+27656862204
overdeberg2020@gmail.com
© Jacques Louw (2020). Alle regte voorbehou. Jaargang 1 Uitgawe 48
Vrydag 8 Januarie 2021
Lees binne...
Ons groet vir Hettie 3
Ligstraal van hoop vir die nuwe jaar 6
Die klippies op Struisbaai 9
Foto: Wild Bird Traditional Archery Experience/FB
Vakansiepret
WhatsApp: 0656862204 E-pos: overdeberg2020@gmail.com Ons hou jou positief ingelig!
Unieke Ervarings Nog foto’s binne...
“What a find. Adrian and Jill have created something really special here. The attention to detail is exceptional…” - TripAdvisor
overdeberg2020@gmail.com
Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 4459010 Cell: +27 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.
1
2
Vrydag 8 Januarie 2021
Redaksioneel Vrydag 8 Januarie 2021
Goeiedag en baie welkom by ons 48ste en dan ook 1ste uitgawe in 2021. Dit is en bly vir my, sowel as ons medewerkers, ‘n voorreg om hiérdie publikasie weekliks aan julle te bring. Na afloop van ‘n uiters deurmekaar, moeilike en traumatiese 2020, wens ek aan elkeen van ons lesers en ondersteuners ook ‘n baie geseënde en voorspoedige nuwe jaar toe.
No.10, 5th Avenue, Arniston Dinner can be arranged at the guest house with prior notice.
Ons het soveel mense gegroet in 2020… familie, vriende en ook ander kennisse en nog steeds is die virus besig om ons naastes aan te tas. Ons moet egter altyd onthou dat God in beheer is en dat ‘n nuwe jaar ook nuwe beloftes bring. Dit is waaraan ons moet vashou en elke dag moet deel maak van ons aktiwiteite… daardie hoop van ‘n nuwe môre. Die nuus so aan die begin van ‘n nuwe jaar is maar min. Ons is egter nog steeds besig om vir julle die OVERdeBERG te vul met interessanthede en positiewe gebeurlikhede hiér uit ons baie mooi Overbergstreek. Mag elkeen van julle ‘n baie geseënde en voorspoedige 2021 hê en mag dit ‘n jaar wees wat gevul is met alles wat goed en ook mooi is. Geniet hiérdie uitgawe en ons gesels dan weer volgende week weer.
Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 445 9010 Cell: +27 71 418 6209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.
Bly gesond en bly veilig.
As jy graag nuus of foto’s uit jou deel van die Overberg met ons wil deel, stuur dit gerus aan ons vir publikasie. Berigte in WORD-formaat en foto’s in JPEG-format. Ons probeer sover moontlik alles plaas wat ons ontvang. Jy kan ook per WhatsApp jou nuus of foto’s aanstuur vir publikasie.
WhatsApp: E-pos:
Special offer
0656862204 overdeberg2020@gmail.com
Skolenuus is ook meer as welkom en skoolbemarkers kan ons gerus kontak vir die plasing van nuus, foto’s en ook ander gebeurlikhede by die verskillende skole in ons Overbergstreek.
R995.00
per room per night for two people
Breakfast included. Direct bookings only.
