+27656862204
overdeberg2020@gmail.com
© (2020) Jacques Louw. Alle regte voorbehou.
Jaargang 1 Uitgawe 28
Vrydag 14 Augustus 2020
Kontras van kleur
Die Elim Blommeprojek 5
Swallows of the Agulhas Plain 10
Ontmoet vir Piet Makwas 12 Nuus & foto’s: overdeberg2020@gmail.com Foto’s in JPEG-formaat. Berigte in WORD-formaat. Advertensies: 0656862204
Foto: Jacques Louw
“What a find. Adrian and Jill have created something really special here. The attention to detail is exceptional…” - TripAdvisor -
Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 (0) 28 4459010 Cell: +27 (0) 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.
overdeberg2020@gmail.com
1
2
Vrydag 14 Augustus 2020
Redaksioneel Vrydag 14 Augustus 2020 Goeiedag en baie welkom by ons 28ste uitgawe van OVERdeBERG op hiérdie Vrydag. Die negatiewe sluier van COVID-19 is so stadig, maar seker besig om te lig met die kurwe van infeksies wat merkbaar aan die daal is. Dit is lekker positiewe nuus waarmee ek julle in hiérdie uitgawe groet. Verlede week het ons ‘n baie interessante berig gehad oor die heuningboere van ons streek wat besig is om hulle korwe voor te berei vir die komende heuningseisoen en as ons dié week rondkyk in ons omgewing, is dit die geel van die Canola wat sterk deurslaan op die heuwels van ons distrik… ‘n teken dat die seisoene weer aand die draai is en dat die bye binnekort hard aan die werk gaan wees om daardie soet heuning te maak. Hulle primêre doel is egter om blomme te bestuif. In hiérdie 28ste uitgawe van OVERdeBERG is daar heelwat interessante berigte en nuuswaardige gebeure uit ons streek. Een daarvan is ‘n berig deur Wim de Klerk oor die verskillende swaeltjies wat ons hiér op die Agulhas-vlakte aantref. Die swaeltjies wat natuurlike dié tyd van die jaar baie algemeen is in ons lugruim. Ons gaan maak ‘n heerlike draai by die kospotte met ons kombuiskuier, Lunette gaan kuier by die Elim Blommeprojek en ons stel julle van hiérdie week af voor aan die omroepers by Radio Overberg. OVERdeBERG is sommer weer propvol interessanthede en positiewe, opbouende beriggewing. Geniet hiérdie uitgawe en besoek gerus ons Facebookblad, waar jy deel kan word van ons familie.
No.10, 5th Avenue, Arniston Restaurant open Tuesday - Saturday (dinner only) Bookings essential
Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 (0) 28 4459010 Cell: +27 (0) 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.
Special offer
R995.00
per room per night for two people
‘n Mooi en geseënde naweek vir elkeen en baie sterkte vir die nuwe week wat voorlê.
Breakfast included
(valid from 1 May - 31 August)
Direct bookings only
2
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 14 Augustus 2020
3
Agulhas National Park The arrival of the yellow month
Lockdown caused the “yellow month” to arrive without really noticing. But, the Bietou, the Yellow Sorrel, the Canola and many other species are celebrating in yellow abundance after three months of very good rain. In Agulhas rainfall from May to July measured 160,8 mm and at Waterford, the highest point in the park, 296 mm.
BirdLife Overberg Birding courses online via Zoom Celebrating bird-watching at some of South Africa’s top birding destinations, 15 & 26 August 2020. South Africa’s summer migrants, 19-27 August 2020. For more information, cost and to register, you can contact Elaine at mwjasser@mweb.co.za or WhatsApp at 0824558402 or Anton at birding@overberg.co.za or WhatsApp at 082 5503347.
