Skip to main content

Weslander E-Edition - 7 August 2025

Page 1

Hou die Weskus ingelig sedert 1972

Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453

9 771683 331002

25807

7 Augustus 2025

Wêreldrekord spat Tien talentvolle marimba-spelers van die Weskus Jeugorkes (WCYO) kon saam met meer as 1 276 mede-marimbaspelers van oor die land en Zimbabwe heen help om geskiedenis te maak deur die Guinness Wêreldrekord vir die grootste marimba-ensemble ter wêreld te verbeter. Hulle het verlede Saterdag (2 Augustus) aan die rekordbrekende “Biggest Jam 2025” deelgeneem, aangebied deur Marimba Jam by die Grand Arena, GrandWest in Kaapstad. Volledige berig op bl. 2. Foto: Marimba Jam

Geen vangs by Elandsbaai-vismarkprojek

Hierdie drie foto’s wys ’n vervalle projek waarby niemand baat vind nie. Nie die gemeenskap nie en ook nie die Cederberg-munisipaliteit of die departement van landbou, bosbou en visserye nie. Lees binne meer oor die stand van sake by die Elandsbaai-vissersmarkprojek. Foto’s Lise Beyers

Kaapse trok-kapers gevang in Weskus -3

Vrouemaand-vieringe begin stylvol -6

Petrol Interest Rates Cost of living

Nuwe enkelsnit vir pa van Vredenburg - 10

We can help you

Lower your monthly

Debt Repayment

NCRDC1670

Kontak ons gerus by

022 713 3766 083 682 8459 of stuur ‘n “Please Call Me and Whatsapp” na

Breëstraat 7, Vredenburg, 7380

NM10022948-DW070825


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Weslander E-Edition - 7 August 2025 by Novus Media - Issuu