Skip to main content

OVERdeBERG

Page 1

+27656862204

World Alzheimers

Month

overdeberg2020@gmail.com

© (2020) Jacques Louw. Alle regte voorbehou.

Jaargang 1 Uitgawe 33

Vrydag 18 September 2020

Geluksoord!

Stepping out of a comfort zone 3 Overberg Eco Rangers 5

Geluksoord 11

A lifetime’s work 16

Nuus & foto’s: overdeberg2020@gmail.com Advertensies: 0656862204 JPEG-formaat vir foto’s. WORD-formaat vir berigte.

Foto: Lunette Coetzee

“What a find. Adrian and Jill have created something really special here. The attention to detail is exceptional…” - TripAdvisor

overdeberg2020@gmail.com

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 4459010 Cell: +27 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

1


2

Vrydag 18 September 2020

Redaksioneel Vrydag 18 September 2020 Goeiedag en dis weer tyd vir nog ‘n vol uitgawe van OVERdeBERG. Baie dankie vir almal se ondersteuning. Ons is by ons 33ste uitgawe en nog steeds toon ons blad fenominale en uiters positiewe groei. Sonder julle as lesers, ondersteuners en lede op ons FB-blad, sal hierdie blad nie kan bestaan nie. In hiérdie week se uitgawe is daar weer iets vir amper almal van julle. Ons berig oor die Geluksoordklub vir Elim se bejaardes, daar is so bietjie nuus oor COVID-19, ons kuier weer lekker in die kombuis met liplekker resepte en Lunette gaan loer in by die ‘Overberg Eco Rangers’. Letty-Ann Möller het vir ons weer ‘n gedeelte oor ons eie blomrangskikkampioen wat nog aanlynpryse gewen het, ons berig ook oor die oudste tweeling in Suid-Afrika, waarvan die laaste suster onlangs oorlede is. Dan moet ons nie vergeet van oom Kaspaas se dinge op bladsy 13 nie en Seegogga se pragtige stories nie. Nog ‘n uiters interessante berig deur Jimmy Herbert sluit hiérdie week se uitgawe af. Geniet uitgawe 33. Dankie vir al julle wonderlike ondersteuning… dit word opreg waardeer. Geniet julle naweek en ook sterkte vir die nuwe week wat voorlê. Ons gesels volgende Vrydag weer.

0656862204

No.10, 5th Avenue, Arniston Dinner can be arranged at the guest house with prior notice.

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 445 9010 Cell: +27 71 418 6209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

Special offer

R995.00

per room per night for two people

Breakfast included.

(valid from 1 May 2020 - 31 October 2020)

Direct bookings only.

overdeberg2020@gmail.com “You've gotta dance like there's nobody watching. Love like you'll never be hurt. Sing like there's nobody listening, and live like it's heaven on earth.” - William W. Purkey 2

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 18 September 2020

3

Stepping out of their comfort zone Premier Alan Winde Cape Agulhas is a smaller sub-district in the Overberg, which means that their staff component is significantly smaller than other sub-districts. For some this could have been a daunting challenge when facing an unknown pandemic, but the Cape Agulhas health team saw this as an opportunity to step outside their comfort zone to also explore new and undiscovered talents and skills.

As on 16 September 2020

During the COVID-19 pandemic the Cape Agulhas contact tracing team were tasked with calling positive patients and tracing their contacts to prevent the virus from spreading further. They went over and above what was required of them, from offering patient support to those in need to assisting at the local quarantine and isolation facilities. The Cape Agulhas contact tracing team is comprised of the sub-district’s allied health team, interns and volunteers, depending on their availability. They are led by the clinical manager, Dr Johannes Schoevers. According to Dr Schoevers, “this team understood the enormity of the challenge that we faced and stepped out of their comfort zones. During this pandemic some of us stepped out more out than others and I would really like to commend the contact tracing team, they acknowledged that it is not part of their job but did it anyway and did it so well.� Continued on page 7

overdeberg2020@gmail.com

3


4

Vrydag 18 September 2020

Kombuiskuier Jacques Louw

MAKLIKE KERRIE & RYS

MACARONI & KAAS KOEKIES Bestandele: 1 koppie rou macaroni ½ koppie volroommelk 2 eetlepels mielieblom ’n knippie paprika 1 teelepel mosterd sout na smaak 1 koppie sterk cheddar (gerasper) 2 grasuie (fyngekap) 1 koppie fyn broodkrummels botter vir braai Metode: Kook die macaroni in soutwater volgens die aanwysings op die pakkie. Dreineer die pasta sodra dit amper al dente (sag maar ferm) is. Spoel dit af met koue water. Verhit die melk in ’n potjie tot kookpunt. Meng die mielieblom met 4 eetlepels water en roer dit deur die melk. Hou aan roer totdat dit een keer gekook het en begin verdik.

