0656862204
overdeberg2020@gmail.com
© Jacques Louw (2021). Alle regte voorbehou. Jaargang 2 Uitgawe 91
In hierdie uitgawe...
Vrydag 19 November 2021 Reduce wildfire risks over harvest season
2
Skolenuus uit ons streek
6,7,8
Die Kekkelbekke doen dit weer!
10
Photo: Lovegreen Communications
0656862204 (WhatsApp) overdeberg2020@gmail.com (e-pos) Kontak ons gerus!
overdeberg2020@gmail.com
Ons besige Overberg… oes!
1
2
Vrydag 19 November 2021
Van die redakteur
Reduce wildfire risks this Overberg grain harvest season
Hartlik welkom by ons 91ste uitgawe van OVERdeBERG en stil-stil beweeg ons na ons 100ste uitgawe toe.
The grain harvest season is underway in the Western Cape. It’s a busy time for local farmers – who rise early and work until late to complete the harvest. But it’s also a time of greater risk, with fires sparked by harvesting and harvesting machinery always a concern.
Dit is oestyd in die Overberg en ons omgewing is in rep en roer soos die stropers en vragmotors die waardevolle vragte graan van die lande afkry. Met hierdie oestyd is dit ook ‘n belangrike onderwerp wat aangeraak moet word en dit is die ontstaan van veral veldbrande wat groot skade kan veroorsaak. Lees in hierdie uitgawe oor die waardevolle wenke wat gedeel word om hierdie vernietigende brande die hok te slaan. Geniet die uitgawe en baie dankie aan elkeen vir julle ondersteuning van OVERdeBERG. Groetnis uit Kuwait! “Happiness cannot be traveled to, owned, earned, worn or consumed. Happiness is the spiritual experience of living every minute with love, grace, and gratitude.” Denis Waitley
Photo: Lovegreen Communications Grain fires not only threaten livelihoods; given the speed at which they can burn during a windy, dry day, they also threaten lives, says Louise Wessels, Manager of the Greater Overberg Fire Protection Association (goFPA). “Although landowners are well prepared, the probability and the intensity of grain fires require us all to be ready to respond.” Continued on page 9
2
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 19 November 2021
3
Bredasdorp Gemeente se Jeugkampus sluit die jaar af op ‘n hoogtepunt
Verlede week, het Bredasdorp Gemeente se Jeugkampus afgesluit vir die jaar met roomys, lekkers en ‘n geskenk aan die Here en die skepping. Baie dankie aan almal wat die dag moontlik gemaak het. So baie lede van die gemeente het gehelp dat hierdie dag kon gebeur en almal is dankbaar. ‘n Groot dankie ook aan elke ouer wat die wonderlike kinders aan ons gee om te leer. Foto: Bredasdorp Gemeente/FB
Gemeentenuus kan gestuur word na overdeberg2020@gmail.com
380 000 L dam with Rubber Sealant
The original Liquid Rubber
Click below to view
Click below to view
Die Bredasdorp Gemeente het onlangs afskeid geneem van ds. Arne Leuvennink. Hy het na 24 jaar se bediening in die gemeente sy uittreepreke vanuit die NG en VGK Kerke op Bredasdorp gelewer op onderskeidelik die 24ste en 31ste Oktober. Op die foto is ds. Arne en sy vrou Christelle met hulle dogters (vlnr) Jacqueline Schoeman, Marguerite Leuvennink en Fredelene Leuvennink. Foto: Bredasdorp Gemeente/FB overdeberg2020@gmail.com
3
4
Vrydag 19 November 2021
Kombuiskuier Jacques Louw
lensies, suurlemoensap, grondboontjiebotter, tamatiesous en konfyt in die pan, en geur na smaak. Sit die mengsel in ‘n oondvaste bak. Strooi die suurlemoenskil oor die mengsel. Verhit die oond tot 160°C. Meng die eiers, melk en sout en peper saam, oor giet dit oor die bobotie. Druk die loerierblare in die bobotiemengsel. Bak vir 30 minute of tot die eiermengsel gaar is en mooi verbruin het. Bedien met geelrys en slaai.
