Skip to main content

OVERdeBERG

Page 1

+27656862204

Mental Awareness

Month

overdeberg2020@gmail.com

© (2020) Jacques Louw. Alle regte voorbehou.

Jaargang 1 Uitgawe 35

Vrydag 2 Oktober 2020

New Municipal Manager for CAM 3

Erfenisdagvieringe

Heavenly Promise March 5

Terug na die Middeleeue 10

The Teuton shipwreck 16

Nuus & foto’s: overdeberg2020@gmail.com Advertensies: 0656862204 JPEG-formaat vir foto’s. WORD-formaat vir berigte.

Op die foto vlnr is Kosie van Zyl, Tammy-Lee Louw en Retief Swart. Hulle was ook deel van die Graad 11-klas se Erfenisdagvieringe by Hoërskool Bredasdorp. Nog foto’s op bladsy 6. Foto: Verskaf

“What a find. Adrian and Jill have created something really special here. The attention to detail is exceptional…” - TripAdvisor

overdeberg2020@gmail.com

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 4459010 Cell: +27 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

1


2

Vrydag 2 Oktober 2020

Redaksioneel Vrydag 2 Oktober 2020 Goeiedag aan julle. Baie welkom by die 35ste uitgawe ons gemeenskapsblad OVERdeBERG. Soos altyd is dit vir ons ‘n groot voorreg om hiérdie publikasie vir julle te publiseer. Die weeklikse groei van OVERdeBERG is ongelooflik en die hoeveelheid positiewe ondersteuning wat ons kry, is ‘n riem onder die hart. Met die inperkingsregulasies wat op vlak 1 is, word dit nou heelwat makliker om uit te gaan en nuus in te bring en die onderhoude te voer. Hier by OVERdeBERG konsentreer ons op positiewe nuus en hou julle dus positief ingelig. Op dié stadium is dit wat mense nou nodig het. Ons almal het soveel negatiwiteit gehad wat oor die laaste 6 maande hanteer moes word. Ons het van ons 1 ste uitgawe op 7 Februarie die standpunt ingeneem dat ons hiérdie publikasie wil gebruik om mense positief in te lig en om die gemeenskap te bereik met ware gemeenskapsnuus en nie ons lesers te probeer vermaak met nuus wat niks met ons Overberg se inwoners te doen het nie. In hiérdie week se uitgawe is daar nuus oor die nuut aangestelde Munisipale Bestuurder van Kaap Agulhas Munisipaliteit, ons kuier weer lekker in die kombuis en die kollig word geplaas op geestesgesondheid in Oktober. Dan is daar die Erfenisdagvieringe by Hoërskool Bredasdorp, ons besoek De Hoop Natuurreservaat en gaan maak ‘n draai by “Wild Bird Traditional Archery” op Napier. Moet ook nie vergeet van Seegogga en oom Kaspaas nie! Geniet hiérdie uitgawe en ook die naweek wat voorlê. Ons gesels dan weer volgende Vrydag. Bly veilig, gesond en kyk mooi na mekaar.

No.10, 5th Avenue, Arniston Dinner can be arranged at the guest house with prior notice.

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 445 9010 Cell: +27 71 418 6209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

Special offer

R995.00

per room per night for two people

Breakfast included.

(valid from 1 May 2020 - 31 October 2020)

Direct bookings only.

0656862204

overdeberg2020@gmail.com 2

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 2 Oktober 2020

3

New Municipal Manager for Cape Agulhas Jacques Louw Cape Agulhas Municipality has appointed Mr Eben Phillips as the new Municipal Manager for the Cape Agulhas Municipality. Mr Eben Phillips is the current Director Community Services at Knysna Municipality and has many years of experience in local government. Phillips is no stranger to Cape Agulhas Municipality where he was previously employed.

His appointment will be effective from the 1 st of November 2020 when the current Municipal Manager, Mr Dean O’ Neill, will start his tenure as the newly appointed Municipal Manager at the Overstrand Municipality. A total of 20 applications (of which three were late) were received for the position and four candidates were, after proper screening, invited to attend the evaluation and interview sessions for the post. One candidate withdrew from the interview session. The selection panel consisted of Executive Mayor Paul Swart (Chairperson), Adv Geraldine Mettler (Specialist - Municipal Manager of Stellenbosch Municipality), Cllr Derrick Burger (Portfolio Chairperson), Mr Graham Paulse (HoD Provincial Department of Local Government), Mr Omar Valley (Panel Member), Mr Roy Steele (Facilitator) and also Ms Nombasa MhlatiMusewe (Divisional Head: HR & OD).