Bestandele: 5 kg maalvleis 2 kg rys 2 kg pak gevriesde gemengde groente 2 koppie pitlose rosyne ¼ teelepel naeltjies ½ teelepel koljander 1 koppie asyn 1¼ koppie appelkooskonfyt 6 eetlepels kerriepoeier “mild” (afgeskraap) ½ koppie olie 1 teelepel mosterd 1 klein blikkie tamatiepasta (115 g) sout en peper na smaak Metode: Braai uie. Voeg maalvleis by. Prut vir 15 minute. Voeg groente by. Roer geurmiddels in en prut vir so om en by 30 minute. Voeg tamatiepasta en rosyne by en kook goed deur.

“When I eat with my friends, it’s a moment of real pleasure, when I really enjoy my life…” - Monica Bellucci -

As dit nie verdik nie, maak nog ’n bietjie mielieblom aan en roer dit deur. Verwyder die witsous van die hitte en geur dit na smaak met paprika, mosterd en sout. Gooi die gedreineerde pasta, kaas en grasuie by die witsous en roer dit goed deur. Gooi die krummels in ’n bak. Skep twee eetlepels van die macaronimengsel in die krummels en vorm ’n bol wat met krummels bedek is. Verhit ’n pan, smelt die botter daarin en plaas ’n macaronibol daarin. Druk dit effens plat met ’n eierspaan en braai dit tot dit ’n bros goudbruin korsie aan die onderkant vorm. Wees geduldig. Draai die koekie versigtig met die eierspaan om en braai ook die ander kant tot goudbruin. As die koekies nou uitmekaar val, sprinkel ’n bietjie meel oor die macaronimengsel om dit te bind. 4

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 18 September 2020

5

Die Overberg Eco Rangers sit huis op

as die groot hoeveelheid uitheemse en indringerplante. Leerders doen ook biodiversiteittellings. Hierdie projek sal ‘n volhoubare projek wees en ander gemeenskappe kan ook in hul omgewings so ‘n projek binne die bereik van skole plaas.

Lunette Coetzee Die groep ‘Overberg Eco Rangers’ is al sedert die begin van 2019 aan die gang, onder leiding van onderwysers van Albert Myburg Sekondêre Skool, mnr. Ian Fortuin en mnr. Nadier Roos. Daar was al ’n aantal uitstappies en werkende vakansies saam met die groeplede gedoen.

Mnr. Nadier Roos (links) en mnr. Gerhard van der Venter (regs). Foto: Lunette Coetzee

Hierdie jaar is daar ‘n hegte ooreenkoms met mnr. Gerhard van der Venter (van die plaas Sandberg) en die opvoeders gesluit. Grond is volgens die ooreenkoms vir tien jaar aan hierdie projek toegestaan. Daar is baie groot planne in wording en baie doelstellings, sowel as oogmerke sal dus bereik kan word.

Foto: Lunette Coetzee Op Saterdag die 12de September 2020, het ons hier op Sandberg op ‘n pragtige groep werkspanne afgekom. Daar is ‘n Khoi-hut gebou, inheemse tuine uitgelê en aangeplant. Ook ‘n pragtige buitemuurse omgewingsbewustheidsklaskamer is uitgemeet. Mnr. Nadier Roos is die beplanner van hierdie aanbouprojek. Daar was ‘n groep mense vanuit Elim, Bredasdorp, Baardskerdersbos en Kaapstad teenwoordig, in oorlegpleging met die drie direkteure van die projek. Vroeër is daar uitstappies met leerders na Tafelberg en SANparke se nabygeleë parke gereël. Die leerders betaal nie en die opvoeders het uit hul eie bronne voorsien. Daar is dus besluit om die navorsingsprojekte nader te bring, wat die saak vergemaklik en koste besnoei. Daar is ook al voorsiening vir ‘n tenk gemaak en die waterpype is al in aanlê. Tans ondersteun die Grootbos Trust die aktiwiteite van die ‘Overberg Eco Rangers’. Die opvoedingtaak van en werksaamhede vir die leerders, sluit in die herkenning van inheemse plante, sowel overdeberg2020@gmail.com