Indien jy graag jou besigheid wil adverteer, kontak ons vir die laagste tariewe in die Overberg… alles in volkleur & met verskillende opsies van interaktiwiteit. 0656862204 (WhatsApp) overdeberg2020@gmail.com (e-pos) overdeberg2020@gmail.com
3
4
Vrydag 14 Augustus 2020
Kombuiskuier Jacques Louw
Foto: Shutterstock SOET BOEREKERRIE Bestandele:
Foto: Shutterstock VARK & TAMATIEBREDIE Bestandele: 2 varkskenkels 30 ml olyfolie 4 preie (in ringetjies gesny) 2 groot wortels (gekap) 2 knoffelhuisies (gekap) 2 vars rissies (ontpit en gekap) 5 ml fyn komyn 15 ml paprika 5 ml fyn koljander 15 ml vars tiemie 2 blikke gekapte tamaties 500 ml hoenderaftreksel 1 blik klein witboontjies, gedreineer Gekapte vars koljanderblare om mee voor te sit Rys, koeskoes of pasta om mee voor te sit
30 ml olie 1,5 kg bees waarmee jy bredie maak 2 groot uie 30 ml kerriepoeier 6 knoffelhuisies (gekap) 1 blik (420 g) gekapte tamaties 2 lourierblare Warm biefaftreksel 30 ml bruinsuiker of appelkooskonfyt (na smaak) Sout en swartpeper (na smaak) Metode: Verhit die olie in ‘n pan en verbruin die vleis, verwyder en sit dit vir eers eenkant. Soteer die uie in die orige olie tot sag. Gooi die kerriepoeier oor en roerbraai vir omtrent 15 sekondes.
Voeg nou die knoffel by en braai vir so 1 minuut. Gooi die vleis terug in die pan en voeg die tamaties by. Laat die mengsel kook en voeg dan die lourierblare en klein bietjie aftreksel by. Bedek en prut vir so 2 ure oor lae hitte of tot die vleis sag is. Meng die suiker of konfyt by en bedien met rys.
Metode: Sit die varkskenkels in ’n kastrol en gooi genoeg water in om dit te bedek. Verhit dit tot kookpunt. Laat dit vir een uur prut en gooi dan die water af. Verhit die olie in ’n kastrol. Soteer die preie, wortel, knoffel en rissie totdat dit sag is. Voeg die speserye, tiemie, tamatie en aftreksel by en verhit die mengsel tot kookpunt. Voeg die skenkels by en laat dit vir nog een uur saggies prut. Skep die skenkels uit die kastrol. Sny die vet en vel af en gooi weg. Skeur die vleis in stukkies. Laat die bredie ’n rukkie staan en skep dan die vet op die oppervlak af. Skep die vleis terug in die kastrol en voeg die boontjies by. Verhit tot deurwarm en geur na smaak. Roer die koljanderblare by. 4
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 14 Augustus 2020
5
Die Elim Blommeprojek Lunette Coetzee Hierdie kleurvolle fynbos groei om die wyke van Elim. Daar is baie spesies fynbos uniek aan Elim. Die span gaan uit om die blomme te pluk en kom dan terug om te sorteer, takkies te kleur (sodat die bossies aantreklik kan lyk), bossies te maak, asook stele te verpak.
Twee van die werkers by die Elim Blommeprojek is vlnr dan Lenie Fisher en Lizelle October. Foto: Verskaf Daar gaan ‘n weeklikse besending Kaapstad toe, waarvandaan dit dan na Europa uitgevoer word. Die stele word ook netjies in houers verpak. Carlo Cloete oorsien hierdie projek vir die Elim Opsienersraad. Hy is nou alreeds sedert 2010 in beheer van hierdie projek. Protea compacta is in groot aanvraag. Blomme wat hier aangebied word, is Kol-Kol, Platy Loof, Ambernuts, Erica cordifolia en Buxifolium. Daar is ook tans ‘n groot aanvraag vanaf blommesmouse in die Kaap vir Elim se blomme. Hierdie jaar sou die blommefees op Elim plaasvind en die beplanning was al goed op dreef deur die Blommekomitee, maar alle beplanning is in die wiele gery deur die COVID-19 inperkings.
Daar word ook bossies blomme by die Elim Opsienersraad se kantoor te koop aangebied vir die Elim burgers.
