Skip to main content

NKETOANA REKORD

Page 1

SEND A SPECIAL MESSAGE FOR CHRISTMAS FOR FREE TO YOUR FAMILY & FRIENDS WHATSAPP US ON 073 446 2182

Arlington | Lindley | Jansenville | Petrus Steyn | Reitz FRIDAY DECEMBER 04, 2020 ● DEADLINE: Thursday 17:00 ● Edition: 34/2020 ● 072 757 0514

Basketball keeps youth from streets

Die 2020 IONIA Cherry Crop Celebration het verlede week tussen Ficksburg en Fouriesburg in die Oos-Vrystaat plaasgevind. Dit was weereens ‘n reuse sukses gewees. 2 Fotobeeld op BladsyPage 6

Page 2


| 02 |

Youth Basketball team sponsored by VKB REITZ: “VKB Foods, supported by Nketoana Local Municipality is not just about winning prices and hyping the swag. We are living in times where our youth is lost in 7 directions without vision, purpose, identity, and simply humanity. It has been sad to see our youth giving themselves to drugs, laziness, robberies, rapes, and murders in Reitz Petsana. So many talents and gifts stolen by alcohol, vibes, and much more that doesn't add value to our young people's

lives and personal development. We have youth roaming around the streets not knowing what to do with their lives and get trapped in glories that become short-lived, if not fatal. We know and have witnessed the power of sports, we'd like to thank VKB for laying down the platform, raising the hope, and their full support in dragging the kids back to the courts. The youth took part in the first game this past Saturday. (Reitz Basketball – Facebook)

Bedank jou kliënte en wens hulle ‘n Geseënde Kersfees en Voorspoedige 2021 toe vir slegs R50 in die Kersuitgawe 18 Desember Skakel Kleintjie 072 757 0514

■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap. ■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie. ■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons digitale koerant versprei word.

Write to us at

editor@rekordmediafs.co.za We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known and verified by the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or this newspaper. Rekord only accepts e-mails. No faxes.

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby reserved In terms of the copyright act.

The reproduction or broadcast without written permission of any material published in REKORD and its supplements is forbidden and expressly reserved to LIVERO MEDIA PTY LTD, under section 12(7) of the Copyright Act. 1978 and any amendment thereof. REKORD is published by LIVERO MEDIA (Pty) Ltd.


| 03 |


| 04 |

Standby kan jou lewe en jou familie se lewe red Standby het ontstaan na ‘n plaasaanval. Die aanval het genadiglik verkeerd geloop, maar as die verdedigers net 3 minute waarskuwing gehad het, sou die uitslag baie anders gewees het. Standby samel bewyse in waar daar gevalle van seksuele of polisie teistering voorkom. Indien ’n persoon deur Standby gemonitor word, word alle bewyse in die wolk gestoor en het teisteraar niks om af te vee nie. Die huidige wettelose toestande in Suid-Afrika is van so ’n aard dat almal as verdag beskou moet word, maar ns kan onsself nie heeldag agter tralies toesluit nie, of ’n vuurwapen net op iemand rig nie of alarm maak nie. Ons is op onsself en ons bure aangewese. Standby verskaf op aanvraag ’n meeluister diens aan lede. Die lid se foon word gebruik om te luister na wat met die lid gebeur. Die oproep word opgeneem en kan dan later as ’n bewys dien. Moontlike gebruike is by aanvalle wat weg van die huis en alarms voorkom. Padblokkades waar korrupte amptenare op omkoopgeld aandring, amptenare wat gunslone vereis om hulle take te verrig of ’n sekspes wat vrouens teister. Die lid aktiveer Standby nog voor enigiets gebeur het. In die geval van werklike nood, sal Standby die bure aktiveer. In die geval van teistering, omkoopgeld en gunslone, maak ons net bewyse bymekaar. Vergelyk die volgende gevalle. 1 'n Plaasaanval word geloods, maar die bewoners kom betyds agter en alle veiligheidstrukture word ge-aktiveer. Plaasaanval misluk. 2 Iemand het hulp nodig en kom na die opstal om hulp vra. In die huidige omstandighede is so 'n persoon verdag, maar kan ons die distrik se nood strukture aktiveer? Ons moet plaasaanvalle nie as 'n militêre kontak beskou nie. Die aanvallers martel of verkrag eers hulle slagoffers voor hulle om die lewe gebring word. Indien die nood strukture ge-aktiveer is, is daar hulp op pad.

