Skip to main content

OVERdeBERG

Page 1

+27656862204

overdeberg2020@gmail.com

© Jacques Louw (2020). Alle regte voorbehou. Jaargang 1 Uitgawe 47

Lees binne...

Vrydag 25 Desember 2020

Last housing handovers in 2020 p. 3

Van Skotland tot by die suidste punt bl. 5

1st British dog in the Overberg p. 16

25 Desember 2020

WhatsApp: 0656862204 E-pos: overdeberg2020@gmail.com Ons hou jou positief ingelig!

Geseënde Kersfees

“What a find. Adrian and Jill have created something really special here. The attention to detail is exceptional…” - TripAdvisor

overdeberg2020@gmail.com

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 4459010 Cell: +27 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

1


2

Vrydag 25 Desember 2020

Redaksioneel Vrydag 25 Desember 2020

Dis Kersdag! Baie welkom by die kersdaguitgawe van OVERdeBERG. Dit is vir ons ook baie spesiaal om op hiérdie dag ons 47ste uitgawe te publiseer. Ons volgende uitgawe is dan ook op Nuwejaarsdag! Dit is vir my ‘n voor-reg om vir julle almal dankie te sê vir ‘n ongelooflike jaar. Elkeen van julle se ondersteuning word opreg waardeer.

No.10, 5th Avenue, Arniston Dinner can be arranged at the guest house with prior notice.

Hiérdie uitgawe is weer vol van al die mooiste berigte, lekkerste resepte en interessante maritieme geskiedenis uit ons pragtige Overbergstreek. Ons dek graag die positiewe gebeure in ons streek en beperk negatiwiteit sover moontlik. Met ‘n jaar soos 2020 wat nou vinnig einde se kant toe staan, dink ek persoonlik dat mense daarbuite genoeg negatiwiteit ervaar het. COVID-19 het die hele wêreld onkant gevang in 2020 en ongelukkig sal dit nog ‘n ruk neem vir die virus om heeltemal die pad te vat. Geloof, geduld, ondersteuning en liefde is van die dinge wat ek graag sal wil hê in 2021 meer na vore moet tree, omdat dit juis dinge soos hiérdie is wat belangrik is en wat geen geld kan koop nie. Lees gerus die pragtige berig oor Kersfees deur Lynette Coetzee op bladsy 14. Dit is werklik inspirerend. Ons is terug volgende week met ons nuwejaarsuitgawe.

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 445 9010 Cell: +27 71 418 6209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

Gun my dus die geleentheid om aan elkeen van OVERdeBERG se medewerkers, lesers en ondersteuners, ‘n baie geseënde en vreugdevolle Kersfees toe te wens en mag 2021 vir elkeen van julle die wonderlikste jaar wees, gevul met alles wat mooi is. Geseënde Kersfees en geniet die feestyd saam met julle familie en vriende. Bly veilig en gesond, dra die maskers en hou julle persoonlike afstand. Mooibly!

Special offer

R995.00

per room per night for two people

Breakfast included.

(valid from 1 May 2020 - 31 October 2020)

Direct bookings only.

2

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 25 Desember 2020

3

Inspeksie van ons strande se geriewe Op Vrydag die 18de Desember het mnr. Paul Swart (Uitvoerende Burgermeester van die Kaap Agulhas Munisipaliteit) en mnr. Eben Phillips (Munisipale Bestuurder van die Kaap Agulhas Munisipaliteit) ‘n paar besoeke gebring aan die verskillende strande en strandoorde binne ons munisipale gebied. Die doel van hiérdie besoeke was om seker te maak dat die geriewe by ons strande en strandoorde op ‘n goeie en aanvaarbare standard is vir beide die inwoners en die besoekers.

Photo: Gurswin Prins

Last housing handovers for 2020 done The last housing handover for the year 2020 took place Thursday, 17th of November at Mill Park, Bredasdorp. In the spirit of Christmas, the Executive Mayor Paul Swart and CAM Human Settlements officials welcomed the beneficiaries dressed with red and white Christmas hats. Councillors and officials were in such a festive spirit perhaps the Christmas hats contributed to the overall festive spirit that was in the air. A total of 20 beneficiaries received keys to their brand new houses as an early Christmas gift. Executive Mayor Paul Swart opened with prayer and a short message of encouragement, he also donated a blanket to the oldest beneficiary at yesterday’s housing handover ceremony. The Deputy Mayor, Zukiswa Tonisi, delivered the keynote address. “Make Jesus Christ the foundation of your home, make time to go into your room to talk with God” said Deputy Mayor Tonisi.