2
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 8 Januarie 2021
3
Ons groet vir Hettie Letty-Ann Möller Hettie (Lotz) Bakker is op die 2de Januarie, om 18h00 in die Hermanus Mediclinic oorlede. 'n Dag nadat sy bevestiging gekry het dat haar chemosessies suksesvol afgehandel is, is daar vasgestel dat sy COVID-19 het. Sy was 'n goedversorgde en ingeligte vrou - ook 'n ambassadeur vir Avroy Shlain produkte, waar sy die uitvoerende bestuurderes was. Sy was ook die voorsitter van die Trusteeraad van die internasionaal bekende Skeepswrakmuseum op Bredasdorp, waar sy geweldig baie vir die museum beteken het. Die inligtingsnetwerk en ook ontwikkeling in die instansies waar Hettie leiding geneem het, staan as nagedagtenis van hierdie dinamiese leier. Sy was voorwaar ‘n merkwaardige en navolgenswaardige mens. Ons, as gemeenskap in Bredasdorp, dink in hiérdie hartseer tyd aan haar man, Piet Bakker, en die hele familie. Foto: Facebook NUTTIGE TELEFOONNOMMERS
USEFUL NUMBERS
KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT CAPE AGULHAS MUNICIPALITY BREDASDORP NAPIER ARNISTON/WAENHUISKRANS STRUISBAAI L’AGULHAS NA URE/AFTER HOURS
0284255500 0284233231 0284459620 0284356538 0284356015 0284255500 0824571774
NOODNOMMERS EMERGENCY NUMBERS POLISIE/POLICE BRANDWEER/FIRE DEPARTMENT AMBULANS/AMBULANCE VERKEER/TRAFFIC NSRI
overdeberg2020@gmail.com
10111 0284251690 0282129111 0284255500 0284357777 0829905952
3
4
Vrydag 8 Januarie 2021
Kombuiskuier Jacques Louw
Foto: Pinterest Tunatert met skyfies Bestandele: 4 2 4 4 1
blikkies tuna in water (gedreineer) groot pakke sout en asyn skyfies eiers (geklits) snye brood (korsies afgesny) koppie cheddarkaas (gerasper)
Metode: Maak tuna fyn en meng met die skyfies. Doop die brood in die eier. Plaas die brood in 'n oondbak. Meng die res van die eiers in die tunamengsel in. Plaas die tuna bo-op die brood. Strooi die kaas oor. Bak teen 180 grade totdat kaas bruin word. Kan ook bedien word met ‘n slaai van jou keuse as ‘n ligte middagete.
Foto: Pinterest
Hamburger met ‘n piesangsous Bestandele: Piesangsous 25 g botter 10 ml (2 teelepels) olyfolie 15 ml (1 eetlepel) matige kerriepoeier 25 ml (5 teelepels) meel 2 uie (grof gekap) 30 ml (2 eetlepels) witwynasyn 150 ml vleisaftreksel 5 ml (1 teelepel) sout 25 ml (5 teelepels) fyn appelkooskonfyt 15 ml (1 eetlepel) sagte bruinsuiker 4 piesangs (in skyfies gesny) Metode:
Verhit die botter en olie in ’n swartpot op warm kole en roerbraai die kerriepoeier sowat 1 minuut. Voeg die meel by en roerbraai sowat 2 minute. Voeg die uie by en braai tot goudbruin. Roer die witwynasyn, vleisaftreksel, sout, appelkooskonfyt, suiker en piesangs by en roer tot die suiker opgelos is. Bring tot kookpunt en laat sowat 5 minute prut. Gebruik die sous na smaak oor hamburgers spesifiek, maar dit kan ook oor ‘hotdogs’ gebruik word. 4
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 8 Januarie 2021
5
Vakansiepret
Unieke Ervarings
Foto: Wild Bird Traditional Archery Experience/FB
Sekerlik een van meer unieke ervarings wat jy kan hê, is om tradisionele boogskiet te probeer. Gedurende die laaste paar dae van 2020, het ‘n aantal mense op Struisbaai dan ook van hiérdie geleentheid gebruik gemaak. Ons het in ‘n vorige uitgawe al ‘n artikel gedoen oor Wild Bird Traditional Archery Experience, met die baie bekwame Sandra Viljoen aan die stuur. Sy is dan ook heeltyds betrokke hierby en is ‘n rondreisende instrukteur vir hiérdie uiters unieke aktiwiteit. Kliek gerus op die aktiewe skakel hiérbo om hulle Facebookblad te besoek. Kontak Sandra direk by 0845115777 indien jy meer wil uitvind of dalk so unieke ervaring wil bespreek.