“Flowers always make people better, happier and more helpful. they are sunshine, food and medicine to the soul.” - Luther Burbank overdeberg2020@gmail.com
5
6
Vrydag 14 Augustus 2020
Die geskiedenis van die datum: 13 Augustus 1727 Lunette Coetzee Die 13 Augustusfees is 'n groot fees wat jaarliks op die Sondag naaste aan 13 Augustus in die Morawiese Kerke wêreldwyd herdenk word. Dit is 'n liefdesmaalviering wat die geestelike herlewing in Hernhutt op 13 Augustus 1727 uitbeeld. Graaf Nicolas Ludwig von Zinzendorf het Christen vlugtelinge Hernhutt op sy landgoed laat bou in 1722. Vyf jaar later was daar onenigheid tussen Morawiese, Lutherse en Gereformeerde Christene. Daar was heelwat persoonlike konflikte. In 1724 het Graaf von Zinzendorf self na sy landgoed verhuis, waartydems hy persoonlike gesprekke met die vlugtelinge gehou het en bybelstudies gehou het volgens Kategismus wat hy opgestel het. Daar is ooreengestem dat op 13 Augustus 1727, die gemeente bymekaar sal kom vir Awendmaal, wat in Bethelsdorf sou plaasvind. Op hiérdie dag was daar 'n uitstorting van die Heilige Gees en ‘n eenheid het ontstaan. Daar was 'n groot sifting, trane is gestort en mense het na mekaar uitgereik. 'n Direkte uitvloeisel van wat op 13 Augustus plaasgevind het, het uitgevloei na die Kinderherlewing op 17 Augustus 1727, onder leiding van die twaalfjarige Susana Kühnel. Die gemeente was nie langer tevrede met hul lewens soos dit was nie, en so is Sendingwerk onder hul geledere begin. So is dan die koms van George Schmidt en die Morawiese Sendingwerk te Genadendal gebore, uit die belewenis van 13 Augustus. Elke jaar word hierdie liefdesmaal herdenk. Tydens hierdie liefdemaal word tee en mosbolletjies deur die kerkraad bedien en elke instansie lewer sangitems. Die oggend word die Nagmaal dan herdenk.
6
Jaarlikse Kinderfees nou afgeskaal Lunette Coetzee Die Kinderfees is ‘n groot kinderbyeenkoms, waar kinders vanaf die omliggende dorpe en plase, asook vanuit Kaapstad byeenkom vir die jaarlikse viering van die Kinderfees in die Morawiese Kerk, Elim. Die fees gaan gepaard met nuwe klere, sang, musiek, spesiale disse en sommer baie lekkergoed. Kerke wêreldwyd vier die geestelike herlewing wat in Hernhutt op 17 Augustus plaasgevind het. Dit was ‘n geestelike herlewing onder kinders, wat deur Susannah Künnel se bekering tot Herlewing gelei het. Kinderfees word jaarliks die Sondag na 17 Augustus gevier, of op ‘n Sondag die 17de. Hierdie jaar sal daar geen groot samekoms, deur tot deur loop vir pakkies en nuwe feestelike klere meegemaak word nie. Vervolg op bladsy 7
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 14 Augustus 2020
Jaarlikse Kinderfees nou afgeskaal Vervolg van bladsy 6 Susannah Künnel was 12 jaar oud toe sy haar lewe aan God gewy het en kinders word aangemoedig om hul lewens aan God te wy. Die Skool en Sondagskool versier die kerk met die pragtigste proteas en ander unieke fynbos wat in die area te kry is. Gewoonlik berei elke familie pakkies lekkernye voor en die kinders gaan van huis tot huis in hul hordes en besoek die huise.
7
The Agulhas National Park’s Climate Change Programme Agulhas National Park E-bulletin
Hulle sing die families toe en word deur lekkergoedpakkies beloon. Die Saterdagaand is gewoonlik voorbereiding vir die kinders in die Kerk, waartydens die skoolleerders hul sangitems lewer. Die Sondagoggend om 09h00 hou die Sondagskool vir Elim-kinders, die Môreseën en die oggend om tienuur is die erediens toegewy aan die kinders. Mispah voer gewoonlik sang en dansies op, die Tehuis-kindertjies sing, Dennepitjies en die voorskoolse groep sing, asook die Junior en Senior Skoolkoor. Basuingeklank kan ook al vroegoggend gehoor word, terwyl die brigade deur die strate van Elim stap. Die middag om 14h00 is gewoonlik die groot fees, waartydens daar honderde kinders in die kerk en van oral oor aangebring, bymekaar kom. Die kindergroepe sing of dans, voer poppekas op en daar word spesiale boodskappe vir die kinders gebring. Dit is die Liefdesmaal, waartydens elke kind ‘n sappie en stuk mosbolletjie ontvang. Hulle eet dit tydens die verrigtinge. Dit is die Kinderliefdesmaal. Daarna dreun Elim vir ‘n paar uur soos honderde voete deur die dorp gaan om hul pakkies te in.