Neem kennis dat die laaste uitgawe van Rekord op 18 Desember 2021 verskyn. Ons kantoor open weer 4 Januarie 2021.


| 05 |


| 06 |

Cherry Crop Celebration 2020 Dit was nou ‘n fees gewees!

Dankie vir ń fantastiese fees die jaar. Ons is so geseën met die mooiste kersie oes en dankbaar dat ons ons Ionia Cherry Crop Celebration saam julle almal kon deel. Ons sien julle volgende jaar 18 tot 21 November 2021


| 07 |


| 08 |

Ek groet julle hier uit die warm stoel. Julle sal agterkom met hierdié week se uitgawe het ons by Rekord Media ook die “Kersgevoel” begin kry. Die week se uitgawe sal ook sy Kers-baadjie aantrek. Nes Ruben Lennox sing: “Hang ‘n duisend liggies, aan die geuwel bo jou deur…” het die werkers ook die kers-liggies uit die stoor gaan haal en opgesit. Die kantore lyk soos iets uit ‘n fee-verhaal as die son gesak het hier in Clocolan. Dis ook interesant hoe aansteeklik dit is! Dit kort net een huishouding in die straat om die ys te breek. Die hoenders op die werf kekkel uitmekaar as jy by die agterdeur uitkom, want hulle dink die slagmes is reeds gesluip en dat jy kom kyk watter een sal die ideale grote vir die kers-tafel wees. Só gepraat van hoenders, lees gerus Susan Maré se kolom oor ‘run-aways’. As jy nog nie daarvan gehoor het nie, lees, kyk en besluit maar self? Die afgelope week het ons skole-nuus begin skaars raak. Leerders maak hulself gereed vir ‘n kortvakansie. Amper in elke munisipale area is daar 3 dinge wat amper ‘n daaglikse leefwyse geword het en dit is: geen vullisverwydering, geen water en geen krag. Kersvader, sit maar vir jou ‘n kers of flitslig in jou eie kers-kous!

Kyk as daar nou 'n man was wat bok (lees 4 letters later as die eerste letter) verskriklik baie kon gebruik en sonder dat dit aanstoot gee, was dit oupa Piet van Wyk. Hy het die veeveilingsbedryf in Suid-Afrika begin. Ou dokumente wat in die 1990's in sy beskeie kantoortjie op Bultfontein gevind is, is bewys dat Van Wyk Lewende Hawe reeds in die laat 60's maklik 'n veilingsomset van 'n miljoen plus behaal het. Oupa kon 'n tollie se gewig perfek op die hoef skat. Hy was ook die man wat syhemde daagliks gedra het. Spierwit. As hy 'n bees so bekyk en die boude dril van blink vet, kan jy maar weet oupa spekuleer in die eerste klas. Oupa het maklik gesê iets is fokken mooi. Of die nefies, nie ek nie want ek was die enigste meisiekind, moes die f*n hondedrolle optel. Hy het altyd vir jou werk uitgedink. Oupa het sy lewe lank met 'n Cressida geboer. Ja, sommer in die veld en orals met die voertuig gery. Oupa was Nigel. Sy karre was altyd TDG 3. Hy was grênd. Die vroue het geswig en hulself op silwer skinkborde vir die

