+27656862204
overdeberg2020@gmail.com
© 2020. Jacques Louw. All rights reserved.
Jaargang 1 Uitgawe 25
Vrydag 24 Julie 2020
Fondsinsameling: Mispah-Skool, Elim 3
Blyke van liefde
Bredasdorp VLV reik uit na ons bejaardes 7 The story ‘behind the story’ of the Arniston 16 Nuus & foto’s: overdeberg2020@gmail.com Foto’s in JPEG-formaat. Berigte in WORD-formaat. Advertensies: 0656862204
Foto: Letty-Ann Möller
“What a find. Adrian and Jill have created something really special here. The attention to detail is exceptional…” - TripAdvisor -
Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 (0) 28 4459010 Cell: +27 (0) 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.
overdeberg2020@gmail.com
1
2
Vrydag 24 Julie 2020
Redaksioneel Vrydag, 24 Julie 2020 Goeiedag en baie welkom by uitgawe 25 van OVERdeBERG. Dit is en bly ‘n groot voorreg om die blad weekliks vir julle uit te lê en te vul met positiewe, opbouende en oorspronklike nuus uit die Overbergstreek. Ek wil graag ook graag in hiérdie week se uitgawe met julle deel die absoluut ongelooflike groeisyfers van die blad.
No 10, 5th Avenue, Arniston Restaurant open Tuesday - Saturday (dinner only) Bookings essential
Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 (0) 28 4459010 Cell: +27 (0) 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.
Die syfers vanaf ons Facebookblad is wat hiérbo aangedui word en is geneem op Dinsdag, 21 Julie 2020. Ons bereik tans ‘n gemiddelde van net oor die 9000 mense en ons groeikoers vir die laaste 28 dae, staan op 1300%. Dit is fenominale groei vir ‘n gemeenskapsblad wat eintlik maar nog in sy kinderskoene staan. Ek wil graag dankie sê aan elke ondersteuner en lid op ons Facebookblad. Julle volgehoue ondersteuning, maak dit vir ons die moeite werd om OVERdeBERG vir julle te publiseer. In dieselfde asem kan ek nie die onskatbare werk, wat gelewer word deur my medewerkers, ongesiens laat verbygaan nie. Letty-Ann Möller en Lunette Coetzee, doen ongelooflike werk om weekliks vir julle interessante berigte en artikels saam te stel. Op die landbougebied, is dit dan ook Pierre Vlok van BKB, wat by ons aangesluit het as medewerker. Aan elkeen van hiérdie mense sê ek uit my hart uit dankie! As jy dus graag by ons wil aansluit as medewerker om nuus en foto’s uit jou deel van die Overbergstreek te deel, kan jy ons gerus kontak.
Special offer R995.00 per room per night for two people
Breakfast included (valid from 1 May - 31 August)
Direct bookings only
Geniet uitgawe 25 en mag elkee ‘n mooi en baie geseënde nuwe week hê wat voorlê.
2
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 24 Julie 2020
3
Mispah Skool vir LSO & Radio Overberg fm fondsinsameling Lunette Coetzee Daar is groot afwagting en verwagting onder die personeel by Mispah-Skool vir LSO in Elim. Omroepers van Radio Overberg fm, gaan die skool met hul fondisamelingsprojek op 1 Augustus 2020 bystaan.
Mispah-Skool is deur die Morawiese Kerk gebou. Die naam Mispah is Bybels. Dit beteken ‘Die Here Hou Wag’ en is die skool se leuse. Hierdie projek is 'n poging om die lewens van leergestremde kinders te verbeter. Belangstellendes word na die konsert by Bredasdorp Superspar genooi op 1 Augustus 2020, waar hulle ook “pledges” kan kom maak.
Kontakbesonderhede vir Mispah-Skool:
Tel: 0284821810 E-pos: mispah.inclusive@wcgschools.gov.za
Daar sal ook kollektelyste beskikbaar wees. Mispah Sport word deur Angelo Fisher afgerig en die dansgroepe deur Rista van Dyk. Die dansgroep staan bekend as 4JC (For Jesus Christ).