Foto: Kaap Agulhas Munisipaliteit/Facebook

Mr. Michael Dennis were responsible for the orientation session and Ward Councillor Marjorie October welcomed the new residents to Ward 2. At the conclusion of the handover ceremony the Mayor and Deputy Mayor recorded a short festive season video. The video will be aired soon. Source: Cape Agulhas Municipality/Facebook

Foto: Kaap Agulhas Munisipaliteit/Facebook

overdeberg2020@gmail.com

Photo: Gurswin Prins

3


4

Vrydag 25 Desember 2020

Kombuiskuier Jacques Louw

Foto: Pinterest VARKBOUD Bestandele:

Vir die Glaseersel:

1 gammon 6 biere (hoogstens) mosterdpoeier heel peperkorrels 2 lourierblare naeltjies 1 2 2 2

MOSTERDSOUS IN DIE MIKROGOLF Bestandele:

blikkie (330 ml) bier eetlepels bruinsuiker eetlepels heuning teelepels mosterdpoeier

250 ml witsuiker 25 ml mosterdpoeier 12.5 ml koekmeelblom 1 ml sout 125 ml asyn 125 ml water 2 ekstra groot eiers

Metode:

Metode:

Sit die varkboud in ’n groot houer van vlekvrye staal of glas en gooi genoeg water by om die boud te bedek. Laat dit vir ten minste ’n uur lê om die sout te tem. Haal die boud uit die water, droog dit af, sit dit in ’n groot kastrol en gooi genoeg bier in om die vleis te bedek. Verhit die kastrol tot kookpunt en laat dit vir ’n kwartier kook. Laat die boud in die bier afkoel. Skep die boud uit die bier en besprinkel dit oraloor met mosterdpoeier. Sit die boud op aluminiumfoelie (teen die blink kant), voeg sowat 5 peperkorrels en die lourierblare by, en vou die foelie toe. Sit die boud, vetkant na bo, in ’n oondpan en bak dit vir ’n kwartier per 500 g in ’n oond van 160°C.

Meng suiker mosterdpoeier koekmeelblom en sout in diep 1litre bak.Voeg die asyn en water by en meng goed met ‘n draadklitser. Mikrogolf dit oop vir 4 minute lank op 100% krag. Roer gereeld na elke 2 minute . Klits eiers en klits dan van die warm sous by die eiers en klits hierdie mengsel nou by die res van die warm sous. Mikrogolf dit vir 3 minute oop by 50% krag tot dik, maar klits dit elke min. Laat sous afkoel voor gebruik. Dis heerlik by varkgeregte of meng met mayonaise vir aartappelslaai of net so op toebroodjies met kouevleis. Skep in flessies vir bewaring.

Haal die boud uit die oond, verwyder die foelie en sny die vetlaag af sodat net ’n dun lagie oorbly. Sny ’n diamantpatroon in die oorblywende vet. Druk ’n heel naeltjie in elke tweede diamant. Meng die glaseerselbestanddele en skep die helfte daarvan oor die boud uit. Bak die boud vir 40 minute in ’n oond van 160°C. Bedruip dit deurentyd met glaseersel. Sit die boud in skywe voor met groen groente soos boontjies of broccoli en braai-aartappels.

Foto: Pinterest

4

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 25 Desember 2020

5

Van Skotland tot by die suidste punt

In Junie 2019 het Ken en Lorraine McLuckie hul reis begin… ‘From Caledonia to Cape Town’. Na 552 dae, 48018 kilometer en 32 lande later, voltooi hulle hiérdie ongelooflike reis op 17 Desember 2020. Hulle kon die reis gouer voltooi het, maar a.g.v. die pandemie, was hulle vir etlike weke vasgekeer met die inperking in Kenia. Foto’s: Tracks4Africa/Facebook

Renosterveld conservation easements signed

A wonderful way to close off the year 2020 - signing 4 conservation easements, and securing 650 hectares of critically endangered Renosterveld forever. Continued on page 10 overdeberg2020@gmail.com