Nou ja, oor minder as ’n maand is dit Ou Kersaand. Dan gaan ons feesvier. Baie van ons gaan saam met ons families kuier, ons gaan eet, ons gaan geskenke uitdeel, ons gaan opgewonde harte hê en ons gaan terugdink aan daardie aand in die oop veld toe die engel gesê het: “Ek het baie goeie nuus vir julle; nuus waaroor julle nog baie lank gaan feesvier. Hierdie goeie nuus is vir almal bedoel: vandag is die Redder in die stad van Dawid gebore; vir almal van julle. Dit is Hy wat julle van julle sondes sal vrymaak.” (Luk. 2:10-11, Die Boodskap) Ons gaan terugdink hoe

welvarende man aangebied. Foutjie soms. Maar nou ja, ek was baie lief vir my stiefouma Dot. Sy het die hoogste hakskoene gedra. Altyd paplapbloese. Oupa het net twee bloeddogters gehad. Tannie Hettie en my ma Kotie. Maar in sy woord: "Ek het 'n f*'n groot familie!" Van "schemes" aanhoor, kon oupa 'n boek skryf. Oupa moes in sy 70's 'n pasaangeër kry. Hy gaan vir 'n checkup. Die battery is nog reg vir 4 jaar. Op sy 80ste verjaardag is grootbek aan die woord. Ek seg toe oupa sal Salomo se rekord kan breek want sy battery is nog "sharp". Slim was oupa beslis. Hy het voerkrale begin. Langs Nigel op Bultfontein, plaas wat hy met 'n span osse ingebreek het. Die inwoners het gekla oor die vlieë. Die gesondheidsbeamptes maak plegtig 'n afspraak met oom Piet. Die vlieë... Oupa antwoord mooi op sy beste Afrikaans. "Wys my f* 'n brandmerk op die vlieë, dan kan julle met my kom kla. Andersins, gaan soek die ou wat die vlieë besit," maak pupa die gesprek klaar.

die menigte engele gesing het: “Eer aan God in die hoogste hemel en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ’n welbehae het.” (Luk. 2:14). Ek hoop jy sal saam sing want die verlossing en vrede is vir jóú. Ek hoop jy sal saam sing want die vergifnis en redding is vir jóú. Ek hoop jy sal saam sing omdat dié goeie nuus al die slegte nuus en trane en bekommernis en eensaamheid van 2020 sal oorskadu. Ek hoop jy sal kan saam sing: al was ek nie daar nie, ek weet dit is waar. Ek hoop jy sal kan saam sing: joy to the world, the Lord has come! ~ Wilna Botha, 24/11/2020

Hoe word die Rekord versprei? Sedert Rekord in 2019 sy net-digitale baadjie aangetrek het word die koerant elke week in ‘n digitale PDF uitgegee wat digitaal versprei word na intekenare per e.pos, op whatsApp, Telegram, Instagram, Twitter en Issuu. Die koerant word ook gedeel op Facebook en vandaar na al die omliggende facebook groepe binne die gemeenskap versprei. Die groot voordeel is ons groeiende intekenare basis wat elke maand op WhatsApp, per e.pos en op Telegram met lesers wat inteken. Rekord se koerante is gratis en dit sal so vir altyd bly. Die grootste voordeel vir die adverteerder is dat jy weet jou advertensie word dadelik gesien sodra dit binne die e.pos inboks of whatsApp verskyn. So nou wonder u wat is die verskil tussen die digitale uitgawe van REKORD en ‘n gedrukte koerant… Gedrukte koerante het sy voordeel maar wanneer dit gratis is word die vraag altyd gevra wie lees die koerant? Dit beteken nie omrede ‘n koerant in ‘n spesifieke woonbuurt afgelewer word dat ‘n hoër inkomte groep die koerant wel lees nie – wat maak jy met jou gratis koerant sodra jy deur dit een keer geblaai het? Jy ken die antwoord. Die digitale weergawe is dadelik beskikbaar – jy’t nie nodig om dit uit die posbus te gaan haal of eers winkel toe ry om dit te kry nie – ons kan weekliks vasstel hoeveel lesers die koerant gelees het en op sosiale media gesien het en in watter inkomste groep die meerderheid lesers val wat die uitgawe lees. En sodra jy die digitale koerant gelees het is die kanse groter at jy dit weer sal lees en dan eers sal delete…