Hierdie naam is deur die leerders van Mispah benoem. Hulle het al kompetisies by Artscape en die Eistedford gewen. Daar is geleentheid vir kerke en instansies om die groep ook uit te nooi. Daar is tans groot behoeftes vir danskostuums en tekkies. Mispah-leerders hou van sing. Mnr Sammy October en Mackie, begelei die span terwyl leerders en opvoeders uit volle bors saamsing. Nou met die “lockdown”, het dinge baie verander en normaal sal nou anders lyk.
Mnr. Sammy Banda, skoolhoof van Mispah-Skool. Foto: Facebook overdeberg2020@gmail.com
Ongeag die omstandighede is die personeel en skoolhoof, mnr. Sammy Banda baie positief en wil hulle steeds hul beste pogings aanwend in die belange van die skool. Die skool het baie behoeftes. Hier volg 'n lys daarvan. Sporttoebehore, verf om die skool skoon te maak, herstelwerk aan die koshuisdak en afvoerpype is teen R50 000 beraam, 'n nutsvoertuig word ook benodig. Daar word nagenoeg R40 000 benodig vir Marimbainstrumente en daar word ook 'n mobiele klaskamer benodig vir die arbeidsterapeut. 'n Nuwe administratiewe rekenaar asook personeelkamers (vir beide die skool en koshuis), wat R50000 sal beloop. 3
4
Vrydag 24 Julie 2020
Kombuiskuier Jacques Louw
SJOKOLADE MOUSSE KAASKOEK
BLOUKAASHOENDER Bestandele: 6 hoenderfilette (sonder vel of bene) 375 ml koekmeel 4 eiers, liggies geklits 200 g gekoopte droë broodkrummels 250 ml vars room 1 x 100 g bloukaas, (in stukkies gebreek) Metode: Laat staan in ‘n ry, drie borde: een met meel in, die ander met eier in en die laaste een met die krummels in. Druk die hoender eers in die meel, dan in die eiers en dan in die broodkrummels. Pak die filette in ‘n enkellaag in ‘n oondvaste bak waarin hulle knus pas. Gooi die room oor en strooi die kaas bo-oor. Maak die bak met foelie toe en bak teen 190ºC vir 20 minute. Verwyder die foelie en bak die hoender verder vir nog so 15 minute of tot die hoender deurgaar is. Lewer 4 porsies saam met ‘n groot, vars slaai.
Bestandele: 250 g roomkaas 250 g mascarpone 160 ml strooisuiker 60 ml kakao 250 ml room 5 ml vanielje 1 Lindt sjokolade 30 ml melk 1 pakkie oreokoekies 60 ml botter gesmelt
Metode: Kap die oreokoekies fyn in ‘n voedselverwerker. Smelt die botter in die mikrogolf en meng met die koekies. Smeer ‘n losboompan en druk die koekiemengsel vas in die pan. Sit in die yskas dat dit kan set.
In ‘n bak klits die room met 100 ml strooisuiker en die vanielje tot sagte punte. In ‘n ander bak klits die roomkaas, mascarpone, gesifte kakao en orige 60 ml strooisuiker dat dit sag en goed gemeng is. Smelt die Lindt sjokolade met 30 ml melk in die mikrogolf. Roer dit by die kaasmengsel. Vou nou die room by die kaasmengsel in. Krap uit op die oreokoekies en laat vir ten minste 4 uur in jou yskas. Haal dit uit jou losboompan en versier met ‘n flake , bessies of wat ook al in jou huis is.
Resepte & foto’s: Met erkenning aan Marinda Kook
4
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 24 Julie 2020
5
Elim se nuwe biblioteek nou vol boeke Lunette Coetzee Dit is met uiters groot opgewondenheid onder Maudeline Frans en Charlita Europa, die biblioteekbeamptes, waar hulle kon sien hoe die groot trek boeke op 22 Julie na die nuwe biblioteekgebou geneem word. Vir maande is hulle al aan die oppak. Al die boeke moes verpak word.
