



![]()




Noluvu Ludidi
Die gemeenskap van St.Helenabaai voel dat hul jare lange pleidooi vir ’n hoërskool in die dorp steeds op dowe ore val.
In ’n verklaring wat deur Thyrone Williams, die onderburgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit(SBM) en’n raadslid van Laingville uitgereik is,faal die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) die gemeenskap van St. Helenabaai deur die kinders hulfundamentele reg op onderwysteontsê.
“Ten spytedaarvan dat die provinsiale regering ’n ernstige behoefte aan ’n nuwe hoërskool aan dieWeskus erken het, het hulle die projek weereensindie 2026-begroting uitgesluit.Dit is verraad teenoordie inwoners vanLaingvilleen omliggende gebiede, wat jare lankleë beloftes ontvang het, sê Williams.
Ouers van leerders in St.Helenabaai deel al geruime tydhul bekommernisse en griewe oor ’n hoërskoolindie dorp en het al verskeie griefskrifte aan die
WKOD gerig.’nVreedsame betoging is Dinsdag (8April) gehou toegeenhoërskoolleerders op busse geklim het om na hulonderskeie skole in Vredenburg vervoer te word nie –juis om hul ontevredenheid oor die situasie uit te spreek.
Ouers meen die bouvan ’n hoërskool sal die lewe van ouersenleerders baie makliker maak en ookdie veiligheid van leerders verbeter.
Volgens Williams het die SBM reeds dieweg gebaan deur meer as R3miljoen in ontwikkelingskoste vir die Laingville-skoolterrein kwytteskeld
“Die plaaslike regering is gereed,maar dieprovinsie sloer steeds, watdaarop duidat die skool nie in die 2027-’28-begroting sal realiseernie. Die premier, Alan Winde,het onsinsyStaatsrede gevraomintespring en meer te doen. Onsdoen’nberoep op die premier om sy eieraad te volg.”
Volgens Milicent Merton, ’n woordvoerder vir die WKOD, is ’n eiendom virdie potensiëletoekomstigeontwikkeling van ’n hoërskoolinSt. Helenabaai uitgewys. Sy meen die perseel is in die
proses om deur die Wes-Kaapse Regering verkry te word.
“Dit waarborg egter nie dieonmiddellike ontwikkeling van’nskool nie. Ons moet van die beskikbarebegroting af werk en die verwante munisipale dienste en beplanningspermitte moet ookverkry word. Dit moet alles ooreenstem voordat die ontwikkeling van’nskool kan voortgaan. Ons moet ookander mededingende eise vir plasing in die provinsie en groei oorweeg.
“In hierdie stadium worddie ontwikkeling van’nnuwe hoërskoolinSt.Helenabaai nie as ’n nuweskoolprojek binne onsmedium termyn- uitgaweraamwerk begrootnie, maar stappe is en word gedoen vir dié potensiële toekomstige ontwikkeling,”voeg sy by. Williams meen die gemeenskap se geduldisuitgeput
“Onshet probeer om ordentliktewees, maar as die WKODvoortgaan om ons kinders te ignoreer, blybetogings ons laaste uitweg. Ons mensewil niemeer beplanningsprosesse hê nie– hulle wil ’n tydlyn en ’n skool hê.”

CapeNature sal in 2026 voortgaan met sy vergroeningsinisiatiewe, watvolgens sy hoof, dr. Ashley Naidoo, voortbou op die sukses van vorige programme. Hierdie projekte het skole en gemeenskappereg oor die Wes-Kaapgehelp om inheemse tuine en nie-indringende voedseltuine te vestig
Die inisiatief vorm deel van CapeNaturesePlant Een MiljoenBome-veldtog, wat bydra tot die nasionale poging om boomaanplanting te verhoog en omgewingsvolhoubaarheid in Suid-Afrika te bevorder.
As deel van die 2026-program word ’n vergroeningskompetisie virskole en
gemeenskappebekendgestel. Deelnemers sal aangemoedig word om hul tuine te ontwikkeldeur inheemse plante te plant, groen ruimtes te onderhou en omgewingsbestuur te bevorder. Die kompetisie beginopMaandag 13 April, saam met Internasionale Plantwaarderingsdag, en duur tot Vrydag 15 Mei. Naidoo moedig inwoners aan om gedurendedie wintermaande te plant, wanneerreënvalgunstiger is vir groei. Deelnemende skole en gemeenskappesal ook ondersteuning ontvang,insluitend saailinge, plante, gereedskapenopvoedingsprogrammeomvolhoubare tuine te vestig en te onderhou.

Kruise al wataan drie herinner
Sondag(5April) was’nmoeilikedag vir die families en vriendevan wyleWilbert Soegope,Tervin Coetzee en Macneil Lewis. Kruiseenblomme is vir al drie by die toneel vandie ongeluk op die Hopefieldpad (R45) opgerig. Jennifer Soegop,Wilbert se suster, sê dit was’nemosionele dagvir almal. Diebotsing waarin hulle op Sondag29April omstreeks17:45 op dié paddood is, hetnabydie Elandsfontein-myn gebeur.Tweevoertuie wasbetrokkeenses mense is oorlede.Die Weskus is steeds in ongeloof en skok, maar koester die goeie herinneringe. Al drie se begrafnissevind Saterdag (11April)plaas. Dié van Soegop en Coetzee begin om 08:00byKraaistraat 3, Vredenburg, en daarna om 09:00 by die Louwville-gemeenskapsaal.Lewis se begrafnisdiens vind om 09:00byProteastraat 10,Hopefield, en daarna om 10:00bydie Anglikaansekerk, Hopefield plaas. By die kruisestaan Wilfred Soegop, Lewellyn Koen en JeanettaKoen.