Twee van die naamborde wat opgerig word deur die Overberg Eco Rangers se projek om ook die inheemse plantspesies te identifiseer. Foto: Lunette Coetzee Hiermee dan so bietjie geskiedenis. Die groep ‘Overberg Eco Rangers’ het op oorblyfsels van die Khoi, vanaf Elim tot Bosheuwel, afgekom. Dit sluit in grafte, gereedskap en die kossoorte. Die groot plan is dan om ‘n pad vanaf Sandberg, agter Elim om tot by Kaap Agulhas uit te lê. Dit sal ook as ‘n staproete vir moontlike pelgrimstogte kan dien. Die ‘Overberg Eco Rangers’ sal die pad uitkerf en daar stel. Mnr. Nadier Roos is ‘n plaaslike opvoeder in Geografie, Geskiedenis en bied ook Lewensoriëntering aan by Albert Myburgh Sekondêre Skool, terwyl mnr. Ian Fortuin as onlangs afgetrede opvoeder, nog steeds hierdie projek saam aanpak. Daar is leerders en ook mense van die omgewing wat nie wil hoor dat hulle nasate van die Khoi is nie, sodoende moet daar bewusmaking en ‘n trots vir hul herkoms aangewakker word. Leerders sal dus baie van die Khoihutte kan besigtig en ‘n waardering van hul geskiedenis, hul afkoms en erfenis kan aanleer. Vervolg op bladsy 6 5


6

Die Overberg Eco Rangers sit huis op Vervolg van bladsy 5 Die plan was om die roete gedurende die Aprilvakansie te maak, maar is deur die COVID-19 pandemie in die wiele gery, so die groot projek sal later geskied. Jong leerders moet ‘n waardering vir die natuur geleer word, asook ‘n verantwoordelikheid om die paaie vir hul toekoms en hul eie lewens uit te kerf. Mnr. Nadier voel dat die leerders wat met ‘n bottel alkohol rondsit, los ‘n voetspoor. Net so kan dié wat hulself vergewis van hul omgewing, ook dan hulle voetspore na Wetenskaplike en Omgewingsukses kan los, sowel as deur die behoud van hul erfenis met stories wat mondelings aan hul nageslag oorvertel en dus nagelaat kan word. So al die inheemse plantsoorte word binne die bereik van die klaskamer in ‘n spesiale tuin aangeplant, sodat leerders studies aangaande die plante kan doen. Wat pragtig is, is dat dit wel ook onder opvoeding en raadgewing sal geskied. Uitstappies na hierdie skoolkamer op Sandberg kan groot belangstelling uitlok en ‘n reuse verskil in omgewingstudie maak. Die area vertoon en spog met die mees unieke fynbos en inheemse plantsoorte ter wêreld, en talle toeriste tel belang in die plantsoorte eie aan die Sandberg- en Elimstreek.

Vrydag 18 September 2020

Bredasdorper presteer met rangskikkings Letty-Ann Möller Marjolijn Malan van Prinskraal was gelukkig genoeg om ook virtueel te kon deelneem aan die SAFU (South African Flower Union) se internasionale skou. Daar was oor die 400 inskrywings van oor die wêreld. Sy het “Highly Commended“ vir haar Inner Frida Kahlo gekry en ‘n 1ste plek vir die klas genaamd “My Favorite Object”. Ons is voorwaar trots op hierdie besondere Bredasdorper met die groen vingers!

Ons deel ook graag met julle foto’s van sommige van Marjolijn se skeppings. Nog foto’s op bladsy 10

Die getal leerders wat al deel is van hierdie unieke projek, het baie goed ontwikkel, hulle uitkyk op die lewe het verbreed, hulle wêreld het verander en hulle sal die toekoms as ontdekkers en ontwerpers tegemoet kan stap.

Foto: Verskaf 6

Foto: Verskaf overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 18 September 2020

7

Stepping out of their comfort zone

MALAGAS HOTEL

Continued from page 3 Michelle Hattingh, Nursing Manager at Otto du Plessis Hospital, says what makes them heroes is the way they used their personal strengths to tackle the tasks they were assigned to but still ensured that they worked together as a team. “Since the start they have worked with passion and ran with it even while working under difficult circumstance and everybody did their part.”

September/October Special Offer on the Breede River in the Overberg.