5


6

Vrydag 25 Desember 2020

Skolenuus uit ons streek

Foto: Laerskool Kleinmond/Facebook

Junior gholfspeler by Laerskool Kleinmond presteer uitstekend Foto: Marietjie Saayman Laerskool Bredasdorp se Graad 7's van 2020 het besluit om nie hierdie jaar 'n geskenk aan die skool te gee nie, maar wel betrokke te wees in die gemeenskap. Tydens hul laaste saalbyeenkoms het hulle fondse ingesamel en dit is toe oorhandig. In die foto is Mieke Saayman, Doreen October en Lian Lochner. Doreen is die bestuurderes van die Bredasdorp Voeding- en Ontwikkelingsentrum. ‘n Baie groot dankie aan almal wat hieraan deelgeneem het. Die BD’s het hulself al stewig gevestig as ‘n groep leerders met die mooiste harte van omgee. Dankie dat julle ook die gemeenskap se welstand op die hart dra.

Die jaar 2020 was ‘n baie ontwrigtende jaar in vele opsigte en baie stil as dit kom by uitsonderlike prestasies van leerders by skole in ons streek. Dit was egter alles behalwe stil vir Morné de Wit. Hy kon nogsteeds sy gholf beoefen en het baie goed gevaar. Hy het in ‘n nuwe ouderdomsgroep gespeel en 'n 2de plek by ‘SA Kids’ behaal. Dit was sy eerste een vir die jaar. Daarna het hy 'n 1ste plek by 'n ander ‘SA Kids’-toernooi behaal, asook 'n 5de plek by ‘US Kids’ (SA Big 5) en 1ste plek by Anna Squirrels (dit was oor 5 rondtes gespeel waaraan hy elke maand deelgeneem het). Dan word hul punte toegedien vir eerste, tweede en ‘n derde). Morné het 4 uit die 5 gewen en op die ou end met 27punte gewen. Vervolg op bladsy 9

Maak Radio Overberg fm deel van jou besigheid se bemarkingstrategie! Kontak ons vir ‘n pasgemaakte lugtydpakket! 028 424 2877 (T) admin@radiooverberg.co.za (E) 6

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 25 Desember 2020

7

overdeberg2020@gmail.com

7


8

Vrydag 25 Desember 2020

Radio Overberg Programskedule Maandag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Breakfast met Bobby Rohlandt Nuus Breakfast met Bobby Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Nuus Musiek Nuus Kaviaar vir ‘n Springbok met Johan Mulder Drive Time met Marquin Nefdt Radiodrama (H) Drive Time met Marquin Nefdt Fabulous 50’s met Florence Kruger Pof Gesels Van Toeka tot Nou (H) Musiek

Dinsdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:20 09:20 – 09:30 09:30 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 16:00 – 18:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Donderdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:15 09:15 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Boekvoorlesing met Jaco Barnard-Naudé Onderwys Vandag met Jacques Louw Musiek Wat saak maak met Jo-Anne Lourens Radiodrama Vyfster Nuus Musiek Nuus Musiek Municipal Matters Musiek Drive Time met Ben Burger Radiodrama Drive Time met Ben Burger 20th Century Pop 80’s met Marquin Nefdt Van Toeka tot Nou met Piet Makwas Rock Rebellie met Andries Roux Musiek

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Inspirasiestasie met Leanda Botes Musiek Wat Saak Maak met Jo-Ann Lourens Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Radiodrama (H) Musiek 20th Century Pop 60’s met Marquin Nefdt Met ‘n ander Oor Vers & Lied met Jaco Barnard-Naudé Make a Difference (H) Musiek

Woensdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 19:30 19:30 – 20:30 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Vrydag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 15:00 15:00 – 15:50 15:50 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 23:00 23:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Musiek Nuus Musiek By die Plaashek met Pierre Vlok Nuus Toerismeprogram Musiek Suidernuus Drive Time met Jacques Louw Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Louw 20th Century Pop 90’s met Marquin Nefdt Musiek Breyani met Deon Ahrends Musiek

Luister nou

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Nuus Musiek Nuus Musiek Uit die Museum Argiewe Drive Time met Rudi de Waal Radiodrama (H) Drive Time met Rudi de Waal 20th Century Pop 70’s met Marquin Nefdt Musiek Kragtoer met Jacques Louw Musiek Musiek

Saterdag 02:00 – 03:00 03:00 – 05:00 05:00 – 06:00 06:00 – 08:05 08:05 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:30 16:30 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 00:00