Inwonersenskole word aangemoedig om deel te neem aan CapeNaturesevergroeningskompetisie

Letitia VanZyl-Schultz
Weslander het einde Maart berig oor ’n robaanval in Dwarskersbos(“Rob val vrou (79) aan”, 26 Maart). Skaars ’n week laterisnóg ’n aanval aangemeld, dié keer op die strand voor die Stywe Lyne-vakansieoordinLaaiplek, Vredenburg.
Zack Rossouwensyfamilie besoek al vir die afgelope40jaar hul vakansiehuis by Stywe Lyne uit hul tuisdorp, Welkom, in die Vrystaat. Die afgelope Paasnaweek was geen uitsonderingnie Op Goeie Vrydag (3 April),kort ná 19:00, het Rossouw saam met sy ma op die strand gestap toe hy iets tussen die seegras sien beweeg.“Ek het’nrob gesien wat eers gelyk het of hy met die kelp baklei, maar toe besefek dis’n gevaarlike situasie,” vertel hy Hy het onthou van Weslander se berig oor ’n robaanval in Dwarskersbosen het besef hulle kaningevaar wees.Syeerste prioriteit was om sy ma veilig te kry “Sy kon betyds deur die hekteruggaan na die oord, maar die rob hetal nader gekom.”
Rossouwhet begin hardloop, maar op

Thirty small-scale fisher co-operatives along the West Coast have graduated from the West Coast Entrepreneurial Development Programme, supported by TotalEnergies EP South Africa. Implemented with False BayTVET College’s Centre for Entrepreneurshipand RapidIncubator, the six-month initiative reached 15 towns, including Paternoster, Saldanha andStHelenaBay.
Theprogrammestrengthened business skills such as operations, marketing, legal compliance and financial management. Participants alsodeveloped business plans and deliveredpitches.
TotalEnergies said the initiative empowers local entrepreneurswith tools for sustainable growth,while programmeleaderspraised theparticipants’ commitmentand the positive impactontheir communities


NoluvuLudidi
Om die 100-jaar-mylpaal te bereik is sowaar’nprestasie in iemandselewe.
Tannie Helen Kriel, ’n inwonervan ACVV Huis Nerina in Porterville,het haar 100ste verjaarsdagopVrydag3 April gevier.
Haar geheim vir dié mylpaal is haar goeie gesondheid en haar daaglikse “Word Search”wat haar kop helder en wakker hou.
Een van die tydperke in haar lewe wat baie vir haar betekenhet,was haar kinderjare. “Ons het arm grootgeword en nadat my pa vroeg oorledeis, moes my ma alleennadie seskinders omsien Ditwas egter ’n tyd van geborgenheid en liefde, iets wat ver meerwerdwas as geld.”
Tannie Krielissedert 1999 ’n inwoner vanACVV Huis NerinaopPorterville en is die dag voor haar 100ste omtrent bederf. Die ouetehuis hetdie dag voor haarverjaarsdag vir haar en haar twee kinders met ’n heerlike ontbyt bederf, en Ray van Rooy, burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit, hethaar ook

Die personeelvan
met ’nbesoekverras om haar persoonlik geluktewens. Haar kinders en familie hetook ’n verrassingsbyeenkoms vir haar op haar verjaarsdag gehou. Om 100 jaar te haal, meen Tannie
Kriel, “’n mens moet die lewe aanvaar soos dit is en nie in die verlede leef nie, gelukkigwees en liefhê.” Haar raad vir die jonger geslagiseenvoudig, “wees net lief vir mekaar”.




Noluvu Ludidi
Die sloering van die instandhouding van strate in Hopefield is vir baie inwoners ’n kopseer.
Volgens Thessa Joubert, ’ninwoner van die dorp,worddaar geen aandag geskenkaan die toestand van Kerkstraat en Rivierstraat nie. Die inwonermeen dat talle pleidooie met e-posse,oproepe en foto’s gerig aan die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) vir jare al op dooie ore val.
“Daar was al vergaderings en is beplanning gedoen, maar niksgebeur nie. In diesomer is dit net sand en stof wat op diehuise trek en in die winterisdit ’n snotterige en gladde moddergemors wat klouaan die voertuig. As dit reën, hardloop die water van die pad se kant deur ons erweendeur die garage.Daar is al baie skade gelei, maar steeds word skouers opgetrek. Watmoet ons as inwoners doen om iets te laat gebeur?”
VolgensTereza Burger, woordvoerder van SBM, het vorige kapitaalbegrotings wel voorsieninggemaak viropenbare werkopRivier- en Kerkstraat, maar dit was vir periodieke onderhoudaan die suidelike dele.
“Die versoek om die paaie (Kerk- en Rivierstraataan die noordkant van Hopefield) struktureel op te gradeeren te verbeter, is geregverdig en sal na die munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (Integrated Development Plan [IDP])verwys word. Die ontwerp en konstruksie vanKerk- en Rivierstraat sal ook dienooreenkomstig na die toepaslike munisipale kapitaal-begrotingsplan vir goedkeuring en implementasie verwys word.Hierdie stappevormdeel van ’n langer termyn oplossing.Genoemde strate is grondpaaiemet ’n lae verkeerslading. Dieoppervlak-kondisie wordas redelikbeskou, maar ongelukkigmet ’n baielae padvlak en swakdreinering.”
Burgervoeg by dat, met verwysing na diebestaande, korter termyn oplossing, skraapwerk en bestaande onderhoud deel isvan ’nvoortgesette, roetinepadonderhoudsprogram. “Hierdie werk sal voortgesit word soos beplan en volgens die bestaande onderhoudskedule.”
Joubertmeenook om die padteskraap bring geen verbetering nie, en is nie ’n langtermyn of permanente oplossing nie. “Ons ismoeg en keelvol. Daar is net een oplossingendit is om die pad te teer.”

