Skip to main content

Weslander E-Edition - 9 Oktober 2025

Page 1

Hou die Weskus ingelig sedert 1972

APPLIANCE

25009

9 Oktober 2025

9 771683 331002

150 FERM BEDSTELLE

Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453

WAS R6 099 ENKEL WAS R6 999 3/4 WAS R8 499 DUBBEL KONINGIN WAS R8 999 KONING WAS R11 499

NOU R5 199 NOU R5 899 NOU R7 199 NOU R7 599 NOU R9 799

8% EKSTRA VIR XL

VELDDRIF

022 783 2997

LANGEBAAN 022 495 0001

VREDENBURG 022 713 1121

GELDIG TOT SONDAG, 19 OKTOBER 2025| Terwyl voorraad hou

www.applianceworld.co.za | B F & W

Fratsbrander in Tietiesbaai lei tot tragiese uitstappie vir Paternoster-paartjie Die branders by Tietiesbaai kan onvoorspelbaar wees, soos ’n jong paartjie van Paternoster eergister (Dinsdag 7 Oktober) op ’n tragiese wyse uitgevind het. Danielle van Wyk (25) het in die diep water verdrink nadat ’n fratsbrander haar van die rotste afgeslaan het. Lees die berig op bl. 2. Foto: Alida Buckle

Wyle Danielle van Wyk (25)

Gru-vonds in duine Wag by hawe ‘was altyd gewillig om te help; maklik geglimlag.’ Alida Buckle Só vermink dat net die tatoeëermerke op sy lyf aan die polisie en sy geliefdes kon bewys dat dit Riedewaan “Wannie” Jan (33) was wie se lyk langs ’n sandpaadjie in die duine by Diazville, Saldanha, gekry is. ’n Lid van die publiek, wat per abuis naby die sandmyn verdwaal het, het Wannie se ontbinde lyk langs die pad sien lê. Volgens kapt. Tania Helfrich, die distrikswoordvoerder vir die Weskuspolisie, is die polisie die afgelope Maan-

dagmiddag (5 Oktober) omstreeks 16:45 oor dié gru-vonds ingelig. ’n Verdagte is later die aand in hegtenis geneem. Hy het gister (Woensdag 8 Oktober) in die Vredenburg-landdroshof op aanklag van moord verskyn. Wannie, ’n veiligheidswag by die Saldanha-hawe, is voorverlede Saterdagaand (27 September) die laaste keer in Diazville, Saldanha, gesien. Na wat vertroulik verneem word, het hy in ’n stryery betrokke geraak. Wannie is in dieselfde top wat hy dra op een van die laaste foto’s wat hy op sy Facebook-blad geplaas het – ’n swart

Foonfoppers van oues in Weskus -2

langmou-hoodie met die woord “Malibu” voorop – gekry. Sy familie is na wat verneem word van Carnarvon in die Noord-Kaap. Mense van die Weskus wat hom geken het, beskryf hom as “baie vriendelik en behulpsaam; altyd met ’n glimlag”. “Hy was ’n saggeaarde mens,” sê ’n vriend wat nie sy naam genoem wil hê nie. “Hy was altyd gewillig om te help; maklik geglimlag.” Die polisieondersoek na die saak is nog aan die gang. Mense met inligting wat lig op die voorval kan werp, kan AO Heinrich Schmidlin by 082 324 0533 bel.

Gewilde polisieman tree op Piketberg af -3

Wyle Riedewaan “Wannie” Jan (33) is 12 dae gelede by die Saldanha-polisiestasie as vermis aangemeld. Foto: Facebook

Ekstra bladsye met sportnuus 13-16

AS SEEN ON TV

GET YOUR FAVOURITE GROCERIES FOR LESS

Blueberry Punnets 125 g, Strawberry Punnets 250 g, Banana Thriftpacks 700 g or Pineapples

any 3 for

Chicken Fillets

6999

per kg

R49

SPECIALS VALID MONDAY 6 - SUNDAY 12 OCTOBER 2025 ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY • HAMILTONS ADVERTISING • NO HAWKERS • NO TRADERS • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • E&OE • WHILE STOCKS LAST

Whole Chicken

4999

per kg


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Weslander E-Edition - 9 Oktober 2025 by Novus Media - Issuu