overdeberg2020@gmail.com
© OVERdeBERG Media (2021)
Jaargang 3 Uitgawe 104
In hierdie uitgawe...
Vrydag, 4 Maart 2022
Birkenhead word herdenk… 170 jaar later
2
Skolenuus uit ons Overbergstreek
5
The first gold from the Birkenhead
12
Lees binne...
Marrakesh en Frans Foto: Verskaf
Support small business
OVERdeBERG
1
2
OVERdeBERG
Birkenhead 170 jaar herdenking
Tydens die Birkenhead 170 uitstappie is agter v.l.n.r. Danie Möller en Tony Nienaber. V.l.n.r. voor is dit Sophia-Michelle Jantjies, Letty-Ann Möller (tussen rye), Odette Weir, Rolene Roux en Erna Visser. Foto: Verskaf
Op Saterdag 26 Februarie, het die Vriendekomiteelede en personeellede van Bredasdorp Skeepswrakmuseum, ook gaan deelgeneem aan die gedenkdiens van die Birkenhead wat 170 jaar gelede naby Gansbaai gesink het. V.l.n.r. op die foto is dan Danie Möller, Letty-Ann Möller, Odette Weir, Sophia-Michelle Jantjies en Rolene Roux. Foto’s: Verskaf Danger Point vuurtoring
overdeberg2020@gmail.com
Getye/Tides Struisbaai: 2/3-8/3/2022
Indien jy nuus of foto’s uit jou deel van die Overberg weekliks gepubliseer wil hê in volkleur en aanlyn, kan jy ons kontak by: overdeberg2020@gmail.com *Berigte in WORD-format * Foto’s in JPEG-, BMP- of PNG-formaat 2
OVERdeBERG
OVERdeBERG
3
Skolenuus
Geluk aan Devan Craig (kaptein) en Zach Jooste (onderkaptein). Hierdie twee seuns is gekies as die kapteine van Laerskool Bredasdorp se O/13A-Rugbyspan. Ons is trots op julle. Lei deur julle voorbeeld. Foto: Laerskool Bredasdorp/FB
Erfenisdag, ‘Superhero’ partytjie en ‘My first day fishing on the deep sea’. Die graad 3’s by Laerskool Swellendam het voorwaar hul Engels mondeling baie geniet: ‘The day I had the most fun’. Foto: Laerskool Swellendam/FB
overdeberg2020@gmail.com
OVERdeBERG
3
4
OVERdeBERG
Skolenuus
Die afgelope Woensdag was die 1ste dag wat een van die tannies van die dorpsbiblioteek vir Graad R tot 2 by Laerskool Gansbaai kom kuier het. Hulle sal voortaan elke Woensdag kom kuier en vir die leerders lees. Foto: Laerskool Gansbaai/FB
Hoërskool Bredasdorp se O/19A-krieketspan, het gedurende die week hul interskole krieketwedstryd teen Hoërskool Montagu met 15 lopies gewen. Die BD's kolf eerste en teken 75 lopies in 20 beurte aan met Brian Vermeulen (34) as die beste kolwer. Montagu word toe vir net 61 lopies uitgeboul. Brian Vermeulen (4-10-4) en Chadwill Abrahams (4-24-4), was die BD’s se beste boulers. Foto: Hoërskool Bredasdorp/FB