Letitia VanZyl-Schultz
Kotie Nelwat onlangs Velddriftoe getrek het,selewelose liggaamisop Donderdag 26 Maart met verskeie steekwonde in ’n huis in Lemoenkloof, Paarl, gevind
Weslander het op 27 Maart aanlyn berig oor die moordopNel (“Skokin Paarl ná vrou doodinwoningaangetref word”). Haar skielike en gewelddadige dood het die gemeenskappe van Paarlen Atlantic Sands by Velddrif, waarsyhaar onlangs gevestig het, diep geruk.
In die daenádie tragediehet Weslander metfamilie en vriende gesels, wat’nprentjie skets van’nvrou wat met sagtheid, liefdeenopregte deernisgeleef het.
Kotie was een van sewe kinders en die sesde in die gesin. Sy is ookdie tweede kind in die familiewat op ’n gewelddadigewyseoorlede is. Haar susters en broers is Rina Puntis,Lena (Leentjie) vanDyk, Danie Cronje, HannieSnyman, Ina vander Merwe en EsebiusCronje. Volgens haar oudstesuster, Rina,is hulle ’n hegte familie met diep wortels in Riethuiskraal, die plaas waarhulle grootgeword het. Die gesin hetlaterna Parowvallei verhuis, waar Kotiegebore is. Op vyfjarigeouderdomhet hulle na Welkomindie Vrystaat getrek,waarsy haar skoolopleiding voltooihet
Sy het vir baie jare by Teljoy gewerk voordatsy, ná aflegging,’npos as naskoolversorger in Kempton Park aanvaar het, ’n rolwat perfekbyhaarliefde vir kinders gepashet.
Later het sy en haar man, Martin Nel, na Mosselbaaiverhuis, waarsyhaar passie vir kinderbediening in diekerk uitgeleef het. “Kotie het ’n besondere liefdevir kinders en bejaardesgehad,” vertel Rina. Mense het makliklief geraak vir haar. In haar hart was daar altyd plek vir nogiemand.”
Familie beskryfhaaras’nsagte, liefdevollemensmet ’n diep geloof en ’n groot hart vir haarmedemens.Sywas ookbekend as ’n uitstekende bakster wat haar geliefdes gereeld met tuisgebakte lekkernye bederf het.
Die familiehet reeds deur groot hartseer gegaan. Hulsuster Leentjie is sowat 30 jaar geledein’nkaping doodgeskiet, terwylKotie se man, Martin,ses jaar geledeaan kanker oorlede is Ná sy dood het Kotie in Reebok naby Mosselbaaigebly, waar sy haar eieonderneming,VlytigeVingers,begin het. Haar beskuit en ingelegde produkte het vinnig gewild geraakdanksy haar kreatiwiteit en unieke resepte.
DEERNIS
Haar broer Danie en sy vrou, Karen, wat naby haar gewoon het, onthou haar as iemand wataltydgereed wasomtehelp. “Sy was ’n kosbare, vriendelike mens metdie mooistehart. Sy was altyd daarvir ander, veralvir ouer mense. Haarkos,beskuit en konfyt was besonders, maar dit was haar hart watmense die meeste geraak het. Sy het nie verdien om so te gaan nie,” hethulle gesê
Vriendeonthouhaaras’nware “mense-mens”. Sophio Loots,’njare langevriendin, vertel: “Kotie het nooit metleë hande kom kuier nie. Haar vinnige‘hello’ het altyd in ’n lang, warm kuier ontaard. Ek onthou haar glimlag, haar deernis en hoesymet haar voete onderhaar ingevou op my bankgesit het. My hart is stukkend.” Melanie Coetzee onthou haar daagliksebemoedigende boodskappe en haar unieke beskuit en konfyt, ietswat jy nêrensanders sou kry nie.
Lede vanhaar vorigeselgroepinReebokbeskryfhaar as nederig,opofferend en iemandwat dikwels stilweggedien het sonder om erkenningteverwag. “Kotie was ’n warm,omgeemenswat, ten

spyte van haar eie swaarkry, altydweer opgestaan het. Sy hetnie verdien om so wreedvan onsweggeneemteword nie, maar onsglo sy hetreguit in Jesus se arms ingestap.”
Verledejaar hetKotie besluit om haar huis in Reebok te verkoopen’nnuwe hoofstuk by die seetebegin.Syhet haar in Velddrifgevestig, waarsygou deel van diegemeenskap gewordhet.Haar Vlytige Vingers-beskuit hetook hier vinnig gewildgeraak. “Mysussie was baiegasvryengemoedelik. Sy het’n hart virmense gehad en dit was nooit virhaarmoeite om haar bure in siekte of nood by te staan nie,” sê Rina.“Sy het gestraal van liefde en hetniemand ooit leed aangedoennie.”
MILDELIKGEDEEL
Esebius,Kotiesejongstebroer,ensy vrou, Fransé,vertel dat Kotienooit kon stilsit nie. Haar hande was altydbesig –of ditnou was om beskuittebak, konfyt te kookofingelegde lekkernye metsorg voorteberei.Dit was nienet haar passie nie, maar ookhaarinkomste,enalles wat sy gemaakhet,ismet liefde geskep en mildelik gedeel.
Sy hetopreg omgegee virander en het’nbesonderegawegehad om mense tuis en welkom te laatvoel. Selfs in die korttyd van vyf maande in Velddrif het sy reedsdiepspore in menseseharte getrap.“Kotiesevriendelikheid, omgee en bereidwilligheidomaltydtehelp, sal lankonthou word. Haar afwesigheidlaat ’n groot leemte,maarhaarliefde en die herinneringe wat sy agterlaat, salvir altydbyons bly.”
Kotie se susterskind, Madeleine Hofmeyer,enhaarman dien as pastorale egpaar in Lemoenkloof, Paarl. Terwyl hulle vroeërinMaart’ninterkerklike konferensieindie Filippyne bygewoonhet,het Kotieingestemomna hulhuisomtesien.
Volgens inligting hetsyop26Maart glo ’n manbetrap wat besigwas om te steel en is sy aangeval nadat sy hom gekonfronteerhet
Esebius vertel dat Kotie nogWoensdagoggend (25 Maart) ’n WhatsAppboodskapgestuur het, maar dat daar Woensdagaandgeenverdere kontak was nie. Donderdagoggendhet ’n werker by diewoninghaarbebloede liggaam gevind, waarnadie owerhede ontbiedis. Sers.WesleyTwigg,woordvoerdervir dieWes-Kaapse polisie,het bevestig dat ’n moordsaakgeopenisendat die ondersoek voortduur
Terwyl dieondersoek aandie gang is, probeer familieenvriende steedssin maak van dieverlies van ’n vrou wat soveelliefde gegee het.
Boodskappe van meegevoelstroom steedsin, almal getuig van haar goedhartigheid,haarvrygewigheidenhaar passievir mense. “Onsfamilie gaan haar ongelooflikmis.Sylaat’ngroot leemte Haar stemisstil, haar plekisleeg, maar diehemel het’nengel ryker geword.”

Ran wo met ma da tre gewilde lu op mense sond word, din Paa met getrou die groo onwett ge soos la bied, onder stand wo ges geb gew
Weskus Media behou die kopiereg op gepubliseer in Weslander en niks mags skrifteliketoestemming gebruik word
Kantoor
Uitgewer
Redakteur
Redaksie
022 713 1251 (t) 074 294 5435
Stefan Kolver stefan.kolver@novu Alida Buckle alida.buckle@novusme
Noluvu Ludidi Nuuswenke noluvu.ludidi@novu weslander@novusm
Advertensies
Madelie van Tonder madelie.vantonder@no Yvette Smith yvette.smith@novu
Sirkulasie:Onthe Dot
Algemene navrae: 087 353 1300 /087 074 2945435
Joernalis aan diens/Nuuswenke Alida Buckle/Noluvu Ludidi 082 5760
LETTERS/BRIEWE Lettersmay by edited for clarity and style. We canno reasonsfor non-publication. Shorter letters are preferre The opinions voiced on the opinion page arethose individual writers, and do not necessarily reflect Wes viewpoint. Briewe kan geredigeerenverkort word.R nie verskafhoekom’nbepaalde brief nie geplaas Korter briewe kry voorkeur. Die menings uitgespreekopdie meningsblad isdie individueleskrywers en weerspieëlnie noodwendig van Weslander nie.