Lensiebobotie Bestanddele: olie 1 ui (gekap) 3 vas knoffeltoontjies (fyngekap) 20 ml kerriepoeier 3 ml borrie 2 snye brood (in melk geweek tot sag) 2 x 400 g blikkies lensies (gedreineer) 5 ml suurlemoensap 10 ml tamatiesous 15 ml appelkooskonfyt 15 ml grondboontjiebotter sout en peper (na smaak) 2 eiers 150 ml karringmelk 6 lourierblare 10 ml gerasperde suurlemoenskil Metode: Verhit die olie in ‘n pan, en braai ook die uie en knoffel tot sag. Voeg die kerriepoeier en borrie by, en braai tot geurig. Voeg die brood by die uie in die pan, en roer goed. Voeg die
Griekse Garnaalgenot
Bestanddele:
olyfolie 5 knoffelhuisies (gekneus) 1 groot ui (fyngekap) vars oreganum (gedroog sal ook werk) vars pietersielie (grof gekap) paprika peper sout 500 g ryp tamaties, gekap (of 1 blik tamaties) ½ koppie witwyn of ouzo (opsioneel) swart olywe, ontpit (opsioneel) 1 kg garnale, skoongemaak – die stertjies moet heel wees 300 g feta kaas (gekrummel) Metode: Verhit die oond tot 200°C. Soteer die knoffel en uie in ‘n diep pot in olyfolie. Voeg die oreganum, pietersielie, paprika, peper, sout, tamaties, wyn en olywe by. Roer terwyl dit vir ongeveer 5 minute kook. Voeg die garnale en feta by. Kook vir 3 minute – die feta moet nou gesmelt wees. Plaas dit in ‘n oondbak. Sprinkel ‘n bietjie paprika en oreganum bo-oor, en bak tot dit bruin bo-op is (5 – 8 minute, afhangend van jou oond) – dit moenie te loperig wees nie. Dit word in individuele bakkies geskep, soos in die tavernas op die Griekse eilande.
Lekker resepte? Stuur gerus ‘n resep of twee (saam met jou naam) na overdeberg2020@gmail.com 4
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 19 November 2021
5
Puik redenaars by die Drostdy Museum op Swellendam Hoerskool Bredasdorp stel nou die voorbeeld, want nie Caledon of Swellendam of Hermanus se voormalige ou Model C-skole het deelgeneem aan die Museum se Redenaarskompetisies nie. Die onderwyser, mnr. Tiaan Diedericks, het Alicia Coetzee ingeskryf vir die ATKV redenaarskompetisie wat op 23 Oktober by die Drosdy Museum op Swellendam aangebied is. Die algehele wenners is op die foto regs. Vlnr is die wenner (links agter) Renico Alman van Swellendam Sekondere skool, in die derde plek is die wenner van Swartberg Hoerskool wat Caledon museum verteenwoordig het, Eashmaele Makamole en Alicia Coetzee van Hoerskool Bredasdorp wat die Bredasdorp Skeepswrakmuseum verteenwoordig het. Alicia het in die 2de plek geeindig. In total was daar 16 deelnemers. Foto: Verskaf overdeberg2020@gmail.com
5
6
Vrydag 19 November 2021
Skolenuus uit die Overberg
Die Graad 3-leerders besoek die Golden Reef Milling en ervaar prakties die proses van hoe graan na brood verwerk word. Baie dankie aan Heinie en Tirsa van Golden Reef Milling wat vir hulle gewys het presies hoe hulle Bio Wheat gemaak word en ook hoe om 'n broodjie te maak. Foto’s: Rûens Kollege/FB
6
Aldo Olivier en Christof Franken het Saterdag aan n Skole Fietsry Kompetisie deelgeneem in Durbanville. Daar het 27 skole deelgeneem en hierdie twee ryers het uitstekend gevaar! Hulle het elkeen 6de in hulle ouderdomsgroep gekom. Foto’s: Laerskool Buffeljagsrivier/FB
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 19 November 2021
7
Skolenuus uit die Overberg
Boland Platteland het die naweek van 5-6 November, koning gekraai by die Interdistrikte Tennistoernooi teen Drakenstein (Paarl), Wynland (Stellenbosch) en Eden (SWD). Boland Platteland het goud gewen by die O/10, O/11 en O/12 ouderdomsgroepe. Beate Uys, Zach Jooste, Christian Swart, Cornelis Uys & Cara Bothma vorm deel van die span. Nina Terblanche en Zoe Bothma vorm deel van die Eden span. Foto: Laerskool Bredasdorp/FB
Die graad 4-leerders van Laerskool Buffeljagsrivier, het geleentheid gehad om verlede Vrydag (onder toesig en voor die hele skool) hulle vuurpyle te lansseer. Dit vorm deel van die kurrikulum vir Natuurwetenskap en Tegnologie in graad 4. Foto’s: Laerskool Buffeljagsrivier/FB overdeberg2020@gmail.com
7
8
Vrydag 19 November 2021
Skolenuus uit die Overberg