Karien van der Nest, Clinical Programme Co-ordinator and member of the contact tracing team says, “we pulled together as a team and made sure to involve the community in our efforts.” No individual or facility in the sub-district was required to take responsibility for fighting the pandemic, everyone stepped in and did their part and assisted wherever possible”. Lynette Temmers, occupational therapist and member of the contact tracing team adds that they used a multidisciplinary approach, “since we could not practice in our disciplines we used our strengths from our various disciplines and this made an immense difference, from this small group we had various skills and we put it all together”. The contact tracing team never hesitated to work longer than their official working hours and to come in over the weekends to call their patients. They mention that at times it did get difficult but they continued and worked through it and their families understood. At times they were required to work without electricity due to extensions and maintenance taking place at the facility but they continued without any complaints. When talking to the team they cannot thank the Cape Agulhas community enough for their endless support, from community members and non-profit organizations to business, other departments and the municipality. “Even though it was a health pandemic there were a lot of social issues involved and that is where a lot of organisations stepped in and got involved and we grateful for this,” says Lynette Temmers.

Bed & Breakfast 028 542 1049 Redeem Code: OCT Ferry 2020 They are also thankful for the patients who adhered to the quarantine and isolation measures, without their cooperation it would have been impossible to decrease the amount of active cases.

From this experience they have learned that they can do so much more when they work as a team and this has enabled them to grow closer to one another and no longer work in isolation. The team is humbled by all the support they have received thus far from their managers and the community and believe that each person in the Cape Agulhas community has a role to play in decline they have seen in the active cases. Source: https://www.facebook.com/windealan/

National hotline: 0800 029 999 Provincial hotline: 021 928 4102 Toll-free hotline: 080 928 4102 WhatsApp "Hi" to: 0600 123 456 Email: doh.dismed@westerncape.gov.za

overdeberg2020@gmail.com

7


8

Vrydag 18 September 2020

Radio Overberg Programskedule Maandag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Breakfast met Bobby Rohlandt Nuus Breakfast met Bobby Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Nuus Musiek Nuus Kaviaar vir ‘n Springbok met Johan Mulder Drive Time met Marquin Nefdt Radiodrama (H) Drive Time met Marquin Nefdt Fabulous 50’s met Florence Kruger Pof Gesels Van Toeka tot Nou (H) Deurnagmusiek

Dinsdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:20 09:20 – 09:30 09:30 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 16:00 – 18:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Donderdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:15 09:15 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Boekvoorlesing met Jaco Barnard-Naudé Onderwys Vandag met Jacques Louw Musiek Wat saak maak met Jo-Anne Lourens Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Municipal Matters Musiek Drive Time met Ben Burger Radiodrama Drive Time met Ben Burger 20th Century Pop 80’s met Marquin Nefdt Van Toeka tot Nou met Piet Makwas Rock Rebellie met Andries Roux Deurnagmusiek

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Inspirasiestasie met Leanda Botes Musiek Wat Saak Maak met Jo-Anne Lourens Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Radiodrama (H) Musiek 20th Century Pop 60’s met Marquin Nefdt Met ‘n ander Oor Vers & Lied met Jaco Barnard-Naudé Make a Difference (H) Deurnagmusiek

Woensdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Vrydag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 15:00 15:00 – 15:50 15:50 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 23:00 23:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Musiek Nuus Musiek By die Plaashek met Pierre Vlok Nuus Toerismeprogram Musiek Suidernuus Drive Time met Jacques Louw Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Louw 20th Century Pop 90’s met Marquin Nefdt Musiek Breyani met Deon Ahrends Deurnagmusiek

Luister nou

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Radiodrama Ommie Tafel met Anne-Marie Burger Nuus Musiek Nuus Musiek Uit die Museum Argiewe Drive Time met Rudi de Waal Radiodrama (H) Drive Time met Rudi de Waal 20th Century Pop 70’s met Marquin Nefdt Kragtoer met Jacques Louw Musiek Deurnagmusiek

Saterdag 02:00 – 03:00 03:00 – 05:00 05:00 – 06:00 06:00 – 08:05 08:05 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:30 16:30 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 00:00 00:00 – 08:00

