4 September 2025
Prys: R4,00 | Tel: 022 713 1251 / Epos: weslander@novusmedia.co.za / Facebook: Weslander Instagram: weslander_koerant / Whatsapp: 082 576 0453
Haar oorwinning g’n verbeelding . . . dis alles op Papier
Die jaarlikse Mnr. en Mej. Fynbos Tiener-kompetisie was weer eens ’n reuse-sukses. Met die ondeunde knipoog is Isabella le Roux (middel). Links van haar is Makhaira Maree en regs staan Hazel Grace Papier (die nommers is hul deelnemernommers). Die belangrikste was dat die kinders dit in hul uitrustings met ’n Wilde Weste-tema geniet het. Lees die berig op bl. 7 en kyk wie gewen het. Foto’s: Blaze Buckle
9 771683 331002
25904
Hou die Weskus ingelig sedert 1972
Jonges skitter weer
Die pittige aanbieders vir die aand was (van links) Mymie Vermooten, Refilwe Mtila en Keoratile Gabriella Monnanyane van die Hoërskool Hopefield.