Foto: Wild Bird Traditional Archery Experience/FB overdeberg2020@gmail.com
Foto: Wild Bird Traditional Archery Experience/FB 5
6
Vrydag 8 Januarie 2021
Ligstraal van hoop vir die nuwe jaar Lunette Coetzee
Jy kyk vorentoe na beter en die beste. Ons kyk dan met oë van geloof, na die môrestond,met goud in die mond. Dis deur hoop dat ons voortgaan om te lewe. Ons hoop dat mense gesond sal word, al lyk dit ook einde se kant toe. Dis ook hoop dat ons sal oorkom, dit is hoop wat ons bemagtig en ons krag gee om aan te hou aanhou. Wanneer mens hoop, kry jy nuwe moed, kyk verby die hier en nou, en jy droom van beter dae. Daardie dae sal weer aanbreek. Ons moet net kyk met oë van geloof. Sodoende word ons horisonne verbreed en styg ons uit die sak en as op. Vele mense het al ander verbaas wat op hulle opgegee het. Wanneer daardie mens hoop, kry hy of sy weer krag en moed om te probeer en verby die skerwe te kyk en vorentoe te beweeg.
Daar word gesê elke donker wolk het 'n silver rand. So Ons neem beheer as ons hoop. Ons kry insig en moed, wanneer is hierdie stelling bewys nadat 'n foto op Oukersaand in ons hoop. Daar is 'n afwagting wat mens laat voortbeweeg. Wanneer mense hoop verloor, tree moedeloosheid in en dan ook lyk 'n tuin geneem is en hierdie uitkoms gesien kan word. dinge maar baie donker. Ja… 'n donker 2020 lê agter ons en ons is alreeds deur soveel pyn gedurende die afgelope week. Ons hoop dat 2021 beter sal Skep moed, beter dae sal kom. Alles is nie verlore nie, daar sal word. Met hierdie ligstraal van hoop sal ons opkyk en vorentoe altyd uitkoms kom. So wat ookal in 2021 vir ons voorlê, kom ons kyk. Die lig wat deur die duisternis gesien word, skyn nog bou torings van hoop, waarteen ons kan opklim na die lig. steeds vir ons. Ons hoop bo alle hoop, is dat sake sal verbeter. Hierdie foto is 'n pragtige voorbeeld van opkyk. Opkyk vir verTen spyte van die neerslae en verdrukking, hou ons dan ons oë lossing, uitkoms, beter dae en hoogtes om te bereik. Ons is nie gevestig op die gesigseinder waar die nuwe dag sal voortspruit alleen nie, daar is lig vanuit die Hemel, wat ons in tye van duisen lig en lewe aan die dag sal bring. As ons hoop is ons in af- ternis die weg sal aanwys en ons rigting bepaal. Die donker dae wagting dat sake sal verbeter. Wanneer mens hoop gebeur die sal nie aanhou nie, maar die Hemelse lig sal aan ons genesing, voorspoed, hoop en voorsiening bring. Nieteenstaande watter volgende: omstandighede ons ondervind, daar is altyd uitkoms, altyd ook 'n Jy hoop bo alle hoop. Jy kyk verby die omstandighede, en sien deur van hoop. jouself bokant die omstandighede. Jy wag vir iets om dan ook Vervolg op bladsy 10 te gebeur.