Boeretroos in die Overberg (H) Kaviaar vir ‘n Springbok (H) By die Plaashek (H) Pof gesels (H) Breakfast met Bobby (H) Fabulous 50’s met Florence Kruger (H) 20th Century Pop 60’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 70’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 80’s met Marquin Nefdt (H) 20th Century Pop 90’s met Marquin Nefdt (H) Musiek Uit ons Tyd met Johan Mulder Musiek Boeretroos in die Overberg met Piet Makwas Pof speel Country Pof till Midnight Deurnagmusiek

Sondag 00:00 – 02:00 02:00 – 03:00 03:00 – 07:50 07:50 – 08:00 08:05 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:10 21:10 – 22:10 22:10 – 23:00 23:00 – 05:00

8

Kaviaar vir ‘n Springbok (H) Boeretroos in die Overberg (H) Musiek Bybelstorie met Tannie Net Afrikaanse Gospel met Piet Makwas Erediens Kruispad met Lunette Coetzee Metronoom Journey met Gurswin Prins Musiek Wat Saak Maak met Jo-Anne Lourens (H) Essential Sounds with LadyK Overberg Sundowners met Marquin Nefdt Klankbaan met Rudi de Waal Make a Difference met Dennis Bogenhagen Breyani Gospel met Deon Ahrends Kruispad met Lunette Coetzee (H) Radiodrama Omnibus Deurnagmusiek

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 18 September 2020

9

overdeberg2020@gmail.com

9


10

Vrydag 18 September 2020

Bredasdorper presteer met rangskikkings 0780644225

Foto: Verskaf

Foto: Verskaf 10

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 18 September 2020

11

Geluksoord Lunette Coetzee Op die 17de September is die Jaarlikse Vergadering van Elim se Geluksoordklub gehou.Hierdie jaar vier die klub hul 30ste bestaansjaar. Vir al die maande kon die lede nie ontmoet nie en Donderdag was almal teenwoordig wees vir hul Jaarlikse Vergadering. Terwyl hulle tuis moes bly, was hul etes daagliks by die oord gekook en met die Geluksoord se eie bussie na hul huise geneem. Geluksoord het ook etes aan ander behoeftiges in Elim voorsien en hulle kon drie keer per week etes kom afhaal. Daar was ook verskeie kere kospakkies aan al die oues van dae en vele ander behoeftige families verskaf. Daar was 'n wonderlike ete vir die lede op 13 Augustus gegee. Dit is 'n jaarlikse fees waartydens die liefdesmaal gehou word, hierdie jaar is dit voorberei, sodoende was die lede nie uitgesluit uit die jaarlikse fees wat in al die Morawiese Kerke wêreldwyd gehou word nie. Hulle het ook ‘n mosbolletjie ontvang, maar die breë gemeenskap het weens die pandemie hierdie liefdesmaal misgeloop.

Foto: Lunette Coetzee

Daar is vir die afgelope drie maande 'n nuusblad aan die klublede gestuur. Hiermee kan hulle in voeling bly met die lief en leed. Die klublede kry ook beurte om 'n grappie of twee te deel.

By hierdie verslaggewing, sal Me. Marlie Cloete met baie waardering onthou word en ‘n spesiale kers aangesteek word. Gedurende die 30ste verjaarsdagfees van die Geluksoord in 2019, het Me. Cloete tydens die middagete (waartydens Me. Marlene Cloete die sameroepster van die konsert was wat aangebied was), aan ’n skielike hartaanval beswyk. Dit was hartverskeurend vir haar tydgenote en die gemeenskap van Elim. Almal is egter hierdie jaar gespaar en hulle is nog almal saam. Niemand op Elim het beswyk aan COVID-19 nie. Die oudste lid van die klub is die 92-jarige oom Manie Johannes en hy is nog vol lewe en baie aktief. Die Voorsitter van die klub, Akoliet Michael Smythe is op Napier gebore. Hy en sy vrou Hester, het grootgeword op Sondagskloof en keer terug Elim toe vanaf Kaapstad in 2014. Hulle is 'n aanwins vir Elim se gemeenskap, veral as geestelike leiers.