| 09 |

Let your family come home to this easy, delicious meal! Ingredients:  1 tbsp olive oil  1 onion, diced  1 carrot, diced  1 celery stalk, diced  2 garlic cloves, finely sliced  500g beef mince  1 tbsp tomato purée  400g tin chopped tomatoes  200ml beef stock  200ml red wine  1 tsp Worcestershire sauce  9-12 lasagna sheets  50g Parmesan, grated  150g pack mozzarella, grated  For the white sauce  50g butter  50g plain flour  550ml full cream milk Method: In a large pan, heat the olive oil over a low heat. Fry the onion, carrot, celery and garlic for 5 mins, or until softened. Add the mince and fry on a medium heat until golden. Turn up the heat, pour in the wine and bubble until reduced. Stir in the tomato purée, chopped tomatoes and stock. Add in the Worcestershire sauce and simmer for 15 mins, or until the liquid has reduced. Season. Meanwhile, make the white sauce. Melt the butter in a small saucepan over a low heat and add the flour. Whisk until combined and cook on low for 1-2 mins. Remove from the heat and gradually whisk in the milk until you have a loose sauce. Season. Return to a gentle heat and whisk constantly until the sauce thickens. Preheat the oven to gas 6, 200°C, fan 180°C. Layer up the lasagna in a baking dish, starting with a third each of the mince-mix, then the pasta, then the white sauce. Repeat twice. Top with the Parmesan and mozzarella then bake in the oven for 40-45 mins, until piping hot and crisp and bubbling on top. Serve immediately.

Hoenderpootjies 'n delikatesse? Ja! Masterchef Australia, seker een van die die beste kosprogramme in die wêreld se beoordelaars trek nie hul neuse op vir hoenderpootjies nie (Chicken Feet Runaways). My ouma het ook nie. Dis 'n ou-ou storie hierdie. My ouma se werfhoenders was rooi, en as sy hoender op die koolstoof gekook het (stadig, heel oggend, kortkort 'n bietjie water by totdat dit gekarameliseer het) was die hoenderpootjies ook by. En die nekkie, pens, lewer… Ek het altyd gedink ek wil maar vir niemand sê dat ek ook van SKOONGESKROPTE hoenderpootjies hou nie (oumategniek) en hoewel ek dit nog nie self gekook het nie, is dit 'n herinnering wat my tong nog onthou. En noudat Masterchef Australia ook dink dis spesiaal, kan ek dit maar hardop sê. Ons praat anderdag oor skaapkop en kaiings.

Susan Maré van LENS gesels graag met Bethlehemiete en Oos-Vrystaters. Vandag kom Ds. Phillip Horn, predikant van die Hervormde Gemeente in Barry de Koklaan in Bethlehem aan die beurt. Van die bosveld na die skone Oos-Vrystaat. Hoe lank is u in Bethlehem as predikant van die Hervormde Kerk in Barry de Koklaanwas die aanpassing van Louis Trichardt na Bethlehem groot? Hoe verskil die dorpe? Die stelling moet eerder wees, “van die asemrowende Soutpansberg” na die skone Oos-Vrystaat. Ek bedien die gemeente en ook Reitzgemeente nou reeds vir drie jaar. Alhoewel die topografie en klimaat van die twee dorpe en streke en ook die aard en karakter van die Hervormde-gemeentes radikaal verskil, was die aanpassing baie maklik. Watter ander bestemmings in die Oos-Vrystaat het u beïndruk? Bethlehem is na my mening die mooiste dorp in die OosVrystaat. Die sandsteen argitektuur van veral die kerke in die dorpies is asemrowend mooi. Die natuurskoon tussen Bethlehem en Fouriesburg via Clarens is nie net skouspelagtig nie maar ook uniek en. Al die roetes om Bethlehem is pragtig. Golden Gate Hoogland, Mafube Mountainlodge met die dinosaurus spore en Uithoek Gasteplaas is indrukwekkend. (Lees verder op LENS)