Mr Eben Phillips, newly appointed Municipal Manager for Cape Agulhas Municipality. Photo: CAM/Facebook overdeberg2020@gmail.com

The Executive Mayor, Paul Swart, has welcomed the appointment and said Council approved the appointment unanimously during a virtual Council meeting held earlier on the morning of 29 September 2020. We have full confidence in Mr Phillips’ capabilities and we look forward to working with him. Cape Agulhas Municipality would like to take this opportunity to thank Mr Dean O’Neill for his exceptional leadership. During his tenure we received 6 consecutive clean audits. We wish Mr Dean O’ Neill all of the best with his new appointment. 3


4

Vrydag 2 Oktober 2020

Kombuiskuier Jacques Louw

Foto: Shutterstock Foto: Shutterstock SOET-SUUR BRAAIHOENDER Bestandele: hoenderboudjies en -dytjies Vir die sous: ½ bottel blatjang 1 koppie bruinasyn 1 koppie bruinsuiker 1 blik gekapte pynappel (gedreineer) 1 duimpie gemmer (fyngerasper) Metode: Kook al die sousbestanddele saam totdat die suiker opgelos het. Roer dit die heeltyd sodat die sous nie aanbrand nie. As jy hou van ’n effense byt in jou sous, kan jy ook ’n bietjie Tabasco en droë rissie daarby inwerk.Hou die sousie warm sodat dit nie so dik word wanneer dit afkoel nie. Pak die hoenderstukke op die rooster en braai dit stadig. Bedrup dit elke keer wanneer jy dit omdraai, met die warm sous. Dit smaak so lekker, want die sous is so lekker. Gebruik die sous vir ook jou steaks en ribbetjies.

4

LIEFLIKE VISKOEKIES Bestandele: 1 blikkie salm, sardyne, pilchards of tuna vars vinkel en pietersielie (fyngekap) sout en peper na smaak 2 eiers ’n hand vol broodkrummels olyfolie botter Metode: Dreineer die salm, skep die vis uit die blikkie en druk dit met ’n vurk fyn. Sprinkel die kruie oor, geur die vis met sout en peper en meng alles dan goed deur. Klits die eiers en voeg dit by die vis. Gooi die broodkrummels bietjies-bietjies by tot die mengsel hanteerbaar is. Moenie te veel gebruik nie. Sit die mengsel vir ongeveer 10 minute in die yskas sodat die krummels kans kry om die vog te absorbeer. Verhit ’n bietjie olie en botter in ’n pan en braai eetlepels vol van die mengsel vir sowat 2 minute aan elke kant. Pak die viskoekies op kombuispapier sodat al die vet geabsorbeer word en sit dit warm voor saam met ’n slaai. Jy kan die 212 gram blikkie salm gebruik of dan die ander vistipes soos bo genoem.

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 2 Oktober 2020

Mental Awareness Month

5

The Heavenly Promise March Lunette Coetzee

Jacques Louw The month of October has been declared Mental Health Awareness month with the objective of not only educating the public about mental health but also to reduce the stigma and discrimination that people with mental illness are often subjected to. An estimated 400 million people worldwide suffer from mental or neurological disorders or from psychosocial problems. These include disorders related to alcohol and drug abuse. Like physical disorders, mental and brain disorders vary in severity. There are those that are:  Transient (like an acute stress disorder).  Periodic (like bipolar disorder, characterised by periods of exaggerated elation followed by periods of depression).  Long lasting and very progressive (like Alzheimer’s disease). Other conditions include:  Schizophrenia  Dementia  Depressive disorder  Obsessive compulsive disorder  Panic disorder  Post traumatic stress disorder During October we are going to have a good look at a number of these conditions in different issues. Source: Department of Health

