





![]()






Die tyd vir voornemende kunstenaars om oorweeg te word vir ATKV-Crescendo se mentorskapprogram in 2025 raak min. Belangstellendes het tot 31 Desember 2024 tyd om vir hierdie projek in te skryf.
Oor die afgelope vyf dekades het Crescendo gehelp om die musikale loopbane van kunstenaars soos Rina Hugo, Riana Nel, Jak de Priester, Anna Davel, Anneli van Rooyen en Karin Hougaard af te skop. Die formaat het egter oor die jare verander. “In plaas van ’n talentkompetisie waar net een persoon as ’n wenner aangewys word, fokus ATKV-Crescendo deesdae op die ontwikkeling van musikante, want talente is nie gegee om teen mekaar te kompeteer nie, maar eerder om mekaar daardeur te verryk,” verduidelik projekorganiseerder Morné van Staden. “Deur die jaar woon ’n aantal finaliste slypskole by om hulle voor te berei op ’n loopbaan in die kunste. Daar word ook klem gelê op nuutskeppings, aangesien kunstenaars liedjies moet inskryf wat uit hulle eie pen kom.”
Die talent wat uit hierdie mentorskapprogram gekom het, het die ATKV genoop om ATKV-Crescendoproduksies te begin, wat nuwe produksies op die planke bring en finaliste help om hulle liedjies, albums en musiekvideo’s vry te stel. Hierdie produkte kan op aanlyn platforms soos YouTube gesien word en liedjies word op radiostasies en stroomplatforms soos Apple Music, YouTube Music, Spotify, Amazon Music en Deezer vrygestel. “Op hierdie manier,” verduidelik Morné, “voorsien ATKV-Crescendo ’n konstante vloei van nuwe stemme, kunstenaars en liedjies vir die Afrikaanse musiekindustrie.”
Alhoewel die finaliste dit eens is dat die mentorskapprogram hulle musikale loopbane ’n hupstoot gegee het, is die persoonlike groei wat die kunstenaars hierdie jaar ervaar het nie te versmaai nie. Lize-Marié Naudé verklap dat sy gedink het die ervaring gaan “cool” wees, maar “nie só cool nie”. “Selfs toe ek die e-pos kry dat ek deurgedring het na die slypskool was dit reeds lewensveranderend. Die mense is egter next level. By hulle kon ek net myself wees. Dit was nie nodig om voor te gee nie. Dit was nie nodig om grimering aan te sit nie. Ek is aanvaar net soos ek is en dit is wat die mooi van musiek en musikante is – ons bring die beste in mekaar uit. Die ATKV-Crescendo-familie is nou die een familie wat ek nie gaan los nie.”
Meer selfvertroue is wat vir Lester Paulus (aka Crimson Hozai) uitstaan as hy die persoonlike groei wat hy hierdie jaar ervaar het, moet beskryf. “Ek het meer vertroue in myself, die tipe musiek wat ek skryf en die tipe kunstenaar wat ek is. Ek kan ook nou oor enige onderwerp skryf en rap. Na dese verstaan ek dat my opinie van ander s’n verskil en ek is oukei daarmee.”
Potensiële finaliste kan hul inskrywings digitaal instuur, maar daar is ook talentsoekers in verskillende dele van Namibië en Suid-Afrika wat oudisies in persoon hou indien deelnemers dit verkies. Die inskrywingsproses werk soos volg: Besoek crescendo.org.za indien jy ’n digitale inskrywing wil doen. Hier sal jy ook kontakbesonderhede kry van talentsoekers in Suid-Afrika en Namibië indien jy eerder ’n oudisie in persoon wil doen. Die sluitingsdatum vir alle inskrywings is 31 Desember 2024.
Uit hierdie inskrywings word 25 finaliste genooi na ’n omvattende mentorskapprogram tydens die Maart/April-skoolvakansie.
Die doel van hierdie weeklange mentorskapprogram is om die finaliste toe te rus met genoegsame kennis en kundigheid om hul loopbane af te skop hetsy hulle deurdring na die volgende ronde of nie.
Na afloop van die mentorskapprogram word daar tien finaliste uit die 25 gekies. Hierdie tien finaliste tree op in ’n reeks produksies gedurende die jaar.
Tydens ’n finale slypskool kry finaliste loopbaankartering en een-tot-een-onderrig, want hierdie groep is die mense wat met die ondersteuning van Crescendo hul musiekloopbane afskop.
Besoek ons webwerf by www.crescendo.org.za vir meer inligting oor ATKVCrescendo, wat in 2024 vyftig jaar se talentontginning vier.