| 10 |

“Al wat Suid Afrika kort is VREDE en liefde!” – groot name kom saam Met net soveel passie en toewyding soos elke hartoperasie, benader Dr Wilhelm Lichtenberg, ‘n hartchirurg en (in sy uiters beperkte vrye tyd buite die hospitaal) klassieke tenoor van Kaapstad sy nuutste projek, wat ‘n boodskap van vrede, genesing en hoop aan elke Suid Afrikaner moet uitdra. Dié snydokter, beskeie dog net so skerp soos die operasiemes waarmee hy daagliks mense se lewens red, se breinkind staan bekend as Gebed Vir Vrede. Dit beslaan ‘n versameling gewyde liedere, waarvan ses oor ‘n tydperk van twee jaar as musiekvideo’s uitgereik sal word. Die video’s staan onder direksie van bekende draaiboekskrywer en rolprent maker Frans Cronje (Faith Like Potatoes, Hansie). ‘n Verdere ses liedere gaan saam met die bogenoemde versameling op ‘n unieke album saamgevat word wat Paasfees volgende jaar die lig sal sien. Die eerste lied in die reeks, Koos du Plessis se immergroen Kerslied Somerkersfees, is pas vrygestel en selfs Wilhelm is stomgeslaan deur die unieke interpretasie van die lied, wat al deur verskeie kunstenaars opgeneem is. Die legendariese Amanda Strydom het haar grasieuse en alom beminde fluweel stem by Wilhelm se glashelder en pragtig afgeronde tenoorstem gevoeg en saam met die Tygerberg Kinderkoor en die Suid Afrikaanse Jeugkoor het Riaan Steyn se geniale verwerking in ‘n elegante en hartroerende juweel ontaard wat beloof om dié Kersfees se grootste treffer te wees.

Dit is ook die eerste keer dat ‘n Sesotho vers by dié gewilde kerslied bygewerk is en dit word meesterlik deur Lichtenberg, wie self vlot Sotho magtig is, vertolk en moeiteloos in die Afrikaanse teks verweef. Die vers is die pennevrug van Derek Phofa, ‘n kollega van die chirurg wat as verpleër saam met hom na sy pasiënte in die Intensiewe Sorgeenheid omsien. Deur die lied so verteenwoordigend as moontlik te interpreteer, glo Wilhelm dat die boodskap van vrede en liefde tot elke Suid Afrikaner sal spreek. “Ek wil die boodskap in almal se harte gaan bêre “, se hy met n glimlag. “Dit is sekerlik die belangrikste boodskap wat ons land op hierdie stadium moet hoor, “gaan hy voort. “Daar is lankal nie meer tyd of plek vir politiek as dit om mense se lewens gaan nie. Ons as eenvoudige landsburgers, van alle kleure en geure, moet weer in vrede saamstaan en hande vat om ons eie veiligheid en toekoms te verseker.“ Hy het self-met ‘n sekuur hand die mense saam met wie hy graag wou werk uitgesoek en het hulle persoonlik genader om deel van die projek te word, wat met die motto “Saam na ‘n nuwe begin, saam na ‘n beter lewe“ sy uiters belangrike boodskap wil uitdra. Gebed Vir Vrede sluit onder andere ook liedere soos Gebed vir Afrika, Wees Stil en Weet, Gebed, Ndikhokhele Bawo en I Vow to Thee My Country in en poog om fondse in te samel vir Vriende van Landbou, ‘n niewinsgewende organisasie wat hom dit ten doel stel om boere gemeenskappe wat