Hoërskool Bredasdorp se dogterskrieketspan het nie op hulle laat wag nie en ook hul interskole wedstryd teen die Hoërskool Montagu gewen met 20 lopies. Die BD's het die loot verloor en Montagu, die tuisspan, het die BD’s ingestuur om te gaan kolf. Die BD’s teken 54 lopies in 16 boulbeurte aan. Die beste kolwer was Anelmari van Niekerk met 27 lopies. Die BD's boul toe vir Montagu vir 35 lopies in die 11de boulbeurt uit. Die beste boulers was Anelmari van Niekerk (6 paaltjies vir 10 lopies in 4 boulbeurte) en LZ du Toit (2 paaltjies, 4 balle). Foto: Hoërskool Bredasdorp/FB Drie van Laerskool Buffeljagsrivier se netbaljuffrouens, het Maandag- en Dinsdagmiddag 'n netbalkursus bygewoon in Bredasdorp wat aangebied was deur Annie Kloppers. Die kursus het bestaan uit teorie en prakties. V.l.n.r. op die foto is Juf. Arnel, Annie Kloppers, Juf. Megan en Juf. René. Foto: Laerskool Buffeljagsrivier/FB 4
Stuur gerus jou skool se nuus en foto’s aan ons vir weeklikse en volkleurpublikasie aanlyn. E-pos: overdeberg2020@gmail.com OVERdeBERG
OVERdeBERG
5
Skolenuus
18 leerders van Hoërskool Bredasdorp het reeds aan twee rondtes van die Overberg skaakproewe deelgeneem. Die volgende skaakspelers neem op Saterdag, 5 Maart, by Swartberg Sekondêr (Caledon), aan die Overberg Skole Geslote Skaakkampioenskappe deel: Agter v.l.n.r. is dit Kirsten Valentine, Micayla Herselman, Jacques Harmse, Deon Harmse, Brandon Edwards. Middel v.l.n.r. is dit Lynne Cloete, Emma Bester, Hugo Bester, Remi Mostert. Voor v.l.n.r. is dit Neesha Marais, Javen Hansen, Anzia Coertzee, Rory Dowrie. Foto: Hoërskool Bredasdorp/FB
Hoërskool Bredasdorp se Hugo Bester (gr 8) is opgeneem in die WP Diepsee Hengelspan. Die span neem vanaf 27 Maart tot 2 April aan 'n nasionale byeenkoms in Port St. Francis deel. Foto: Hoërskool Bredasdorp/FB
Die Boland Tweekamp Kampioenskappe het op Saterdag die 26ste Februarie plaasgevind by die Hoërskool Hugenote in Wellington. Elza de Kock (Silwer medalje), Anna Pretorius (Brons medalje) en Janco Fourie (Brons medalje) het deelgeneem. Foto: Hoërskool Bredasdorp/FB
OVERdeBERG
5
6
OVERdeBERG
Marrakesh en Frans Joanie Pretorius
van kruie en speserye en dan natuurlik die supersoet lekkernye. Sy maniere laat soms veel te wense oor. Suid-Afrika is een uur voor Marrakesh, maar ongeag die bevestiging van die regte tydgleuf van ons gesprek, is hy nie altyd stiptelik op die lug nie. Ek het al vir hom gesê dat hy kan vergeet om eendag ‘n “manager” te word, want hy moet stiptelik kan wees as hy so ‘n verantwoordelike pos wil beklee! Hy het ook sommer eenkeer in die middel van ‘n gesprek sy rug op my gekeer en lank met sy broer wat by die deur was, gesels. Tóé moes julle hoor hoe vlot ek Frans kan praat! Ek het net vir hom gesê dat as hy met ’n vrou van Europese afkoms wil praat, hy my sal moet behandel asof ek ‘n gerespekteerde man is. Ek was woedend en Wissam… sy mond het behoorlik oopgehang. Hy het sy les geleer. Maar wat het dit met Opvoeding te doen en met ons, wat nie meer kinders is nie? Baie. C.J. Langenhoven het gesê: “Soveel tale as ek kan, soveel male is ek man.” Daarby impliseer hy dat tale jou toerus om ‘n beter potensiaal te kan bereik.