Skandeer die QR-kode om in te skryf.
Engaging in play is one of the most impactful ways fathers can enhance their children’s well-being. Play is essential to a child’s development, nurturing cognitive, physical, social, and emotional growth. Recognising this, Takalani Sesame launched its Bond Through Play Campaign in August, encouraging father figures to embrace the power of play.
“Fathers bring unique perspectives and strengths to play, complementing the care mothers provide,” says Mari Payne, Deputy Managing Director at Sesame Workshop South Africa. Playtime not only strengthens the parent-child bond but also challenges harmful gender stereotypes, promoting caregiving as a shared responsibility.
Takalani Sesame offers practical advice for fathers at every stage of a child’s development:
• Infants: Engage in gentle rocking or massage to provide comfort and build trust.
• Toddlers: Participate in active games like chasing or throwing a ball to develop motor skills and coordination.
• Preschoolers: Encourage imaginative play, such as storytelling or dress-up, to foster creativity and language development.
Make playtime enjoyable with these South African classics and creative ideas:
• Hide and Seek: Play indoors or outdoors to promote problem-solving and physical activity.
• Round-robin storytelling: Add hand shadows for a magical twist, enhancing imagination and narrative skills.
• Laundry: Sort clothes by color or type to teach categorization and make chores fun.
• Shopping: Spot shapes and colors in the aisles to develop observational skills.
• Cooking: Turn meal prep into a scavenger hunt, encouraging participation and learning about food.
• Traveling: Count cars by color or play “I spy” to keep children engaged and attentive.
• Scavenger Hunt: Create a treasure map for your home or garden and hide small treats or toys for children to find.
• Obstacle Course: Use household items like chairs, cushions, and broomsticks to create a fun indoor or outdoor course.
• Musical Chairs: An old favorite that combines movement, music, and laughter
• Paper Plane Contest: Make paper planes and see who can fly theirs the furthest.
• Nature Walk Bingo: Create a simple bingo sheet with items to spot during a walk, such as leaves, birds, and flowers.
• Puppet Shows: Create puppets from socks or paper bags and put on a family performance.
• Dress-Up Adventures: Use old clothes and accessories for imaginative play as pirates, superheroes, or explorers.
• Ball Games: Play soccer, basketball, or catch in the yard or at a local park.
• Simon Says: A classic game that improves listening and following instructions.
• Dancing Games: Have a mini family disco with favorite songs.
• Puzzle T ime: Work on age-appropriate puzzles together to build problem-solving skills.
• Story T ime: Take turns reading or inventing stories to enhance language and imagination.
• Building Projects: Use LEGO, building blocks, or household items to create towers or imaginative structures.
“Playing with your children means spending quality time with them,” says Payne. “It’s an investment in their social, emotional, and academic growth, as well as their readiness for school.
As the December holidays approach, it’s the perfect time for families to embrace the joys of play and create lasting memories together. Whether through traditional games, imaginative adventures, or simply spending quality moments with your children.































Baie geluk aan die volgende leerders wat aangewys is as hoofleiers vir 2025:

Hoofleiers

Baie geluk aan Juf. Megan Nel wat tweede tydens die Vrystaatkampioenskappe vir 100km fietsry gekom het.