Hy dien ook op die Kerkraad, Geluksoord se raad, Elim Tehuisraad, die Blommefeeskomitee, is lid van die Broederbond en ander komitees. Hy is baie dankbaar vir wat alles wat Geluksoord tot dusver bereik het. Me. Margeret Faure bestuur die breiprojek en Me. Vanessa Oktober is die Geluksoord koördineerder. Hierdie jaar was daar nie soos gewoonlik uitstappies en sportbyeenkomste nie. Die tuisversorgers het daagliks hulle rondtes by diegene gedoen wat dit nodig gehad het. overdeberg2020@gmail.com

Foto: Lunette Coetzee Daar is ook 'n Bybelvasvra, wat deur Eerwaarde Martin October voorberei word, en al die families kan daaraan deelneem. Die wenners ontvang R50. Hierdie nuusblad was 'n wonderlike manier om in voeling met die klublede te bly. Ledegelde vir die klub is R100 per maand, en die Departement van Maatskaplike Dienste skenk 'n subsidie, maar dit word deur die aantal lidmate bepaa l. 11


12

Vrydag 18 September 2020

Oudste tweeling huistoe geroep Lunette Coetzee Dit is met medelye dat ons die nuus deel dat die laaste van die oudste tweeling in Suid-Afrika ook na haar hemelse tuiste Sondag 30 Augustus verhuis het, nl. Me Marie Wentzel, (néé Engel). Sy het op 14 Julie 2020 die rype ouderdom van 93 bereik. Haar suster Elizabeth, het haar voorafgegaan 7 maande gelede. Me. Marie Wentzel word dan oorleef deur haar nege seuns en twee dogters.

Morawiese Kerke op Bredasdorp en Elim gelewer. Haar 4 kinders, waarvan drie oorlewend is, het sy altyd met ferm dissipline en in die vrees van God opgevoed. Sy het ook haar kinders met baie goeie en korrekte waardes, sowel as kerkstandvastigheid opgevoed. Hulle is dankbaar vir al die liefdevolle sorg en toewyding. Hul kinders bring aan hulle eer eer en sê dat die twee mense vir altyd in hul afsonderlike families se harte sal bly voortleef.

Hierdie susters was met goeie gene gebore en hulle was baie geheg aan mekaar. Ook hulle kinders is baie geheg aan mekaar. Marie was self net so baie geliefd en bemind deur haar kinders en die ander familieverbintenisse. Sy sal deur die Wentzel-, Hans- en Engelfamilies betreur word. Marie was 'n lidmaat van die ‘Good Shepherd’ gemeente in Grassy Park. Sy was 'n diep Christen en was baie nederig en en uiters goedhartig.

Vlnr is Elizabeth Hans en Marie Wentzel (gebore Engel), die oudste tweeling in Suid-Afrika. Die foto is geneem met hul 90ste verjaardag. Foto: Verskaf Op die 14de Julie sou die oudste tweeling in Suid-Afrika, die rype ouderdom van 93 jaar bereik het. Hierdie jaar het net Marie Wentzel, 93, gesien. Elizabeth Hans (Bettie) is reeds na haar ewige tuiste geroep op die 9 de Februarie 2020. Elke jaar was hulle saam met die wonderlike familieviering. Bettie het jaarliks na Kaapstad gegaan om die dag met haar geliefde tweelingsuster te vier. Dit het in 'n wonderlike familiereünie ontaard, waartydens die hele familie, oud en jonk, saamgekuier het. Hierdie jaar kon haar kinders met blyke van waardering terugkyk. Marie Wentzel was al vir jare nie gesond nie. Bettie was nog ferm en sterk tot net 'n paar maande voor haar heengaan. Die tweeling is gebore op Sondagskloof. Toe hulle 11 was het die familie na Elim verhuis. Hulle was die jongste van hul ouers se kinders. Bettie was 'n baie presiese en netjiese mens. Sy was baie nederig en baie liefdevol en sy het altyd ‘n groot bydrae in beide die 12

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 18 September 2020

13

Die avonture van oom Kaspaas met Nefie & Ta’ Engeltjie‌ daar doer in die Bosveld.

overdeberg2020@gmail.com

13


14

Vrydag 18 September 2020

Seegogga skryf... Anne-Marie Groenewald “I Believe I Can Fly…” - Deel 6

A lifetime’s work... Continued from page 15 Today, after almost a lifetime's effort, two of the initial group have already passed away and another two are wheelchair bound due to strokes. On the other hand, the two treasure ships, although found, lie untouched as they were after sinking in 1686 and 1785. The Nossa Senhora de los Milagros is protected by sand, while the Brederode is safeguarded by the water depth.

Veg of vlug? Hierdie skrywe bring my nou weereens by die nare praktyk om vlerke te knip. Wanneer gevaar dan dreig, het diere (en mense) verskillende reaksies: veg of vlug. ‘n Leeu, renoster of olifant sal waarskynlik aanval en veg. ‘n Voëltjie sal vlug. Daarom is hulle vermoë om te kan vlieg so belangrik. Hulle instinktiewe reaksie, vir as hulle skrik, is om weg te vlieg en nie om te veg nie.