deur die voortslepende droogte en die onlangse vernietigende brande geknel is, by te staan. “Ek het nog altyd gesê ek wil met elke lied wat ek sing ‚n verskil maak en ek hoop ons kan dit op hierdie manier bereik,” sê Wilhelm. Oor die redes waarom Wilhelm besluit het om Vriende van Landbou te ondersteun sê hy: “Elke dag word elkeen in ons land se lewens bedreig deur ‘n kultuur van geweld. Die verantwoordelikheid lê by ons as landsburgers om hande te vat en saam te staan om die probleem op te los en ons wil daardie boodskap oordra.” “Ons land se voedselsekerheid is in gedrang. Die voortslepende droogte en onlangse brande het nog meer druk op dié krities belangrike ekonomiese sektor geplaas. Die grootste nagevolg van die afgelope jaar se staat van inperking, naamlik ernstige hongersnood weens armoede, gaan katastrofale gevolge hê en gaan nog lank in die toekoms gevoel word. “Suid Afrika se „Singende Chirurg“het verlede jaar op sy eie kenmerkend beskeie wyse op die musiektoneel as een van die land se voorste kunstenaars ontpop met sy sensasionele debuut album, Tale Van My Hart. Dié album is vir ‘n SAMA toekenning benoem, ‘n ongekende prestasie vir ‘n eerste album. Hierop snoer hy onder andere vir die titelsnit met die bekroonde Nederlandse sanger Stef Bos kragte saam. Dit is baie goed deur die publiek ontvang en Wilhelm se naam is nou op bykans elke musiekliefhebber se lippe.


| 11 |

Peugeot brings a new member to the family in 2021 for SA

BIC Introduces Africa-Inspired Range of Pocket Lighters! BIC invited all South Africans to submit their inspiring images of the country to help create these one-of-a-kind lighters. BIC received over a thousand submissions from the public and has been excited to see these authentic African designs come to life. The top 35 images made it into the 2020 Afrilights series based on the quality of entries. Putting quality first is something BIC strives to continue, with plans to launch a brand-new set of African-inspired pocket lighters every year – keeping it for the people, by the people. Karen Moodley, BIC Brand Manager Lighters for South & Central Africa said, “We’re very excited to launch this creative and inspiring range of lighters that showcases not only the beauty of our country but the talented individuals who call South Africa home. We were overwhelmed by the amazing designs and images that were submitted and can’t but appreciate the talents of South Africa. As a brand, BIC is always looking for opportunities to engage our consumers with campaigns and initiatives that are locally relevant and celebrate the diversity of the local culture. We are excited to see the Afrilights range come to life and to have this be a yearly initiative.“ The recentlyannounced winners come from across the country, all lending their unique vision on what African beauty means to them. The beautiful landscapes of South Africa, our rich and colorful people and our wildlife are all featured on your favorite, reliable pocket buddy.

Peugeot has revealed a new bakkie and it’s called Landtrek, born of a collaboration between Peugeot and Chinese manufacturer, Changan. It's built on a new platform that also underpins the China-only Changan Kaicheng F70.The Peugeot Landtrek is offered in 3 body shapes including single-cab, double-cab and chassis cab, catering for both the workhorse and lifestyle market. The Landtrek has a payload of 1.2 tons and a notable towing capacity of up to 3.5 tons. Ground clearance is pegged from 214 mm to 235 mm, depending on the derivative. Inside, the Landtrek actually looks quite impressive and many of the features are taken straight from Peugeot’s parts bin including a steering wheel from the 3008 and the 10-inch touchscreen from the 508 along with Apple CarPlay and Android Auto capability and a 10GB hard drive. Standard feature specification appears to be quite generous with a 360-degree camera system (up to 4 cameras can be fitted) and dual-zone climate control included in the mix. A total of 6 airbags, electronic stability control, lane departure warning, Trailer Swing Control and hill descent control are also part of the standard kit. Notably, the backrest can fold