Die Elim-groep wat bymekaar gekom het, by die graffie van Delvinia Europa op Elim. Foto: Verskaf Op Donderdag 24 September 2020, het vrouegroepe van oral oor die Wes-Kaap, ‘n virtuele optog gehou. Dit was die “Heavenley Promise March” genoem. Die oorspronklike idee was eintlik om na die Parlement in Kaapstad te marsjeer in solidariteit op Erfenisdag, teen Vroue- en Kindergeweld, maar die optog is ongelukkig afgekeur weens die Nasionale Inperking. Tot op datum was daar ook alreeds ‘n aantal grusame moorde op jong vroue en meisies, ook in die Overberg, gepleeg. Die pleidooi was... genoeg is genoeg. Die Parlement het nie toestemming verleen nie, dus was ‘n Zoom-vergadering gehou, en die vroue het dit wonderlik reggekry. Verbasend was dat die antwoord vanaf die Parlement gekom het op 23 September, dat die optog wel kon plaasvind. Wel, die vroue het puik organisasie aan die dag gelê en plan B was dan ook die dorpe en begraafplase, waar die oorledenes begrawe was. Lana O’ Neill het ‘n groot rol gespeel met die organisering. Data is toe aan die leiers gestuur en almal kon aansluit by die interaktiewe Zoomvergadering. Die dorpe Elim, Bredasdorp, Arniston, Struisbaai en Napier het aangesluit by Mitchell’s Plain, Vredendal en ook Forest Heighs, Eerste Rivier. Hierdie idee het sy ontstaan gehad uit ‘n blink gedagte van ‘n Facebook-boodskap op die 8ste Augustus, waar die mars van 1956 oorgedra was en Santie Nompi Croeser, het ook aangevra dat dieselfde idee uitgevoer word, waar daar ‘n stille mars na Parlement oor geweld teen vroue en kinders, georganiseer word. Vervolg op bladsy 11

overdeberg2020@gmail.com

5


6

Vrydag 2 Oktober 2020

Skolenuus uit ons streek

Op die foto vlnr is Shannon Sampson, Cindy-Lee Snyman, Nicole Madden, Erin Simons, Marnél Retief, Inge Reynicke, Annake Gouws en Micheala Elliot. Foto: Verskaf

Bredasdorp Hoërskool: Graad 11’s vier Erfenisdag

Foto: Verskaf 6

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 2 Oktober 2020

Worth a visit: De Hoop Nature Reserve Jacques Louw

7

MALAGAS HOTEL September/October Special Offer on the Breede River in the Overberg.

The De Hoop Nature Reserve is approximately 34 000 ha in size and one of the largest natural areas managed by Cape Nature Conservation, approximately 260 km from Cape Town. It is a favourite destination for hikers, cyclists, bird watchers and during the winter and early summer months, whale watchers. The entire length of the De Hoop coast is a marine protected area, one of the largest in Africa. Fishing is not permitted in this area and visitors may not disturb or remove marine organisms. The marine protected area extends three nautical miles out to sea and at De Hoop you are likely to see one of the finest examples of intertidal ecosystems in the Western Cape. Snorkelling in large, clear rock pools is one of the best ways to appreciate the intertidal world at De Hoop.

Bed & Breakfast 028 542 1049 Redeem Code: OCT Ferry 2020

The De Hoop Nature Reserve area encompasses the breeding grounds of the southern right whale. It is estimated that about 120 individual whales return to the waters of De Hoop every year to calve and mate. The sight of these massive mammals leaping out of the water or simply swimming in the bright blue azure waters is surely one of the highlights of a visit to De Hoop. The high dunes at Koppie Alleen are an excellent vantage point for whale watching. Whale season is from between June and November every year with peak viewing months between August and September. Continued on page 12

Photo: CapeNature

Photo: CapeNature overdeberg2020@gmail.com

7


8

Vrydag 2 Oktober 2020

Radio Overberg Programskedule Maandag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Breakfast met Bobby Rohlandt Nuus Breakfast met Bobby Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Nuus Musiek Nuus Kaviaar vir ‘n Springbok met Johan Mulder Drive Time met Marquin Nefdt Radiodrama (H) Drive Time met Marquin Nefdt Fabulous 50’s met Florence Kruger Pof Gesels Van Toeka tot Nou (H) Deurnagmusiek

Dinsdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:20 09:20 – 09:30 09:30 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 16:00 – 18:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Donderdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:15 09:15 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Boekvoorlesing met Jaco Barnard-Naudé Onderwys Vandag met Jacques Louw Musiek Wat saak maak met Jo-Anne Lourens Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Municipal Matters Musiek Drive Time met Ben Burger Radiodrama Drive Time met Ben Burger 20th Century Pop 80’s met Marquin Nefdt Van Toeka tot Nou met Piet Makwas Rock Rebellie met Andries Roux Deurnagmusiek

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Inspirasiestasie met Leanda Botes Musiek Wat Saak Maak met Jo-Anne Lourens Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Radiodrama (H) Musiek 20th Century Pop 60’s met Marquin Nefdt Met ‘n ander Oor Vers & Lied met Jaco Barnard-Naudé Make a Difference (H) Deurnagmusiek

Woensdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 19:30 19:30 – 20:30 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Vrydag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 15:00 15:00 – 15:50 15:50 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 23:00 23:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Musiek Nuus Musiek By die Plaashek met Pierre Vlok Nuus Toerismeprogram Musiek Suidernuus Drive Time met Jacques Louw Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Louw 20th Century Pop 90’s met Marquin Nefdt Musiek Breyani met Deon Ahrends Deurnagmusiek

Luister nou

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Nuus Musiek Nuus Musiek Uit die Museum Argiewe Drive Time met Rudi de Waal Radiodrama (H) Drive Time met Rudi de Waal 20th Century Pop 70’s met Marquin Nefdt Musiek Kragtoer met Jacques Louw Musiek Deurnagmusiek

Saterdag 02:00 – 03:00 03:00 – 05:00 05:00 – 06:00 06:00 – 08:05 08:05 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:30 16:30 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 00:00 00:00 – 08:00

Boeretroos in die Overberg (H) Kaviaar vir ‘n Springbok (H) By die Plaashek (H) Pof gesels (H) Breakfast met Bobby (H) Fabulous 50’s met Florence Kruger (H) 20th Century Pop 60’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 70’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 80’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 90’s met Marquin Nefdt (H) Musiek Uit ons Tyd met Johan Mulder Musiek Boeretroos in die Overberg met Piet Makwas Pof speel Country Pof till Midnight Deurnagmusiek

Sondag 00:00 – 02:00 02:00 – 03:00 03:00 – 07:50 07:50 – 08:00 08:05 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:10 21:10 – 22:10 22:10 – 23:00 23:00 – 05:00

8

Kaviaar vir ‘n Springbok (H) Boeretroos in die Overberg (H) Musiek Bybelstorie met Tannie Net Afrikaanse Gospel met Piet Makwas Erediens Kruispad met Lunette Coetzee Metronoom Journey met Gurswin Prins Musiek Wat Saak Maak met Jo-Anne Lourens (H) Essential Sounds with LadyK Overberg Sundowners met Marquin Nefdt Klankbaan met Rudi de Waal Make a Difference met Dennis Bogenhagen Breyani Gospel met Deon Ahrends Kruispad met Lunette Coetzee (H) Radiodrama Omnibus Deurnagmusiek

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 2 Oktober 2020

9

overdeberg2020@gmail.com

9


10

Vrydag 2 Oktober 2020

Terug na die Middeleeue 0780644225

Jacques Louw & Sandra Viljoen

Foto: Verskaf Die tradisie van boogskiet is alreeds meer as 400 jaar oud en die oorsprong daarvan was verdediging, oorlogvoering en ook om kos op die tafel te sit. Nou hiér in ons mooi Overberg, is daardie tradisies besig om te herleef by Wild Bird Traditional Archery Experience naby Napier. Ek het kontak gemaak met Sandra Viljoen, assessor en fasiliteerder wat boogskiet aanbied met die tipe boë wat hierdie antieke martiele kuns se oorsprong dan verteenwoordig. Boogskiet is die oudste vorm van “Martial Arts” en gebruik Sandra slegs boë van die oorspronklike kuns en vaardighede. Dit is ‘n unieke ervaring en ‘n kuns… net jy en jou boog sonder enige hulpmiddels. Daar is dan ook ‘n aantal baie streng reëls en regulasies wat ten alle tye toegepas word. Sandra bied boogskiet aan vir beginners en as die belangstelling daar is, kan hulle die pad saam met haar stap. Daar is baie min kompetisies in tradisionele boogskiet en dit is waarom sy uitstappies reël met ander boogskiet instansies, ook met ‘n klas of twee vir tradisionele skutte. Studente neem ook gereeld deel teen mekaar, alhoewel dié sport oor jouself en jou eie verbetering op akkuraatheid gaan. Na die COVID-19 pandemie, het ek besluit om meestal op die pad te gaan, van dorpie tot dorpie te reis en my liefde en ondervinding van tradisionele boogskiet met ander belangstellendes te deel. In die laaste 3 jaar het ek byna 400 studente, reisigers, bustoere en maatskappye die vaardighede aangeleer waaronder streng dissipline en respek. Vervolg op bladsy 11 10