Laerskool Bredasdorp se Malienke van Wyk het deelgeneem aan die ATKV Kunstegrot se skryfkompetisie. Sy het haar gedig "Verlore Rykdom" ingestuur en 'n A+ daarvoor gekry. Malienke is ook gekies as naaswenner in haar kategorie. Julle kan die gedig hieronder lees. Foto: Laerskool Bredasdorp/FB Hoerskool Hermanus se hoofleiers, Landre Botma en CaraMaria Bellingan, verteenwoordig ons skool trots en le 'n krans tydens vandag se gedenkwaardigheid vir die soldate wat hulle lewens in die Eerste Wereldoorlog opgeoffer het. Foto: Hoërskool Hermanus/FB
8
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 19 November 2021
9
Reduce wildfire risks this Overberg grain harvest season Continued from page 2 In order to help farmers reduce fire risks on their properties, the goFPA has compiled a few helpful actions for farmers and their staff to implement. Check your fire units: Have your fire units (bakkie sakkies) been serviced? Have them tested, to ensure they’re in good working order.
Photo: Lovegreen Communications
S: Safety Zones: Establish your safety zone, where all partCould your machines start a wildfire? Check your combine harvester and other machines regular- ners can retreat to during a fire. Ideally this should also be ly for anything that could spark a fire. Check for overheat- ‘behind’ the grain fire, in an area that has already burned. ing and watch for sparks from rocks. According to Louise, there’s a final tip to consider: “Because Do you have fire-fighting equipment on/near the har- grain fires burn so fast, approach them from behind in the burnt area. Beware of being caught in front of a grain fire or vesters and mowers? It's vitally important that fire in grain fields be put out ex- driving through one.” Good luck to all grain farmers during tremely quickly. Keep your bakkie sakkie and fire beaters the harvest season. May it be a safe and successful harvest. on hand. This could mean the difference between stopping a small fire or battling a huge blaze. Have you saved these phone numbers? Save these phone numbers to your emergency contacts (or somewhere you can easily find the numbers) and encourage your staff and team to do the same. They are for the Overberg Fire Department: 0284251690; or the Overstrand Fire Department: 0283122400). Also make sure you can easily call your neighbours. Please save the goFPA number: 0636907899. Report fire as quickly as possible Don’t assume someone else has reported a fire. Please phone the numbers mentioned above immediately. Then call your neighbours. And be sure to drop a pin to the goFPA number to tell us exactly where it’s burning, once you’ve reported the fire to the Fire Department.
Swallows van Elim hou Cansa Pretloop Lunette Coetzee Op Saterdag 13 November 2021 het ‘n groep van Elim, genaamd Swallows, 'n pretloop op Elim gehou ten bate van Relay for Cansa. Vervolg op bladsy 10
Should a fire start in grainlands, there’s a tried and tested wildfire defense strategy that guides firefighting efforts. It’s called LCES (pronounced Laces). L: Lookouts: Have a lookout watch the fire move. This person communicates the fire’s movements clearly. Fire in grainlands moves fast, so make sure your lookout is safe. C: Communication: Ensure all players are communicating clearly and calmly with each other, with the Incident Commander ultimately responsible for all calls. E: Exit Routes: Grain fires can burn in several lines at the same time, trapping fire-fighters. So be aware of 2 escape routes at all times. overdeberg2020@gmail.com
Eerwaarde Temmers met die Pelgrims. Foto: Verskaf 9
10
Vrydag 19 November 2021
Struisbaai se Kekkelbekke laat dinge gebeur Joanie Pretorius
Juliana de Villiers het 'n kontak wat die inhoud sal skenk… o wat 'n vreugde! Sally Weighill, wat ook in Bredasdorp leiding gee by die spin en weef van Merinowol, het haar spinwiel saamgebring en 'n demonstrasie gegee van die spin van Alpaca-wol. Sy gebruik net die wol op die bok se rug. Ons het markdag gehou en gekoek en tee en weer eens heerlik gekuier in die Hengelklub op Struisbaai. Dalene Louw, ons voorsitter, het op gepaste wyse geopen en gelees dat mense mekaar nodig het vir groei en veiligheid. Ons kan saam speel, deel, baklei, vergewe, liefhe en lewe. Kom sluit by ons aan en leer kosbare nuwe vriendinne ken!