Baie geluk aan Tyla Wasmüth, wat tydens die byeenkoms ‘n spesiale toekenning ontvang het vir die atleet met meer as 900 tabel punte op 1 item.

Koshuis-hoofleiers
Baie geluk aan ons 1ste Meisies Krieketspan, wat die Hennenman T10 - toernooi gewen het.
Goudveld-Hoërskool speel op 16 Oktober teen Welkom-Gimnasium en besluit om eerste te kolf. Goudveld teken 145 lopies aan met die verlies van 5 paaltjies.
Uitstaande kolwers was:
Sami van Heerden 34 lopies van 41 balle
René Steenberg 26 lopies van 42 balle en Weré Joubert met 17 lopies van 11 balle
Uitstaande boulers was:
Sami van Heerden met 2 paaltjies in 3 overs. Tile Rantsie met 2 paaltjies in 4 overs en Britney van Heerden met 2 paaltjies in 3 overs.
Goudveld wen Welkom-Gimnasium met 79 lopies.

Eerste
• Ruhan Dreyer: Spiesgooi
• Tyla Wasmüth: Diskus
• Tyla Wasmüth: Gewigstoot

Tweede
• Thomas Bothma Hamergooi Derde • Lynn-Mari Louw: Hamergooi • Lynn-Mari Louw: Diskus





Swem
Mianique Lombard het op, 28 September, aan die “Super Seals Gala” in Bloemfontein deelgeneem.
Sy het deel geneem aan die volgende:
• 50m vlinderslag - 2de
• 50m borsslag - 1ste
• 50m vryslag - 1ste
• 100m borsslag- 1ste
Mianique het met die 100m borsslag ‘n senior nasionale tyd geswem wat ook elke vierde jaar bekend staan as die olimpiese proewe.


Wil jy graag die koerant met familie en vriende deel? Skandeer die QR kode en deel die digitale weergawe met hulle.



























































Baie geluk aan die leerders wat met die hoogste prestasies vir 2024 beloon is. Ons is baie trots om die belonings wat hulle ontvang het aan te kondig.

Dux-Leerder, Brummer Beker: Veelsydigheid Sport, Kultuur, Akademie

Heyns
Herka Erkentlikheidstrofee
Veelsydigheid en klas van 1980
Beker: Leiereskap, VRL Getroue Dienstrofee












































Winley van Greunen het op 12 tot 15
September aan die D.T.M.A. nasionale kompetisie in Chad Pom-poms deelgeneem en haar Proteaklere verwerf.


Op 19 Oktober, het die Nasionale finaal van die Radikale Redenaars te Laerskool Concordia, Boksburg plaasgevind. OMS eendjies het geskitter by die geleentheid en die uitslae is as volg:
• Nea Cloete Gr. 3 is aangewys as naaswenner vir haar English First Additional Language redenaars toespraak.
• Emma Jacobs Gr. 4 behaal ‘n 4de plek vir Afrikaans Lees – Prosa.
• Mia Jacobs Gr. 6 behaal ‘n 4de plek vir English Reading – Prose.




Baie geluk aan die volgende dogters wat verkies is tot skoolleiers.

Baie geluk aan Denise Breytenbach en Letitia de Smidt wat vanaf 24 tot 27 Oktober aan die Disco Dance Wêreldkampioenskap in Duitsland, Suid- Afrika verteenwoordig het waar 23 lande van oor die wêreld in hulle kategorieë gekompeteer het. Die dansers het soos volg presteer: Uit 98 dansers:
• Denise Breytenbach: 12 jaar en jonger World Championship Disco Slowdance 42ste 12 jaar en jonger World Championship Disco Solo Female 78 ste.
• Letitia de Smidt: 13 tot 14 jaar Junior 1 World Disco Freestyle Female 5de 13 tot 14 jaar Junior 1 World Disco Slowdance Mixed 31ste 13 tot 14 jaar Junior 2 World Championship Disco Solo Female 69ste.


