Hierdie jaar is dinge anders. Daar is ‘n beroep deur die kerk op die gemeenskap gedoen om lekkergoed pakkies te skenk wat dan deur Elim-kinders by die kerk kollekteer sal word, onder musiekgeklank. Dit is nie nodig dat Elimkinders ook van hul Geliefdefees ook ontneem word nie.
As we reported previously on the purpose of the Climate Change programme, we provide you with the last four actions to achieve the programme.
Photo: Sanparks These actions focus on mitigation (reducing carbon emissions to slow and reduce climate change) and adaptation (making changes to cope better with the changing climate). The first of these, an assessment of the park’s carbon footprint has just been completed and will assist in informing measures to reduce the park’s contribution to national carbon emissions. Mitigation can also be achieved by removing carbon from the atmosphere. The park’s ability to mitigate climate change in this way will be assessed by conducting a snapshot assessment of carbon storage within the park. Wetlands for example, are known to store lots of carbon.
Nature provides many opportunities to assist in adapting to climate change. One of the key actions of the plan is to evaluate the ecosystem-based adaptation potential of ‘Working for-‘ programmes (e.g. fire risk reduction from alien clearing or flood reduction from wetland restoration). Lastly the impact of the implementation programmes will be monitored, evaluated and adapted against the programme objectives and targets. overdeberg2020@gmail.com
7
8
Vrydag 14 Augustus 2020
Radio Overberg Programskedule Maandag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Breakfast met Bobby Nuus Breakfast met Bobby Ommie Tafel met Anne-Marie Radiodrama Nuus Musiek Nuus Kaviaar vir ‘n Springbok Drive Time met Marquin Radiodrama (H) Drive Time met Marquin Fabulous 50’s met Florence Pof Gesels Van Toeka tot Nou (H) Deurnagmusiek
Dinsdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:20 09:20 – 09:30 09:30 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 16:00 – 18:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Donderdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:15 09:15 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 15:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Boekvoorlesing met Jaco Barnard-Naudé Onderwys Vandag met Jacques Louw Musiek Wat saak maak Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Municipal Matters Musiek Radiodrama Musiek 20th Century Pop 80’s met Marquin Van Toeka tot Nou met Piet Makwas Rock Rebellie met Andries Roux Deurnagmusiek
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Inspirasiestasie met Leanda Musiek Wat saak maak Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Radiodrama (H) Musiek 20th Century Pop 60’s met Marquin Met ‘n ander Oor Vers & Lied met Jaco Barnard-Naudé Make a Difference (H) Deurnagmusiek
Woensdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Vrydag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 15:00 15:00 – 15:50 15:50 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 23:00 23:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Radiodrama Musiek Nuus Musiek By die Plaashek met Pierre Vlok Nuus Toerismeprogram Musiek Suidernuus Drive Time met Jacques Louw Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Louw 20th Century Pop 90’s met Marquin Musiek Breyani met Deon Ahrends Deurnagmusiek
Luister nou
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel met Anne-Marie Radiodrama Ommie Tafel met Anne-Marie Nuus Musiek Nuus Musiek Uit die Museum Argiewe Drive Time met Rudi de Waal Radiodrama (H) Drive Time met Rudi 20th Century Pop 70’s met Marquin Musiek Musiek Deurnagmusiek
Saterdag 02:00 – 03:00 03:00 – 05:00 05:00 – 06:00 06:00 – 08:05 08:05 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:30 16:30 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 00:00 00:00 – 08:00
