Weslander Food Lovers Market - 22 January 2026

Page 1


Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453

Vir die gr. 1’tjies (van links) Nahum Pieters, Tsenolo Khoabane en Leon Fourie, was Laerskool Vredenburg se jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms ’n dag vol kleur, gees, opwinding en kompetisie. Die groot geleentheid op die sportkalender het die afgelope Saterdag (17 Januarie) by die skool plaasgevind. Spanne het in rooi, geel en blou uitgedraf en hul vaardighede op die atletiekbaan gewys. Volgens die skoolhoof, Nicoleen Loubser, is die doelwit massa-deelname en die bewusmaking van elkeen se gesonde liggaam. “Die gemeenskap se betrokkenheid en ondersteuning het ons wildste drome oortref, en ’n atmosfeer van dankbaarheid en opgewondenheid het geheers. Die wenspan word Vrydag (23 Januarie) op ’n spesiale saalbyeenkoms aangekondig. Ek kan net sê dit was nek-aan-nek.” Foto: JJ Vorster

Blaai om vir ‘n propvol Weslander met ál die nuus wat jou raak.

Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.