achieve all your goals!

Scholtz, Christo Cilliers (Victor Ludorum: seuns), Ayandisa Mpumlwana, Matthew
van die Jaar), Dylan Cockcroft.
PV-kultuurprysuitdeling 2024: ‘n hoogtepunt saam met me Angelique Filter (oud Parel Valleier, 2020) as gasspreker!
Baie geluk aan elkeen van die leerders wat vereer is by die Kultuurprysuitdeling en in die besonder aan dié wenners van die spesiale toekennings.
Dankie aan me Dednam (PV-musiekhoof), mnr Spjikers (PV-kultuurhoof) en hul spanne wat so wye verskeidenheid aktiwiteite bied aan leerders en alles aanpak met Blue Thread-entoesiasme.

Leerders: Nina Strydom (Senior Artes 2024), Mr Darryl Spijkers (Head of Culture), Ms Angelique Filter (guest speaker and proud past pupil – 2020), Tara Thompson (Junior Artes 2024), Iviwe Dibela, Mila Filter, Unathi Mankahla, Danica Moodie, Michael João, Louise-Marie Le Grange, Chaeyoon Lee, Sebastian van Niekerk, Agu Holzapfel, Kiara Mahoney, Joshua Hawthorne, Benjamin Athersone, Zara Els, Laeila Sterley, Bernalee Hendricks en Francois Retief.














Underhill (Hoofseun), Mnr. Botha (Skoolhoof) en Lienke Uys (Hoofdogter).

Zhara du Toit (Onderhoofleier), Almero Underhill (Hoofseun), Mnr. Botha (Skoolhoof), Lienke Uys (Hoofdogter), Carlijn Lindhout (Onderhoofleier) en Nina Bester (Onderhoofleier)






Die matriekklas van 2024 se Akademiese Prysuitdeling het Vrydag saam met die matrieks se uitstapdag plaasgevind. By dié geleentheid is vakpryse, merietepryse asook erekleure vir akademie toegeken.
Nathan Nel was in die algehele derde plek met 89%, terwyl Jané Swart met 89,15%, in die tweede klasposisie was. Kayla Swarts het weggestap met die Hottentots Holland Koöp-beker vir haar eerste plek in Gr. 12 met 90.36%.
Benneline Kruger het vanJaar die Skoolhoofdeskild vir Leerder van die Jaar ontvang, terwyl Franko Stevens die Rotariërs Wisseltrofee vir veelsydigheid en 2de plek vir Leerder van die Jaar ontvang het. Beide hierdie leerders was onderskeidelik hoofdogter en hoofseun van 2024!
Die Pieter Koen-beker het vanJaar aan Martin Thiart gegaan vir volharding en deursettingsvermoë.


Huisgenoot Eisteddfod
Saskia Mc Dilling het onlangs aan die Huisgenoot Eisteddfod deelgeneem en die volgende toekennings ontvang:
• Sang: Silwer
• Poësie: Kategorie-wenner Saskia wen kontantpryse van R 5000 en twee afdelings van R 1500 elk. ‘n Berig oor Saskia gaan in die November-uitgawe van Huisgenoot verskyn.




Gholf
Die volgende Prestige Sportpryse is ook by hierdie geleentheid oorhandig:
• Hectic Biltong-trofee: Sportvrou van die Jaar (individuele sport) – Benneline Kruger
• Du Toit-beker: Veelsydigheid sport (meisie) – Benneline Kruger
• Thom Potgieter-beker: Sportvrou van die Jaar (spansport) – Caydi Fortein
• Ster-toekenning: Buitesport Beste Pretasie – DC Fourie
• Tonie Potgieter-beker: Sportman van die Jaar (spansport) – Ethan Leonard
• Morkel-beker: Sportman van die Jaar (individuele sport) – FC van den Berg
• Sport Suppliers-trofee: Sportman van die Jaar algeheel – FC van den Berg
• John Jennings-beker: Veelsydigheid sport (seun) – Uwen Januarie


Hoërskool Strand se eerste gholfspan het vanjaar baie goed in die WP B-liga gevaar. Hulle wen vyf van hulle ses ligawedstryde en het meegeding teen Curro Durbanville, Stellenberg, SAGBD, Durbanville, Bellville en Melkbosstrand om ten einde vir die finaal te kwalifiseer. Tydens die finaal het hulle teen ‘n baie goeie span van Hoërskool Vishoek te staan gekom en moes hulle ongelukkig die knie buig en op die dag tevrede wees om met ‘n silwermedalje weg te stap. Die seuns het die heel jaar uitstekende gholf gespeel en was ware ambassadeurs vir Hoërskool Strand. Ons is opreg dankbaar vir ons borg mnr. Ettiene Nel van OK Foods Strand vir sy getroue ondersteuning van hierdie span.




Krieket
Vir die eerste keer in die Strand se geskiedenis is daar DRIE verteenwoordigers van die Strand se eerste krieketspan in ‘n Bolandse provinsiale span opgeneem. Dit is werklik ‘n uitsonderlike prestasie.
Hierdie span gaan, 6 – 10 Desember 2024, aan die toernooi vir plattelandse spanne in Worcester deelneem. Wat hierdie prestasie merkwaardiger maak, is die feit dat mnr. Henk Conradie, die eerste span se afrigter, as assistantafrigter van die Boland se plattelandspan aangewys is.
Daniël Theron, die hoofseun van Hoërskool Strand, Nicholis Martin en Jordan Everts het met hulle insluiting in die span hulle name in die Strand se krieketgeskiedenis verewig.
Alle eer aan Henk Conradie, die krieketouers en alle betrokkenes by krieket wat hierdie uitsonderlike prestasie moontlik gemaak het.