Boeretroos in die Overberg (H) Kaviaar vir ‘n Springbok (H) By die Plaashek (H) Pof gesels (H) Breakfast met Bobby (H) Fabulous 50’s met Florence Kruger (H) 20th Century Pop 60’s met Marquin (H) 20th Century Pop 70’s met Marquin (H) 20th Century Pop 80’s met Marquin (H) 20th Century Pop 90’s met Marquin (H) Musiek Uit ons Tyd met Johan Mulder Musiek Boeretroos in die Overberg met Piet Makwas Pof speel Country Pof till Midnight with Jazz Music Deurnagmusiek
Sondag 00:00 – 02:00 02:00 – 03:00 03:00 – 07:50 07:50 – 08:00 08:05 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:10 21:10 – 22:10 22:10 – 23:00 23:00 – 05:00
8
Kaviaar vir ‘n Springbok (H) Boeretroos in die Overberg (H) Musiek Bybelstorie met Tannie Net Afrikaanse Gospel met Piet Makwas Erediens Kruispad met Lunette Coetzee Metronoom Journey met Gurswin Musiek Wat Saak Maak (H) Essential Sounds with LadyK Overberg Sundowners met Marquin Klankbaan met Rudi de Waal Make a Difference met Dennis Bogenhagen Breyani Gospel met Deon Ahrends Kruispad met Lunette Coetzee (H) Radiodrama Omnibus Deurnagmusiek
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 14 Augustus 2020
9
overdeberg2020@gmail.com
9
10
Vrydag 14 Augustus 2020
The swallows of the Agulhas Plain 0780644225
Wim de Klerk There are four swallow species that occur regularly in the Agulhas Plain - Barn, Greater Striped, White-throated and Pearl-breasted, all of them migrants. The Agulhas Plain Birding Project has given us some interesting insights into these swallows. The Barn Swallow (Europese swael), Hirundo rustica (431 sightings), arrives late September and departs between March and May every year. It is a Palearctic non-breeding migrant which is the most abundant swallow in our area. About 88 million of these birds enter Africa each year! The majority South African specimens come from Russia, it is believed, a distance of 11 000 km away and usually seen in large flocks in any habitat.
The Greater Striped Swallow (Grootstreepswael), Cecropis cuculata (345 sightings) is the second most common swallow and a breeding intra-African migrant with its non-breeding grounds in western central Africa. It is usually seen in mixed parties with other swallows or swifts, often as a pair or a small group around farmyards. They arrive in August and September and usually depart in April. The White-throated Swallow (Witkeelswael), Hirundo albigularis (268 sightings) arrives in August and then departs in March and April. It is usually seen in pairs, sitting on a fence near some small stream, vlei or canal, often in mixed parties with other swallows. The Whitethroated is a breeding intra-African swallow with nonbreeding grounds reported to be in Angola, Zambia and Continued on page 11 Barn Swallow
White-throated Swallow 10
Pearl-breasted Swallow
Greater Striped Swallow overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 14 Augustus 2020
11
The swallows of the Agulhas Plain Continued from page 10 the DRC. The Pearl-breasted Swallow (PĂŞrelborsswael), Hirundo dimidiata (102 sightings) is the least common swallow and can be confused with the uncommon Common House-martin. It is a breeding summer visitor to the Agulhas Plain, but little is known about its non-breeding grounds, possibly Gauteng, the Okavango region and then even as far north as the DRC. The Lesser Striped Swallow was recorded once at Nacht Wacht, but this is considered a vagrant. So, the next time you see a swallow on a fence, appreciate that it could have flown between 1000 to 11 000 km just to visit our beloved Agulhas Plain!
Photo: Magster overdeberg2020@gmail.com
11
12
Vrydag 14 Augustus 2020
Ontmoet vir Piet Makwas Jacques Louw Gewoonlik is dit so met radio dat jy as luisteraar bekend raak met ‘n stem wat ‘n program aanbied waarin jy baie belangstel en dus gereeld volg. Hiér op Bredasdorp en in die groter Overbergstreek, is dit Radio Overberg wat uitsaai op 101.8 fm. Ons gaan in hiérdie uitgawe vir julle bekend stel aan Piet Makwas… die stem agter die boeremusiekprogram ‘Boeretroos in die Overberg’. Ek het gedurende die afgelope week by hom gaan inloer.