Foto: Verskaf
Maak Radio Overberg fm deel van jou besigheid se bemarkingstrategie! Kontak ons vir ‘n pasgemaakte lugtydpakket! 028 424 2877 (T) admin@radiooverberg.co.za (E) 6
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 8 Januarie 2021
7
overdeberg2020@gmail.com
7
8
Vrydag 8 Januarie 2021
Radio Overberg Programskedule Maandag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Breakfast met Bobby Rohlandt Nuus Breakfast met Bobby Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Nuus Musiek Nuus Kaviaar vir ‘n Springbok met Johan Mulder Drive Time met Marquin Nefdt Radiodrama (H) Drive Time met Marquin Nefdt Fabulous 50’s met Florence Kruger Pof Gesels Van Toeka tot Nou (H) Musiek
Dinsdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:20 09:20 – 09:30 09:30 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 16:00 – 18:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Donderdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:15 09:15 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Boekvoorlesing met Jaco Barnard-Naudé Onderwys Vandag met Jacques Louw Musiek Wat saak maak met Jo-Anne Lourens Radiodrama Vyfster Nuus Musiek Nuus Musiek Municipal Matters Musiek Drive Time met Ben Burger Radiodrama Drive Time met Ben Burger 20th Century Pop 80’s met Marquin Nefdt Van Toeka tot Nou met Piet Makwas Rock Rebellie met Andries Roux Musiek
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Inspirasiestasie met Leanda Botes Musiek Wat Saak Maak met Jo-Ann Lourens Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Radiodrama (H) Musiek 20th Century Pop 60’s met Marquin Nefdt Met ‘n ander Oor Vers & Lied met Jaco Barnard-Naudé Make a Difference (H) Musiek
Woensdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 19:30 19:30 – 20:30 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Vrydag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 15:00 15:00 – 15:50 15:50 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 23:00 23:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Musiek Nuus Musiek By die Plaashek met Pierre Vlok Nuus Toerismeprogram Musiek Suidernuus Drive Time met Jacques Louw Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Louw 20th Century Pop 90’s met Marquin Nefdt Musiek Breyani met Deon Ahrends Musiek
Luister nou
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Nuus Musiek Nuus Musiek Uit die Museum Argiewe Drive Time met Rudi de Waal Radiodrama (H) Drive Time met Rudi de Waal 20th Century Pop 70’s met Marquin Nefdt Musiek Kragtoer met Jacques Louw Musiek Musiek
Saterdag 02:00 – 03:00 03:00 – 05:00 05:00 – 06:00 06:00 – 08:05 08:05 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:30 16:30 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 00:00
Boeretroos in die Overberg (H) Kaviaar vir ‘n Springbok (H) By die Plaashek (H) Pof gesels (H) Breakfast met Bobby (H) Fabulous 50’s met Florence Kruger (H) 20th Century Pop 60’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 70’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 80’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 90’s met Marquin Nefdt (H) Musiek Uit ons Tyd met Johan Mulder Musiek Boeretroos in die Overberg met Piet Makwas Pof speel Country Countrymusiek Musiek
Sondag 00:00 – 02:00 02:00 – 04:00 03:00 – 07:50 07:50 – 08:00 08:05 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:10 21:10 – 22:10 22:10 – 23:00 23:00 – 05:00
8
Kaviaar vir ‘n Springbok (H) Boeretroos in die Overberg (H) Musiek Bybelstorie Afrikaanse Gospel met Piet Makwas Erediens Kruispad met Lunette Coetzee Metronoom Journey met Gurswin Prins Koortjies wat Kook met Sammy & Noelene Banda Wat Saak Maak met Jo-Anne Lourens (H) Essential Sounds with LadyK Overberg Sundowners met Marquin Nefdt Klankbaan met Rudi de Waal Make A Difference met Dennis Bogenhagen Breyani Gospel met Deon Ahrends Kruispad met Lunette Coetzee (H) Radiodrama Omnibus Musiek
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 8 Januarie 2021
9
Die klippies op Struisbaai Toortsie Hiérmee sê ons dankie aan Toortsie vir die gebruik van haar blog t.o.v. die storie van die klippies. Al hoe meer mense sit foto’s op van pragtige klippies wat hulle oral ontdek op die groep, Struisbaai Fun, en dit fassineer my. Later kan ek my nuuskierigheid nie meer bedwing nie en vra op die groep die volgende vrae: “Ek wil graag ‘n blog skryf oor die geverfde klippies, maar benodig meer inligting asb: 1) Wie se oulike idee was dit? 2) Wanneer het julle begin om die klippies neer te sit? 3) Kan die persone wat dit vind, dit hou? 4) As jy die klippie hou, word daar iets van jou verwag, soos dat jy ook klippies verf en neersit? 5) Waarmee verf julle dit? 6) Vertel van die lekkerte wat jy ervaar as jy ‘n klippie neersit of vind? 7) Mag ek van julle foto’s gebruik asb?” En net daar gaan die deure behoorlik vir my oop. Die mense antwoord, die inskrywing lewe. ‘n Hele paar mense verwys my na Southern Cape Rocks en ek sien dat dit nie net in Struisbaai is wat die klippies neergesit word nie, maar sommer op baie plekke. Kaapstad, Stilbaai, Hartenbos, Gansbaai, Kleinmond… Cape Town Rocks is ook ‘n Faceboekgroep waarna verwys word, waar die volgende geskryf word: “The goal is to encourage creativity, outdoorsiness, and community involvement. Join us and have some fun! We don’t care how old or young you are, how creative you are, or where you come from. You can even take one with you on your travels and leave a Cape Town Rocks somewhere exotic; somewhere far!”