Die Woordeboek vandie Afrikaanse Taal (WAT)neem onselkeweek op ’n ontdekkingstoervan interessante Afrikaansewoorde en idiome.Wil jy dalk ’n woordindie WATborgofselfs’nnuwewoordhelp insluit wat nog nie daar is nie?Dit is ook ’n uniekegeskenkidee virtaal-enwoordliefhebbers. Besoek WATby www.wat.co.za virnog inligting.

Contactthe Weslanderombudsman with readercomplaints. Any complaints,queriesorsuggestions aboutcontent in Weslander maybe senttoour ombudsman, George Claassen, on 021851 3232 or at mediaombud@novusmedia.co.za
Stuur enige klagtes, navrae of voorstelle oor die inhoud vanWeslander aanons ombudsman, George Claassen by 021851 3232 of mediaombud@novusmedia.co.za.


TheBay Club and Social presents an intimatetheatrical performanceof
“ToLifeWith Love”with John Maytham on Saturday25April at Blue Bay Lodge. Guestsare requested to arrive at 18:15 foranunforgettableevening.
Tickets arepriced at R200 per person
Forbookings and enquiries, phone 022714 1177 or email to reservations@ bluebaylodge.co.za.

Noluvu Ludidi
Representingthe West CoastinMrs Curve South Africa 2026 as semi-finalists is aproudmoment forGaynor Pieters andDiona Carolus.
Pieters, from Vredenburg, said she wasinspired to enter becauseitgives her the chance to step into aspace she hasalways wanted, withoutfeeling she hadtochangeher body first. "For along
place in the industry
"Beautycomes in all shapesand sizes. Youdon’t have to be acertainweightto be seen or heard. This platform makes women aware of that." She encourages women to practice self-love andrecognise thattheir worth is notdefined by their body.
Pieterssaid shewants to show women, especially moms, thattheydon’t have to waittofeel"perfect" before theystart living their dreams. "I wanttoinspire





Dagboek-inskrywingsisgratis. Inskrywings moetvoor 17:00 op ’n Maandagontvang word Stuur e-pos na weslander@novusmedia.co.zaof WhatsApp na 082576 0453
FRIDAY 10 APRIL
Acclaimed South African guitaristand songwriter,Mel Botes, bringshis masterful tributetoPink Floydtothe stageatDie Koelkamers starting at 19:00.Tickets cost between R230 and R368.Tobookvisit www. diekoelkamers.com. Don’t miss this unforgettableexperience.
SATURDAY 11 APRIL
Carboot market at theCatholic church grounds, SuffrenStreet,Langebaan, from 08:00 to 12:00. Call or Whatsapp 083779 5127 to book your spot
Siyabonga Care Village willbeselling used goods, secondhand clothing, bedding, linen and
moreatKleinplasieFarm from 09:00 until 12:00 Everyone is welcome to support the day.
SATURDAY 18 APRIL
HopefieldCurryFestival with avarietyof food ranging from butterchicken, crayfish, roti, currypies, pizza, fishand chips. Therewillalso be jumping castles and live music. TheFallen AngelsAnimal Rescue willbeopening itsdoors in Hopefieldaswell. Fallen Angelswillaccept all donations to sell in the charity shop.From09:00 until 14:00 at 31 Voortrekker Street,Hopefield
SATURDAY 9MAY
Togryersvlei on the Jacobsbaai Road presents TheStaccatos live.Timeis18:00 for19:30.Contact Amanda on 082671 8099 to book.
SUNDAY 5JULY
Join AzureGymnastics Club fora Gospel Concert at the Seebries HallinLangebaan.The evening will featurepowerful gospel music by the well-known group Dumisani, ledbyPastor Kevin Booysen, togetherwithtalented localartists from the community.Starting at 16:00.Ticketprices start from R60. Visit www.quicket.co.za to book


LOST OR DESTROYED DEED
Notice is hereby given in terms of regulation 68 of the Deeds RegistriesAct, 1937, of the intention to applyfor the issue of a certified copyofDeed ofTransfer No. T15707/2023 passed by AUDREY MTETWA, Bornon23November 1973, Unmarried in favourof REGINALD JABULANI MTETWA, Born on 24 December 1980,Married, whichmarriageisgoverned by the lawsof UNITED KINGDOM in respect of certain 50 (Fifty) percent share in ERF 8565 ST HELENABAY,INTHE MUNICIPALITY SALDANHABAY, DIVISION MALMESBURY, PROVINCEWESTERN CAPEwhich has been lost or destroyed.
All interested persons having objection to the issueofsuch copy are hereby required to lodge the same in writing withthe RegistrarofDeeds Western Cape at CAPE TOWN, 4thFloor Information Desk,Riebeek Street, Foreshore, Cape Town or by e-mail to cptdeedsinf@drdlr.gov.za or telephonically at 021 464 7682 /7741 /7653 within two weeks from the date of publicationofthisnotice
DatedatVREDENBURGthis7thDAYOFAPRIL2026
Applicant:GELDENHUYSJONKERINC./ GERHARDJONKER
Address:19MAINSTREET,VREDENBURG,7380
E-mailaddress:gerhard@geldinc.co.za
Contactnumber:(022)7131256

NuweKo ie Winkel in Velddrifhet dievolgende postebeskikbaar:
· Barista
· Bakker
· KombuisWerkers
· Waiters
VEREISTES
· Graad12
· 2Talig in Engels EN Afrikaans
· Bereid wees om skofte en naweke te werk
· Vorige ondervinding salvoordelig wees
Stuur volledigeCVnainfo@cafecollection.co.za
NM10053850-DW090426
LOST
Noticeishereby giveninterms of regulation 68 of theDeeds RegistriesAct,1937, of theintention to apply forthe issue of a certified copy of DeedofTransferNo. T25892/2021 passed by BRITANNIABAY DEVELOPERS PROPRIETARY LIMITED, Registration Number 1993/004783/07 in favour of 1.
REGINALD JABULANI MTETWA,Bornon24December 1980, Married, which marriage is governed by thelawsof ENGLAND and 2.AUDREYMTETWA, Born on 23 November 1973, Unmarriedinrespect of certain ERF8565STHELENA BAY, IN THE MUNICIPALITY SALDANHA BAY, DIVISION MALMESBURY, PROVINCE WESTERN CAPE which has beenlostordestroyed.
Allinterested persons having objection to theissue of such copy areherebyrequired to lodge thesame in writing withthe RegistrarofDeeds WesternCapeat CAPETOWN, 4th Floor, InformationDesk, RiebeekStreet, Foreshore, CapeTown or by e-mail tocptdeedsinf@drdlr.gov.za or telephonicallyat021 4647682/7741 /7653within two weeks from thedateof publicationofthisnotice
DatedatVREDENBURGthis7thDAYOFAPRIL2026
Applicant:GELDENHUYSJONKERINC./ GERHARDJONKER
Address:19MAINSTREET,VREDENBURG,7380
E-mailaddress:gerhard@geldinc.co.za Contactnumber:(022)7131256
NM10053982-DW090426
NM10053981-DW090426