Dit is inderdaad so, jy word blootgestel aan media in ander In 2019 het ek afgekom op ‘n versoek van Wissam tale as jou moedertaal en dit verbreed jou ervaringswêreld. Bakiz op Facebook. Hy wou hulp hê met sy Engelse Verder het navorsing bewys dat mense wat tweetalig is uitspraak in ruil vir hulp met Frans. eers 4 jaar later met dementia gediagnoseer is as eentali‘n Jong Arabier, besig met sy meestersgraad in ’n bepaal- ges en dat hulle brein stadiger agteruitgaan (Ellen Bide finansiële rigting, begin toe sy werkstukke vir my voor- alystok, Kanadese sielkundige, 2007). Die feite is in 2011 lees in Engels en in Frans. Dit alles by wyse van Zoom op bevestig met ‘n studie in Indië en ook weer in 2018 in Waldie rekenaar. Ons het beurte gemaak om te lees en om lis deur ‘n span wetenskaplikes van Cambridge. mekaar te korrigeer. Wendy Ayres-Bennett het gesê geen medisyne gee vir jou Tussendeur het ons gesels oor ons verskillende kulture en 4 jaar se uitstel van dementia nie. Meertaligheid is nie net foto’s uitgeruil op WhatsApp. Wissam se moedertaal is voordelig vir die ontwikkeling van daardie deel van die Arabies, maar in Marrakesh leer hulle Frans as tweede taal brein wat jou leer om beter te leer en beter te onthou nie, op skool. Hy kan ook Spaans vlot praat, want Spanje is ’n dit kan jou ook help om jou brein fikser te hou as jy oud klipgooi van Marokko af, ‘n uur se reis per boot daarvan- word. Die konsentrasie van tweetaliges is aansienlik beter as dié van mense wat net een taal kan praat en hulle herdaan. stel ook vinniger na ‘n beroerte. Die kykie in sy lewe was baie verrykend. Hy, sy getroude broer en suster met hulle gesinne en die ander drie Navorsing toon dat kinders wat meertalig is hoër kognibroers van hom woon almal saam met sy ouers onder tiewe funksies kan uitvoer. Hulle logiese redenering is beeen dak. Elkeen het hulle deel van die huis, maar hulle ter as dié van monotaliges. eet saam en Wissam help sy susterskinders met hulle wiskunde huiswerk. Watter groter bydrae kan jy tot die kind se opvoeding maak as om hom toe te rus om beter te kan leer, beter te Hy bid gereeld, stort elke keer voordat hy bid of Vrydae kan onthou, hoër breinvaardighede te bemeester en bena die moskee toe gaan en gaan moskee toe in sy kaftan grip en insig te kan toon in diegene wat van hom verskil? en hoofbedekking. Hy sê die mans dra tulbande om hulle Hou aan om met die kinders in jou moedertaal te praat as koppe teen die hitte te beskerm. Hulle word toegelaat om hulle blootgetsel is aan ‘n ander taal. So leer hulle elke met tot vier vroue te trou, mits hulle aan elke vrou geno- taal in die regte idioom aan. Ek het eendag ‘n artikel van eg aandag kan gee. Die vroue dra Westerse drag in hulle ‘n spraakterapeut gelees waarin sy sê dat ‘n kind iemand huis, maar bedek hulleself van kop tot toon as hulle op se taal in dieselfde lig sien as sy geslag, haarkleur en die kleur van sy oë. straat verskyn. Wissam slaap op ‘n matras op die vloer en met ‘n rykversierde groot kussing onder sy kop. Bedags word die matras teen die muur staangemaak ter wille van spasie in sy kamer. Hy eet hoofsaaklik koeskoes met ‘n groot porsie opgekookte groente bo-op en hy is mal oor sy “sweet tea”. Vis en brood en water is ook stapelvoedsel en dan ook hoofsaaklik skaapvleis, alles met ‘n verskeidenheid 6
Kinders wat ‘n verskeidenheid van tale van jongs af hoor, praat gewoonlik eers later as die ander kinders korrek, maar op die ou einde kan hulle al die tale waaraan hulle van kleins af blootgestel was deur moedertaalsprekers ewe vlot praat. Mandela het gesê: ”If you talk to a man in a language that he understands, that goes to his head. If you talk to him in his language, that goes to his heart.” OVERdeBERG
OVERdeBERG
7
Kombuiskuier
Gebakte Jogurtkaaskoek Bestanddele: 1 pakkie Tennisbeskuitjies (fyngemaak) 60 ml botter (gesmelt) 500 g grenadellajogurt 1 blikkie volroom kondensmelk 1 houer gladde roomkaas 15 ml suurlemoensap 10 grenadellas 15 ml versiersuiker Metode: Voeg die gesmelte botter by die fyngemaakte beskuitjies, en meng goed. Druk dit met ‘n lepel vas in ‘n tertbak om ‘n kors te vorm. Meng die jogurt, kondensmelk, roomkaas en suurlemoensap goed.