Boeretroos in die Overberg (H) Kaviaar vir ‘n Springbok (H) By die Plaashek (H) Pof gesels (H) Breakfast met Bobby (H) Fabulous 50’s met Florence Kruger (H) 20th Century Pop 60’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 70’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 80’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 90’s met Marquin Nefdt (H) Musiek Uit ons Tyd met Johan Mulder Musiek Boeretroos in die Overberg met Piet Makwas Pof speel Country Countrymusiek Musiek

Sondag 00:00 – 02:00 02:00 – 04:00 03:00 – 07:50 07:50 – 08:00 08:05 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:10 21:10 – 22:10 22:10 – 23:00 23:00 – 05:00

8

Kaviaar vir ‘n Springbok (H) Boeretroos in die Overberg (H) Musiek Bybelstorie Afrikaanse Gospel met Piet Makwas Erediens Kruispad met Lunette Coetzee Metronoom Journey met Gurswin Prins Koortjies wat Kook met Sammy & Noelene Banda Wat Saak Maak met Jo-Anne Lourens (H) Essential Sounds with LadyK Overberg Sundowners met Marquin Nefdt Klankbaan met Rudi de Waal Make A Difference met Dennis Bogenhagen Breyani Gospel met Deon Ahrends Kruispad met Lunette Coetzee (H) Radiodrama Omnibus Musiek

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 25 Desember 2020

9

Skolenuus uit ons streek Foto: Laerskool Kleinmond/Facebook

Leerders van Hoërskool Swellendam het met ‘Loslitdag’ op die 3de Desember, die pragtige bedrag van R1430 ingesamel vir die Nasionale Instituut van Dowes. Foto: Hoërskool Swellendam/Facebook

Nuwe voorkoms vir die biblioteek van Hoërskool Riviersonderend

Junior gholfspeler by Laerskool Kleinmond presteer uitstekend Vervolg van bladsy 6 Sy doelwit vir die jaar 2021 is duidelik… om deel te neem aan die ‘Big 5 South African Open’ by Zebula Golf Estate & Spa in Bela-Bela (Limpopo Provinsie), wat gehou sal word van 8-9 April. Met sy laaste puntetellings sal hy kan kwalifiseer om deel te neem. Alle sterkte!

Foto: Hoërskool Riviersonderend/Facebook

Foto: Hoërskool Riviersonderend/Facebook Die skoolbiblioteek van die Hoërskool Riviersonderend, sowel as die omgewing rondom die gebou, het onlangs so bietjie van ‘n voorkomsverandering gehad. ‘n Amperse lewelose stukkie grond en ‘n muur, is met die hulp van ‘n paar assistente en onder leiding van mev. Van Tonder onder hande geneem. overdeberg2020@gmail.com

Foto: Hoërskool Riviersonderend/Facebook

9


10

Vrydag 25 Desember 2020

Renosterveld conservation easements signed Continued from page 5 Three farmers have signed conservation easements on four properties. That means that through the title deed restrictions, their natural veld is protected forever. They are:

Hermanus Child & Family Services news

 Neethling Dippenaar (Diptka Conservation Easement)  Thys Swart (Koloniesplaas and Kleindam Conservation Easement)

 Rossouw Swart (Koesani and Kleindam Conservation Easement)

These landowners have joined our list of conservation champions. They are also now protecting critically endangered Eastern Rûens Shale Renosterveld and Rûens Silcrete Renosterveld, as well as a rarely encountered Lowland wetland ecosystem on their properties (See photo on page 5). The easement sites are all the more important because of their setting next to a variety of river systems. The Diptka River System feeds into the Breede River, while another site forms the headwaters of the Sout River, which feed into the declared Ramsar site at the De Hoop Vlei. You’ll also find a range of Vulnerable and Endangered bird species, such as the Black Harrier, Blue Crane, Agulhas Long-Billed Lark, Southern Black Korhaan, Denham’s Bustard and more in these areas. Conservation easements are conservation servitudes that are registered over a property, in favour of an NGO (in this case, the ORCT). This allows the landowner to work closely with the ORCT, to manage the natural patches in the best interest of nature. The ORCT also provides conservation support to landowners who sign, such as alien clearing, erosion control, controlled burns and monitoring of wildlife. These conservation easements are an essential element of the ORCT’s conservation work. With these four new easements, they now have just short of 3,500 hectares signed into easements – and therefore protected in perpetuity.