Foto: Toortsie Isla was ‘n skrale ses jaar oud toe sy gediagnoseer is met ‘n baie dodelike en aggressiewe kanker. Toe sy nie meer kon loop nie, het sy en haar mense begin om klippies te verf om haar besig te hou. Haar maatjies het die klippies oral gaan wegsteek. Mense wat dit gevind het, het dit op Facebook geplaas en dit het vir haar oneindig baie genot verskaf. Dit wil lyk of dit die begin was van die geverfde klippe, as ek dit reg verstaan. Al wat ek weet is, dat dit baie opwindend is, dat mense dit geniet om die klippe te soek, om dit te verf, dit op Facebook te plaas. Dit is beslis ‘n aanknopingspunt en iets positiefs om oor te gesels. En nee, ek het nog nie een gevind nie en dit maak glad nie saak nie, ek geniet sommer die klippe wat almal op Faceboek sit saam met hulle. Toortsie Kliek of skandeer die QR-kode om Toortsie se blog te besoek.
Een van die persone wat ook baie opgewonde hieroor voel, beskryf dit as ‘n geverfde klippieskattejag, ‘n kosmosniks manier om liefde en gasvryheid aan vakansiegangers oor te dra. Kyk gerus na die pragtige geverfde klippies van Susan van Kuns Hart . Sy sit ook blykbaar gereeld klippies uit vir iemand om op te tel. Iemand skryf: ‘The idea is to give joy to the finder however it is
always a pleasure to see where your rock was found and traveled to.’ Hoe onbaatsugtig! Iemand anders dra by: ‘Ek sal regtig almal aanraai om ‘n klippie te vat en te verf, dit is so ontspannend, jy vergeet van alles om jou en terapeties. As jy eers een klippie geverf het kan jy nie ophou…’ Een persoon beskryf haarself as ‘n ‘rockhunter and re-hider.’ Ek hou van hierdie idee. Sy deel in die opwinding, maar gun weer die volgende persoon ook om dit te vind. Kyk ook na hierdie mooi gesindheid van een van die klippiekunstenaars: ‘We paint these rocks for our own pleasure and
for own personal therapy. We hide or place them so that others can find the joy of the unexpected discovery. And whether they acknowledge their find on this group or not does not in any way detract from our process. We can be pretty sure that they have loved their find, and that’s enough.’ (Admin van Cape Town Rocks).
Dit is nie net die kunstenaars wat reageer het nie, ook soveel blye ontdekkers van die klippies. Dit bring voorwaar baie vreugde vir baie mense. Vir hulle wat dit verf, maar ook vir hulle wat dit ontvang. Iemand het die baie interessante storie van Isla’s Stones. overdeberg2020@gmail.com
9
10
Ligstraal van hoop vir die nuwe jaar Vervolg van bladsy 6 Hoop het te doen met afwagting. Ons wag vir iets om werklik te gebeur. Ons wag vir beter dae, vir beter geleenthede en 'n beter môre. Wag is 'n werkwoord… dit is wat hoop beteken. So is hoop dus ‘n aksiewoord. Ons kyk en ons glo ook. Ons vertrou en ons beweeg aan. Hoop beteken om gefokus te wees. Jy moet weet waarvoor jy hoop en in afwagting wees daarvoor. Hoop is ook om te vertrou. So is hoop ook oorgawe aan jou geloof, dit waarin jy glo, dit waarop mens vertrou. Die hoop beskaam nie. Om te hoop beteken nuwe krag en nuwe moed vir beter dinge. Daar is die vooruitsig. Daar is dit waarvan mens vorentoe kyk. Hoop kom nie sommerso nie, dit is nie wag vir ‘wat moet gebeur moet maar gebeur nie.’ Hoop is voorbereiding, fokus, vertroue, gehoorsaamheid en om geloof te beoefen. As 'n persoon vandag dalk op die ashoop sit, gestroop van alle hoop, kyk na God. Hy is ons hoop en rotsvesting. Hy sal jou lei deur die woestyn van desperate hopeloosheid na die vallei van hoop. Stap deur die deur van hoop, na die Lig.