Gospel’ om 08h05. Skakel gerus in daarvoor en geniet hiérdie 3 uitstekende programme. Later het ek ook vir Piet so bietjie uitgevra oor sy visie en missie vir die toekoms, veral nou gedurende hierdie moeilike tye wat ons ervaar. “My visie vir die toekoms is dat ons al die negatiewe en swartgallige dinge sal oorkom en ‘n mooi toekoms vir ons nasate agterlaat. My missie is om positief en gelowig te bly ongeag al die slegte dinge om ons.” As dit kom by ‘n rolmodel het Piet twee manne in dieselfde asem genoem… die Australiër Nick Vujicic (wat sonder arms en bene gebore is) en Bredasdorp se eie inspirasie Anton Franken (wat gedurende sy dienspligjare albei sy bene verloor het in ‘n fratsongeluk). Piet het afgeluit met ‘n boodskap vir elke luisteraar van Radio Overberg: “Maak Radio Overberg jou #1 radiostasie en onthou dat die stasie aan jou as luisteraar behoort en nie aan ‘n organisiasie of enkele persoon nie.”
Pieter Janse van Rensburg is gebore in 1958 naby Witbank op ‘n plekkie met die naam Minnaar Stasie. Hy het skoolgegaan in verskeie skole, maar voltooi sy skoolloopbaan aan die Tegniese Skool Wolmeransstad in die destydse Wes-Transvaal. Deesdae is Piet afgetree en soos hy altyd sê… ’n pensionaris. Bredasdorp het sy huis geword en met sy liefde vir radiowerk, asook sy jarelange ervaring daarvan, was dit dan ook Piet wat himself aangesluit het by Radio Overberg fm. Ek het hom ook uitgevra oor sy passie in die lewe en sy antwoord was: “Om my lewensreis met vreugde te kan voltooi.” Hy het gemeenskapsradio gekies oor sy liefde vir mense en musiek. Tans bied Piet 3 programme aan op Radio Overberg. Donderdagaande kan jy luister na ’Van Toeka tot Nou’ om 19h00, Saterdagaande kan jy inskakel vir ’Boeretroos in die Overberg’ om 18h00 en dan Sondagoggende is hy aan die beurt met ‘Afrikaanse 12
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 14 Augustus 2020
13
Die avonture van oom Kaspaas met Nefie & Ta’ Engeltjie‌ daar doer in die Bosveld.
overdeberg2020@gmail.com
13
14
Vrydag 14 Augustus 2020
Seegogga skryf
ingekom het, het hy met opgewonde geselsgeluide vir my vertel van al sy avonture.
“I believe I can fly…” - Deel 1
Eendag het ‘n kaalwangarend op hom afgepyl - reg voor my oë! Bekkie het afgeduik in die bure se tuin in, met die arend kort op sy hakke. Kort daarna het die arend weer opgestyg - sonder ‘n voëltjie in sy kloue. Na 2 ure se soek het ek Bekkie weer gekry waar hy steeds doodstil tussen fyn lae takkies sit en wegkruip het vir die arend. Ek glo as hy nie so goed kon vlieg nie, was hy aandete vir die roofvoël.
Nege jaar gelede het ek ‘n voëltjie present gekry… ‘n blou Indiese ringnekpapagaaitjie om presies te wees. Soos alle jong voëltjies, het Bekkie ook probeer vlieg. Die probleem was dat hy dit nie kon regkry nie, want hy was gebreklik: sy vlerke was geknip, juis sodat hy NIE moet kan vlieg nie.
Een nag het hy selfs buite geslaap omdat ‘n kwaai bui reën geval het net toe hy wou inkom. Die heel nag het dit gestortreën, maar die volgende oggend het hy luidkeels van hom laat hoor, vroeg-vroeg die kombuis ingevlieg en die hele oggend gesit en slaap na al sy ontberinge.
Dink ‘n bietjie aan jou eie menskinders. Kap jy hulle been af sodat hulle nie kan hardloop en seerkry nie? Sluit jy hulle in hulle kamer toe sodat hulle nie kan uitgaan en die wêreld verken nie, en dalk in die proses verlore raak, doodgaan, in motorongelukke of ander tragedies beland nie?
Tot verlede week. Ek moes Struisbaai tot om huise te gaan skoonmaak, toe meneertjie besluit dat dit tyd is om uit te vlieg. Hy het geskrik vir ‘n swart spreeu in die vyeboom en is om die huis en weg. Ek het geroep, maar toe ek hom nie kry nie, het ek gereël dat iemand in die huis sit sodat al die deure kan oop bly en is gou dan Struisbaai toe. Dit is ‘n feit dat papagaaie so twee dae lank naby hulle huis bly as hulle dalk uitkom en Bekkie ken die area.