Meanwhile in Hermanus… over the past few weeks, Jaid van der Merwe took it upon herself to collect presents for those children who may not have anything this Christmas. Jaid called on the help of the STunnerRS car club and others. We got to see the amazing results of their efforts as they delivered the many gifts to our offices over the weekend. Photo: Hermanus Child & Family Services/Facebook

Source: Overberg Renosterveld Conservation Trust

Photo: Hermanus Child & Family Services/Facebook It was a privilege to join the Lighthouse 2 Lighthouse ladies on their practice walk from Kleinmond to Meerensee and back this past Sunday. Not only is this a passionate, friendly bunch of ladies, but also they are as tough as nails. Not just anyone could take on more than 5 hours of walking on really tough, sloped, soft beach ... and smiling all the way. Photo: Overberg Renosterveld Conservation Trust 10

Source: Hermanus Child & Family Services overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 25 Desember 2020

11

‘n Spanpoging vir skoner strande What is the Blue Flag all about then? Foto: Just Property Struisbaai/Facebook Tans is daar ‘n groep mense op Struisbaai en Agulhas, wat inspring om te help met ‘n taak wat van soveel belang is… die skoonmaak en skoonhou van ons pragtige strande. Bo en behalwe die mense wat die projek dryf, is daar heelwat vrywilligers wat ook hulp verleen met die optel van rommel op ons strande. Struisbaai se strand het Blouvlagstatus en graag wil al die mense betrokke, dit so hou. Die ‘Cape Agulhas Cleanup’ is nou al ‘n goed gevestigde aksie wat gereeld plaasvind onder leiding van Erin Uys van Agulhas Backpackers. Ander organisasies betrokke by hiérdie pragtige inisiatief is Kaap Agulhas Munisipaliteit en Elephantwhale Argitekte. As jy graag wil deelneem aan hiérdie aksie, is jy welkom om by die volgende geleentheid te kom gesig wys. Dit sal plaasvind op die 2de Januarie 2021 om 10h00 by die parkeerterrein langs Struisbaai Sea Shack.

The iconic Blue Flag is one of the world’s most recognised voluntary awards for beaches, marinas, and sustainable boating tourism operators. In order to qualify for the Blue Flag, a series of stringent environmental, educational, safety, and accessibility criteria must be met and maintained. Central to the ideals of the Blue Flag programme is the aim of connecting the public with their surroundings and encouraging them to learn more about their environment. As such, environmental education activities must be offered and promoted in addition to a permanent display of information relevant to the site in terms of the biodiversity, ecosystems and environmental phenomena specific to the area. The 8 main educational principles behind the global Blue Flag programme includes the following:

 Ensure that participants are engaged in the learning/ teaching process.

 Empower participants to take informed decisions and actions on real life sustainability issues.

 Encourage participants to work together actively and involve their communities in collaborative solutions.

 Support participants to examine their assumptions,

knowledge, and experiences, in order to develop critical thinking, and to be open to change.  Encourage participants to be aware of cultural practices as an integral part of sustainability issues.  Encourage participants to share inspirational stories of their achievements, failures, and values, to learn from them, and to support each other.  Continuously explore, test, and share innovative approaches, methodologies, and techniques.  Ensure that continuous improvements through monitoring and evaluation are central to our programmes. Source: Blue Flag Global “Water and air, the two essential fluids on which all life depends, have become global garbage cans.”

Foto: Just Property Struisbaai/Facebook

overdeberg2020@gmail.com

(Jacques-Yves Cousteau)

11


12

Vrydag 25 Desember 2020

Kontaknommer: 028 424 1855

National hotline: 0800 029 999 Provincial hotline: 021 928 4102 Toll-free hotline: 080 928 4102 WhatsApp "Hi" to 0600 123 456 Email: doh.dismed@westerncape.gov.za

12

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 25 Desember 2020

13

Jakkals & Wolf se kapperjolle ...daar doer in die Bosveld.

overdeberg2020@gmail.com

13


14

Vrydag 25 Desember 2020

Kersfees: Die lig en die vrede Lunette Coetzee Die woorde van die Kerslied, ‘Kom buig nou in aanbidding’ is 'n pragtige herinnering aan hiérdie tyd van die jaar waar ons weereens die Kersgety gaan vier. Ja, dis anders hierdie jaar… die nuwe ‘normaal’ soos kenners dit noem, maar vir die Christen, is elke dag iets nuut. Jaarliks doen Christene regoor die wêreld grootskaals mee aan hiérdie wonder wat na die wêreld gekom het. Ons word op vele maniere aan hierdie Goddelike verskyning herinner deur die versierings, Adventkerse, kersbome, inkopies, winkelsentrums pragtig versier, geskenke en lekker spesiale disse, wat gewoonlik net gedurende die Kerstyd voorberei word.

