+27656862204
Breast Cancer Awareness
Month
overdeberg2020@gmail.com
© (2020) Jacques Louw. Alle regte voorbehou.
Jaargang 1 Uitgawe 37
Thuma Mina Good Green Deeds 3 Moontlike ‘nuwe’ skeepswrakke by De Mond 5
Vrydag 16 Oktober 2020
Slangtyd in die Overberg
Slangtyd in die Overberg 10
Vir die snoei van rose Kontak: Jurie J.v. Rensburg
0734869178 Foto: Sharon Brink/ Brinks View of Nature
“What a find. Adrian and Jill have created something really special here. The attention to detail is exceptional…” - TripAdvisor
overdeberg2020@gmail.com
Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 4459010 Cell: +27 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.
1
2
Vrydag 16 Oktober 2020
Redaksioneel Vrydag 16 Oktober 2020 Goeiedag en baie welkom ook by nog ‘n pragtige uitgawe van OVERdeBERG. Dit is en bly vir my ‘n voorreg om weekliks vir julle hierdie gemeenskapsblad te publiseer.
No.10, 5th Avenue, Arniston Dinner can be arranged at the guest house with prior notice.
Ons trek al by uitgawe 37 en ook nog steeds is daar is geen keer aan al die positiewe nuus wat weekliks ons kant toe kom nie. Soos wat die nuus instroom en foto’s aan ons gestuur word vir publikasie, is dit baie duidelik dat mense moeg is vir al die negatiwiteit om ons. Daarom is OVERdeBERG ‘n vars bries, omdat ons geen negatiwiteit publiseer nie. Die beriggewing wat ons doen, hou julle as lesers dus positief ingelig. In hiérdie week se uitgawe van OVERdeBERG is daar ook weer heelwat wat die oog vang. Ons berig oor die toevallige ontdekking van ‘nuwe’ skeepswrakke by De Mond, die Thuma Mina Good Green Deeds uitreiking in dorpe in ons area, ons kuier lekker in die kombuis met lekker en nuwe resepte en dan is daar ook ook ietsie oor die heerlike Damestee wat verlede Saterdag by die Bredasdorp Skeepswrakmuseum aangebied is. Soos wat dit nou al ‘n instelling is, maak oom Kaspaas alweer moeilikheid op bladsy 13 en deel Jimmy Herbert weer interessante informasie met ons oor skeepswrakke langs ons Overbergse kus. Daar is ook ‘n belangrike artikel oor slange in die Overberg en meer spesifiek die twee tipes wat die meeste voorkom in veral die Kaap Agulhas gebied. Daar is ook lewensbelangrike inligting t.o.v. die moets en moenies rondom slangbyte en die belangrike kontaknommers wat gebruik kan word indien daar ‘n ernstige slangbyt plaasvind. Geniet uitgawe 37. Baie sterkte ook aan die boere en al die werkers betrokke by die oestyd wat op hande is. Alles van die beste. Tot volgende week groet ek julle. Bly veilig en gesond.
Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 445 9010 Cell: +27 71 418 6209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.
Special offer
R995.00
per room per night for two people
Breakfast included.
(valid from 1 May 2020 - 31 October 2020)
Direct bookings only.
0656862204
overdeberg2020@gmail.com 2
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 16 Oktober 2020
3
Thuma Mina Good Green Deeds Gurswin Prins Tuesday the 6th of October 2020, the Department of Environment, Forestry and Fisheries’ project Thuma Mina Good Green Deeds Programme in partnership with Cape Nature, the Overberg District Municipality and Cape Agulhas Municipality, launched a three-day clean-up and awareness campaign in the Cape Agulhas area. Day 1 started with a clean-up and hand out of the refuse bags at the informal settlement in Napier where the Ward Councillor for Ward 1, Cllr. Evelynn Sauls, welcomed and thanked the group for their contribution to the environment.
