OVERdeBERG

Page 1

+27 65 686 2204

Aanlyn Interaktief Volkleur Gratis

overdeberg2020@gmail.com

Online Interactive Full Colour Free

Jaargang 1 Uitgawe 9

Vrydag, 3 April 2020

Stilte...

COVID-19 Information 3 Deon Lamprecht 4 Inkleurprente 6, 7 Oom Kaspaas 13

Dit is van Riebeekstraat in Bredasdorp op ‘n Donderdagoggend. HiĂ©rdie straat is gewoonlik besig met verkeer oppad hospitaal of hoĂ«rskool toe, maar nou
 algehele stilte. Met die eerste week van die drie weke inperkingstydperk so te sĂȘ op ‘n einde, is dit duidelik dat die inperkingsbevel begin insink het by die meeste van die inwoners - nie net van Bredasdorp nie, maar ook diĂ© van die groter Overbergarea. Foto: Jacques Louw

Tannie Loetie 16

overdeberg2020@gmail.com

Stuur gerus enige nuus of foto’s uit jou deel van die Overberg per WhatsApp na ons vir publikasie. Jy kan ons kontak by die volgende nommer: +27 65 686 2204.

1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.