Foto: Verskaf

Foto: Verskaf overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 2 Oktober 2020

11

Terug na die Middeleeue Vervolg van bladsy 10 Sandra beklemtoon dat tradisionele boogskiet help met konsentrasie, trots, vaardigheid, koördinasie , fokus en selfvertroue. Hierdie sport is vir beide jonk en oud en het sy kry gereëld positiewe terugvoering van ouers wat die verandering in hulle kinders waarneem. Ouers doen dié aktiwitweit graag saam met ‘n kind en so word nuwe aanknopingspunte in gesprekke bevorder.

The Heavenly Promise March Vervolg van bladsy 5 Daar was groepe wat ook voorlesings, dansies en ander praatjies onderlings gedoen het, terwyl hulle op tienuur gewag het. Die Zoom-vergadering het om tienuur begin en was vir 40 minute geskeduleer. Sanitasie, maskers en afstandhou, was toegepas, volgens COVID-19 regulasies. Die vroue kon mekaar ondersteun en moed inpraat. Minister Sharna Fernandez, het met ‘n treffende boodskap by die Zoom-vergadering aangesluit. Sy het onder andere genoem dat dit haar terugneem na die Vrouemars van 1956. Sy het ‘n kragtige boodskap aan die vroue gelewer in ‘n gemeenskap of gemeenskappe wat breekbaar en teer was, ook die gemeenskappe wat seergekry het, families wat wreed geskud was en nog steeds treur. Sy het dan

Foto: Verskaf ‘n Middeleeuse optrede vir ‘n Switserse TV-reeks, was verseker ons hoogtepunt sovêr. Talle demonstrasies in ook gepaste kleredrag en musiek by die Ou Tronk in Bredasdorp, die jaarlike Nampo Expo en ons het telkemale ons vernuf gaan wys in Swellendam, Villiersdorp, Hermanus en Stellenbosch. Ek het ook al die voorreg gehad om bekende individue, mense in rolstoele en baie verskillende pasiente wat in ‘n spesifieke mediese spektrum val. Wedersyds dan die trotse en bevredigende student… as dit is waaroor die lewe gaan, dan is ek tevrede. As jy graag meer wil uitvind oor hiérdie unieke ervaring, kan jy gerus vir Sandra kontak by Wild Bird Traditional Archery Experience. Vir kwotasies en pakette: 0845115777 (WhatsApp) thetravellingsensei@gmail.com (epos)

‘n Deel van die verrigtinge op Struisbaai. Foto: Verskaf ook vir Dr. Marlene Le Roux (ArtsCape) genooi, om ook deel te wees van die toesprake. Albei van die dames het met baie sterk boodskappe vorendag gekom en hul bydrae het ’n groot impak op al die luisteraars gemaak. Daarna het al die groepies versversings geniet wat deur hul onderskeie leiers voorsien was. Daar was pragtige versierde tafels, blomme en kerse is by die betrokke grafte geplaas, en alles was suksesvol afgehandel. Die Woensdagoggend, is daar ‘n toetslopie gedoen en gedurende die Donderdagoggend, het alles klopdisselboom verloop. Die vroue het hierdie Zoom-vergadering baie insiggewend gevind en daar word beplan om voort te bou op hierdie unieke dag. Die Burgermeester van Kaap Agulhas Munisipaliteit, mnr. Paul Swart, het in ‘n boodskap die vroue bedank vir die inisiatief geneem en hulle aangemoedig om voort te bou op die dag se verrigtinge. ‘Genderlinks’ (internasionaal), hoop om ook voort te bou op hulle verhouding met vroue in die KAMarea. Mnr. De Wet (KAM) het die hele Zoom-geleentheid vanaf die KAM-kantore hanteer. Die organiseerders en leiers van die groepe het hulle goed van hul taak gekwyt en was tevrede met die dag se verloop.

overdeberg2020@gmail.com

11


12

Worth a visit: De Hoop Nature Reserve Continued from page 7 The adjacent Marine Protected Area of De Hoop, which extends three nautical miles (5 km) out to sea, is one of the largest marine protected areas in Africa and provides a sanctuary for a vast and fascinating array of marine life.