Applicant/Aansoeker
Owner/Eienaar
Contactdetails/Kontakbesonderhede
Reference number/Verwysingsnommer
ERF Property Description/Eiendomsbeskrywin
PhysicalAddress/Fisiese adres
Notice is hereby given in terms ofSections45 &4 Planning By-law for the following applicationinter LandUsePlanning:
a) ProposedsubdivisionofPortion24ofFarmZan threeportions,namely;PortionA(±4.66ha),Po (±4.64ha)madeintermsofSection15(2)(d)oft
b) Proposedregistrationofaright-of-wayservitude PortionAinfavourofPortionBtoprovideaccess
Detailsareavailableforscrutinyonthewebsiteof https://sbm.gov.za/notices/
AnywrittencommentsmaybeaddressedtotheMun Street,Vredenburg & amanda.meyer@sbm.gov. name,addressorcontactdetails,interestintheappli canbemadetoRuanFourie,Tel:022-7016969orru refuse to accept comment received afterthe closing assisted by aMunicipal officialbytranscribingtheir comments. Comments/objections will be forwardedtotheapplicantforhis/herresponse N24/26

Kennis word hiermee gegeeinterme van Artikels45&46van dieSaldanhabaaiMunisipale Grondgebruik-beplanningsverordeningvir dievolgende aansoeke ingevolgeArtikel 15(2) van die SaldanhabaaiMunisipaliteit:VerordeningopMunisipaleGrondgebruikbeplanning:
a) Voorgestelde Voorgestelde onderverdeling vanGedeelte24van Plaas Zandfontein Nr.105 (±13.933 ha) in drie gedeeltes, naamlik;Gedeelte A(±4.66ha),GedeelteB (±4.64ha)enRestant(±4.64ha),ingevolgeArtikel15(2)(d)vandieVerordening;en b) Voorgestelde registrasievan ’n reg-van-wegserwituutoor dievoorgestelde Restant enGedeelteAtengunstevanGedeelteBomtoegangtotIsabelstraattevoorsien. NaderebesonderhedelêterinsaeopdiewebbladvanSaldanhabaaiMunisipaliteitbydievolgende skakel:https://sbm.gov.za/notices/
Enige skriftelike kommentaar kangerig word aan dieMunisipaleBestuurder,Privaatsak x12/ Hoofstraat 15, Vredenburg & amanda.meyerl@sbm.gov.za voor of op 11 May 2026, met vermeldingvanunaam,adresofkontakbesonderhede,belangstellingindieaansoekenredesvir kommentaar.Navraekan gerig wordaan Ruan Fourie, Tel: 022-701 6969 or ruan.fourie@sbm.gov.za Die Munisipaliteitmag weieromkommentaarteaanvaar watnadie sluitingsdatum ontvang word. Enige persoonwat niekan skryf sal bygestaan word deur 'n munisipale amptenaar vir transkribering van hul kommentaar.Besware/kommentare sal aandie applikantgestuurwordvirsy/haarrepliek K24/26
Dierede virdie verlenging of uitbreiding vandie kontrakisvervatinRaadsbesluit R12/3-26 van26 Maart2026.DieinligtingkanverkrywordopdieRaad sewebtuiste,munisipalekantore,satellietkantoreen biblioteke.
Verderenavraekangerigwordaan:Mev.Cornellde Kockby:E-pos:cornell.dekock@sbm.gov.za
SoosperbepalingsvanArtikel116(3)vandieMFMA geeSaldanhabaaiMunisipaliteitaangemeenskappe kennisvandievoornemeomdiekontrakteverlengof uittebrei(veranderinge)ennooidiegemeenskapuit omvertoëaandiemunisipaliteitterig Vertoëwordhiermeeingewagenmoetteen24April 2026opskrifaandieadreshierondergestuurword.
Mnr.H.Mettler
MUNISIPALEBESTUURDER SaldanhabaaiMunisipaliteit PrivaatsakX12
VREDENBURG
7380

K25/26
The reason forthe extension or expansion of the contractisincludedinCouncilDecisionR12/3-26of 26 March2026. The information is available on Council’s website, at municipal offices, satelite officesandlibraries.
Furtherenquiriescanbedirectedto:Mrs.Cornellde Kockat:Email:cornell.dekock@sbm.gov.za.
As per provisions of Section116(3)ofthe MFMA, Saldanha Bay Municipalityisgiving communities notice of theintention to extend or expand (amend) theabove contractand invitethe communityto submitrepresentationstothemunicipality.
Representations arehereby invited and must be lodged in writing by 24 April 2026 to theaddress below.
Mr.H.Mettler MUNICIPALMANAGER
SaldanhaBayMunicipality
PrivateBagX12
VREDENBURG
7380