Universieel word goud gekoppel aan koninklikheid, wierook is ‘n parfuum wat algemeen aanvaarbaar was om aan ‘n koning te gee en mirre 'n waardevolle parfuum wat, wanneer ook met ander speserye gemeng was, gebruik is tydens voorbereiding van lyke vir ‘n begrafnis. Hierdie is ook profeties 'n aanwysing na sy kruisiging wat later sou volg. Watter geskenke gaan ons hierdie jaar gee as aanbidding? Watter geskenke… uit ons oorvloed of armoede? Daar is 'n Lig vanuit die Hemel wat ons donker dae verlig. 'n Lig van hoop, van voorsiening en 'n toekoms. Jesus, die Lig van die wêreld wat vir ons God kom wys het. Die Redder van die wêreld. Vrede, die Engel se groet, Jesus se groet aan sy dissipels. Ook Sy laaste woorde aan Sy dissipels vir Sy Hemelvaart. ‘Vrede gee ek aan julle, nie soos die wêreld gee nie.’ Gedurende hierdie tyd mag mense moedeloos en teneergedruk voel, maar ons moet hoop en vertrou. Die Lig en Vrede sal ons gedurende die Kersgety omvou en ons moet moed skep. Al kan ons dit nie soos ander jare vier nie, moet ons in eenvoud en aanbidding neerbuig voor die Koning bo alle Konings. Laat die familiesamesyn 'n geskenk aan mekaar wees van diepe waardering, trou en omgee. Hierdie mag dalk een van die beste Kersgetye wees. Dit is 'n tyd van Lig en Vrede. Welkom stille nag van vrede in hierdie Kersgety. Hierdie tyd sal God met ons wees en net Sy beste vir ons gee. Kom ons vergeet van die eksterne dinge en die aardse kwellinge. Geniet die rykdom van liefde, liefhê, omgee en waardering. Geld kan ook nie een van hierdie belangrike dinge koop nie. Vrede vir julle en mag die Lig rigting en warmte bring in hiérdie Kerstyd.

Hierdie jaar is omstandighede regoor die wêreld anders weens die pandemie, maar as ons terugkyk, is ons ook veronderstel om Kersfees eenvoudig te vier. Christus se koms na die wêreld het basies ook ‘agter die skerms’ geskied, in eenvoud was Christus gebore. Die Lig van die wêreld, die Messias, ons Verlosser, die Koning bo alle Konings. Hy sal genoem word, Immanuel, ‘God met ons’. Oor die eeue is Kersfees met groot uitspattigheid gevier, maar ek glo dat God dan ook in nederigheid en algehele oorgawe aanbid moet word. 'n Kind is vir ons gebore, hiérdie kind wat lig en ook hoop na die wêreld gebring het, God in mensgestalte, Christus, God en Mens. Sy geboorte was 'n wonderwerk. Hy is uit 'n maagd gebore. Hy het gekies om in eenvoud te kom. Hy het in baie armoedige omstandighede gekom, die Prins van Vrede, gebore as Redder en Vredevors. Sy koms na die aarde was die koms van die Verlosser, soos ons deur die Kruisdood bewus gemaak word. Gewone herders in die velde, is deur Engele van sy geboorte meegedeel. Eenvoudig en vreedsaam het hulle ook vir Jesus Christus in 'n stal in Bethlehem aangetref en aanbid. Later, met die koms van die wyse manne, sien ons die geskenke wat by die koninklikheid pas, aan Hom geskenk. Die Wyse manne het die ster uit die Ooste gevolg. Kom ons kyk na die betekenis van die geskenke, nl. Goud, Wierook en Mirre. 14

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 25 Desember 2020

15

First British dog to visit the Overberg in 1682 Continued from page 16 The group of non-swimmers complained bitterly to this loselose situation. If they did not cross over starvation was the expected outcome, yet should they take on the river, they would surely drown. A decision was taken to backtrack to the wreck were they might find something edible along the shore. So, away went these five poor souls having nothing to eat nor anything to stoke a fire …".