Anne-Marie Groenewald
Ek het die gestremde voël baie jammer gekry. Hy het nie gevra om saam met mense in ‘n huis te woon nie, en die een ding wat ons almal so graag sou wou doen, die een ding wat hy regtig goed sou kon doen en waarvoor hy geskape is, is hom ontneem. Daarom het ek besluit om nooit ooit weer sy vlerke te knip nie.
Bekkie het na die eerste verveerstadium verander in ‘n normale voëltjie - ‘n sterk vlieër wat soos ‘n swaeltjie hoog deur die lug kon klief as hy so voel. Goed-goed, ek het hom maar verkieslik net in die huis laat rondvlieg soos hy wil, maar op ‘n gereëlde basis het hy soms uitgeglip, gewoonlik as ek ook buite is, en dit dan vreeslik geniet om in die hoogste takke van ons hoë jakarandaboom te sit, oor die dak te vlieg na die boom voor op die sypaadjie, soms oor die straat na die bure se boom en soms oor die rolbalbaan tot aan die oorkant van die agterste straat. Bekkie is nou nie die slimste ringnek wat ek al gesien het nie - hy het nooit geleer om sy eie hok oop te maak soos ander wat ek ken nie en hy het nooit Afrikaans bemeester nie, maar hy kon darem wegkruipertjie speel en hy het beslis geweet waar sy huis is. In die begin was ek paniekerig en het elke keer die ergste gevrees, maar met die jare het dit duidelik geword dat Bekkie nou al sy omgewing ken, dat hy weet waar sy huis is, en dat hy nie wil wegvlieg nie, maar sommer net ‘n bietjie buite wil wees en ja, bietjie aandag wil he, want as hy weer 14
Teruggekom, vertel die meisie my dat hy wel weer ingevlieg het, maar vir haar geskrik het en toe weer by die deur uit is voordat sy die deur kon toemaak. Ek het geroep en gesoek , maar Bekkie was weg - ‘n hele week lank en ek het begin glo dat hy dood is, ‘n valk het hom gevang, ‘n kat of dalk het hy êrens vasgevlieg. ‘n Beloning is uitgeloof, met pamflette op elke supermark en kafeemuur asook oral op Facebook, maar Bekkie het soos ‘n groot speld verdwyn. My tuinman benodig die beloning en doen navrae. Hy vind uit dat ‘n vriend van hom by die garage op die hoek gesien het hoe iemand ‘n papagaai vang op dieselfde dag dat Bekkie weggeraak het. Die persoon het hom blykbaar uit die boom uit natgespuit todat hy op die grond geval het en toe het hulle ‘n lap of kombers oor hom gegooi om hom te vang. Hulle gaan wys my die huis, ek bel rond en daar vind ek weer my voëltjie by die
bure agter my, vlerke kort geknip en doodstil van skok. Hy is nou nog buitengewoon stil - post traumatiese stres?Nouja, ek is só bly en dankbaar Bekkie is weer terug! My gebede is verhoor! Ek glo ook hy sou self teruggekom het as hy nie gevang was nie. Vervolg op bladsy 15 overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 14 Augustus 2020
15
Vervolg van bladsy 14 Ek kan ook nie die mense kwalik neem nie, ek sou ook ‘n papagaai probeer vang het as ek een in my boom kry. Maar waarom het hulle nêrens probeer navraag doen wie het ‘n mak papegaaitjie verloor nie? Het hulle sowaar my nooit hoor roep nie? En waarom wou hulle die hele belo-ning hê en nie ‘n derde afstaan aan die manne wat my gehelp het om hom op te spoor nie? Die manne het dit beslis baie meer nodig as hy. Dit kos my nou taamlik dubbeld, want reg is reg. Ons was immers goeie kennisse en het vroeërjare baie saam gekuier? En as hy nie geweet het my voëltjie is weg nie, waarom het hy die naam ”Bekkie” op hom getoets en toe geglo dat hy geen reaksie kry nie? Sowaar? Meneer, waarom het jy hom natgespuit elke keer as hy sy harde fluite gee? Besef jy nie dat voëltjies soggens moet fluit nie - dis hulle natuur en het jy regtig nie geweet of gedink dat hy eintlik vir my, sy regte baas, roep nie? Bekkie het my probeer antwoord as ek hom roep, maar jy het hom elke keer verskrik sodat hy nou soggens doodstil in sy boksie wegkruip in plaas daarvan om die dag toe te juig. Skaam jou! En waarom het jy dadelik sy vlerke so kort geknip? Bekkie probeer nog vlieg, want hy hoop nog hy kan, maar land dan ongelukkig op die grond - tussen my 3 katte. Hy sal moet wag tot so April se kant wanneer hy hopelik klaar verveer het om weer te kan doen waarvoor hy geskape is… vlieg! Deel 2 kan julle volgende week lees. Indien julle graag deel wil hê aan Seegogga se blog, kan julle die volgende skakel kliek. Seegogga