Skoenboksies vol verrassings vir kinders met brandwonde in die hospitaal oor die Kersgety, versier, saamgestel en geskenk deur die Kekkelbekke van Struisbaai. Foto: Verskaf
Swallows van Elim hou Cansa Pretloop Vervolg van bladsy 9 Cansa Suid Afrika, gebruik geld wat befonds word om na die behoeftes van kankerpasiete om te sien. Vir die afgelope jare het die organiseerders in Bredasdorp al 'n deurnag “Relay for Cancer” ook by die Sportgronde van die Glaskasteel gehou. Dit was nou 2020 en 2021 op ys gesit, weens die COVID-regulasies. Cansa se leuse is "Together we can.”
V.l.n.r. staan Jessie Franzsen, Ray Walker, Joanie Pretorius, Juliana de Villiers en Marie van Zyl van die Kekkelbekke, wat 50 potloodsakkies gemaak het vir Graad 1's by ons plaaslike skool. Foto: Verskaf
Sally Weighill (agter die spinwiel), Joan Erasmus en Ray Walker by Woensdagoggend se heerlike Kekkelbekkuier op Struisbaai. Foto: Verskaf
Onder leiding van Carmen Pedro Jagers kry hierdie deurnag “Relay” groot aftrek en dien dit as bewusmaking van die behoeftes van kankerlyers. Ook word lyers ondersteun en versterk deur hierdie gebaar van omgee. Hierdie laaste paar weke het die groep Swallows, onder leiding van Mnr. Andre Engel, 'n pretloop beplan en dit suksesvol deurgevoer. Die tema van die pretloop was: 'We care and Support.' Die inskrywingsfooi was R50 vir volwassenes en R10 vir kinders. Die oggend het om 06h30 begin met die dagteks voor die Kerk deur Eerw. Gert Temmers op die kerkplein. Daarna is 'n kort seremonie gehou en 'n kers aangesteek vir diegene wat die stryd teen kanker verloor het. 'n Lid van Swallows, Mev. Marjorie Van Breda Goliath het in 2020 die stryd verloor (sy was nog deel van die relay in 2019). Vervolg op bladsy 11
Buiten die Santaboksies vir pasientjies het die Kekkelbekke ook saamgewerk om potloodsakkies vir skoolbeginners te maak. Die Maandagsessies van 15h00 tot 17h00 wat uitgesit is vir die maak van 50 potloodsakkies het gekrimp tot slegs twee werksessies, want die vroue het laat waai! Met die hulp van die Amigurumis van Bredasdorp VLV wat gelas het vir die aankoop van 30cm-ritssluiters, kon ons vinnig knip en versier en stik! Ander donasies is onderling gegee of verkry. 10
Foto: Verskaf overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 19 November 2021
11
Swallows van Elim hou Cansa Pretloop Vervolg van bladsy 10 Die stewige stap na Geelkop is so 'n sewe en 'n half kilometer. Geelkop is 'n kop net bokant Elim gelee, waarvandaan mens 'n pragtige uitsig oor Elim het. Hier vind mens unieke fauna en flora eie aan Elim. Die rede waarom Geelkop gekies was, is dat 'n verfrissende stap in die buitelug, omring van kleur en geur, nuwe lewenslus sal aanwakker. Foto: Verskaf So is die stap deur Kerkstraat tot Geelkop deur die kankeroorlewendes gelei. Daar was kleure van pienk en pers. Pienk strikkies en pienk maskers is aan deelnemers uitge- Daar was ook persone van oor 80 wat die kop uitgeloop het. deel. Bredasdorp was goed veteenwoordig en daar was ook deelnemers vanaf Kaapstad en Johannesburg. Hierdie was 'n Die pienk is vir borskanker omdat Oktober borskanker- baie suksesvolle en winsgewende poging. maand was en die pers vir prostraatkanker, wat in die maand van November fokus geniet. Na die stap is daar Mnr Andre Engel is baie dankbaar vir die uiters geslaagde verskeie lekkernye en ander gebak te koop aangebied by poging en sy vertroue is dat daar altyd fondse sal wees om Mnr. Freddie Goliath se huis. Daar was brode, koeksisters, die kankerpasiente se pad te verlig. poeding, ‘curry bunnies’, worsrolletjies, skyfies en ook koeldrank verkoop. Die lede van die Swallows het die artikels Carmen Pedro Jagers was ook baie beïndruk deur hierdie geskenk. Na die stap is die Cancer Survivors ook met ge- pragtige poging en sy het die volle stap meegemaak. Die skenkpakkies beloon. Daar het 'n wonderlik atmosfeer ge- hoop is dat wanneer toestande gunstig is daar weer met die heers en die weer het pragtig saamgespeel en die stappers “Relay” by die Glaskasteel op Bredasdorp voortgegaan sal was vol woema. word.
