6 November 2025
9 771683 331002
25106
Hou die Weskus ingelig sedert 1972
Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453
Slangtyd in die Weskus
Deneilsen Rossouw (24) is in die soveelste mesmoord die afgelope paar maande in Vredenburg doodgesteek. Lees die berig op bl. 2.
Vredenburg verloor nóg ’n jongman weens mesmoord Etienne Swanepoel, ’n ervare slangvanger in die Weskus, het dié seisoen reeds sowat 50 slange vir benoude Weskussers gevang. Lees die berig op bl. 2.
Afgetrede dominee skilder nou -3
Herrie oor leerder onnie boelie op Vredenburg - 4
Graanboere trek swaar vanjaar -6
KOOP JOU KAARTJIES - WWW.KAARKIES.CO.ZA NM10034880-DW061125