Solidariteit Helpende Hand, het ‘n kospakkie- sowel as ‘n groenteskenking gedoen aan Bredasdorp Laerskool die 14de Julie 2020. Op die foto vlnr is Dwain Brown (skoolhoof), An-Johlene Snyders en Hendri Fourie (Voorsiter: Helpende Hand tak, Kaap Agulhas). Indien jy graag meer inligting wil hê oor Solidariteit Helpende Hand, kontak gerus vir Hendri Fourie by 0725576414. Foto: Verskaf
Foto: Lunette Coetzee Elim se nuwe biblioteek is al in 2019 deur Kaap Agulhas Munisipaliteit voltooi. Daar was lank gewag vir die kragaanleg deur Eskom. Toe alles bykans gereed was vir die groot trek, is die maandelange grendeltyd ingestel. Vervolg op bladsy 10
overdeberg2020@gmail.com
5
6
Vrydag 24 Julie 2020
Nog fiks op 92 Lunette Coetzee Die personeel van OVERdeBERG het op Dinsdag 21 Julie 2020, afgekom op oom Immanuel Johannes, waar hy in sy tuin met ‘n graaf, lustig aan die spit was. Verbasend was sy energie en uithouvermoӫ terwyl hy so aan die werk was, en onverhoeds dopgehou was. In die gesels met hom was hy vol lewe en dankbaar vir sy vol lewe. Oom Immanuel is op 10 September 1928 op Droëkloof gebore. Hy was 49 jaar met sy vrou, wyle Elizabeth getroud. Uit sy huwelik is 6 kinders gebore, 2 seuns en 4 dogters, waarvan twee al vooruit gegaan het, asook een skoondogter. Hy het 11 kleinkinders, waarvan een oorlede is, 20 kleinkinders en 3 agter, agter kleinkinders. Hy is gelukkig om vyf generasies bymekaar te hệ. Die egpaar het vir meer as 16 jaar te Houtkloof Morawiese Kerk op die Kerkraad bedien. Oom Johannes woon al sedert 1988 op Elim. Hy behoort al vir 32 jaar aan die Broederbond. Sy bydrae was dat hy mense se laaste rusplek in die Elim Akker, (die begrafplaas) voorberei het. Hy het ook op die Opsienersraad gedien, wat dan die hoogste Raadgewende gesag op Elim is.
Vroëre jare het oom Johannes ook groentetuin langs die watersloot gemaak. Hy het ‘n akkerboom daar geplant, wat vandag nog daar staan. Oom Immanuel is nog fiks. Hy stap nog kerk toe, stap daagliks winkel toe en is ‘n getroue kerkganger. Oom Immanuel is vlug van verstand en hy kan nog baie dinge onthou. Hy kan baie interresant saamgesels, hy is ‘n baie hartlike persoon en ‘n beminde inwoner op Elim.
6
Foto: Lunette Coetzee
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 24 Julie 2020
7
Bredasdorp VLV reik weer uit na ons bejaardes op Mandeladag Letty-Ann Möller Versierde cupcakes het by die honderde ingekom, gelamineerde kaartjies is gedruk en kontantdonasies vir die aankoop van bak- en versierbestanddele is mildelik inbetaal. Die Bredasdorp VLV-tak het in die verlede plaaslike ouetehuise bederf as deel van Mandeladagvieringe. Hiérdie jaar was daar ander aksente by, nl. Die ondersteuning van bejaardes in isolasie a.g.v. COVID-19 en ‘n groen strikkie vir die bewusmaking van die stygende statistieke rondom plaasmoorde. Bejaardesorgpersoneel en bejaardes self, het vele boodskappies gestuur van opregte dankbaarheid vir die “cupcakes” en die gedagte daaragter, sowel as vir die “groot gebaar van meeleweing en omgee op Mandeladag. ‘n Ander bejaarde laat weet, “…dit het my sommer baie opgebeur!” Menige van hiérdie bejaardes is of was lid van die VLV soos af te lei van hiérdie slotopmerking: “Dit beteken vir ons so baie om te weet ander dink aan jou, want om vir 4 maande ingeperk te wees en nêrens te mag gaan nie of familie of vriende te ontvang nie is nogal ń groot aanpassing! Waardeer almal se harde werk en omgee! Is trots op ons VLV!”
