Tel: 022 713 1251 / E-pos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / WhatsApp: 082 576 0453
5 Maart 2026
Kleinneefs versmoor in sand Inwoners van Hopefield geskok
Lees Noluvu Ludidi se volledige berig op bl. 2. Die gemeenskap van Hopefield is geskok ná die tragiese dood van twee kleinneefs, Cyrano (14, links) en Elceno Linnerd(13), wat op Maandag 2 Maart onder ’n sandhoop versmoor het terwyl hulle saam met ’n tienjarige maatjie gespeel het.
Weslander van vandag af gratis - lees meer -2
Omgee by Shavathon in Weskus Mall -3
Weskus-polisie onderskep R1 m. se dwelms - 4