Also later that day in Ward 3 Bredasdorp, Cllr. Raymond Baker accompanied the group through his ward in Kleinbegin where they had a clean-up and distribution of recycle bags in the form of a walk about. Day two started off on a high note as the Marimba band and school choir from Agulhas School of Skills entertained volunteers, officials and community members at the parking area right in front of the Arniston Community Hall. Two environmental officers from Cape Nature facilitated a short but fun educational activity on the biodiversity of the oceans and the importance of taking care of the environment which was followed by a coastal clean up at Kassiesbaai which the learners also thoroughly enjoyed. Struisbaai North was the venue for day three where a clean-up and distribution of recycle bags was also done through a walk about. Each day was started of with sanitizing of hands, signing in, temperature screening and enforcing strict COVID-19 protocols, all in line with level 1 restrictions. Continued on page 5
The group consist of the DEFF and Cape Nature officials together with learners from the Agulhas School of Skills. Photo: Gurswin Prins overdeberg2020@gmail.com
3
4
Vrydag 16 Oktober 2020
Kombuiskuier Jacques Louw
Foto: Shutterstock HOENDER FAJITA’S Bestandele:
Foto: Shutterstock SUURLEMOEN VISVINGERS Bestandele:
100 g droë broodkrummels 40 ml gekapte vars pietersielie 2 suurlemoene se gerasperde skil 1 rissie (ontpit en gekap) 400 g visfilette (in dik repe gesny) 1 groot eier (geklop) olie vir vlakbraai geurige rys, groenslaai suurlemoenwiggies tartare-sous (vir bediening)
Metode:
2 hoenderborsies (in skywe gesny) 5 ml (1 teelepel) droë gemengde kruie 5 ml (1 teelepel) fyn komyn sout en vars gemaalde swartpeper olie vir braai 6 tortillas 1 rooi en 1 groen soetrissie 2 rooi brandrissies (gekap) 3 sprietuie (in skywe gesny) ½ kop blaarslaai 125 ml (½ k) suurroom
Metode: Meng die hoender, gemengde kruie, komyn, sout en peper in ’n bak. Verhit ’n bietjie olie in ’n braaipan oor hoë hitte en braai die hoender tot verbruin en gaar terwyl jy dit dikwels omdraai. Rooster die tortillas een-een 2 minute weerskante in ’n droë braaipan oor matige hitte. Vou die hoender, soetrissies, brandrissies, sprietuie, slaaiblare en suurroom in die tortillas toe en sit voor.
Meng al die broodkrummels, pietersielie, suurlemoenskil en rissie saam. Doop die vis in die geklopte eier en dan in die krummelmengsel. Verhit ’n klein bietjie olie in ’n groot pan en braai die visrepe tot ‘n goudbruin kleur en deurgaar. Sit dit voor met geurige rys, groenslaai, suurlemoenwiggies en tartare-sous.
4
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 16 Oktober 2020
Thuma Mina Good Green Deeds Continued from page 3
5
Moontlike ‘nuwe’ skeepswrakke by De Mond Jacques Louw Beide die opwinding en afwagting is groot nadat ‘n paar ‘nuwe’ skeepswrakke naby die riviermond by De Mond blootgelê is deur sandverskuiwings.
Foto: Gurshwin Prins
Dié wrakke, wat moontlik uit die 19de eeu dateer, is onlangs ontdek en dalk is dit moontlik om nog twee name te voeg by ‘n alreeds baie lang lys van skeepswrakke langs ons Overbergse kus… ook dan bekend hier as die ‘Begraafplaas van Skepe’. Alle moontlike maatreëls word nou in plek gestel om dié wrakke veilig te hou, aangesien die wrakke groot historiese en argeologiese waarde inhou. Die beplanning is nou om ‘n maritieme argeoloog van die Iziko Museum in Kaapstad te kry om die wrakke te besoek en meer informasie in te win wat kan help om hiérdie wrakke te help identifiseer.
Foto: Gurshwin Prins
Foto: Don Marx
CAM Executive Mayor Paul Swart, also the ward councillor for ward 5, joined the team earlier on the day at Struisbaai. Cllr. Paul Swart thanked the participants for their great efforts. “Illegal dumping is still a huge problem in the Cape Agulhas area, so thank you very much for coming here, keep up the good work and let’s continue to keep our communities clean,” he said. Photo: Gurswin Prins overdeberg2020@gmail.com
5
6
Vrydag 16 Oktober 2020
Hoë vlak besoek vir die museum en biblioteek Jacques Louw Die provinsiale minister van Kultuursake & Sport, Me. Anroux Marais, het op Maandag 12 Oktober ‘n besoek gebring aan die Overberg. Sy het ook hier in Kaap Agulhas ‘n vinnige draai gemaak.