Daar is ook besoek afgelê by ’Ons Huis’ en vlnr op die foto is dit Caren Brink, ‘Ons Huis’ personeel en Carene Cooper. Foto: Letty-Ann Möller overdeberg2020@gmail.com
Me. Annette van Eeden, voorsitster van die VLV-tak op Bredasdorp, dryf die 'Cupcake'-projek vir ons plaaslike ouetehuise. Foto: Letty-Ann Möller
Suideroordpersoneel neem die VLV-skenking in ontvangs.Vlnr is Alrina Jordaan en Anita Esterhuizen. Foto: Carene Cooper 7
8
Vrydag 24 Julie 2020
Radio Overberg Programskedule Maandag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Breakfast met Bobby Nuus Breakfast met Bobby Musiek Radiodrama Nuus Musiek Nuus Kaviaar vir ‘n Springbok Drive Time met Marquin Radiodrama (H) Drive Time met Marquin Fabulous 50’s met Florence Kruger Pof gesels Van Toeka tot Nou (H) Deurnagmusiek
Dinsdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:20 09:20 – 09:30 09:30 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 16:00 16:00 – 18:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Donderdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 15:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Onderwys Vandag met Jacques Louw Musiek Wat saak maak Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Municipal Matters Musiek Radiodrama Musiek 20th Century Pop 80’s met Marquin Van Toeka tot Nou met Piet Makwas Rock Rebellie met Andries Roux Deurnagmusiek
Luister nou
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Inspirasiestasie met Leanda Musiek Wat saak maak Radiodrama Musiek Nuus Musiek Drive Time met Jacques Viljoen Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Viljoen 20th Century Pop 60’s met Marquin Met ‘n ander Oor Swing, Sing & all that Jazz Make a Difference (H) Deurnagmusiek
Woensdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00
Vrydag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 15:00 15:00 – 15:50 15:50 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 23:00 23:00 – 05:00
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Radiodrama Musiek Nuus Musiek By die Plaashek met Pierre Vlok Nuus Toerismeprogram Musiek Suidernuus Drive Time met Jacques Louw Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Louw 20th Century Pop 90’s met Marquin Musiek Breyani met Deon Ahrends Deurnagmusiek
Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Uit die Museum Argiewe Drive Time met Rudi de Waal Radiodrama (H) Drive Time met Rudi 20th Century Pop 70’s met Marquin Musiek Caravan Deurnagmusiek
Saterdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:30 16:30 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 00:00 00:00 – 08:00
By die Plaashek (H) Pof gesels (H) Toekomsvenster Breakfast met Bobby (H) Fabulous 50’s met Florence Kruger (H) 20th Century Pop 60’s met Marquin (H) 20th Century Pop 70’s met Marquin (H) 20th Century Pop 80’s met Marquin (H) 20th Century Pop 90’s met Marquin (H) Musiek In ons Tyd met Johan Mulder Musiek Boeretroos in die Overberg met Piet Makwas Pof speel Country Pof till Midnight with Jazz Music Deurnagmusiek
Ondersteun plaaslik... Support local...
Sondag 08:00 – 08:10 08:05 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 05:00
Toekomsvenster Afrikaanse Gospel met Piet Makwas Erediens Kruispad met Lunette Coetzee Metronoom Journey met Gurswin Prins Musiek Wat Saak Maak (H) Essential Sounds with LadyK Overberg Sundowner met Marquin Klankbaan met Rudi de Waal Make a Difference met Dennis Bogenhagen Breyani Gospel met Deon Ahrends Deurnagmusiek
Jou eerste, oorspronklike & enigste gemeenskapsradiostasie in die Overberg! 8
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 24 Julie 2020
9
CNR OU MEULE STREET & PARK ROAD, BREDASDORP
TEL: 028 424 2060
Image shown may differ from the actual prize
BUY ANY 2 RHODES PRODUCTS IN YOUR BASKET & STAND A CHANCE TO WIN A GENERATOR T’s & C’s APPLY
PROMOTION VALID: 17 JULY 2020 UNTIL 6 AUGUST 2020 All prices include VAT, where applicable. While stocks last. We reserve the right to limit quantities. E & O E. Picture are for illustrative purposes only and may differ from the actual product. overdeberg2020@gmail.com
9
10
Vrydag 24 Julie 2020
Vervolg van bladsy 5 Die boeke is die oggend na die nuwe gebou met die beamptes en bibloteekwerkers verskeep. Die biblioteek was jare in die eerste skoolgebou ingerig. Ruimte was baie beperk, maar goed deur die Elimers (oud en jonk) gebruik. Elim se ouer mense is baie lief vir lees.