Kom vang saam vis in Vrede Frik Basson van Vrede het die mooi karpe ( met erdwurms) en Black Bass (kunsaas) in die omgewing gevang. Stuur jou hengelfoto na 073 847 2468

down in a 60:40 split and buyers will be able to choose between 2 individual front seats (with an armrest) or a 3-seater multiflex bench. As a result, the Landtrek can accommodate up to 6 passengers depending on the derivative. A total of 27litres of storage space is offered in the cabin. The Landtrek can be had in either 4x2 or 4x4 guise and is powered by either a petrol or diesel engine. The 2.4-litre turbopetrol engine offers outputs of 157 kW and 320 Nm of torque while a 1.9-litre turbodiesel engine develops 112 kW and 350 Nm of torque. The petrol engine is mated with either a 6-speed Getrag manual or 6-speed automatic transmission while the diesel engine is mated exclusively with the manual ‘box. 4x4 derivatives are equipped with 4H and 4L modes to tackle various terrain as well as a rear differential with an eLocker system that can disengage automatically to gain more traction. Wading depth is rated at 600 mm. Peugeot South Africa has confirmed that the Landtrek will come to South Africa in 2021 and it will likely be offered in both single-cab and double-cab guise.


| 12 |

Papadi E Kholohadi Terotswaneng Clocolan: Mmino oa Setsoto oa Selemo le Selemo oa Bolo ea maoto o tla qala ka la 17 Tšitoe ho la Ext 6 mane Dipotomanaeng, mohlophisi oa ketsahalo, Teboho Majara, ea phatlalalitseng bekeng ena. “Re boetse hape selemong sena. Re ntse re sebeletsa ho nka lintho mohato oa pele, ”ho boletse Majara. “Ho tšoaroa ha tlholisano ena ea selemo le selemo ho ipakile ho le molemo bakeng sa nts'etsopele ea papali e ntle sebakeng seo. Re lumela ka tieo hore ketsahalo ena e behile lekeishene la rona 'mapeng, ”o boletse joalo. Memo ea selemo sena e boetse e fetisetsoa ho lihlopha tsohle tsa bolo ea maoto tsa lehae, ekaba li nka karolo lihlopheng tse hlophisitsoeng le tse hlophisitsoeng tsa liki, ho ithuisa le ho ba karolo ea tlholisano. Majara o re ba ntse ba buisana le likhamphani hore li kene ka sekepeng e le batšehetsi. “Ketsahalo e hlophisitsoeng hantle joalo ka ena e hloka lisebelisoa tse ngata. Re ntse re

buisana le likhamphani le likhoebo tse ngata tsa lehae ho tla ka sekepeng le ho tšehetsa tlholisano ena. Ha ho na pelaelo hore tlholisano e tla khothatsa libapali tse ngata tse nyane le tse nang le talenta tse tla ba le monyetla o motle oa ho khethoa ke lihlopha tsa Premier Soccer League le National First Division, ”o boletse joalo. “Re shebile ho theha tlholisano e tla siea letšoao le sa feleng, e leng ntho e ke keng ea thusa feela libapali tsa bolo ea maoto empa hape e siee batho ba bangata ba moo ba sa sebetseng ba nang le mokhoa oa ho beha lijo tafoleng. Re na le bonnete ba hore basali ba 'maloa ba sa sebetseng ba tla una molemo ka ho tšoara ketsahalo e joalo ka barekisi. Re na le ts'epo ea hore ba tla etsa chelete e lekaneng ho iphelisa ho feta papali, ”ho bontšitse Majara. O itse lisebelisoa tsohle tse mabapi le ho ts'oaroa ha phethelo li tla tsebisoa ka boralitaba ka nako e loketseng. www.theweekly.co.za