• Ronaldo Duarte: Dok Malan-Trofee vir Sportmanskap
• Jayden Leech: Louis Esselen Cup for outstanding Academic and Sport achievement
• Johan du Plessis: J M B Faure-beker vir uitstaande Akademiese en Kultuurprestasies
• Danie (Boer) Kruger: AK Volsteedt-medalje vir Akademie, Kultuur, Sport en Leierskap
• Stefan Rheeder: D Marquard-medalje
• Chris Goosen: S Franklin Dux-medalje

Ronaldo Duarte
Die nuwe skoolkapteine vir 2025 is ook tydens dié geleentheid aangekondig:
• Adem Nieuwoudt: Skoolkaptein
• David Hayidakis: O/Skoolkaptein (Stad)
• Jan Hendrik van der Linden O/Skoolkaptein (Koshuis)





Baie geluk, manne. Sterkte met die reuse-taak wat op julle skouers rus. Mag julle, in die jaar wat voorlê, diep spore in die skool se suksesverhaal trap!

Jan Hendrik van der Linden O/Skoolkaptein (Koshuis), David Hayidakis - O/Skoolkaptein (Stad), Mnr Braam van Wyk (Skoolhoof) en Adem Nieuwoudt - Skoolkaptein

Baie geluk aan ons Hoofseun en Onderhoofseun met hierdie welverdiende prestasie! Julle toewyding en leierskap is werklik inspirerend, en ons is opgewonde om die positiewe impak te sien wat julle op ons skoolgemeenskap sal bring.


Congratulations to our 1st team for winning the St. Andrew’s U19 Friday Night League, defeating
Navilsig 1-0 in the finals.
Additional congratulations to:
• Liso Mcilongo: Goalkeeper of the Tournament
• Thapelo Modisapudi: Player of the Tournament
• Patrick Malokase: Coach of the Tournament Soccer

Our tennis team claimed victory at the prestigious Gerrie Berner Tounament in Paarl, marking the school’s first title in this highly competitive event. The triumph was a monumental moment, as the team fought through tough opposition and pressure to clinch the championship. Congratulations to our players and their coach, Hendri Steyn (Cepha Tennis Academy) on a well deserved win.



Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is om hulle skool as prefekte vir 2025 te verteenwoordig:

Voor: Anné Scheepers, Zoé Potgieter, Jorica Labuschagne (Onderhoofdogter), Liané Hugo (Hoofdogter), LJ Cromhout (Hoofseun), Marthinus Marais (Onderhoofseun), Jared du Plessis, Hendrik King. Agter: Laura Pitout, Minke Smit, Amy-Lee Bolton, Zandri Möller, Mianke Vermeulen, Amandi Pretorius, Charisma
RJ Vorster.

JF-leerders het gesaai om te oes - Prysuitdeling 2024
Baie geluk aan die volgende leerders vir hul harde werk.

Elseri Venter Dux-leerder 2024, Veelsydigheidstrofee


Hoofleiers
Jp Ehlers (ondervoorsitter), Jaco Deysel (voorsitter), Lisa Botha (voorsitter) en Janah Swarts (ondervoorsitter)



















Everything School is your ultimate partner, just like our name suggests. Each transaction not only fulfils everything and anything your school needs, but also earns you valuable School Bucks. Our products include, but are not limited to:




















Diplomaplegtighied-prestasies
Baie geluk aan die volgende leerlinge vir hul harde werk.