Vrydag 8 Januarie 2021
‘Santa Shoe Boxes’ bring vreugde Net so kort voor Kersfees is daar baie vreugde afgelaai by Laerskool Jongensklip, ‘n klein plaasskool naby die Overbergse dorp Caledon. Dié vreugde was in die vorm van ‘Santa Shoe Boxes’. Die ‘Santa Shoe Boxes’ is voorafverpakte geskenkhouers en word voorberei vir of seuns of dogters van verskillende ouderdomme. Nog foto’s op bladsy 12
Mag 2021 beter beloftes inhou,sodat ons kan steun op die hoop wat ons deur sal dra. Skep moed, kyk vorentoe, kyk boontoe en hou jou oë op die deur van hoop.
Foto: Laerskool Jongensklip/Facebook
Foto: Laerskool Jongensklip/Facebook
10
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 8 Januarie 2021
11
Update on the coronavirus Premier Alan Winde As of 1 pm on 6 January, the Western Cape has 37 984 active cases of COVID-19, with a total of 224 262 confirmed cases and 178 595 recoveries. The Western Cape has recorded 154 additional deaths, bringing the total number of COVID-19 related deaths in the province to 7683. We send our condolences to their loved ones at this time. Additional data is available on the Western Cape COVID19 data dashboard which also features active cases per subdistrict, active cases per 100 000 and 7-day moving averages.
Photo: Wikipedia
On Wednesday I had the opportunity to visit the Mitchells Plain Hospital of Hope, where 200 intermediate care beds are being made available for COVID-19 patients. The first 100 of these beds have been activated, and I was also able to see progress on the next ward which is due to open next week. A fourth ward will be completed the week after that. I also had an opportunity to address some of the health care workers there and thank them for the incredible work that they are doing. In addition to caring for COVID-19 patients, the multidisciplinary team has also been hard at work ensuring that patients who had previously been in the Aquarius ward were placed in appropriate care in other facilities, setting up the remaining wards and appointing additional health care workers. This facility was set up in just nine days, in the existing Aquarius wards. Each bed has been fitted with an oxygen point, and oxygen storage tanks have been placed on site. Infection control measures have also been put in place: sufficient stocks of PPE are available for frontline workers, curtains in the wards have been replaced with reflective film on the windows to filter light instead, and catering will be done at the on-site kitchens and meals served in disposable containers. I was also pleased to hear, that like in our other Hospitals of Hope, WiFi is available for patients to video call with loved ones. This is important as visitors are not allowed in COVID wards and having a connection with family and loved ones is so important during these difficult times. In addition to doctors and nurses, the wards will also have social workers, physiotherapists and dieticians to care for patients physical and psychological wellbeing. I am deeply grateful to all of the people who have played a part in making this facility possible, thus ensuring that we are able to provide beds and care as we approach the peak of infections in the metro region. The facility has already admitted over 60 patients since becoming operational on January 1, and I wish all of those who are currently admitted there, and all of those who pass through its doors well on their road to recovery. Source: Western Cape Government “Attitude is a choice. Happiness is a choice. Optimism is a choice. Kindness is a choice. Giving is a choice. Respect is a choice. Whatever choice you make, makes you. Choose wisely.� Roy T. Bennett overdeberg2020@gmail.com
11
12
Vrydag 8 Januarie 2021
‘Santa Shoe Boxes’ bring vreugde Vervolg van bladsy 10
Foto: Laerskool Jongensklip/Facebook
Foto: Laerskool Jongensklip/Facebook
Foto: Laerskool Jongensklip/Facebook
Foto: Laerskool Jongensklip/Facebook
National hotline: 0800 029 999 Provincial hotline: 021 928 4102 Toll-free hotline: 080 928 4102 WhatsApp "Hi" to 0600 123 456 Email: doh.dismed@westerncape.gov.za
12
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 8 Januarie 2021
13
Jakkals & Wolf se kapperjolle ...daar doer in die Bosveld.