Nako Ya Mekete Ka Covid Mangaung :Mopresidente Cyril Ramaphosa o lemositse hore sehla sa mekete se baka tšokelo e kholo ka ho fetesisa ho botsamaisi ba COVID-19 naheng. Ha a fana ka puo ea hae ea morao-rao bosiung bona, mopresidente o kopile maAforika Borwa ho latela melaoana ea bophelo bo botle ha a etela libaka tse fapaneng tsa naha. Ramaphosa o phatlalalitse ho nolofatsa ho eketsehileng ha lithibelo tsa boemo ba pele ba ho notlela, a hlokomela hore maeto ohle a machabeng a se a lumelletsoe, le hore thekiso ea joala e lumelletsoe mafelong a beke. Boemo ba naha ba koluoa ​bo ile ba eketsoa ho fihlela ka la 15 Tšitoe. Ramaphosa o bontšitse matšoenyeho ka ho ata ha tšoaetso Foreisetata, Lejweleputswa le Mangaung. "Karolo ya bobedi e ngongorehisang eo re hlokang ho e

ela hloko ke sehla sa mekete se tlang, nakong eo maAforika Borwa a mangata a etelang dikarolong tse ding tsa naha le moo batho ba atisang ho bokana sechabeng," o boletse joalo. "Mesebetsi ena, haeba e sa etsoe ka boikarabello, e beha tšokelo e kholo ka ho fetisisa ho taolo ea rona ea seoa," o boletse joalo. Ramaphosa o phatlalalitse hore palo e felletseng ea ba hlasetsoeng ke vaerase joale e eme ho batho ba 20,011. Afrika Boroa e rekotile linyeoe tse bokellaneng tsa li-coronavirus tse 742 394. Sekhahla sa ho hlaphoheloa se eme ho feta 92%. “Ke liketso tsa rona ka bo mong libekeng le likhoeling tse tlang tse tla etsa qeto ea lehlohonolo la naha ea rona. Liketso tseo re tlamehang ho li etsa li otlolohile, empa ha li bohlokoa. Ba ka pholosa maphelo, '' o boletse joalo. (sundayworld.co.za) Dijio di theohela betere ha lethabo le menyakallo e aparetse sebaka. Mme bacha bai pabola ka makhabane a dijo thollo tsa bona motseng wa Kroonstad

SPEED HEAT - R650.00

Welkom:Perfomance ea bophelo: Kaya Afro Dj's mokatong: yaya, Mashima, Shimi, Dinny D nyce Bambo johnson ho tloha radio 2000 le tse ling tse ngata. Chelete

ea ho kena: R30 Hape sheba Mekhatlo e meng ea Welkom, Liketsahalo tsa 'Mino Welkom, Liketsahalo tsa Boithabiso ho Welkom. (allevents.in/Welkom)

Anang o khathetse ke sebediso e phahameng ya motlakase mme o hloka leano la ho boloka motlakase Speedheat ke yona karabo e leng kgale o emetse. Se sebediswa sena seka o bolokela nako le motlakase mme ho bonolo ho se sebedisa , o se hokahanya pompong ya hao ya katlung le thapong ya motlakase mme hang ha o bulela pompo hotswa metsi a tjhesang nako engwe le engwe ha o hloka metsi a tjhesang. O ka iphumanela Speedheat sena ka ho letsetsa Justice Makhele kapa Nthabiseng Mohlakoana nomorong ena 072 757 0514 bakeng sa ho kenyana order ya hao mme re kenyetsa order hang ha o qeta hopatala mme o tla fumana Speedheat sa hao ka mora matsatsi a 7 hoya ho a 10. Ho fumana dintlha kapa ho bona dihlahiswa tse ding tseo renang le tsona oka kena qepeng la rona la Rekord Retail Facebook.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
NKETOANA REKORD by Veldbrand Nketoana - Issuu