Skip to main content

Weslander E-Edition - 5 February 2026

Page 1

Hou die Weskus ingelig sedert 1972

9 7 71 6 8 3 3 31 0 0 2

26205

5 Februarie 2026

Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / E-pos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / WhatsApp: 082 576 0453

Creativity nou ‘celebrity’

Die indrukwekkende pelagiese vissersboot Creativity lê gereed op die sleephelling in St. Helenabaai se hawe, waar hy gister (Woensdag 4 Februarie) tussen 16:00 en 17:00 uiteindelik te water gelaat is. Die vaartuig van 140 ton het die afgelope week die Weskus se aandag vasgevang toe dit teen ’n slakkepas per pad van die Sachal-skeepswerf in Vredenburg na die hawe vervoer is. Weslander volg die gebeure sedert Maandag 26 Januarie, toe die Creativity vir die eerste keer uit die werkswinkel gestoot is – ’n geskiedkundige oomblik vir die plaaslike visbedryf. Kry meer besonderhede op bl. 2 en op Weslander se Facebook-blad. Foto: Danie Hefers

Bendelid jammer oor skade berokken -2

Breëstraat-karwagte ál groter probleem -3

Petrol Interest Rates

NCRDC1670

Cost of living

DEBT HELP Breëstraat 7, Vredenburg, 7380

Bekende sakeman sterf in Vredenburg -6

We can help you

Lower your monthly

Debt Repayment

DEBT IS NOT A CRIME!

Kontak ons gerus by

022 713 3766 083 682 8459 of stuur ‘n “Please Call Me and Whatsapp” na

NM10044945-DW050226


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Weslander E-Edition - 5 February 2026 by Novus Media - Issuu