Hy kan nie homself verdedig teen honde, katte of valke nie, hy kan nie op die hoogste takke wegvlug van gevaar af nie (of rats tussen dun takkies invlieg nie) en as hy nie gevind word nie, is sy kans op oorlewing uiters skraal.

Ek het die nare voorreg gehad om te sien hoe ‘n kaalwangarend op Bekkie afduik, met die doel om hom te vang. Die arend het weer opgestyg - met leë kloue, maar Bekkie was weg! Het hy erens dood gelê? Ek het 2 uur lank geroep en gesoek, maar Bekkie was skoonveld. Toe kry ek hom later, net daar waar die arend hom wou vang. Hy het onder digte lae takke ingevlieg en daar op ‘n lae takkie tjoepstil gesit en wegkruip. Nie eers sy mamma se roep het hom laat beweeg of antwoord nie - vir meer as 2 uur lank! Hoeveel stres verduur ‘n huisvoëltjie wat nie kan vieg nie, wanneer hy skrik of bang word? Wat gebeur met hom as hy wel skrik en op sy lomp wyse uitvlieg? 14

Verlede week het vabond Bekkie weer uitgeglip en aangedryf deur die wind, gevlieg tot by die bome 2 huise van ons af. Daar het die mannetjie gesit en luidkeels geantwoord as ek met hom gesels. Die wind was sterk en ek was onseker of hy sterk genoeg kon vlieg tot by die huis, daarom het ek maar na hom toe gegaan, al is dit eintlik teen my beginsels. Gewoonlik sal ek na hom stap, groet en al etend huis toe loop. Dan is dit nie lank nie, of hy vlieg terug en is baie bly om weer in die kombuis te wees en sy beloning te kry. Nou wou hy dit egter nie waag nie. Dit het ‘n goeie halfuur geduur, maar op die ou einde het hy soet afgeklim tot op my hand, waarskynlik net so bly soos ek dat ek hom kom red het. Op die foto maak Pollie en Grietjie nader kennis. Grietjie is ‘n kat met “survival skills” wat gered is toe sy so halfmas uitgegroei was. Ten spyte van die allerlei grusame voorspellings het sy darem nog nie ‘n papagaaitjie probeer vang nie, en sy is nou alreeds 10 jaar oud. Pollie is die bure se ringnek, wat die afgelope jaar by ons woon. As jy graag meer van Seegogga se stories wil lees, kliek of skandeer die QR-kode en besoek haar blog. overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 18 September 2020

15

A lifetime’s work... Continued from page 16 Jimmy Herbert did most of the archival research overseas, and slowly but surely more and more of the ocean was surveyed and finds were made - but these two treasures eluded the enthusiastic searchers. First to be found was the Dutch VOC ship Brederode (1785). This author believes that in life you have to be good, but lucky as well. The luck was that Andre Hartman, this author and his recce friend, Dr. Francois Claassen decided to interview every local experienced trawler captains regarding the shipwreck and obstruction marks that they knew about and had recorded. For this purpose, this author purchased Decca Charts of the area, as these were the maps used by the trawler navigators. Andre and Francois interviewed a few captains and arrived back with positions marked on the newly purchased charts - a piece of history that we still have in our safekeeping to this day. The position was surveyed and the target pinpointed, but due to the normal air SCUBA non-diveable depth, it remained unknown to us as to what exactly was down there. This stalemate continued until a world famous Swedish salvor, Sverker HallstrÜm was approached. Sverker immediately brought in his modern deep-water equipment and for the first time wreckage was viewed (with a state of the art ROV - robot operated vehicle). The view was magnificent (as we knew it would be due to the fact that it was lost in deep water and thus protected against both man and the elements). Even now, she rests in the light of Agulhas lighthouse with a large portion of her porcelain cargo still packed in wooden boxes as they had been stacked in 1784. Charlie Shapiro and some of his other friends went on to again uncover another wreck site we had previously found and pinpointed. This time the obstacle hampering positive identification was not the ocean depth, but rather the sand depth as the ship remains lying buried under 3m+ of sand. The site was found to be lying mainly in depths, depending on the tides, ranging between 0.25 metres to 2 metres of water and always buried under about 3 metres of sand.