N25/26
NM10053974-DW090426

ThefollowingvacancyexistsinourFLEETENGINEERING&MEWWORKSHOP
JOBTITLE:APPRENTICES:DieselFi er,Fi er&Turner, Rigger,For li�Technicians
REPORTINGTO:HRMANAGER(Learning&Development)&WORKSHOPSUPERVISOR
To provide youngunemployed persons with opportunity to gain knowledgeand skills that will developtheircompetencyinDieselFi ng,Fi ng&Turning,Rigging&Forkli�Technician
DUTIESANDRESPONSIBILITIES:
•Successful applicants will entera fixed-term contract with Sea Harvestfor the dura on of the training
•Comple on of core experien alworkshoptrainingand complete aCentreof Specialisa on(COS)programmeatTVETcollege,thatwillbefundedbythecompany
REQUIREMENTS,SKILLS,andCOMPETENCIES:
•PreferablyYouth
•Musthavepassed NTC3 (4subjects) or NQFLevel 4ormatriculated with Maths andScienceORTechnicalMatric
•Proven/Similarprac caltraining&experienceinoccupa onalfieldwillbeadvantageous
•A en ontodetail
•Par cipa oninpsychometrictes ngwillbenecessary
•Mustpassmedicalexamina on
•Goodwri enandverbalcommunica onskills
•Willingnesstoworkshi�sandover me
•ATechnicalfounda onwouldbebeneficialtotheincumbent
•Abilitytoworkinconfinedspacesandatheightsabove3meters
Interested par es whomeet theabove requirements,and possess thea ributes stated, maysubmit an internal applica on form aswellasacomprehensiveCV, alongwith cer fied copies oftheirID’sandqualifica on/sto:
PLEASE INDICATE ON YOUAPPLICATION THE TRADE YOUARE APPLYINGFOR THEHR BUSINESS PARTNER
Email:RecruitSalAdmin@SeaHarvest.co.za
Contact Detail: 022 701 4208
CLOSING DATE:17 APRIL 2026
ALL APPOINTMENTSARE MADEINLINEWITHOUR EMPLOYMENTEQUITYSTRATEGY
If you do not receive aresponsewithin 14 days of closure of this advert, regard your applica�on as unsuccessful.
Hiermee word kennis gegee dat kragtens die bepalings van Regulasie 68(1) van dieRegistrasievan Aktes Wet, 1937, dit die voorneme is om aansoek te doen om 'n gesertifiseerde afskrif van Transportakte Nr.T24330/2019 gepasseerdeur Deon Quill, identiteitsnommer6903025059 089 en Christine CathrineQuill, identiteitsnommer6911170094 082, getroud binne gemeenskap van goed metmekaarten gunste van Willem Marthinus Cleophas, identiteitsnommer560114 5076 089, Ongetroud, ten opsigte van Erf1568 Hopefield,geleë in dieSaldanhabaai Munisipaliteit, Afdeling Malmesbury,ProvinsieWes-Kaap, wat verloregeraak of vernietigis
Alle persone wat teen dieuitreikingvan sodanige afskrif beswaar het, word hierby versoekomdit skriftelik in te dien by the, Registrateur van Aktes Weskaap, 4de Vloer,ForeshorePlace, Absa gebou,Riebeeckstraat 2, Kaapstad, binne twee wekena datumvanpublikasievanhierdiekennisgewing.
BRAND&VENNOTEPROKUREURS
VanZylstraat1,Vredenburg, Tel:0227151671, E-pos:ashneen@brandandpartners.co.za, Verw:C8947HB

BOEDELKENNISGEWING

BoedelWyle MELVYNLOYDKEMM met Identiteitsnommer: 5611185079083, getroud binnegemeenskapvan goeder met VICTORIA KEMM metidentiteitsnommer: 5610280032088 en inwoner van27Kadoring straat,Laguna Estate,Langebaan,7375. Is oorlede op 22 November 2025
(Boedelnr:00382/2026)
Neem kennis datalle Krediteurein bogenoemde boedel huleise teen die boedel moet indien by die ondergetekendes binne30dae vanafdatum vanpublikasie hiervan.
SWEMMER &LEVIN SALDANHA
Prokureurs virBoedel, Posbus23, Saldanha 7395 Verw:A vander Walt/BOE:180/0001
NM10053821-DW090426

BERGRIVIERMUNICIPALITY
TENDER NOTICE:

musj@ gmun.org. gd ay ay MUNICIPALOFFICESADV.HANLIE LINDE 13 KERKSTREET MUNICIPAL MANAGER PIKETBERG,7320 MN66/67-2026
9April2026

NM10053814-DW090426

Noluvu Ludidi
Wêreld-outisme-bewusmakingsmaand en spesifiekWêreld-outismedag verlede Donderdag (2 April) wordjaarliks herdenk om meer insig oor die outismespektrum te bied.
Twee Weskus-ouers, Petra Fredericks en Gaynor Pieters van Vredenburg,het hul ervaring met Weslander gedeel.
Albei het op ’n vroeë ouderdom kenmerke en tekens by hul kinders opgemerk,wat van hul maatjies verskil het.
Só is outisme op tweejarige ouderdom by Fredericks se seuntjie gediagnoseer en Pieters se seuntjie op drie jaar.
Volgens Fredericks was sy en haar man kalm ná die nuus oor die diagnose
“Toe ons van outisme hoor, het ons dadelik gaan navorsing doen en gesien dat baie van sy karaktertrekke ooreenstem,” vertel sy.

“Ons het na ’n pediater se raad geluister en met terapie begin.Dit was egter nie van veel nut nie, al was ons desperaat om ons kind te help. Namate die tyd aangestap het, het onselkedag geleer, want alles is moontlik metdie hulp van die Here.”
Pieters meen Suid-Afrika biednie genoeg ondersteuning vir kindersop die outisme-spektrum nie –veralnie met hul spesiale behoeftesnie.
“Ons het in hierdie reisalleen
Bergrivier-gholfklub(Woensdag1April)
WeeklikseSundowner (Enkelspel, 9gate)
1. RoyMassyn 21
2. HarryFransman 19
3. Leon Cilliers 18
4. BarryKukaard18
5. Ludwig Zietsman 18
Gelukstrekking-wenner: Dave Crous
Saterdag 4April 2026
Par3-kompetisie
1. JP vanHeerden 37.5
2. Johan Griffioen 37.15
3. Nick Schrauwen 36.05
4. ChristoLombaard34
5. Hein Smit 32
Vredenburg-gholfklub(Woensdag 1April) Golden Oldies (Medal)
1. Anod Paulse 64
2. Christie vanWyk 64
3. Dawie Joseph 65
4. Hannes Sterkse 67
TwoClubs:Joop Luus #2,Barryvan denHeever#2, Hannes Sterkse #14, Christie vanWyk #14
Nuni:Gamiet Davids
Saterdag 4April
Bekker-vleispryse(IndividueleStableford)
1. Lizelle Olivier 35
2. Hannes Sterkse 32
3. CliveKaptein 32
4. Rudolf de Jongh 31
5. Stephen Swarts
TwoClubs:MikeBurger#5
Langebaan CountryEstate(Saturday 4April)
Club CompetitionEaster Trophy(Betterball Stableford)
Prize-winners: 1. Charl Carrol &LaurenceSchroeder 46
2. JC Pretorius &Kosie Roux 46 c/o
3. Johannes de Villiers &JohanLubbe 45
4. Rudi Gey&Meltvan Schoor45c/o
TwoClubs:Alvon Carstens #16,Laurence Schroeder #3, John Golding #6,A.Arends #6,Martin Petzer#6, Derry Holmes #11, Dave Gardener #16,Kayla vander Merwe #11, Anton Woulidge#16,Freund Viljoen#6, Trevor Myburgh #11
Nearest the Pin: Kaylavan der Merwe #11, André van Dyk #3
gevoel, veral toe ons seun gediagnoseer is.Niemand het onsgehelp om die situasie regtehanteer nie.
“Toe ons seun metarbeidsterapie by Janke van der Walt begin het, het ons dadelik haar liefde en omgeeaangevoel Sy hetons gehelpenons so goed as moontlikgelei. Sy speel tot vandagtoe ’ngroot rol in onsseun se vordering
“Ons voel sterk daaroor datdie Weskus, veral, baie beperk is in ondersteuning,begrip en empatie met
kinders met spesiale behoeftes.”
‘DIS NIE’NSKANDE’ Fredericks deel dieselfde sentiment. “Baievan ons Weskusmense is oningelig oor outisme. Hulle beskou outistiese kinders as ‘mal’ of net stout. Outisme is in hul oë ’n siekte. Baie ouers metoutistiese kindersis ook huiwerig om met ander ouers metkinders op die spektrum in verbinding te tree. Ons wens is dat die publiek sal besef outisme is nie ’n doodsvonnis nieen mense met outismehet ook die reg om hulself uitteleef en uit te druk.”
Pieters se siening oor Wêreld-outismedag en -maandisdat dit geweldig met bewusmaking help.
“As ons nog iemand in hierdie lewe kan help of opvoed om ’n beter toekoms en ’n vriendeliker lewe vir ons kinders te bou, sal ek bly wees.
“Hoe meer mense verstaan, hoe meer kan hulle vriendeliker wees.
“Ek glo dit salook daardie ouers help wat wegkruipof sukkel om sekere gedrag te verstaan, om hulself op te voed en hul kindso gouasmoontlik te help om die regte ondersteuning te kry.”
Sy voeg by datoutisme en om ’n kind op die outisme-spektrum te hê, geen skande nie is nie.
“Hulle is spesiaal, maar tog in staat om hierdie lewe te leef met net die regte hoeveelheid vriendelikheid, veiligheid, liefde, sorg, begrip en ondersteuning.”