Vrydag 2 Oktober 2020 14 species were recently discovered and are also still undescribed. De Hoop's many terrestrial habitats support a diversity of animal groups. The marine environment is likewise home to a variety of life forms. The reserve has 86 mammal species. Most notable are the rare bontebok and Cape mountain zebra, as well as eland, grey rhebuck, baboon, yellow mongoose, caracal and the occasional leopard.

De Hoop Nature Reserve is situated east of Bredasdorp. The reserve may be approached from either the towns of Bredasdorp or Swellendam. The last 50 km of either route is along gravel roads.

Photo: CapeNature Marine mammals such as dolphins and seals occur in the waters off the coast and southern right whales calve and mate in the sheltered bays of De Hoop each year between May and December. At least 250 species of fish occur in the marine protected area.

A typical Mediterranean climate prevails in the region. Summers are warm and winters mild. The annual rainfall is about 380 mm and August is usually the wettest month. Sea mists also occur. The most frequent summer winds are east, west and southeast, while westerly and southwesterly winds prevail during the winter.

De Hoop is famous for its variety of resident and migratory birdlife and more than 260 species have been recorded on the reserve. The De Hoop Vlei attracts large numbers of water birds. The only remaining breeding colony of the rare Cape vulture in the Western Cape occurs at Potberg. Sources: CapeNature & SA Venues

De Hoop Nature Reserve also forms part of the world's smallest and the most threatened plant kingdom the Cape Floral Kingdom. Fynbos is the dominant group of vegetation and is largely confined to nutrient poor soils in the winter rainfall areas of the Western Cape Province. It is adapted to fire and drought and is defined by four growth forms: proteas, ericas, restios and geophytes. De Hoop Nature Reserve is important for the conservation of lowland fynbos for it has the largest conserved area for this very rare vegetation type. The Bredasdorp, Agulhas and Infanta area has an estimated 1500 plant species of the approximately 9 000 species found in the Cape Floristic Region. Of these 1500 species: 108 species are rare or threatened, 34 species only occur on De Hoop Nature Reserve and nowhere else, 12

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 2 Oktober 2020

13

Die avonture van oom Kaspaas met Nefie & Ta’ Engeltjie‌ daar doer in die Bosveld.

overdeberg2020@gmail.com

13


14

Vrydag 2 Oktober 2020

Seegogga skryf... Anne-Marie Groenewald Wat doen ek met musiek? Toortsie het gevra, dus moet ek ‘produce’, nè. Ek het in st 1 begin musiek neem. Ek onthou dat ons nog nie ‘n klavier gehad het nie en dat ek by die tannie oor die straat moes gaan oefen. Later daardie jaar koop my pa toe vir ons ‘n klavier op die Paasskou vir die som van 232 pond 10 sjielings. (Die jaar daarna het hy vir ons ‘n erf op Struisbaai gekoop vir 200 pond, om ‘n idee van die pryse te gee). Die klavier was was ‘n Schindhelm, een van die heel eerste klaviere wat op Wellington gemaak is, met ‘n pragtige klank en die ongelooflike vermoë om baie sag ook te kan speel, iets wat soms maar sukkel by ander klaviere. Vandag is my klavier oud en afgeleef en het eintlik baie aandag nodig, maar ek is steeds mal oor hom.