overdeberg2020@gmail.com
11
12
History of the Overberg Jimmy Herbert
Vrydag 19 November 2021
...above and below the waves
1747 cannon fires a shot in Struisbaai
In the 1980’s Tubby built himself one of the most admired houses in Struys Bay in Heide Avenue, no more than 240 Bredasdorp Shipwreck Museum boasts with rare arte- metres as the crow flies from the harbour's slipway. On eifacts from the past – almost all donated by the public. ther side of the entrance, his pair of three-ton Reijgerdaal Numerous of the maritime donations made came from (1747) brass cannon proudly stood like sentinels – as if symTubby Gericke, Peter Leube and Brian Clark. bolising a trophy of his marvellous wreck diving achievements. An impressive list of shipwreck items from the Reijgersdaal (1747), the Arniston (1815), the Fame (1822), the Willem de Majestic or trophy-looking was one thing, but for Tubby, Zwyger (1863), the Juno (1852), the Borderer (1868), the there had to be more. So it was that with these rare and danDundrennan (1895), the Queen of the Thames (1871) and gerous artefacts and Tubby's abundance of energy and more can be accredited to their names. The one of im- hankering for mischief almost landed him in trouble with portance for this article is the massive Durr #450 bronze the law. For New Year's Eve in the late 1980s, Tubby came Dutch VOC cannon with dolphins missing and a bore diame- up with the idea to celebrate the New Year by firing the guns ter of a 12pdr from the Reijgersdaal (1747). (without a projectile) precisely at midnight. The Reijgersdaal (1747) was a vessel of 850 tons, built in 1738 for the Amsterdam Chamber of the Dutch East India Company (VOC). Under the command of Johannes Band, she reached Dassen Island (South Africa) in October 1747, having lost 125 men to scurvy en route.
After loading them with gunpowder, unusual history was made, the deed was done, and photographs were taken for prosperity. A lovely picture of the northern cannon spitting out about a five-metre flame was on display in his house for many years to come. Naturally, being who he was, the next year Tubby decided to go one better. This time he loaded the northern gun with a 250-year-old cannonball. The party started early and punctually at midnight, the powder ignited. Boom! Off went the projectile. Bolting off at a slightly With the remaining ill crew unable to lower trajectory than anticipated, it smashed through the handle her properly, she ran aground roof of the house on the opposite side of the road. The cenon an offshore reef at Springfontein turies-old corroded iron cannonball continued its flight for a Point. full 140 metres and fortunately landed in a swimming pool on the western side of the main road. To ensure the rescue of the rest, about 15 men climbed into a boat to take a line ashore. Unfortunately, on reaching land, they saw that their ship had already been smashed to pieces. Sadly some 157 men went down with the ship. Three days later one of the many money chests on board was discovered on the beach, then named "Silverstroom strand". Two hundred thirty-two years later, the crack South African salvage team of Brian, Tubby and Peter found the name "Silverstroom strand" to be the key to the riddle of where the ship went down. Without much ado, they rediscovered the Reijgersdaal (1747) in 1979 and managed to salvage six large bronze muzzle-loading cannon. Both Brian and Tubby kept a pair each, one was sold, and the last gun kindly donated to the Bredasdorp Shipwreck Museum.
Completely flabbergasted the shocked landlord was convinced of its space status and postulated it to be a meteor. Confusion reigned, and soon the police were there to establish the origin of the unfamiliar looking object. It did not take them long to formulate what might have happened, but nothing could be proved, and no charges were laid. Nonetheless, after that, the SAP kept an eagle eye on the place over each summer holiday. After Tubby's passing, the De Wet family of the farm, De Wetshof, took ownership and proudly display these guns on their farm today. JIMMY HERBERT Retired lecturer: Stellenbosch University (1977-2013) Writer & Specialist in Maritime History and Archaeology
12
overdeberg2020@gmail.com