then to have a blow and salvage "window of opportunity" of around 4 to 5 hours. All of this was never experienced in 2002. Eventually, with most of the above criteria favourably falling into place, the site was partially opened for the first time in 2003. Among the artefacts recovered, which today are safely housed in the guardianship of the Iziko South African Museum, Cape Town, were some pieces of porcelain, as well as items and statues of soapstone, ivory and wood. These were used to add to the archaeological records in favour of the ship possibly being that of the Nossa Senhora de los Milagros (1686). Continued on page 14

The first attempt to salvage was in 2002, when the Blower (prop-wash boat) was taken to the site around the spring tide period. To enable any significant results to be achieved, one needed a perfectly flat and calm sea day, to get to and onto the site at the correct time. Also, enough time was needed to lay the four anchors and position the Blower precisely in the correct position and overdeberg2020@gmail.com

15


16

Vrydag 18 September 2020

History from the Overberg Jimmy Herbert A lifetime’s work… The Groups: After the 'awesome threesome' in Brian Clarke, Tubby Gericke and Peter Leube added so much to our know-ledge of the Overberg Maritime History and Archaeology, the next group to visit our shores was the ꞌSealitꞌ group. With the discovery in 1982 of the Joanna (1682) and its unique silver bullion and cob coin cargo, the 'Sealit Six' (Tommy Botha, Andre Hartman, Gavin Clackworthy, Charlie Shapiro, Eric Lombard and Bert Kutzer) clearly stamped their 'footprints' in Overberg history. This latter group later split into two groups - 'Sealit' and 'Aqua Exploration' - with each going their separate ways. Very soon, the Aqua Exploration group grew in number to six.

valuable treasure wrecks - truly a 'lifetime's work'. From 1983 to around 2012, the obsessive search for these two wrecks took these six the greater part of their time, creative thoughts and efforts. Endless hours of research, discussions, sea surveys, diving inspection times and documenting applications, reports and publications.

Family and friends were neglected, as almost everything went into this quest. Today, there is also no doubt that the search gradually evolved into an obsession. The wrecks in question were South Africa's two most valuable shipwrecks, the Portuguese ship, Nossa Senhora de los Milagros (1686) and the Dutch VOC ship, Brederode lost 99 years later in 1785. The Nossa Senhora de Los Milagros (translated: "Our Lady of Miracles") was the personal possession of the King of Portugal. On this particular fateful voyage from the east, she was carrying a most important delegation from Siam (Thailand) with valuable gifts. The gifts consisted of gold and silver cups, plates and other gold and silver items, tortoise shells, musk, silk fabrics, carpets, a good quantity of porcelain (expected to be in the region of 1,500 pieces of porcelain), all destined for the Kings of Portugal, France and England. At the time, the Nossa Senhora de Los Milagros was valued at almost as much as a whole Homeward Bound Dutch fleet (Eastern goods) and Outward Bound Dutch fleet (silver & gold artefacts) collectively. Being valued at 2 million Guilders (an average ship's cargo value at the time = ±110,000 Guilders) she could be seen to be the most valuable ship ever to have been lost in South African waters. What research turned up on the Brederode was that she hit a shallow reef off Cape Agulhas and went down in the deep water with a most valuable cargo of tea, spices, porcelain and tin. As she was recorded to be lying in deep water and the sinking had been gradual and not storm and reef smashing related, all were confident that her porcelain would still be mostly intact.

This added a wider variety of talent to the team that further supplemented their success. They went on to excavate many significant shipwrecks ranging in age from the Santiago (1585), Zoetendaal (1673), Schonenberg (1722), Sussex (1738), Nicobar (1783), Colebrook (1778), Birkenhead (1852) and Clyde (1879) to mention but a few. The ships searched for: This Aqua Exploration group of six divers (Andre, Mike, Mickey, Charlie, Jimmy & Erick) then initiated their quest for two of South Africa's most 16

The Discovery: Traill Witthuhn, a phenomenally multitalented local fisherman, joined the group making us seven (7) members. Traill's vast knowledge of the local area, sea and weather patterns was cardinal to the search. The search was on! With the use of the manpower and equipment of the full team, the coast around Cape Agulhas was surveyed km 2 for km2 as was the coastline from Struys Bay to the proximity of Cape Infanta. Continued on page 15 overdeberg2020@gmail.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
OVERdeBERG by OVERdeBERG - Issuu