Minister Anroux Marais in gesprek met personeel by die Bredasdorp Biblioteek tydens haar besoek om o.a. COVID-19 protokol se toepassing in persoon te ervaar en assesseer. Foto: Stacey McLean
Vlnr is mnr. Marius Slammat (Bestuurder van die Skeepswrakmuseum) en minister Anroux Marais in gesprek tydens haar besoek aan die museum. Foto: Stacey McLean Deel van die minister se besoek was om die COVID-19 protokol by instansies soos die museums en biblioteke te assesseer. Na afloop van haar besoek aan die welbekende Skeepswrakmuseum, het sy ook besoek afgelê by die Bredasdorp Biblioteek, waar sy baie vriendelik en hartlik verwelkom is deur Juanita, Lilly, Jacoba, Doreen en Catherine. Die personeel van die museum het lekker gesels met die minister en ook aan haar genoem hoe bly hulle is om weer besoekers aan die biblioteek te mag ontvang na soveel maande van inperking.
Die toepassing van COVID-19 protokol by die Bredasdorp Biblioteek, soos ervaar deur minister Anroux Marais met haar besoek. Foto: Stacey McLean 6
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 16 Oktober 2020
Museum ook ‘n mikrokosmos van sinergie
7
0780644225
Letty-Ann Möller "Minister Anroux Marais, the Provincial Minister of Cultural Affairs & Sport and Ms. Stacy McLean (her Spokesperson), visited the our famous Shipwreck Museum in Bredasdorp. The visit involved the assessment of protocol compliance as functioned in its new norm.” Hierdie verrassingsbesoek van die ministerie, was tydens Maritieme maand, nou in Oktober en ook skaars twee dae nadat die museum ook 'n baie groot georganiseerde besoekgroep ontvang het. Die groep van 60 gaste het ingesluit belangstellendes uit dorpe soos Swellendam, Riviersonderend, Struisbaai, Napier en dan (grotendeels) ook Bredasdorp. Op Saterdag 10 Oktober is 'n baie geslaagde inligtingsessie oor die verband tussen porselein en skeepswrakke aangebied. Dit het gepaard gegaan met ‘n heerlike tee. Inligting is verskaf deur vriende en ook die personeel van die museum. Vervolg op bladsy 11
Foto: Bredasdorp Skeepswrakmuseum
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf overdeberg2020@gmail.com
7
8
Vrydag 16 Oktober 2020
Radio Overberg Programskedule Maandag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Breakfast met Bobby Rohlandt Nuus Breakfast met Bobby Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Nuus Musiek Nuus Kaviaar vir ‘n Springbok met Johan Mulder Drive Time met Marquin Nefdt Radiodrama (H) Drive Time met Marquin Nefdt Fabulous 50’s met Florence Kruger Pof Gesels Van Toeka tot Nou (H) Deurnagmusiek
Dinsdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:20 09:20 – 09:30 09:30 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 16:00 – 18:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Donderdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:15 09:15 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Boekvoorlesing met Jaco Barnard-Naudé Onderwys Vandag met Jacques Louw Musiek Wat saak maak met Jo-Anne Lourens Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Municipal Matters Musiek Drive Time met Ben Burger Radiodrama Drive Time met Ben Burger 20th Century Pop 80’s met Marquin Nefdt Van Toeka tot Nou met Piet Makwas Rock Rebellie met Andries Roux Deurnagmusiek
Luister nou
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Inspirasiestasie met Leanda Botes Musiek Wat Saak Maak met Jo-Anne Lourens Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Radiodrama (H) Musiek 20th Century Pop 60’s met Marquin Nefdt Met ‘n ander Oor Vers & Lied met Jaco Barnard-Naudé Make a Difference (H) Deurnagmusiek
Woensdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 19:30 19:30 – 20:30 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Vrydag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 15:00 15:00 – 15:50 15:50 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 23:00 23:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Musiek Nuus Musiek By die Plaashek met Pierre Vlok Nuus Toerismeprogram Musiek Suidernuus Drive Time met Jacques Louw Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Louw 20th Century Pop 90’s met Marquin Nefdt Musiek Breyani met Deon Ahrends Deurnagmusiek