Geurige bruinrys
Voeg die jogurtmengsel eweredig oor die beskuitjiekors. Bestanddele: Bak teen 180 grade vir 15 tot 20 minute. 1½ koppie droë bruinrys Haal uit die oond en laat dit afkoel. Haal die pitte uit die 4 koppie groente-aftreksel grenadellas. Meng dit met die versiersuiker, en smeer bo- 1 koppie gekapte sampioene 1 koppie gekapte songedroogte tamaties op die gebakte kaaskoek. 1 koppie gekapte soet rooirissies 1 koppie gekapte preie Resepte & foto’s: RSG Resepte 1 koppie gekapte vars origanum 3 knoffeltoontjies (gekap) 2 eetlepels gekapte vars gemmer sout en peper As jy ‘n lekker resep het wat jy graag met die lesers wil Metode: deel, kan jy dit stuur (met 2 foto’s) aan: Spoel die rys in koue water af en dreineer. Verhit die aftreksel in ‘n kastrol tot kookpunt en voeg dan die rys by. overdeberg2020@gmail.com Kook stadig tot gaar – ongeveer 30 minute. Roerbraai die res van bestanddele saam in ‘n aparte pan of skottel, en roer die rys by en meng goed deur. Bedien as bykos of as gesonde hoofdis
?
OVERdeBERG
7
8
OVERdeBERG
VLV Bredasdorp Takvergadering oor opvoeding & kultuur Letty-Ann Möller
Die sprekers, Joanie Pretorius, Opvoedkundige Sielkundige en die Onderwyseres, Marie van Zyl, deel interessante feite oor Arabië, Sirië en die intellektuele meriete van veeltaligheid. Ons kyk ook uit 'n nuwe invalshoek na Opvoedkundige speelgoed en na Arbeidsterapie. (Arbeidsterapeut: Me Stuart). Beoordelaars, Irene Groenewald, Marie Spamer, Ronel Swart en Lynette Bester, met die hulp van Rosemarie Maytham het die verantwoordelike keuses t.o.v. Konferensieitems met groot toewyding afgehandel. 'n Goeie bedrag is ook ingevorder vir die ACWW. (Wêreldbond van Plattelandse Vroue). Lees ook die berig deur Joanie Pretorius op bladsy 6. 8
OVERdeBERG
OVERdeBERG
Laerskool Swellendam atlete presteer pragtig Die Laerskool Swellendam se atlete wat opgeneem is in die Noord-Boland atletiekspan. Hulle neem op dan op Saterdag die 5de Maart deel aan die BolandAtletiekbyeenkoms in die Paarl. Nikeate Arries (Dogters O/10) is die Noord-Boland kampioen in Verspring, 80m en 100m.
9
Gebeur daar iets in jou deel van die Overberg wat jy graag met ander wil deel? Stuur jou nuus en foto’s aan ons vir volkleur publikasie… weekliks en aanlyn. Kontak ons per e-pos by: overdeberg2020@gmail.com Alle berigte moet in WORD-formaat aangeheg word en foto’s in JPEG– of PNG–formaat.
Die ander atlete is: Henri Swart, Owen Volschenk, Tjitra Brandsma, Mila Gerber, Johan Swart, Taylo Rossouw en Reinardt van den Berg. Foto: Laerskool Swellendam/FB
OVERdeBERG
9
10
OVERdeBERG
Rangers from the Lower Breede River Conservancy, did a foot patrol recently and collected 11.5 kg of trash along the beach. The most common items were plastic and glass bottles. Please look after our beaches and take your trash with you when leave. Photos: Lower Breede River Conservancy/FB
10
OVERdeBERG
OVERdeBERG
11
History made! First 15 Sovereigns from the Birkenhead Continued from page 12 Both gave the OK hand signal and continued working – Konrad operating the blower, and Pierre digging in a small hole. Within a minute or two, Pierre's body language changed. I inquisitively swam closer to observe. Pierre stopped his frantic digging and turned to me, proudly displaying two gold coins. Astonishingly, there and then, they made history. I, in turn, was able to capture this historic event on film by taking some underwater photographs for posterity. With Pierre's 'gold fingers', the next few minutes saw another 13 gold sovereigns follow into the safety of his glove. Built in 1845, HMS Birkenhead was a Steam Frigate and the first iron-hulled ship designed for the Royal Navy. In 1851, the 64-metre-long Birkenhead was converted to a troopship, and a year later in 1852, while transporting troops to Algoa Bay (Port Elizabeth), she hit a rock off Danger Point, broke her back and sank. All this happened on 26 February 1852. Sadly, although all the women and children were saved, about 450 troops and crew lost their lives. Now, a day had passed her 132nd anniversary and she had benevolently relinquished some of her gold. First, back on deck, I eagerly awaited our two historymaking divers to surface. The intention was to take a few more pics before they were wisely, almost man handily rushed into the decompression