Die Hoërskool Diazvillebedank graagdie SeaHarvest Foundation virhul ongelooflikeondersteuning en vrygewigheidteenoor die skool. ’n Spesialewoordvan waardering gaan aan AllisonVisagie vandie SeaHarvest Foundation watdie borgskapmoontlikgemaak het.“Jou vriendelikheidentoewyding aandie ontwikkeling vanjong talent beteken werklikdie wêreld virons.Ons netbalmeisies is buitengewoon opgewonde en trots om in hul splinternuweuitrusting op die baan te stap.Dit is meer as netklere,dit is selfvertroue,eenheid en motivering om elkekeer as ons speel ons beste te gee. Ons is werklikdankbaar virhierdie belegging in ons leerders en ons sport. Dankie dat julleinons gloendeel is vanons reis,”het die skool gesê.Trots staan Paul Haricombe (skoolhoof), Chrisnayvan der Westhuizen,Jaydene Goeieman, Caylin Williams, Tarryn Pickard, AnneenToerien (hoof vannetbal) en AllisonVisagie (SeaHarvest Foundation).

Geluk,Justin!
MariusKoen,burgemeester vandieSaldanhabaai-munisipaliteit,hetJurieHayes PrimêrbesoekomsygelukwenseaanJustinAndrews oortedra.Andrewshetsy Wes-Kaapseklereinatletiek verwerf.VanlinksisMarius Koen(burgemeester),Justin Andrews,RubenJulies(afrigter)enChalizePrinsloo (waarnemendeskoolhoof).

’n Yzerfontein-inwoner,Tiaan Grundling, is terug metsynuweenkelsnit, “Sien”, wat volgopdie sukses van “Sakkie van Hentiesbaai”. Dielied, in samewerking metdie digter StanleyCierenberg, dra’n diep emosionele boodskap. Cierenbergvertelhywas oorbluftoe Grundling sy gedigwou toonset: “Van dieeerstenoteafhet ditmyaandag gegryp. Skielik hoor ek my woordedeur iemandanderssestem.”
Grundling verken in “Sien”die dualiteitvan dielewe– ligendonker, vreugde en verdriet–enhoe albei noodsaaklikisvir onsspirituelereis. Dieliedisvan Vrydag10April op alle digitale platforms beskikbaar

CurroLangebaan is proud of Justin Oberholzer who is competing at the South African Junior Closed Chess Championship in Rustenburg. Justin startedon Saturday28April and willtakepartuntil tomorrow (Friday3 April). Thetop 10 candidates in each age group willqualify for SA colours in chess.

HHS athletes at SA Schools
HopefieldHigh School is incredibly proudoftwo of their primaryschool athletes who represented theschool at the SA SchoolsAthleticsNationalsat Green Point Stadiumduring Friday20and Saturday 21 March. Kgotso Monama (left) delivered abrave performanceinthe u-13 Boys high jump,finishing in thetop 6with aheight of 1,60 m.He unfortunately twisted his ankle during his attemptat1,65m,but stillshowedgreat determinationtofinish strong. AnnekeBasson (right)had an outstanding competition in theu-13Girlsdiscus,securing 3rdplace with an impressivethrow of 3,10 m. “A big thank youand well done also goes to their parentsand coaches fortheir continued support,encouragement,and the many hours invested behind the scenes.Yourroleintheir success trulymakes adifference,”the school added




David Rossouw
Die sewende SaldanhaSuper 8Paasnaweekrugbytoernooi het die afgelopeDonderdag (2 April) by die TransnetSaldanha-stadionmet opwindende rugby afgeskop en die langnaweek vir rugbyliefhebbers diemoeite werd gemaak.
Ná ’n reeks harde wedstryde hetdie Naka Bulls van Pretoria die afgelope Maandag as kampioen uit die stryd getreenadat hulle die gasheer, die Saldanhabaai-rugbyklub, met 50-19 in die eindstryd geklop het.
Saldanha het sterk begin en teen rustyd met 12-10 voorgeloop –ten spyte van die feit dat die besoekers die meeste gebiedsvoordeel geniet het
In die tweede helftehet die Bulleegter hul krag gewys en 40 punte aangeteken,terwylSaldanha slegseen keer die Bulle se doellyn kon oorsteek.
Die padnadie eindstryd was nie vir die Pretoria-klub juis makliknie.
Hulle het in die kwarteindstrydSKWalmers naelskraaps 28-24 geklop nadat hulle 14 onbeantwoorde punte in die tweede helfte aangeteken het. In die halfeindstryd teen Suid-Afrika se oudste klub, Hamiltons,het hulle met12-8in ’n taai strydgeseëvier.
Saldanhabaaihet sy veldtog met ’n oortuigendeoorwin-
Etienne Schut