We




































Mark your calendar, make your list, and get ready to shop local for the best deals of the season!

According to research by Capital Connect, a fintech company specialising in business funding, the wholesale, retail, and fuel sectors are expected to see a surge in activity as consumers gear up for massive deals.
Retailers are forecasted to generate an additional R22 billion in direct sales during Black Friday, with another R28 billion in indirect economic impact. Wholesale and fuel sectors will also benefit, with sales projected to rise by R32.1 billion and R6.2 billion, respectively. Consumer interest in Black Friday is higher than it has been in the last three years, helping push total retail sales for November to an estimated R136 billion, a 17.3% increase from 2023. Total retail sales for 2024 are expected to reach R1.45 trillion, up 5.7% compared to 2023.
The positive outlook for Black Friday can be attributed to factors such as reduced load shedding, lower inflation, interest rate cuts, and the introduction of the TwoPot Retirement System, all of which have boosted consumer confidence. These improvements offer retailers a chance to recover after a challenging period.
Different retail sectors are set to perform strongly during Black Friday 2024:
• R10.5 billion – Expected performance for general dealers
• R5.6 billion – Anticipated gains for clothing and footwear retailers
• R1.8 billion – Predicted revenue for household goods (furniture, appliances, and equipment)
• R1.5 billion – Projected increase for hardware, paint, and glass stores
• R278 million – Estimated boost for food and beverage stores
• R2.4 billion – Combined performance of other retailers (e.g., second-hand shops)

black friday sale
Most spending will focus on necessities rather than luxury items, with wholesalers and fuel suppliers also benefiting from increased deliveries to stores and consumers.
Amid the excitement of Black Friday deals, it’s important to remember the impact of supporting local businesses. Choosing to shop locally can make a huge difference in boosting your community’s economy and sustaining small businesses.
Why shop local this Black Friday?
• Boost the local economy: Every rand spent at a local business stays within the community, supporting jobs and growth.
• Unique finds: Local businesses often offer products you won’t find anywhere else, from handcrafted goods to speciality items.
• Personalised service: Small businesses pride themselves on providing a more personal, tailored shopping experience.
• Sustainability: Buying local reduces the environmental impact of transportation and packaging.
Black Friday 2024 promises to be a turning point for South African retailers, offering an opportunity to rebuild after years of economic uncertainty. By supporting local businesses and adapting to changing consumer behaviours, shoppers can ensure their purchases make a lasting impact on their communities while retailers prepare for a successful festive season.
Together, we can make Black Friday a win for everyone.








ook aan die SA stoei kompetisie deelgeneem. Die Kronieke van Kiki en die Kinders, ons het vandaf, 9 tot 14 September, revue gehad. Al die leerders het deelgeneem en het die geleentheid gehad om hulle talente uit te leef. Dit was ’n reuse sukses!

Ons het aan die Jocelyn Marais tennistoernooi deelgeneem. Die o.13A meisies en seuns het derde plek geïndig. Die o.13B seunspan het sesde geïndig.


Jaarlikse “Capping” Seremonie vir die o.13A Krieketspan. Die spelers het hul pette ontvang as simbool van hul toewyding en harde werk.


Everything School is your ultimate partner, just like our name suggests. Each transaction not only fulfils everything and anything your school needs, but also earns you valuable School Bucks. Our products




















Eikestad se top 7- seuns- en dogterstennisspelers het van, 17 tot 19 Oktober, aan die Gerrie Berner-tennistoernooi in die Paarl deelgeneem.
Uitslae: Ons dogters behaal ‘n vierde plek en ons seuns behaal ‘n negende plek.


Laerskool Eikestad het hul eerste beSING Koorfees aangebied, ‘n hoogtepunt in die skool se kultuurprogram. Die talentvolle kunstenaar, Jak de Priester, het saam met talle kore opgetree wat die atmosfeer van die geleentheid ‘n ekstra sprankel gegee het. Die koorfees het ‘n verskeidenheid van gaskore van omliggende skole bymekaargebring om hul passie vir koormusiek te deel. Kore sluit in, ons eie Akkerkoor en Eikekoor, L/S Hugenote, L/S Bastion, L/S Stellenbosch en L/S Eversdal.





very Merry Christmas and best



Congratulations to the o. 15A team who managed to secure a hard-fought 9-6 win against Rondebosch.

PRG o. 19A vs. Paarl Gim
• PRG kolf eerste en maak 233 vir 7.
Liam Basson 102 n.u.n.
• Matthew Seymore 66
• Paarl Gim 198 almal uit.
• Noah Appollis 4 vir 31
Roux Joubert 3 vir 39
• PRG wen met 35 lopies.
to
Championship. Congratulations also to Jake van Schoor who came first in the sub junior category in the Western Cape Downhill Championships.

PRG o. 15A vs. Paarl Gim o. 15A
• PRG: 239/10
GN Shrives 59
Naude Stroebel 55
• Paarl Gim: 229/10
Pieter Luttig 4/34
Seth Muirhead 2/37
• PRG wen met 10 lopies.

PRG o. 14A vs. Paarl Gim o. 14A
• PRG: 290/10 na 48,5 beurte.
Aiden Titus 85
Christiaan Fouché 76
• Paarl Gimnasium: 89/10 in 22,2 beurte.
Marcus Conradie 4/23
Morné Pauw 2/20
• PRG wen met 201 lopies.