overdeberg2020@gmail.com
13
14
Vrydag 8 Januarie 2021
14
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 8 Januarie 2021
15
Struys Bay - Then & Now Continued from page 16
Scotland that went ashore about four months ago". Clearly, the
reporter and all the naval people on board expected to find the Miles Barton in the first bay east of Agulhas. In disgust he commented, "No Miles Barton was to be seen". In search of the ship, they continued sailing eastward until they eventually spotted the unfortunate vessel 'about seven miles off and about thirty miles from where we were led to expect we should find her'.
Struis Bay today What one can learn from this is always to take into consideration which date and by whom (a local or not) reference was made to Struys Bay before presumptuously deciding in which bay the wreck is to be found - Struys Bay, Marcus Bay or De Hoop Bay. JIMMY HERBERT Retired lecturer: Stellenbosch University (1977-2013) Writer & Specialist in Maritime History and Archaeology
overdeberg2020@gmail.com
15
16
Vrydag 8 Januarie 2021
History from the Overberg Jimmy Herbert Struys Bay - Then & Now The first European visitors to the most southern tip of Africa were the Portuguese. Understandably, they gave this geographical point its first European name - Cabo das Agulhas (Cape Agulhas/Cape of Needles). When sailing passed some distance off this impressive bay, with its extremely high dunes, it can easily display itself as one large bay - visually stretching from Northumberland Point in the west to Cape Infanta some 80km further east. This bay they conveniently referred to as the 'Bay de Agulhas'– the bay at Agulhas. Even on 14 May 1686, the Portuguese survivors from the Nossa Senhora de los Milagros put a request in using this name, "… Chief mate, junior mate and a sailor, all in the service of the King of Portugal, told how they lost their ship in the Bay de Agulhas."
Even once these changes were made on British maps, locals apparently still stuck to the use of Struys Bay for the whole bay. Two (of many) examples of this were the locals reporting to the Cape on the loss of the Miles Barton (1861) and one month later the Star of the East (1861). Both ships had reportedly sunk in Struys Bay.
Miles Barton went ashore near the Klippe Strand (also a local
name of the time, today called 'Ryspunt'). The news sent to the Cape stated, "… gone ashore in Struys Bay" (Cape Monitor, 14 February 1861). The ship Albatross was sent to assist, and fortunately, a reporter was on board to record this historical event. One finds many interesting or likeable sentences like, "Onward we steamed, admiring the beauties of our South African coast". On passing Agulhas he wrote, "… the fog having completely cleared off, we obtained a view of Struys Bay. On the sandy beach there stood erect, high and dry, the fine form of the ship Continued on page 15
This large bay was later given a new name, 'Struys Bay', by the Dutch. Proof of this is seen in both letters and charts of 1673 and 1686. On many Old Dutch maps, one finds this bay indicated to be Struys Bay, for example, a map of the period before 1673 was used to record and report the first recorded shipwreck to be lost in this bay (Zoetendal 1673) as lying in Struys Bay. From the historical record, it is clear that utilising the name Struys Bay for the whole bay, stayed in use longer in the Overberg then in the UK. London and the Cape settlement were the first to move away from the latter.It would appear that just after the sinking of the Martha in 1826, the big (old) Struys Bay was subdivided on the British charts.
London and the Cape started referring to this bay as not one anymore but consisting of more than one bay. They had a much smaller Struys Bay now only stretching from Northumberland Point in the west to Struys Point in the east. The next bay became Marcus Bay (maybe named after the wreck of the Martha wrecked at 'Skips Kop'). This point was allocated the name Martha's Point. 16
overdeberg2020@gmail.com