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Nuus Musiek Nuus Musiek Uit die Museum Argiewe Drive Time met Rudi de Waal Radiodrama (H) Drive Time met Rudi de Waal 20th Century Pop 70’s met Marquin Nefdt Musiek Kragtoer met Jacques Louw Musiek Deurnagmusiek
Saterdag 02:00 – 03:00 03:00 – 05:00 05:00 – 06:00 06:00 – 08:05 08:05 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:30 16:30 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 00:00 00:00 – 08:00
Boeretroos in die Overberg (H) Kaviaar vir ‘n Springbok (H) By die Plaashek (H) Pof gesels (H) Breakfast met Bobby (H) Fabulous 50’s met Florence Kruger (H) 20th Century Pop 60’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 70’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 80’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 90’s met Marquin Nefdt (H) Musiek Uit ons Tyd met Johan Mulder Musiek Boeretroos in die Overberg met Piet Makwas Pof speel Country Pof till Midnight Deurnagmusiek
Sondag 00:00 – 02:00 02:00 – 03:00 03:00 – 07:50 07:50 – 08:00 08:05 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:10 21:10 – 22:10 22:10 – 23:00 23:00 – 05:00
8
Kaviaar vir ‘n Springbok (H) Boeretroos in die Overberg (H) Musiek Bybelstorie met Tannie Net Afrikaanse Gospel met Piet Makwas Erediens Kruispad met Lunette Coetzee Metronoom Journey met Gurswin Prins Musiek Wat Saak Maak met Jo-Anne Lourens (H) Essential Sounds with LadyK Overberg Sundowners met Marquin Nefdt Klankbaan met Rudi de Waal Make a Difference met Dennis Bogenhagen Breyani Gospel met Deon Ahrends Kruispad met Lunette Coetzee (H) Radiodrama Omnibus Deurnagmusiek
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 16 Oktober 2020
9
overdeberg2020@gmail.com
9
10
Vrydag 16 Oktober 2020
Slangtyd in die Overberg Jacques Louw Met die verandering van die seisoene is dit nou ook vining besig om warmer te raak hier in ons pragtige Overberg. Die geel graanlande met oestyd is ook ‘n teken dat die warm somermaande al met ons is. Saam met hierdie warmer weer, is dit ook weer die slange in ons omgewing wat aktief begin raak. As dit kom by slange en veral die giftige tipes, moet ons daadwerklik bewus wees van hierdie moontlike gevaar. Ek noem dit moontlik, want in die meeste gevalle pik slange slegs as hulle bedreig of op getrap word. Dit is egter belangrik om ag te slaan op die teenwoordigheid van die twee tipes giftige slange wat die meeste voorkom hier in die Overberg en ook nog meer spesifiek hier in die Kaap Agulhas area. Dit is dan die Kaapse Kobra en die Pofadder. Hierdie twee tipes slange is baie algemeen in ons area en ook bekend daarvoor dat hulle baie naby en selfs in huise of wooneenhede aangetref word. Veral kinders en troeteldiere is soms geneig om af te kom op hierdie twee tipes wanneer daar bv. buite gespeel word in die tuine van huise of in oop veldgebiede naby huise of dan ook wooneenhede gedurende die warm somermaande. Die behandeling van ernstige slangbyte en veral byte van die Kaapse Kobra en die Pofadder is meermale ook ‘n wedloop teen tyd, maar voorkoming is in hierdie geval ook baie beter as genesing. Die volgende inligting t.o.v. die herkenning van die tipes slange in ons direkte omgewing is baie belangrik. Maak dus seker dat julle baie seker is met watter een van die gevaarliker tipes slange jy te doen het indien jy paaie sou kruis met een van hulle.
Soos alreeds genoem is voorkoming beter as genesing en in die geval van die beide die Kaapse Kobra en Pofadder, is die genesing ‘n relatief ongemaklike proses. Indien jy egter deur een van hiérdie twee tipes gepik word, is die noodbehandeling wat jy toepas, van kardinale belang. Die feit dat slangbyte soms ver weg van hospitale af kan plaasVervolg op bladsy 11 10
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 16 Oktober 2020
Slangtyd in die Overberg Vervolg van bladsy 10 vind, is dit in ‘n mate lewensbelangrik dat goeie en korrekte noodbehandeling toegepas word. The following is critically important information that you need when a snake bite has occurred. Please follow this to the letter because it may save a life. Do’s:
11
Museum ook ‘n mikrokosmos van sinergie Vervolg van bladsy 7 Plaaslike besighede is vir bemarkingsdoeleindes genader om koek te verskaf by die tee en dié geleentheid die pas afgelope Saterdag. Nodeloos is dit om te sê dat dit ook uitgeloop het op heelwat nuwe besigheid!