Ek het mos in elkgeval die musiekstukke en toonlere ens geoefen soos altyd. Ek het (teësinnig, maar plig kom voor plesier) net nie die eksamen gedoen nie. Uit die skool en op universiteit, en latere onderwysposte op ander dorpe, het gemaak dat ek vir die volgende 20 jaar nooit ‘n eie klavier gehad het nie. Ja, ek kon (en het) soms in die konservatorium gaan oefen, so op my eie, ek kon ook in die skoolsaal gaan oefen, so tussen al my skoolhouery en nasien deur, maar toe ek eers getrou het, was dit dan net vakansies by die see wat ek en my klavier mekaar weer ontmoet het. Ek dink finaal is finaal verby vir my. Maar wat ek eintlik wil vertel, is van die oefenry. Elke middag moet ‘n mens mos oefen en vir ‘n dogtertjie soos ek, was dit nou sommer baie vervelig. Dus het ek soms gemaak of ek die Siembambatannie is, of soms ook Saartjie Bouman. Dan vertel ek vir die maatjies stories en speel my toonlere om by die storie te pas. ‘n Ander deel van die storie is die musiekstukkies. Natuurlik gaan so ‘n storie gepaard met ‘n paar ekstra akkoorde en tussenin trillingkies, of my eie opgemaakte stukkies, want al die musiek moet mos by die storie pas.

Soos Toorts, het ek eksamen na eksamen gespeel, my eerste een sommer al in my eerste jaar, in st. 1, en my sewende eksamen in st. 8. Dit beteken dat ek hier êrens ook ‘n jaar moes “geskip” het, waarskynlik st. 4, maar ek is nie seker nie. Die eerste fout het gekom toe my musiekjuffrou gevoel het dat ‘n mens nie ‘ryp’ is vir ‘n finaal in st. 9 nie, dus moes ek weer ‘n jaar “skip” en ‘n finaal in matriek doen. Die tweede fout was die hoërskool wat die vorige jaar baie swak matriekuitslae gehad het, en gevoel het dat hulle leerlinge nou alles moet probeer om dan meer onderskeidings te kry. Ek is dus ten sterkste afgeraai en geïndoktrineer, om nie ’n finaal in matriek te doen nie en liewer my onderskeidings na te jaag. Ek kan mos altyd ‘n finaal later doen. Ai toggie, en daar was niemand met ondervinding wat my kon waarsku nie! Daar was niemand, nie eers my musiekjuffrou, wat vir my ingelig het dat ‘n finaal baie meer werd is as ‘n onderskeiding nie. As ek so terugkyk, glo ek nie my finaal sou enigsins my matriekuitslae beïnvloed het nie. 14

So moes my ma eendag weg wees, en toe sy terugkom vra sy die huishulp of ek geoefen het. En die huishulp, ‘n Sotho-mama, verklaar plegtig dat ek nie geoefen het nie, net gespeel het - en daar kry ek ‘n pakslae! Valslik en onregverdig! Ek het jare lank daaroor gebrom. En ek wonder steeds hoekom mense geneig is om eerder grootmense as kinders te glo. Kinders jok baie swakker as grootmense en ek was juis een wat glad nie kon jok nie. Maar musiek is vir my lekker. Ek is veral lief vir lekker akkoorde. Met my eie koördinasie is ek beslis beter met musiekstukke wat lekker groot akkoorde en baie emosie het, eerder as die supervinnige stukke met die enkele nootjies. Nie dat daar fout was met my spoed nie, ek verkies net hierdie lekker groot magtige klanke. Gee vir my Chopin! Maar helaas, selfs al staan die klavier nou hier in my huis, is tyd ‘n faktor, en dis baie lekkerder om net te gaan sit en Vervolg op bladsy 15 overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 2 Oktober 2020

15

Seegogga skryf... speel as om te moet oefen en oefen. So, ek het ‘n paar geliefde stukkies, meestal minder klassiek en dan hou ek daarvan om te tokkel en sommer steeds my eie goed op te maak soos ek speel. Ek speel amper alles in C, soms F of G, maar my linkerhand ken net die C-akkoorde baie goed! Miskien klink dit vir niemand na enigiets nie, en waarskynlik gaan ek nooit ‘n komponis word nie, maar vir my is dit steeds lekker om soms sommer my eie goed te speel soos die gevoelente my lei. So het ek nou toevallig nou die dag iets gespeel wat ek my verbeel my eie komposisie is en omdat ek ‘n nuwe selfoon het, het ek dit probeer opneem. Net mooi 2 dae voor Toorts my die opdrag gegee het! As jy graag meer van Seegogga se stories wil lees, kliek of skandeer die QR-kode en besoek haar blog.