Why are boats named after women? Agulhas National Park E-bulletin For centuries, mankind has braved the ocean in an effort to explore the wide-open spaces of the world. Boating is now more of a past time than a necessity, although many of the old nautical traditions still exist. One of the most enduring traditions of the sea is the concept of naming a vessel. Boats are historically named after women, although it has always been a bit of a mystery as to why this tradition exists. Since the beginning of recorded history, man has used water vessels to travel and explore the world. Each civilization has its own traditions regarding naming boats, but they are most often feminine names named after important female figures, either historical, personal or important women in the captain’s life. Naming a sea vessel is an important tradition before the inaugural launch of the ship. There is an extensive, precise ceremony that most captains follow to ward off any bad luck. Continued on page 16
overdeberg2020@gmail.com
15
16
Vrydag 14 Augustus 2020
History of the Overberg Jacques Louw In modern days, marine oil spillage is one of the main threats for seabirds. The Esso Wheeling wrecked in 1948 at the west side of Quoin Point and its oil drifted towards Dyer Island, home to thousands of African penguins and other seabirds. The subsequent oil spillage killed an estimated one third of the colony of African penguins on Dyer Island. Photo: www.aukevisser.nl
Photo: www.wrecksite.eu The worst incident on the South African coast was the sinking of the iron ore carrier Apolla Sea near Dassen Island, which resulted in the oiling of more than 10’000 penguins. The last oil spill that affected more than 1000 birds was off Danger Point in 1995. Still now, each year, about a 1000 oiled penguins are brought to SANCCOB due to small oil spillages. Credit to the following sources:
Les Underhill,Avian demography unit, University of Cape Town. https://beachcomberguide.co.za/
In 1952 an oil slick of unknown origin was spilled in South African waters. Bob Rand, leading South African ornithologist at the time, described this incident as follows: “Soiled penguins died on the beaches or lingered on the islands to perish of hunger. Where nesting birds were affected, chicks also died. No matter how small the contamination, the birds refused to take to the water.” As from 1968, due to the closure of the Suez Canal, oil tankers, not designed to cope with the waters around the Capa de todos Tormentos (The Cape of all storms, as the Cape of Good Hope was firstly named) were forced to take the long route and round Cape Point. In 1968 the Esso Essen, rounded the Cape illegally within the prescribed 16 km safety zone (it was 5 km from shore) and struck an object. After the oil spillage of 4000 tonnes, thousands of sea birds were found oiled and virtually all died. After the Esso Essen incident, the Southern African National Foundation for the Conservation of Coastal Birds (SANCCOB in short) was established. Over the years suitable facilities have been developed to deal with oiled seabirds, especially penguins. After the Esso Essen, there were 5 other oil spills that affected more than 1000 penguins. 16
Why are boats named after women? Continued from page 15
The name is chosen, painted on the ship, and the ship then cast off on its maiden voyage following the blessing. A number of ships are named after historical figures, hoping that the name will bring the ship safely home. Naming a fishing vessel Diana, for example, might be done in the hopes of a good catch, as Diana is considered to be The Huntress of popular folklore. A feminine name is also selected with the idea of safety and protection, and that the sea will mother and protect the vessel on its journeys just as a mother watches over her children. If you wish to rename a used boat or realise later you chose the wrong name and wish to change her name, there is the boat de-naming and renaming ceremony that will help you avoid angering the gods of the seas and winds. The tradition of using the feminine form in a language for ship names continued and is still present today. Read more at https://catamaranguru.com/education/ trivia-a-fun-facts/why-are-boats-named-after-women. Credit: Agulhas National Park E-bulletin overdeberg2020@gmail.com