0780644225
Skoolkinders kon gereeld na stories luister en allerhande akiwiteite na skool doen. Die ligging langs die e-sentrum was 'n veilige eenstopstasie vir leerwerk, tuiswerk, naslaan, en om die internet te gebruik. Vriendelike biblioteekbeamptes Maudeline en Charlita het 'n baie goeie en boekvriendelike atmosfeer geskep. Reg langs die tydelike biblioteek was die Dennepitjies Kleuterskool en die baie populêre e-sentrum. Daar is groot belangstelling en opgewondenheid. Die nuwe biblioteek wat eersdaags oopgestel sal word aan die publiek, is op 'n strategiese plek naby die Elim Morawiese Primêre Skool geleë. Dit gaan darem wonderlik vir die skoolleerders wees om tussen die boeke te kuier. Daar is veral leerders van omliggende plase wat van bussievervoer gebruik maak, so dit is wonderlik dat hulle sommer ook onder toesig die biblioteek na skool kan besoek voordat daar smiddae huiswaarts gekeer word.
Ondersteun plaaslike besighede. Support local businesses. 10
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 24 Julie 2020
11
Foto: Lunette Coetzee
Elim Morawiese Primêre Skool kry nuwe kleed Lunette Coetzee Dit is met groot trots wat Elim se gemeenskap kan aanskou hoe hul geliefde skool van 55 jaar blink in haar splinternuwe gewaad.
Lunette Coetzee Ons verslaggewer op Elim. Sy skryf nie net vir ons nie, maar bied ook op Sondae die program “Kruispad” aan op Radio Overberg fm. “Kruispad” word uitgesaai elke Sondag van 10h00 tot 11h00. Dit is wonderlik om te weet dat daar barmhartige samaritane is wat onbaatsugtig tot 'n skool in nood bygedra het.
Voor die “lockdown” was reperasies begin en toestemming verleen om klaar te maak gedurende die “lockdown”, wat ook iets goed was aangesien die leerders uit die pad van die werkers was. Die herstelwerk aan die skoolgebou is deur die goedhartige en barmhartige skenking van Woza Phambili, Oververg Agri Bredasdorp, onderneem. Arbeid is ook deur hulle verskaf. Juffrou Nadia van Reenen het 'n kernrol in die onderhandelinge gespeel.
Die dakke is gespuit en geverf, fascias herstel en nuwe geute is opgesit. Die dakpanele, sowel as die mure is geverf. Omheinings vir die speelparkie en tuin is gedoen. Toilette is deur CWP gedoen. Die skoolhoof Me.Caureen Cloete, 'n hardwerkende en toegewyde skoolhoof, is baie trots dat hiérdie gebou tot sy volle glorie herstel is. Sy is God innig dankbaar vir sy getroue voorsiening. Hiérdie gebaar van welwillendheid, is sowaar 'n antwoord op gebed. Die skool is nou gereed vir die leerders. Desanitasie en reiniging is gedoen, en beskermingsdrag sowel as saniteerders is in plek. overdeberg2020@gmail.com
11
12
Vrydag 24 Julie 2020
Arniston (1815) Continued from page 15 exactly like the 1816 monument. He furthermore pointed out that his intention to re-erect the monument according to its initial design and as close to the original location as possible was no spur of the moment decision. It had been his “long-term goal�.
Photo: Wikipedia Thanks to the Geils family in the 19th century, the history-loving town inhabitancy of the 20 th century and lately Robert Haarburger of the 21 st century, this lovely little town now has no less than two monuments in remembrance of that fateful day on the 30 th of May 1815. One monument is facing the wreck site and the other facing the burial sites in the dunes.
Jimmy Herbert Retired lecturer: Stellenbosch University (1977-2013). Author & Specialist in Maritime History and Archaeology.
12
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 24 Julie 2020
13
Die avonture van oom Kaspaas met Nefie & Ta’ Engeltjie‌ daar doer in die Bosveld.
overdeberg2020@gmail.com
13
14
Vrydag 24 Julie 2020
Seegogga skryf Anne-Marie Groenewald
Die kale waarheid… nog ‘n kraterstorie Eendag lank gelede was my kindertjies klein en hiérdie mamma, ‘n baie besige huisvrou (en deeltydse vryskut koerantverslaggewer). Ek was iemand wat nie heeltemal oral kon uitkom nie. Die kinders was heel gelukkig en redelik goed versorg, die huis redelik in orde, die wasgoed meestal skoon en gewas, maar ai, vir daardie netjies opvou en wegbêre was daar net nooit tyd nie. Die prentjie by hierdie storie is gesensor deur die publikasieraad.