chamber. I justifiably left it to them to break the news, which Pierre gleefully did. On deck, more film was used by both the professional ARGUS photographer and me. The reality of this find was that, if we were able to find the main heap of gold, each would instantly become a multi-millionaire. Mindboggling! On the massive tug, the ARGUS reporter asked Pierre Joubert, easily the most liked diver of the project, what possible thoughts he might have given to such a possibility. Pierre's answer had us all in stitches, "I haven't really thought about it, but I would certainly increase my kids' pocket money from R3 to R5 a week". Sadly, for us, only a few hundred sovereigns were recovered in total – all believed to be personal belongings. So, millionaires, we were not! However, this likeable character went on to be the most successful underwater gold coin locator, earning him the affectionate nickname, "Gold fingers Joubert". Pierre Joubert was to be the first man to find Birkenhead gold! Jimmy Herbert Retired lecturer: University of Stellenbosch (1977-2013) Writer & specialist in Maritime history & Archaeology OVERdeBERG
Season open: Galjoen Black bream Blackfish (Dichistius capensis) Minimum size: 35cm Bag limit: 2 1 March 2022 - 15 October 2022 11
12
OVERdeBERG
The History of the Overberg... above& below the waves History made! First 15 Sovereigns from the Birkenhead What a day, February 27 1986, turned out to be for us. We struck gold! Or, so we thought.
In those days, one of my regular affirmations to myself and others was, "even if I became a millionaire in my lifetime, I would never leave my lecturing job at Stellenbosch". For me, the academic environment with knowledge flowing freely from one minute to the next – always learning! – was exceptional. Maybe my thought originated from the possible outcome of our Birkenhead project.
Konrad Stutterheim were the second group to go down to the wreck. All divers took turns to tender, which, with regard to safety, was an important task. Keeping a fisherman's feel for tension on the airlines, giving out and taking up slack when needed. These air pipes were also used for communication. As an example, three jerks from the bottom meant "there is a problem". This signal would immediately be acknowledged by returning three pulls from the surface tender. The problem would then be identified (hot water machine not operating adequately; air insufficient; etc.) and rectified. It was my turn to tender for one of the pair – Pierre Joubert. My 90-minute job started smoothly. Pierre was not swimming back and forth but instead appeared to know precisely where he wanted to search. Hose line was fed out until he stopped. From then on, all that was needed was to keep a slight tension on the pipes and stay super alert for communication jerks. About 40 minutes into the dive, my hose twitched vigorously three times. The full protocol was followed, but no problem identified. Furthermore, no more signals came from the bottom.
Deciding to investigate, I put on my diving suit, strapped on a 15-litre SCUBA tank, tucked my underwater camera neatly under the left armpit, and with a pencil and underwater writing slate, jumped overboard. Swimming down along the airlines, I was soon able to join them and establish if all was OK. It later came to light that the hot water machine had gone on the blink for a few seconds, but by the time it was checked, the engine proved to be functioning. Continued on page 11
This Thursday, a day or so passed my lucky full moon, just felt extra special to me. Having said this, it must be mentioned that Mel Fisher's (discoverer of the Atocha's vast treasure in the USA) logo on the shirts he wore almost daily during his 16-year search was, "TODAY IS THE DAY". Our search was for the Troopship Birkenhead payroll of 240,000 gold sovereigns destined for the troops stationed at the eastern frontier. In 1985, such a hoard of sovereigns could have been worth up to a cool R360 million in gold. An above-average home at the time was between R40k to R50k making the buying power of the Birkenhead gold enormous. The divers worked in teams of two with each pair staying under water for 1½ hours after which they surfaced to decompress in the chamber. That day, Pierre Joubert and 12
OVERdeBERG