+27 65 686 2204
Aanlyn Interaktief Volkleur Gratis
overdeberg2020@gmail.com
Online Interactive Full Colour Free
Jaargang 1 Uitgawe 7
Vrydag, 20 Maart 2020
COVID-19 Information 4, 7 Heuningberg bewaring 6 HMS Arniston 12 Oom Kaspaas 13
Seestories 15
overdeberg2020@gmail.com
Die damesspan van Bredasdorp Rolbalklub het die Bolandliga in Worcester gewen en ook Bredasdorp se naam lekker hoog gehou. Voor is dit vlnr Ezile Fourie en Petula Fortuin. Agter vlnr op die foto is dit Hermien Fourie, Annelie Stevens, Anneke Snyman, Reinette Pratt, Rose Finkelstein & Annemarie Venter Conolly. Foto: Helena Snyman
Skandeer of kliek die QR-kode en besoek ons Facebookblad, waar jy vir ons ân boodskap kan los met jou nuusberigte of fotoâs. Gebruik ook ons e-posadres om nuusberigte en fotoâs aan ons te stuur. Berigte, fotoâs en artikels wat julle graag geplaas wil hĂȘ, moet ons bereik voor of op ân Donderdag om 12h00. Berigte in WORD-formaat en fotoâs in JPEG-formaat.
1