So hoop die wasgoed op dan op die spaarkamer se bed, tot die klerekaste leeg is en dan word daar vervaard opgevou en weggepak… tot volgende keer. Een goeie oggend besluit hierdie mamma om vinnig te stort en skoon aan te trek - die kinders en die bure se kinders speel heerlik buite agter in die tuin. Klaar gestort, ontdek ek dat daar nie ‘n enkele pantie of bra in die laai oor is nie. Hulle lê almal in die spaarkamer aan die ander einde van die lang gang. Om daar te kom, moet ‘n mens verby die deur na die sitkamer met sy groot vensters loop , asook verby die kort dwarsgangetjie wat na die voordeur lei. Ek besluit om sommer in evasgewaad te gaan, want die kinders is buitentoe, die voordeur is toe en ek sal so vinnig verby die deur na die sitkamer met sy groot vensters gaan dat niemand my sal kan sien nie.
Dit is doodstil, niemand klop weer nie en ek besluit dat dit die wind was. Dus stap ek doodgerus met die panty in my hand terug na die kamer, waar my klere mos is wat ek wil aantrek. Met die verbygaan kyk ek in die dwars-gang links na die voordeur wat so geruk het. Net daar tref ‘n bliksemstraal my. Die deur is wawyd oop en daar staan 2 jong mans met groot oë! Die kinders het sowaar by die voordeur i.p.v. die agterdeur uitgegaan en dit oopgelos! Ten spyte van onmiddellike hartverlamming, senu-ineenstorting en paniekaanval, reageer ek op die trommespel in my ore (ek was nog nooit weer so vinnig in my kamer en aangetrek nie). Toe skep ek diep asem en stap weer vorentoe… “face your challenges”. Die deur is steeds oop, maar die manne is weg! Het ek my verbeel? Ek loer die pad af, en daar sien ek hulle stap. Hulle was dus hier. Toe weet ek hulle het meer gekry as waarvoor hulle “gebargain” het. Met rooi wange gaan kyk ek waar die kinders is. Die onskuldige bloedjies speel stroopsoet in die pophuis agter in die erf. So 20 minute later is daar weer ‘n klop aan die deur. Sal ek of sal ek nie? Ek gaan maak maar die deur oop. Dieselfde twee manne staan daar. Hulle kyk my onseker aan. Is ek ‘n koerantverslaggewer? Hulle is van die polisie se speurafdeling en doen navraag oor ‘n koerantberig wat ek geskryf het oor die destydse adviesrade. Hulle hou hulle onskuldig en maak of hulle my nie in my volle waarheid gesien het nie. Toe hou ek my net so onskuldig en maak of ek nie weet wat hulle gesien het nie. Ewe “prim en proper” staan ek daar met my rooi wange en antwoord getrou hulle vrae oor die adviesrade. Toe kyk hulle my ondersoekend (agterdogtig?) aan en wat kan ek hulle vertel van die satansaanbidders wat nou so hier op ons dorp bymekaarkom en séances hou? Epiloog: My man glo dat dit nie baie betaamlik is om hiérdie storie te vertel nie. Ek soek ook nog na my ego. https://seegogga.com/
Vol vertroue “streak” ek dus die gang af tot in die spaarkamer. Ek tree nog nie eers behoorlik die kamer binne nie, toe is daar ‘n klop aan die voordeur. My hart gaan staan, maar ek weet dat mens nie deur die sitkamervenster kan loer as jy by die voordeur staan nie, dus raak ek gerus en trek die bra aan. Met die panty in my hand staan ek angstig en luister. Was dit ‘n klop? Waarom klop hulle nie weer nie? Was dit nie die wind wat die deur geruk het nie? 14
overdeberg2020@gmail.com
Vrydag 24 Julie 2020
15
Continued from page 16 The inhabitancy of the lovely little town Waenhuiskranz/Arniston had unknowingly been 'chosen' as the custodians of this historic structure. Around 1905, W.C. Scully (then Magistrate at Bredasdorp) had the tablet removed and sent for safekeeping to the South African Museum in Cape Town. For close to thirty years, the dunes and the town had to go without the monument. Very little of the original structure was left standing. The memorial tablet remained safely reposed in the South African Museum until February 1930 when the Bredasdorp Divisional Council rendered a request for its safe return. With the homecoming of the slate, a new monument was erected on its present site above the bathing area.