Phone the Poisons Information Helpline: 0861555777 for advice on what to do in the event of a snake bite. Remember it is always useful to know what type of snake has been involved. Keep the victim calm and immobilised. Immobilise the limb if the bite occurred on an arm or a leg, and transport the victim to the closest hospital at the very earliest convenienceIf the victim has difficulty with or stops breathing, resort to artificial respiration or cardiopulmonary resuscitation (CPR). Provide as much information on the incident as possible (time of the bite, the type of snake involved - if it can be identified, and any information on the patient’s reaction to the bite, bearing in mind that a bite by a nonvenomous snake can also result in a patient or patients showing symptoms of shock and anxiety. Do not:
Foto: Verskaf Een van die opmerkings agterna was, "Groot dankie vir ’n weereens keurige en só deeglik beplande oggend. Ons het groot waardering vir julle entoesiasme en ook groot werk agter die skerms!” Die enigste negatiewe kommentaar was gewees dat die funksie net hopeloos te kort was!
Cut and try to suck the venom from the wound, as it will not help. Use ice or very hot water. Give the victim any alcohol, as this will merely assist the spread of the venom. Apply electric shock. Inject anti-venom randomly. It needs to be administered by a doctor in a hospital environment. If administered by non-medically trained personnel, it may lead to severe allergic reaction, anaphylactic shock and further complications for the patient. The following are the current contact numbers for the regional offices of CapeNature:
George Porterville Oudtshoorn Hermanus Driftsands Riversdale
0448025300 0229312900 0442036300 0283140062 0219559120 0287132366
Red Cross Children’s Hospital Poison Information Centre: 0216585308 Tygerberg Poisons Information Centre: 0219389596 overdeberg2020@gmail.com
11
12
Vrydag 16 Oktober 2020
CAM Housing handovers Gurswin Prins Housing handovers are always a very joyous occasion for Cape Agulhas Municipality. On Friday the 9th of October, a good representation of the council was also present at the housing handover in Mill Park, Bredasdorp.
Bredasdorp’s two newest neighbourhoods have been officially named and approved by council. The housing development at Park Street is now named Parkview and the housing development at Ou Meule Street have recently been named to Mill Park, during the last council meeting. Be on the lookout for the new street names that will soon be added to the area. Executive Mayor Paul Swart gave a short keynote address and Pastor Michael (Magnum) Marthinus prayed a blessing over the new homeowners. One of our housing officials, Ms. Doline Newman, also explained how the payment of accounts and registration of the rebates (Masakhane) work. Councillor Marjorie October, Ward Councillor for Ward 2 gave a word of thanks before everyone present moved to the different houses for the handover of keys and the taking of photographs.
Foto: Gurshwin Prins
Bredasdorp Leeskring en “The Secret of Santa Vittoria” Letty-Ann Möller
Die Bredasdorp Leeskring, het Anna-Marie Groenewald se goeie bespreking en videotoeligting van ‘The Secret of Santa Vittoria’ deur die loop van die oggend van 13 Oktober 2020 geniet. Vervolg op bladsy 14 Foto: Gurshwin Prins
Foto: Gurshwin Prins 12
Vlnr op die foto is Anna-Marie Groenewald, Annemarie Conolly en Alida Potgieter. Foto: Letty-Ann Möller overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 16 Oktober 2020
13
Die avonture van oom Kaspaas met Nefie & Ta’ Engeltjie‌ daar doer in die Bosveld.
overdeberg2020@gmail.com
13
14
Bredasdorp Leeskring en “The Secret of Santa Vittoria Vervolg van bladsy 12 Italiaanse spys en drank het ook die interessante lesing netjies afgerond. Die storie speel af teen die agtergrond van die somer van 1943, kort nadat Italië se fasistiese regering o.l.v. Benito Mussolini tot 'n val gebring is toe die Duitse leër Italië beset het.