Thus it came about that in 1682 man's best friend, the brave and loyal ‘Joan’, was forced to be more than likely, the very first British dog to visit this most southern section of Africa ‒ some 180 km southeast from the Cape. Like so many shipwrecked men, women and children over the ages, ‘Joan’ too lost her life, leaving her bones in the soil of our beloved Overberg. JIMMY HERBERT Retired lecturer: Stellenbosch University (1977-2013) Writer & Specialist in Maritime History and Archaeology

“That men do not learn very much from the lessons of history is the most important of all the lessons that history has to teach.” - Aldous Huxley

overdeberg2020@gmail.com

15


16

Vrydag 25 Desember 2020

History from the Overberg Jimmy Herbert First British dog to visit the Overberg in 1682 Most people have heard of "the ship's cat" having the job of keeping the ship's rat population down – referred to as a 'ratter'. Archaeological proof for this was found during the excavation of the Swedish ship, the Vasa (today on display in Stockholm). They found and recovered both human bones and those of a cat. The historical records show that most of the crew and passengers (like the rats) had escaped death. However, the discovered bones prove that others, including the ship's cat, had paid the ultimate price by going down with the vessel.

bravely ventured into the stormy sea and commendably made the long swim to terra firma. There she faithfully joined her master and 11 of the other survivors on the journey to the Cape. The second day of the trip to the west saw this group stubbornly separate from the rest and followed their route. Such a pigheaded decision proved to be a significant blunder for soon the group was hopelessly lost. Sadly, as a result, the fate of "man's best friend" was sealed for within six days of travelling without food ‘Joan’ was slaughtered and roasted.

Diary section showing spelling and style

In the case of the Mary Rose (today on display in Portsmouth) the full skeleton of a dog, nicknamed "Hatch" was recovered. The diver's fondly gave him (scientifically proved to be a male) this name as his bones lay trapped under a ship's hatch. As the ratter on board, he was responsible for pest control. "Hatch", in the finest seafaring tradition, had gone down with the ship and was only recovered after four and a half centuries between decks. With modern science, it was possible to establish that "Hatch" was a light brown-dark brown young adult male of between 18 to 24 months. In 1985, while searching through the documents of numerous London libraries, this author happened to come upon a diary kept by an unknown sailor (today presumed to be an officer – maybe the second mate) that was on the Joanna when she met her end east of Quoin Point. The ship struck 2km east of Die Dam during the early hours of Monday 8 June 1682 (Gregorian calender) although the diarist enters it as the 29 May (Julian calender).

The diarist who remained with the main group recorded this episode in 1682 as (verbatim transcribed), "… Now having nothing then to eat, it happened that when we were cast away the boatswain had a bitch which swam ashore and saved her [own] life. When these men went from us, this bitch went with them and now being the 6th day after they left us and [with] nothing to eat, they killed the bitch and roasted her on a half pike. So this day and the next, half of the bitch was rationally consumed. The next day they arrived at the coast where they came upon a great river that proved to be impossible to cross without swimming. Seven made it to the other side while the other five could not. One of the swimmers transported the carcass over on his back. The river being more than their depth made a crossing impossible for them as not one was able to swim. The seven that crossed called out and told the others that they would help as best they could. A stern warning was added stating 'if they did not come over, they would not have any of the roasted bitch'. Continued on page 15

From the diary, it is interesting to note that the Joanna, like the Mary Rose, also had a ship's dog onboard. This dog named "Joan" (so nicknamed by this author) belonged to the ship's officer in charge of crew and equipment (boatswain). Due to the size of 'sailor rats', dogs like "Joan" were invariably considered to be much better suited for the task of ratter than cats. Furthermore, for centuries cats were associated with witches and witchcraft and in many circles deemed to be downright unlucky and even unholy. While attempting to save themselves, the sailors on the sinking Joanna would not have had space for an energetic dog on the lifeboats leaving for shore. Abandoned to her fate, ‘Joan’ very 16

overdeberg2020@gmail.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
OVERdeBERG by OVERdeBERG - Issuu