History from the Overberg: Continued from page 16 The bows were now so far down that the propeller was clear out of the water. The Captain ordered the engines stopped and the steam to be blown off. At about 22:15 the lifeboats were lowered and the women and children began to disembark.

This was no easy feat as there was a ground swell which made it difficult for the inexperienced passengers to get into the boats. Apart from that, conditions were fine. The sky was clear with bright moonlight bringing everything into silvered relief. Only a very slight white haze hung over the distant horizon. One of the lifeboats with women and children, was already afloat, but its ropes had become entangled in a pilot ladder. The crew was trying to free it when without warning the Teuton flipped almost vertically. With a sudden rush of air and spiraling debris her bows plunged beneath the water and literally within a minute she disappeared into the swell and was gone. Of the approximately 242 souls on board, only 27 survived to tell a horrified world what had occurred on that beautiful moonlit night. Only three of the lifeboats survived the sinking but they bobbed uselessly upside down in the water with poor wretches clinging as best they could to the keels. Roberts, the ship’s carpentermanaged to put one to rights and a number of very exoverdeberg2020@gmail.com

Photo: Cape Town Archives

hausted survivors clambered in. They then got to work rowing towards the sounds of cries for help in the water. The sea was thick with debris making it difficult to navigate but in the bright moonlight they managed to pluck some 20 other half drowned souls from the water. They rowed around until the sun came up looking in vain for any more survivors, but at last, they had to give up. After setting the other two lifeboats to rights they redistributed the passengers between them and set sail for Simons Bay. Two of the boats reached the village of Simonstown the next day and the other, after missing the entrance to the bay, put into Table Bay the day after. Source: South African Genealogy 15


16

Vrydag 2 Oktober 2020

History from the Overberg Jacques Louw

Forder to provision all the lifeboats and to assemble the passengers on the poop deck under the direction of the Chief Surgeon.

The sinking of the Teuton On the evening of August 30th 1881 the Royal Mail Ship Teuton was steaming at a steady 12 knots off the Cape south coast en route to Algoa Bay in South Africa. Since her departure from Table Bay at 10:00 that morning, the conditions had been most favourable and many passengers had taken advantage of the mild winter afternoon to stroll on the sunny deck and enjoy the view of the coastline some 6 miles distant.

The ship’s carpenter, Samuel Roberts, reported that two of the holds were shipping water. Whatever they had hit had damaged the port side of the vessel.

Image: www.bandcstaffregister.com

Photo: South African Genealogy By 19:20 the passengers had already enjoyed a hearty dinner and were being served coffee. Captain Edward Manning and his Chief Officer Eugene Wardroper were still in attendance in the dining saloon. Suddenly there was a tremendous grinding crash and the ship shuddered and heaved, sending dishes and cutlery flying from the tables. Pandemonium ensued as passengers lurched to their feet. Chief Steward Purkis joined Mr James Rose-Innes, the ship’s Chief Surgeon, in an effort to calm the passengers and make sure they exited the saloon in an orderly fashion. Now on the bridge, Captain Manning ordered the ship about and, as damage reports began filtering in, he made the decision to head back to Simons Bay, some seven hours away. As a precaution he ordered the 2nd officer, Mr Charles

The Teuton was sturdily built and had also recently undergone some major refurbishments. Captain Manning was therefore confident that by controlling the water levels in the holds, the seven bulkheads would stand firm and they could reach Simons Bay. As a further precaution he gave orders that the cargo be jettisoned in order to lighten the ship. The male passengers took turns at the pumps, but even though all these were continuously manned, the water gained steadily and the Teuton slowly began to settle at the bows. On the poop deck, the passengers talked quietly among themselves. Of the 157 passengers on board 95 were women and children and it could not have been an easy task to maintain order under such alarming circumstances, yet calm did prevail. By about 21:30 the situation was dire. The water had already reached the passengers’ cabins and luggage was floating in the companion ways. Continued on page 15

National hotline: 0800 029 999 Provincial hotline: 021 928 4102 Toll-free hotline: 080 928 4102 WhatsApp "Hi" to: 0600 123 456 Email: doh.dismed@westerncape.gov.za

16

overdeberg2020@gmail.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
OVERdeBERG by OVERdeBERG - Issuu