Vrydag 16 Oktober 2020
Barmhartige Samaritane op Elim Lunette Coetzee Dit is waar dat daar nog steeds baie mense is wat omgee en die ekstra myl met ander loop. Verlede jaar is nog 'n mooi suksesstorie van omgee en naasteliefde op Elim deur weldade uitgebeeld. Mevrou Carol de Bruyn was ook nou onlangs die dankbare ontvanger van omgee en liefde in aksie. Haar verhaal begin 11 jaar gelede, toe sy by Elim Tehuis gewerk het. Sy het op ‘n geweldige pyn in haar been ondervind. Die been is toe geamputeer en vir ses jaar kon sy met 'n kunsbeen oor die weg kom. Daarna het die ander been ook probleme gegee en daardie been is toe ook geamputeer.
Ook Santa Vittoria se wyn is bewaar om dan later Cinzano te kan vervaardig. Foto: Anne-Marie Groenewald Die enigste standhoudende inkomste van Santa Vittoria is sy wyn. Die plaaslike inwoners moes 'n strategie beplan om ook hulle wyn buite die bereik van die verwagte Duitse soldate te versteek. Die strategie was suksesvol a.g.v. die inspirasie van hulle nuwe burgemeester, Italo Bombolini (Anthony Quinn), wat ook niemand te ernstig opgeneem het nie en tóg was hy 'n baie effektiewe leier.
Vir die laaste 5 jaar al is dit Carol wat in 'n rolstoel vasgekluister is. Sy het in hierdie tyd ook vir haar 'n eie plekkie laat bou en al haar fondse is opgebruik. Alhoewel sy graag ‘n “ramp” wou laat bou, was dit onmoontlik. Sy kon nie eintlik uitgaan nie en mense wat haar help, moes vreeslik sukkel om haar teen die opdraende werf uit te help. Lena Steenberg is baie dierbaar en het haar ook gereeld teen die bult uitgestoot. Carol het genoem dat as sy nog fondse gehad het, sy 'n “ramp” sou laat bou. Vervolg op bladsy 15
Die versteekte wyn was dus "The Secret of Santa Vittoria". Dit is gebaseer op 'n ware verhaal, wat deur die Amerikaner, Robert Crichton, geskryf is. Beide die boek en die film het verskeie toekennings gekry.
Die skenking van ‘n “ramp” vir Carol de Bruyn, is nou ‘n werklikheid, wat beweging vir haar ook baie makliker maak. Foto: Lunette Coetzee 14
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 16 Oktober 2020
15
Barmhartige Samaritane op Elim
‘WOLHAAR’ STORY PURE HOGWASH
Vervolg van bladsy 14
Continued from page 16
‘n Boorling ook van Elim, Mevrou Margeret Faure, wat verlede jaar terug na Elim verhuis het, het verneem van Carol se pleidooi. Me. Faure het gaan besoek aflê en tesame met haar eggenoot, Ds. Edgar Faure, het hulle die hulp van 'n paar individue ingeroep en die “ramp” laat bou. Dit is ongeveer 50 meter lank en nou kan sy uitgaan, veral kerk toe.
A local writer is said to have shockingly stated that, 'too much of the truth ruins a good story'. When quizzing another well-known author on where he had found his facts, he answered "there where you will never find it, locked in the creativity of my author-mind".
Sy kon ook in die kerk die mense bedank en veral die eer aan God gee vir die uitkoms. Carol doen nog al haar werkies en kokery self, alhoewel 'n tuisversorger, Zelda Pieters, daagliks kom diens lewer en haar ook verfris. Carol is diep gelowig, 'n bidder en Godvresende vrou. Sy vertel al laggend van die spookpyne wat sy kry. Sy het behulpsame bure en ook vriende wat gereeld inloer. 'n Kuiertjie by Carol is nog altyd baie waardevol. Sy was baie gelukkig gewees, toe Me. Lynette Temmers, 'n opgeleide arbeidsterapeut, haar ook kom inlig dat sy 'n elektriese rolstoel deur Maatskaplik Dienste, in ontvangs kon neem. Die persoon wat die elektriese rolstoel kom oorhandig het, was baie geduldig en behulpsaam om haar met die gebruik van die rolstoel te onderrig. Sy praat met groot lof ook van Me. Zelda Pieters, die tuisversorger. Zelda is baie liefdevol, vriendelik en 'n groot bron van krag en ondersteuning. Sy het ook aan die OVERdeBERG se verslaggewer presies gewys hoe die stoel werk. Dit was ook op “charge” en sy gebruik dit slegs wanneer sy so dan en wan die huis verlaat om dorp toe te gaan. Binnenshuis sit sy in die gewone rolstoel. Die “ramp” is baie steil aangesien die huis se agterste deel teen 'n opdraend uitloop. Haar weldoeners is ook bereid om 'n “ramp” geskik vir die nuwe elektriese stoel aan te lê. Die Opsienersraad op Elim gaan dus die grond gelyk laat stoot om sodoende haar lewe verder te vergemaklik. Daar word net gewag op ‘n bietjie droeër weer, dan sal die projek ook dan van stapel gestuur word. Carol is aangename geselskap en Radio Overberg fm, is haar getroue metgesel. Haar buurvrou, Me. Virginia Coert is ook baie sorgsaam en maak daagliks voorsiening vir spys en drank.