Op Dinsdag, 15 Oktober 2024, is ons Graad 12 Akademiese presteerders tydens die Akademiese prysuitdeling vereer. Hierdie was ‘n spoggeleentheid en ons is werklik trots op dié matriekklas.
Baie geluk aan die volgende leerders met hul uitstekende prestasies:
• Karla Marais – Fichardtparker van die Jaar.
• Rohan van Wyk – Dux-Leerder in Graad 12. Vakprestasies in Afrikaans, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, Lewensoriëntering, Fisiese Wetenskappe, IGO, RTT & Rekeningkunde. Ontvang die wisseltrofee vir die beste prestasie in Wiskunde, RTT & Rekeningkunde. Behaal 86.88% - Penning Akademie. Ontvang die wisseltrofee vir die Dux-Leerder in Graad 12.
• Ruald van Heerden – Tweede in Graad 12. Vakprestasies in Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskundige Geletterdheid, Lewensoriëntering, RTT, Toerisme & Verbruikerstudies. Deel die wisseltrofee vir die beste prestasie in Toerisme. Ontvang die wisseltrofee vir die beste prestasie in Wiskundige Geletterdheid. Behaal 85.71% - Penning Akademie. Tweede in Graad 12.
• Miné Kleynhans – Derde in Graad 12. Onder die Top 20 tydens die Graad 12 Fisiese Wetenskappe Olimpiade. Vakprestasies in Afrikaans, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering, Fisiese Wetenskappe, IGO & RTT. Deel die wisseltrofee vir die beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal. Ontvang die wisseltrofee vir die beste prestasie in Afrikaans. Behaal 84% - Erekleure Akademie. Derde in Graad 12.




Baie geluk aan die volgende Fichies met hul mooi prestasies. Fichies spog ook met ‘n totaal van 36 Ere-penning toekennings vir leerders wat Nasionaal presteer het.









Graad 12
1. Daniël Terblanché - 87%
2. Jana-Mari Erasmus - 85,14%
3. Katherine de Wet - 84,86%
4. Anéésha Azenha - 83,71%
5. Nelri Coetzee - 83,71%
6. Taelin Prinsloo - 83,71%
7. Rachael van Straaten - 82,29%
8. Laura-Lee Lane - 82,29%
9. Chené De Villiers - 82%
10. Rossouw van Zyl - 81,29%
Graad 11
1. CJ Herzog - 94,71%
2. Heinrich Pretorius - 94,14%
3. Nicola van der Wath - 92,82%
4. Deon Bronkhorst - 90,86%
5. Jacinta de Sousa - 90,56%
6. Elbé van der Merwe - 89,71%
7. Riané Bornman - 87%
8. Erick Heyns - 86,43%
9. Marli van der Merwe - 85,71%
Graad 10 1. Nieke Matthee - 94,71%
2. Dian Bodenstein - 93,57%
3. Marlé Volschenk - 93,47% 4. Niël Haasbroek - 91,86%
5. Jeanmarie Terblanché - 91,86%
6. Willem van Staden - 89,14%
7. Conrad Scott - 88,57%
8. Declan Kapp - 88,29%
9. Cheresé Else - 86.86%

Graad 9
1. Anri vd Westhuizen - 96,67%
2. Amélie Jansen - 94,78%
Lana Lubbe - 94%
Cara Smit - 93,89%
Saneli Jonker - 93,67%
Zaheed Williams - 93,33%
Gerhard Lottering - 93,00%
Dian van Rooyen - 93,00%
Corli Liversage - 92,78%
Graad 8
Cara van Staden - 96,80%
Juan van der Walt - 93,44% 3. Zané Erasmus - 93,33%
Liza Geyer - 92,89% 5. Le-May Kock - 92,44% 6. Meané Taljaard - 92,11% 7. Shanie le Roux - 91,70% 8. Daniël van Rooyen - 91,11% 9. Isabelle Welgemoed - 90,11% 10. Kara Barnard - 89,44% Die Tralies se juniorspan wen die Anglo-Boereoorlog-olimpiade. Sentraal is ook die skool met die meeste spanne wat ingeskryf het.
10. Anne Reynder - 84,71%
10. Eduan Grieb - 86,71%

Kyla Myburgh - 92.44%