One can only assume from its new design, not looking exactly like the original, that nobody could clearly remember the full details anymore. From 1930 to 2010 this new monument became the only one people were aware of. The new memorial faces the DUNES WHERE THE ORIGINAL WAS ERECTED, while the first monument was built FACING THE EXACT SPOT THAT THE SHIP WENT DOWN.
When walking out through the front door of the Arniston Hotel and looking seaward, slightly to the right (southeast) and precisely 155 metres away, there stands this sad commemorative structure on the other side of the road. With its white sharp pointed roof, this monument is the one that present-day visitors know best. Very few people are aware that it is not the original. Smaller and less elaborate in structure, it was built more recently because of a townsfolk-driven initiative. Its new position was now moved close to four kilometres west of the original location, on the dunes opposite where the disaster took place. overdeberg2020@gmail.com
Come 2010 and a local entrepreneur, Robert Haarburger, who, driven by a lifelong interest in Overberg history and heritage, wanted to restore the original commemoration site to its initial status. According to Robert, much research went into the project to ensure an end product Continued on page 12 15
16
Vrydag 24 Julie 2020 Copy of a painting made in 1817
Arniston (1815) Jimmy Herbert It was the year 1815 that the Overberg had its 15th shipwreck casualty. The unfortunate ship was the Arniston (1815), a large ship, with 58 gun ports. Her commission was to bring many a brave and severely injured soldier and sailor home, with all their 'honour and riches' for a well-deserved retirement.
As a converted East Indiaman, she also provided transport in her stern for a host of wealthy passengers with all their riches and belongings. Furthermore, several parents had entrusted their most valued possessions, their children, to be transported to England. On nearing Cape Agulhas, an event was to follow that proved to be a tragedy of epic proportions. Not one of the fourteen ships that went down before the Arniston (1815) lost so many souls or shocked all observers with such a gruesome sight. Of the 350 to 360 souls onboard, only six crew members survived to tell the tale.
“Erected by their disconsolate parents to the memory of Thomas, aged 13 years, William Noble, aged 10, Andrew, aged 8, and Alexander McGregor Murray, aged 7 (the four eldest sons of Lt.Col. Andrew Geils of H.M. 73 rd Regiment) who, with Lord and Lady Molesworth, unfortunately, perished in the Arniston Transport, wrecked on this shore the 30th day of May.�
Within days over three hundred bodies, mostly mutilated, lay scattered along the white sands of this Overberg beach. Some bodies were found lying in the proximity below a high sandstone area. Among these were Lord Robert Molesworth, his wife Lady Francois Molesworth, the Agent Lieutenant Brice, the ship's master Captain Simpson and the four young sons of Colonel Geils. When found, Lord and Lady Molesworth were said to be embraced in the arms of each other. Locals set about entering the bodies into mass graves in groups of ten. Those involved with this gruesome task obviously took an intense interest in the fate of the four Geils boys, as it was the only grave that they had marked distinctly. The following year the Geils family (mom Mary, dad Andrew and the two girls, Hannah and Mary) departed from Ceylon and reached Cape Town in April. Colonel Geils and his wife organised that an impressive monument was erected over the graves where his children and Lord and Lady Molesworth were put to rest, facing out to where the ship went down. So since 1816, one of South Africa's oldest monuments has been prominently on display with its bright white appearance, well contrasted with its darker backgrounds and the even darker granite tablet on which the fatal event was inscribed for all to see. Over the years, thousands of locals and visitors alike have sorrowfully cast their eyes over the words engraved in the granite slab: 16
Photo: Jimmy Herbert As time went by, the elements took their toll on the monument. Endless sandblasting by the strong southeast winds, which makes the bay so dangerous for anchorage, gradually wore the surface down. By the beginning of the 20th century, not only was the epigraph becoming illegible but the impressive high standing white upright structure was also starting to crumble and collapse. Continued on page 15 overdeberg2020@gmail.com