Tubby Gericke
Photo: Supplied
"Nothing wrong with that", I replied, if you inform the reader that you had spun the story and added "If not done, it amounts to nothing more than semi-criminally misleading the reader from the truth". The good historical novelists can seemingly effortlessly take a reader back through time by combining an enormous amount of historical knowledge with fascinating storylines. However, keeping it completely factual should eternally be the code of conduct for all such history authors! JIMMY HERBERT Retired lecturer: Stellenbosch University (1977-2013) Writer & Specialist in Maritime History and Archaelogy
overdeberg2020@gmail.com
15
16
Vrydag 16 Oktober 2020
History from the Overberg Jimmy Herbert ‘WOLHAAR’ STORY PURE HOGWASH In mid-2014, this author came across an article, written in Afrikaans, claiming that the British "Woman and Children first" code of conduct to be a myth and incorrect. At the time, with blood boiling over, I immediately set about attempting to correct this wrong. My reactive article launched the idea that a complete primary source study should be completed before making such inappropriate and unproven statements. Also pointed out was the fact that quality research cannot be adequately achieved from the comfort of a Struisbaai home - or any home for that matter. Last year, somebody published another such statement. In what initially appeared to be an excellent article with the title, 'n Lewende Skakel met die Birkenhead, unfortunately forfeited its legitimacy by adding two reckless comments. Once again the writer took a swing at 'British Woman and Children first' code. The second was about a 'knowledgeable' hint that one single man had already salvaged all the three tons of gold. The interviewed diver was one of the most clued up and knowledgeable submariners of our group. As a topic, he was quizzed about the 1986 largest maritime salvage project in Africa – HMS Birkenhead (185 2) resting in 30 m of water adjacent to the notorious Birkenhead Rock. As before, this dive supervisor allegedly said that the legendry Birkenhead drill was fiction. I find it hard to believe that this respected diver would insinuate such a thing. Maybe his words were slightly taken 'out of context'. Yes, chaos would naturally surface, but the historical record still proves "Woman and Children first" code of conduct to be true. NOT ONE SINGLE WOMAN OR CHILD LOST THEIR LIVES THAT NIGHT yet, over a hundred men perished. I rest my case. This “wolhaar storie” (imaginary untrue story) was topped by the next when writing that the legendary Tubby Gericke (remarkable, as he was) dived on the Birkenhead and removed all the gold. Any experienced archaeologist or salvor will know that Davey Jones never gives everything up - there are ways
Painting: Peter Bilas for more treasure to be found! Even today, one can dive on any of the many ships that Tubby salvaged numerous years ago and still valuable artefacts will be found. The latter is true for any shipwreck. An excellent example is the Joanna's (1682) Spanish silver coins resting on the reefs off Die Dam. After over 28 years of still constant salvage by South Africa's best divers, cob coins are always found. How did the interviewer or the interviewed imagine Tubby Gericke removing three tons of gold coins – to the last sovereign? Dream on, but please do not go out of the way to mislead the readers. The above are but three of the numerous “wolhaar stories” sporadically posted in local magazines. The sensation is often enjoyable to read, but one would hope that the truth is never pushed aside in exchange for sensational hogwash. Continued on page 15
National hotline: 0800 029 999 Provincial hotline: 021 928 4102 Toll-free hotline: 080 928 4102 WhatsApp "Hi" to: 0600 123 456 Email: doh.dismed@westerncape.gov.za
16
overdeberg2020@gmail.com