ning van 35-23 teenEvergreens begin,met blink vertonings deur dieskrumskakel, Darren Visser, en diekaptein, Samuel Greyling
In dieplaat-eindstryd het SK Walmers teen Hawston geseëvier. Die toernooi is regstreeks op Super Sport Schools en YouTube uitgesaai en hetwaardevolle blootstellingaan plaas-
Die Lagoon-rolbalklub se baie gewilde sakeliga het weer in Maart begin en is volspoedaan die gang.
’n Dinsdag- en ’n Donderdag-afdeling word gespeel, waarin24spanne elke aand twee rondes teen verskillende spanne in ’n rondomtalie-formaat speel. Heelwat spanne is gereelde deelnemers, maar splinternuwe spannesoos Kim Pistor Prokureurs, Harcourts en Beachcombers is nou ook deel. Weslander neem ná ’n kort pouse ook weerdeel. Die kompetisie blystraf namate die spanne se vaardighede bly groei en verfyn word. Hier is gewisspelerswat die sport gerus as professionelespelers kanoorweeg.
Ná ses rondes loop Hyundai voor in die Dinsdag-afdeling met Boesmanland-slaghuis en dieRolling Oldies kort op hul hakke.
In die Donderdag-afdeling heers die voorloper-stryd tanstussen OldMan’s Blend, Headline Blinds en Comtel Vyf rondes is nog oor wat gespeelmoet word en in dié tyd kan baie nog verander.
Kan verlede jaar se topspanne –HeadlineBlinds, Eco Sport, Boesmanlandslaghuis, Magic Services en Copy& Paste –dit weerdoen?
likerugbytalent gebied.
Diestadionwas op Paasmaandag propvol en die organiseerders kan trots wees op ’n toernooi wat ondersteuners van heindeenver gelok en uitblinkers opgelewerhet
Brenton-Lee Dicksonvan Hawston (heelagter)isas agterspeler én spelervan die toernooi aangewys ná ’n reeks
uitblinkvertonings watsyvermoë om aanvalle af te stuur en die speltebeheer, beklemtoon het
Diekaptein (Greyling) het sy spanmet sy sterk leierseienskapenvasberadenheid gelei –veralindie belangrike oorwinning teen Evergreens, waar sy invloedduidelik sigbaar was.
Ashley Amon van dieNaka Bulls was’nsleutelspeler in dieeindstrydenhet diePretoria-klub se oorheersing met sy druk en spel in dietweede helfte verseker.
Darren Visser se taktiese skopwerk en spelverdeling as skrumskakelwas ’n hoogtepunt in dieuitspeelwedstryde en het hom as een vandie plaaslike uitblinkers gevestig.
Met dietoernooi nouagter dierug, skuif diefokusnadie plaaslike kompetisie,die Sanlam- Boland-Grootuitdaagliga vandie Weskus.
Die Saldanhabaai-rugbyklub is dieverdedigendeenook die Sanlam-Boland-Top-12-kampioen en is goed op koers om sy titel in dieWeskus te verdedig.
Die Paastoernooi het nie net uitblinkers opgelewer nie, maar ook diepas aangegee vir ’n seisoen volopwinding en mededinging en het gewys dié toernooi is ’n groot trekpleister.
UITSLAGENTOEKENNINGS 2026- Saldanha-Super 8kampioen: Naka Bulls (wen 50-19 teen dieSaldanhabaairugbyklub); Plaat-kampioen: SK Walmers (wen 36-32 teen Hawston); AgterspelerenSpelervan die Toernooi: Brenton-Lee Dickson (Hawston); en Voorspeler van die Toernooi: Daniel Bowoto (Hamiltons). Ander uitslae: Gardens 12-41 Hamilton; Vredenburg 44-27 Multisure Evergreens.
Letitia VanZyl-Schultz
The Amazing Race LevelUpevent, held on Saturday28March in Velddrif, is a dynamicteam-based challenge where participants navigatethrough the town, solve clues andcompletea variety of tasks
The race combines adventure, problem-solving andteamwork, whilealso bringingthe community together in support of aworthy cause.
The day was filled with adrenaline, excitement andchallenges, but also with the spiritofacommunity comingtogether. Families, friends andcolleagues turnedout in great numbers to take part in an eventthatproved to be both thrillingand meaningful.
On behalf of Kim PistorAttorneys, the team expressed their pride in being part of the Amazing Race LevelUpevent.
“Itwas wonderful to see the community come together in support of such a meaningfulcause,” they said.
Special recognition wasgiven to Linda Daddy from Harcourts for her incredible effort anddedicationinorganising the event, as well as to Bernadette Saunders forher hard work in arranging the fantasticprizes.
Appreciation was also extended to all organisers, sponsors andparticipants whocontributedtothe success of the day.Sponsors and pit stop stations included Spar Laaiplek, Langebaan,St

TheteambehindtheorganisationofAmazingRaceLevelUp,KimPistorAttorneysandHarcourtsWestCoast.
HelenaBay andStoneridge,ADT Fidelity, Atlantic Medic Response, De Brug Restaurant, ShipwreckBar &Restaurant, Wijnhuis Laaiplek, Die Posbus, 3Dom & Co,Dagbreek Vissery, Moss &Marmalade,Hair Your InnerBeauty (Mariette Vorster),JudsNursery, Columbine Co, Laaiplek-hotel, Riviera-hotel, Hoedjiesbaai-hotel,Timeless UnisexHair, VelddrifPets Boutique, Mambo’s,Mariette’s DogParlour, Thali Thali Game Lodge, Johmar’sCorner, Le Lani Beauty Salon, MadAbout Charlie’s, Vitamien 4Life IV’s, Harbour View Restaurant, Marc’s Beach Bar, Janine, Die SeeSter Kombuis, RoxcIes, Food Lovers Market Vre-
denburg andSoil &Sow Gift Shop. According to LindaDaddy from Harcourts,the successoflastyear’sevent ledtostrongdemandfromthe community for anotherrace.
“Thisyear’sAmazing Race LevelUp includedevenmoreactivities andmore challengingclues,” shesaid. Theday concludedwithcelebration anda senseofachievement, as participants reflectedonatruly memorable experience. It was clear thatthe event was about more thanjustcompetition, it was about community spirit,fun and the power of people coming together for agoodcause